|
|
|
 |
|
 |
|
Good second half comeback help young ones over line
24 July 2010 (18:40)
The Vodacom Blue Bulls u.19 team needed a very good second half performance to beat their Free State counterparts 35-28 at Loftus Versfeld on Saturday.
The visitors were still 16-6 ahead at the break, but a brace by winger Mauritz Lombard and sound goal kicking by Pieter van der Walt changed their fortunes.
Van der Walt kicked three conversions and three penalties, while JJ Breet and GF Bandesio also scored tries.
?The Vodacom Blue Bulls u.21 side suffered their first loss against the Free State at Loftus Versfeld. The visitors won 34-32. Clayton Blommetjies, AJ le Roux, Marnitz Boshoff and Marnus Schoeman scored tries for the home side, with Boshoff kicking three conversions and two penalties as well.
|
|
|
|
 |
|
 |
|
| Blog |
|
1. Bly vir die groentjies, maar ons Bulle gaan dit nie maak nie. nie sleg gespeel nie, maar ons het nie BMT nie. Hierdie span sal dit nie sonder die hulp van 'n paar Bokke kan doen nie. Ons kon die afgelope 3 jaar nog nie met ons B span 'n grote sink nie. was amper, maar dit gaan by ons spook. Not good enough.
Game is weggegooi.
Posted by mossel (Hout Bay) Saturday, July 24, 2010 - 18:58
|
|
2. HI JULLE IS STEGMAN OK?
Posted by Las (Pretoria) Saturday, July 24, 2010 - 19:20
|
|
3. Pateties, onbeholpe ek moet Maandag die anti-buule gaan face en more by die kerk. Ek sal moet saam stem ons is useless
Posted by Bulzak (Kempton Park) Saturday, July 24, 2010 - 19:20
|
|
4. Tweede slegte sport naweek in 'n ry. Eers die Bokke, toe die Bulle, selfde as laas naweek. Weet nie of my hart dit gaan hou nie. Stem saam met mossel, ons moes nooit hierdie een verloor het nie. Dit sit nou baie druk op die Bulle, en volgende naweek gaan ook baie moelik wees, die leeus was nie sleg teen Griekwas nie.
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Saturday, July 24, 2010 - 19:26
|
|
5. Manne, wat is die nuus met die beserings asb?
Posted by Las (Pretoria) Saturday, July 24, 2010 - 19:30
|
|
6. Geluk aan EG Jansen met die wen van 27-24 al was die ref baie teen Kempies....ons sal julle wwer kry !!!! Kempies julle was die beste
Posted by Bulzak (Kempton Park) Saturday, July 24, 2010 - 19:33
|
|
7. At least the U19 team is winning, as for the Bulls senior side and the hapless sjamboks, probably the Refs fault again! Afew of the seniors should look for coaching jobs at some of the primary schools.
Posted by Barrybul (Klerksdorp) Saturday, July 24, 2010 - 19:35
|
|
8. Gelukkig is Dewald Potgieter, Flip van der Merwe en Francois Hougaard darem volgende week beskikbaar. Dit gaan beslis help.
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Saturday, July 24, 2010 - 19:36
|
|
9. Rifrug, moet nie staatmaak dat daardie spelers beskikbaar gaan wees nie. Gedurende die drie-nasies het die nasionale afrigter voorkeur.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, July 24, 2010 - 19:41
|
|
10. Nog vroeë tye, maar nog 'n verloor dan is ons skielik 11 logpunte agter die 2 voorste spanne. Gaan hierdie jaar heelwat moeiliker wees as vorige jare om sonder ons bokke die semi's te haal. Miskien moet ons vir PdeV oortuig hoe sleg al die bulle-bokke gespeel het, dat hy hul almal uitlaat vir die res van die 3N, wat in elkgeval verby is vir die Bokke se kanse om die trofee te wen.
Posted by bendiebul Saturday, July 24, 2010 - 19:47
|
|
11. Dit is nog nie die einde van die wêreld nie. Die Blou Bulle moet net die halfeindstryde haal, al is dit vierde plek, dan is dit 'n ander storie. Bul spanne in uitspeel wedstryde wen meer as wat hulle verloor.
Posted by Pa se Bulkalf (Koppies) Saturday, July 24, 2010 - 19:57
|
|
12. Clayton Blommetjies - drie games - drie drieë - twee onderskep. Nuwe Habana?
Posted by groentjie (Pretoria) Sunday, July 25, 2010 - 09:37
|
|
|
|
You need to upgrade your Flash Player
|
|
|
|
Happy birthday to:
1 Sept. - Jan Ackermann
2 Sept. - Danie Coetzee
2 Sept. 1930 - Thys Doubell
2 Sept. 1930 - Willie Els
2 Sept. 1930 - B Esterhuizen
2 Sept. - Corné Fourie
2 Sept. - Jacques-Louis Potgieter
2 Sept. 1930 - Dave vd Merwe
3 Sept. - Paul Botes
3 Sept. - Nico Engelbrecht
3 Sept. - Kobie Kidson
3 Sept. - Johan Roets
4 Sept. - Vincent Gwavu
4 Sept. - Pieter Meyer
5 Sept. - Oupa du Piesanie
|
|
|
|
|
|
|