LIVE CHAT
Live chat: Handre Pollard
05 March 2013

The Vodacom Bulls' exciting you flyhalf prospect Handre Pollard made himself available for a live chat with Bulls fans on Tuesday morning.

Pollard shot to fame when he guided the Junior Springboks to victory in the IRB Junior World Championship in 2012 while still at school. The young pivot showed massive temperament, ability and composure.

The 2012 season will undoubtedly be a massive one for young Handre, as he looks to find his feet at senior level.

Below is what Handre had to say.

Name
E-Mail
City
Question
QUESTIONS
JayCee asked:
Hi Hanre What made you decide to come to the Bulls instead of going to one of the other Unions?
Handre Pollard answered:
I was very happy with the culture and the environment which the Bulls have, I felt it suited me best as a player and person. I believe if you are happy as a person, you will be a succesful player whom performs.
Peter Jackson asked:
First up, quite a big fan of yours. My question, who do you rate as the best flyhalf in South Africa? And why?
Handre Pollard answered:
Morne Steyn is in my opinion the best 10 in South Africa. He probably has the highest work rate I have ever seen, his discipline (personally and during matches) is the best and you will not find a more humble player
Marisa Bronkhorst asked:
Hi Handre! Hoe is jou tyd so ver by die bulle en in Pretoria? Wate span het jy as kind ondersteun en wie was jou rugby held? Wat het jou laat besluit om by die bulle te teken toe WP jou ook 'n kontrak aangebied het? Sterkte met jou rugby by die bulle, hoop om jou gou in daai nr 10 trui te sien! HOU BY DIE BLOU!!!
Handre Pollard answered:
Hi Marisa, dit is ongelooflik lekker en ek geniet dit baie. Baie dankie vir die ondersteuning. Ek is `n volbloed blou bul tans
Dom Danie asked:
Is jy beskikbaar om vir die junior Bokkies te speel hierdie jaar? En hoe vergelyk hierdie jaar se kallers met verlede jaar s'n?
Handre Pollard answered:
Die Bokkies sal altyd `n fantastiese groep wees, dit is die beste jong talent in die land. Ek is beskikbaar om te speel ja
Fanie asked:
Hi Handre, what was it like facing the haka in the final against the Baby Blacks?
Handre Pollard answered:
Hi Fanie. It was probably one of my most special moments if my carreer. It was something I dreamt about since I was a small boy and facing it in the final with 33 000 supporters in the stadium is a moment I will cherish for the rest of my life.
Thando Mxoli asked:
Handre, there obvious question has to be why did you leave the Cape, you were born and bred down there, you know the players, the structures. It's not like the WP/Stormers don't have a winning culture. It cant be money as I am sure you were offered a good contract to stay at home, why Handre?
Handre Pollard answered:
Hi Thando. Money never played a part in my decision as you stated. It was a decision I made based on which union I felt suited me best. I am very grateful for all the opportunities I had in the Cape and specifically from WP.
renier jones asked:
when you get morne nr 10 jersy will you ever leave the bulls?
Handre Pollard answered:
I doubt that I will leave the Bulls, I really love it here
Tiaan Visser asked:
Hi Handre, who are your role models at the Bulls? And what is your funniest moment to date in training or a match? Groete van 'n groot fan, Tiaan
Handrer Pollard answered:
Hi Tiaan. My rolmodelle is Morne Steyn, Pierre Spies en Zane Kirchner. Elkeen op sy eie manier. Een van my snaakste oomblike..alhoewel dit min is gedurende oefeninge..is gedurende `n sessie vanajaar het een van ons spelers in mis getrap en onwetend daarmee ingeloop by die gimnasium, na `n ongemaklike snuif en soek het ons besef wie die skuldige party was met die "stink" skoene
renier asked:
handre groot ondersteuner man haha se ny gaan jy currie cup die jaar speel
Handre Pollard answered:
Hi Renier. Dit is een van my doelwitte vir die jaar en ek werk regtig hard om dit te bereik...maar ek is bereid om te speel waarookal die afrigters my kies
renier asked:
handre groot ondersteuner man haha se ny gaan jy currie cup die jaar speel
Handre Pollard answered:
Dankie vir die ondersteuning
Irine asked:
1. Do you believe there is a major difference between playing for the junior boks on an international level and the Bulls on a local level? 2. How did you find the balance between academics and your rugby career? 3. Does being a professional player hinder your personal life - do you have to be more selective of friends or people you hang out with? 4. If you were not playing rugby, what would you be doing?
Handre Pollard answered:
Hi Irine

1) I do not think there is a big difference. I found that International rugby is more structured and there is less space to attack.

2)I struggle to find balance, but it is something you just have to make work and the University helps a lot with the tutors the appointed

3)As a professional athlete you have to have friends whom support you, no matter of your form on the field and whom cares for you as a person

4)If not a rugby player I wouldve liked to study architecture
renier asked:
handre groot ondersteuner man haha se ny gaan jy currie cup die jaar speel
Handre Pollard answered:
Baie dankie
Jacques van Staden asked:
Hi Hande, met Steyn wat aan die einde van die seisoen Frankryk toe gaan, verloor jy seker n baie goeie mentor. Was Steyn een van die redes hoekom jy by die bulle aangesluit het?
Handre Pollard answered:
Ek doen inderdaad en sien hom as `n groot mentor, hy was verseker een van die hoof redes gewees. Ek sal in die komende tyd soveel as moontlik tyd saam met hom probeer spandeer
Dan Beukes asked:
Hi Handre geluk met julle oorwinning gister aand,ek sien jy het op senter gespeel.Wat is jou target vir 2013 en is jy gelukkig in die Bul kraal?Ek wens jou alle voorspoed vir die seisoen en sal jou graag nog in 2013 in dai nr.10 jersey sien.Sterkte
Handre Pollard answered:
Hi Dan.

Ek wil soveel as moontlik ontwikkel as speler vanjaar en net op die veld wees, dit is vir my die belangrikste. Ek kan eerlik se dat ek baie gelukkig is by die Bulle
Henco Botes asked:
Hallo Handre, welkom by die beste rugby unie in die land (maar dit weet jy). Ek wil graag hoor hoe het jy die sprong van skole rugby na senior rugby ervaar. Ek het al gehoor die voorseisoense kondisionering program wat die ouens in George doen is nogal iets wat selfs die senior bokke bang maak. Dit moes 'n redelike skok vir jou liggaam gewees het? ek hoop jy het 'n great tyd by die bulle en dat ons jou in die 10 trui sal sien en nie 12 nie. Sterkte!!
Handre Pollard answered:
Hallo Henco

Die sprong, in veral die kondisionering is werklik iets groots om te oorkom aanvanklik. Andre Volsteedt het my baie goed bygestaan en gehelp daardeur. Dit was regtig een van die "touhgste" goed wat ek al moes deurgaan
Divan asked:
Hello Handre Is daar enige rivalry tussen jou en Louis Fouche vir die nr 10 trui om vir MS te vervang wanneer hy ons verlaat? En hoe verskil jou en Louis se rugby style?
Handre Pollard answered:
Hi Anton

Die komptetisie by die Bulle is baie gesond en almal wil net doen/he wat die beste vir die span is. Louis is `n great span maat
Anton asked:
Hi Handre, Wanneer begin julle voorbereiding om jul JRWC titel teverdedig? Is daar nog oefen kampe en n toer? Hoe was dit om gisteraand n vol game vir tuks te speel en op 12? Dink jy Tuks kan dit die titel weer wen die jaar? Hoe rate jy tuks se backs?
Handre Pollard answered:
Anton

Dit het alreeds begin, ons het kampe in Desember en Januarie gehad en sal weer in April bymekaar kom, vanwee die varsity beker toernooi is die toer gekanseleer.

Dit was baie lekker gewees en ek geniet die fisiese aspek van 12 speel.

Ons gaan ons beste gee om dit titel te wen en glo verseker so.

Ek dink ons "fire" nog nie soos ons kan nie en sien uit daarna as ons dit kan regkry
Dave asked:
Hi handle,what tips would you give to boys at school on how often to gym.
Handre Pollard answered:
Hi Dave

My advice will do as much as you can, but I would encourage a player to work on his skills, kicking etc more than gym. Most importantly enjoy it, I still miss playing for Paarl Gim, best rugby memories!!!
Lekkerblou asked:
More Handre.Wat voel jy is jou sterk punte?En waar dink jy kort jy nog so n bietjie skaafwerk.En kan jy vir ons se wat is jou verste skop wat jy al oorgeklits het?
Handre Pollard answered:
Hi Lekkerblou

Dit is moeilik om te antwoord maar ek hou van verdidiging, besluitneming en my skopwerk sien ek as my sterktste punte.

Ek kort npg baie skaafwerk aan my "vlugvoetigheid/ratsheid" en alhoewel ek dink ek skop ok, is daar baie werk om dit te verbeter en aanhou verbeter.

60m was my verste
Delilah van der Bank asked:
Handre, Ek het gehoor van jou. Voel jy regtig jy is gereed vir die vlak van rugby, en sal jy die druk kan hanteer wat op jou geplaas gaan word? Nietemin, ons wens jou net die beste toe en hoop jy gaan baie suksesvol wees!!!!
Handre Pollard answered:
Baie dankie vir die ondersteunig, lekker om te weet julle is agter ons
Quinton asked:
Hello Handre. Gaan jy op toer saam die Bulle die week?
ADMIN answered:
We have time for two more questions
Ockert A asked:
Wat is die doelwitte wat jy jouself gestel het so vroeg in jou loopbaan? Is dit om 'n sekere aantal punte of caps op 'n sekere vlak te kry, of silweware met sekere spanne te kry?
Handre Pollard answered:
Hi Ockert

Ek sal baie graag soveel moontlik bekers wil wen en net op die veld te kom, ek glo daarin om te kompeteer vir die nommer 1 plek as jy deelneem
Sandra Brin asked:
HI Handre, ek is n groot fan van jou en wens jou alle sterkte toe met jou loopbaan. Ek hoop om jou nog hierdie jaar in daardie gesogte Nr 10 trui te sien vir ons span. Jy is voorwaar een van die min spelers wat daardie posisie kan vol staan as Morne Steyn ons verlaat. Dit gaan seker die hartseerste dag wees vir SA Rugby om hom te sien gaan...
Handre Pollard answered:
Baie dankie vir almal se vrae en ondersteuning, ek wil regtig elkeen van julle trots maak en `n bydrae help lewer wat die Bulle die beste in die wereld kan maak.

Baie dankie weereens
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Toyota Cheetahs and Vodacom Bulls from Free State Rugby Stadium, Bloemfontein.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
11 Junie Hilton Lobberts
11 Junie Ricardo Loubscher
11 Junie Wynand Olivier
12 Junie Stephan Britz
12 Junie Delarey du Preez
12 Junie Bryan Habana
12 Junie Gurthro Steenkamp
13 Junie Willie Esterhuizen
13 Junie Fudge Mabeta
13 Junie Günder Williamson
14 Junie André Booysen
14 Junie Hennie Harding
15 Junie Hansie Brewis (Oorlede)
15 Junie Antonie Gronum
16 Junie Zane Kirchner
17 Junie Koos Bezuidenhout
18 Junie Martin Knoetze
19 Junie Reg Marchant
19 Junie Hempas Rademeyer
19 Junie Hannes Smit
20 Junie Darius Botha
20 Junie Tiger Mangweni
20 Junie Oswin Mentoor
JOIN US ON FACEBOOK