|
|
|
 |
|
 |
|
Kruger back for Vodacom Blue Bulls for Free State clash
21 July 2010 (13:03)
Lock Juandré Kruger is back for the Vodacom Blue Bulls and ready to take on the Free State Cheetahs in an Absa Currie Cup match to be played at Loftus Versfeld on Saturday.
Kruger missed the Sharks clash last weekend due to a shoulder injury, but has recovered from that and was included on the bench for this important clash. He replaces Bêrend Botha in a side that show no other changes.
Coach Frans Ludeke was very aware of the challenges the Cheetahs can throw at them.
“This is a very important match for us. No team can afford to lose at home and we want to get back to our winning ways as soon as possible,” Ludeke said.
“The Cheetahs always manage to bring the best out of the Blue Bulls and these clashes are normally very tight. It will be the same again and we will be looking at using our opportunities and not give points away easily.”
The team is: Jaco van der Westhuyzen, Gerhard van den Heever, Stephan Dippenaar, Stefan Watermeyer, John Mametsa, Jacques-Louis Potgieter, Ruan Snyman, Gerrit-Jan van Velze, Derick Kuün, Deon Stegmann, Fudge Mabeta, Wilhelm Steenkamp, Werner Kruger, Gary Botha (c), Dean Greyling. Replacements: Bandise Maku, Bees Roux, Juandre Kruger, CJ Stander, Danie Faasen, Francois Brummer, Hayden Groepes.
|
|
|
|
 |
|
 |
|
| Blog |
|
1. Juandre die sewende beste slot by die Bulle? Kan dit nie glo nie.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, July 21, 2010 - 13:37
|
|
2. BULLE 27 - 13
Posted by BlousteBlou (Centurion) Wednesday, July 21, 2010 - 13:53
|
|
3. Hayden groepes at 15 and brummer at 10 are the 2 changes i would have made jvd is weak on defence he got exposed against the sharks.OH JLP your kickong was rubbish.Please can ludeke just play brummer for the sake of next year.!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!Oh also swap fudge and kuun for cj stander and juandre kruger too
Posted by Muzi (Johannesburg) Wednesday, July 21, 2010 - 13:57
|
|
4. Bulle 32 - kolkatte 26
Posted by Jou_Ma (Centurion) Wednesday, July 21, 2010 - 14:03
|
|
5. Stem saam Stapper
As Juandre agter Fudge en Wilhelm in die ry staan.Dan kom daar moeilikheid.Dan sal Jaco,V/D Heever,Dippenaar,Van velze,Kuun hulle vingers moet trek.Hulle skuld die Bul trui n goeie game.Go Bulls!
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Wednesday, July 21, 2010 - 14:11
|
|
6. Ek dink ons het 'n goeie kans om die een te vat. JLP moet bietjie aan sy stelskoppe werk en seker maak van sy skoppe pale toe. As jy Saterdag als oor geskop het, was die uitslag anders... Die man van die Vrystaat het 'n goeie span (selg CJ vd Linde) aan die bokke afgestaan en dan is dit ook nie asof hy onlangs vir die Vrystaat gespeel het nie... dit sal ongelooflik baie van die Bulle sê as hulle die wedstryd Saterdag kan wen! Sterkte manne!!
Posted by sakkie6yster (Centurion) Wednesday, July 21, 2010 - 14:41
|
|
7. Julle manne ken julle rugby - ek kyk bloot of ons wen en of ek die ref moet vloek en op die BB moet skree, maar skree darem ook vir hulle. Maar wat my verras is dat GvdH en V Velze se kop nou moet waai - lekkerblou in 5. Puma wedstryd nie moei gevolg nie en Velze was nie vir my uitstaande, maar veral V Velze het my Sa heeltemal goed gelyk. Kuun moet dalk net weer haarkapper besoek - lyk ook 'n bietjie swaar vir sy lengte as 'n flank - terug haker toe?
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, July 21, 2010 - 14:53
|
|
8. Daar was 'n senter (of dalk vleuel) in die Vodacom finaal wat briljant gespeel het die dag - nieteenstaande die harde bene wat ons gekou het. Hy het naby einde 'n gebreek en drie gedruk ook. Kan nie sy naam/van onthou nie - Kan Dinkelman gewees het, maar dink dis iemand anders. Weet iemand dalk wie ek na verwys en wat van hom geword het
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, July 21, 2010 - 14:59
|
|
9. Ag komaan ouens hou op kla wat verby is is verby fokus op wat nog kom.Ten eersten jlp het n swak dag as skopper gehad en soos ons rugby ken het elke spelers maar sy afdag no matter of die die beste speler ter wereld is nie.Die seisoen is lank en die span kan nog verbeter.Juandre kom van n besering af en kan nie dadelik in die begin span op geneem word nie wat reg is.Speel jlp n foutlose game die naweek is hy weer almal se held.Kom ons ondersteun die manne en met ons agter hulle glo ek hulle behoort klaar te speel met die cheetahs
Posted by mon17lcd (cape town) Wednesday, July 21, 2010 - 15:06
|
|
10. Ek se glad nie die spelers se koppe moet waai nie.Hulle moet net na speler soos Dean Greyling kyk en by hom aansteek.Daai man speel 150%,waar van die spelers wat ek genoem het net 70% gee.
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Wednesday, July 21, 2010 - 15:32
|
|
11. Dag vrinne,
Ek voel die span kort iemand groter op 7 flank, sal eerder Kuun en Stegman roteer. Waarom nie Juandre op 7 flank speel nie.
Hierdie game gan 'n goeie toets wees vir ons jong voorspelers, veral in die skrums.
Ons moet egter wen, Brummer sou ek ook eerder op los skakel laat speel. Niks teen Potgieter nie, maar hoe gemotiveerd is hy werklik... Hier moet ons maar die coach vertrou. Tog as Brummer ons nommer 2 losskakel gaan word, sou ek hoop hy sit nie die hele curribeker op die bank nie.
Verder sterkte met die voorbereiding
Groete
Posted by Aiken Drum (Pretoria) Wednesday, July 21, 2010 - 15:35
|
|
12. Tellings vir Saterdag:
BULLE 23 - 18 tjieters - LB BULLE 27 - 13 tjieters - BlousteBlou BULLE 32 - 26 tjieters - Jou_Ma
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, July 21, 2010 - 15:37
|
|
13. @ 10. Goed, neem kennis wat jy sê.
Stem saam met 9 dat besserdes maar eerder van bank af speel, maar dan net nie laaste 5 minute soos sommiges mos doen.
Dis goed om vorentoe te kyk, maar ek mis ou Pedri veral met die vorm wat hy in S14 die jaar gehad het - geelkaarte en strafskoppe inkluis. Ek ken nie die Juandre K nie; sal bietjie Sa uitkyk vir hom - hoop hy kry speelkans.
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, July 21, 2010 - 15:42
|
|
14. Eertens: Die Currie Cup word NIE in Julie gewen nie. So mon17lcd is reg. Dit was maar 'n afdag op kantoor vir van ons speler, maar daar is nog tyd om die foute reg te stel.
Tweedens: Die WP ondersteuners begin alweer in ons kantoor met hulle gunsteling sê-ding: Watch ons hierdie jaar...
Posted by Jou_Ma (Centurion) Wednesday, July 21, 2010 - 15:46
|
|
15. Jou_Ma,
Gewonder wanneer begin hulle (WP ondersteuners) met dieselfde storie as in S14 toe hulle Namibia gewen het in voor opwarming het hulle mos gesê S14 is hulle s'n die jaar - amper gemaak maar amper is nie stamper. Wonder waar is ou Bergbok - lyk my hy vreet nie hier op die blougras vandag nie.
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, July 21, 2010 - 16:38
|
|
16. Hoop nie die beseerde Juandre kry nog seerder nie. Moet wen hieride een vir die Bulle. Geen verskonings.
Posted by mossel (Hout Bay) Wednesday, July 21, 2010 - 16:43
|
|
17. Deon Helberg het eers senter en toe later vleuel in die Vodacombeker eindstryd gespeel. Deon helberg het die driee gedruk. Dinkelman het senter gaan speel met Helberg vleuel toe nadat Mametsa af is met 'n besering.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, July 21, 2010 - 16:43
|
|
18. Ek sien hierbo, Tiaan Snyman verjaar vandag.
Ek sal nooit vergeet watter ster hy wa sop die Cravenweek en die balle in sy halfgebied soos popcorn oorgeklits het nie. En daar kry die man net nie na skool weer reg wat op skool gebeur het nie.
Posted by mossel (Hout Bay) Wednesday, July 21, 2010 - 16:44
|
|
19. Wat van die nuwe man, Jinga? Hoekom is hy nog nie op die bench nie?
Posted by mossel (Hout Bay) Wednesday, July 21, 2010 - 16:45
|
|
20. Deon Helberg speel tans vleuel by die 0/21's. Jinga is, volgens 'n mediaman, briljant en iets om dop te hou...
Posted by groentjie (Pretoria) Wednesday, July 21, 2010 - 16:48
|
|
21. Dankie Stapper. Dis Helberg wat ek gesoek het. As hy nog by 0/21's is, moet hy dalk maar eers daar bly; sal sy kans kry vorentoe.
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, July 21, 2010 - 16:57
|
|
22. "Eleven Vodacom Blue Bulls to face Australia with Springboks" NETBLOU,ek vreet nie hier vandag "blougras" nie........hoop ek kan dit Saterdag in Australie vreet??????lol
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Wednesday, July 21, 2010 - 17:07
|
|
23. Watermeyer and dippernaar better pull up their socks have you seen the two u19 centres Bradley Moolman and Frans Venter they are the best u19 centres right now as we speak in the country.Dinkelman and helberg are not better than the above two.
Posted by Muzi (Johannesburg) Wednesday, July 21, 2010 - 17:12
|
|
24. Jinka is behind Danie Faasen who is covering up for snyman.
Posted by Muzi (Johannesburg) Wednesday, July 21, 2010 - 17:13
|
|
25. Het Helberg al op senter probeer - sonder sukses. Ook nie sy hand opgesteek toe hy kans gehad het in die Super 14("B")-span nie. Groepes is reserwe by die CC omdat die BB hulself in 'n hoek ingeverf het..!
Posted by groentjie (Pretoria) Wednesday, July 21, 2010 - 17:21
|
|
26. Tiaan Snyman is vandag 30 jaar oud. Hy is jonger as Butch James.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, July 21, 2010 - 18:59
|
|
27. Dinkelman is iets vir die toekoms. helberg ook. Baie talent by die bulle. Ek sal ook wil he Dippenaar moet verwoester word op verdediging, ons kort JP Nel faktor daarso.
Posted by mossel (Hout Bay) Wednesday, July 21, 2010 - 19:28
|
|
28. Stapper, ek sien net soveel uit om Juandre op die veld te kry, maar is dit nie dalk te gou nie. Ek hoop regtig nie hy kry verder seer nie. 'n Fikse Juandre is 'n moet in die begin span. Toe hy laas Saterdag op die veld gekom het , kon jy dadelik die klas sien en ons het hom baie gemis teen die Sharks, alhoewel Fudge en Wilhelm baie hard probeer het. Ek het geen twyfel dat wanneer hy wedstryd fiks is , hy kan instap in die beginspan op 5 en of 7 . Ek hoop net ons verdediging is beter , want die Sharks het 3 sagte driee gekry. Ons soek meer commitment op die verdediging.
Posted by Blou Bul Kaapstad (Cape Town) Wednesday, July 21, 2010 - 21:17
|
|
29. Volgens beeld kommentaar deur Frans Ludeke:
“Ons was sielkundig reg vir die wedstryd en het goed teruggeveg teen die einde. Ons stelsels en planne was in plek; ons uitvoering was net nie presies reg nie. Ons moet ’n paar klein aanpassings maak. Individueel het van ons spelers groot vertonings teen die Haaie gelewer,” het die breier gesê.
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, July 22, 2010 - 06:35
|
|
30. Dis darem al Donderdag!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, July 22, 2010 - 07:23
|
|
31. Hi Almal
Ek het 'n nuwe e-mail en het toe my blog naam verander van FRANNA na FRANNABUL.
Het nie geweet of mens jou e-mail adres net kan vernader op die ou login!
Posted by FRANNABUL (Centurion) Thursday, July 22, 2010 - 11:54
|
|
32. Blou Bul Kaapstad , dit was nie Juandre wat laas week teen die Sharks opgekom het nie - dit was Berend Botha - Juandre was nog beseer!
Moet se Berend Botha het nie te sleg gedoen nie!
Posted by FRANNABUL (Centurion) Thursday, July 22, 2010 - 13:09
|
|
33. Frannabul, ek het bedoel toe Juandre opgekom het teen die Pumas. Ek weet hy het nie teen die Sharks gespeel nie. Ek dink ons moet hom kans gee. Hy het in 2008 vir die bulle uitstekend gedoen en ndie laaste twee jaar in Engeland was hy 'n meneer vir Northampton. Jy word nie sommer gekies vir die Skysports Guiness premiership dream team nie.
Posted by Blou Bul Kaapstad (Cape Town) Thursday, July 22, 2010 - 16:47
|
|
34. Agge nee is soma teleurgesteld...............hoeveel keer moet die bal nok voor dit 'n fout is ek kry die idee ref WOU he cheethas moet wen...........
Posted by Zetty (Ondangwa) Saturday, July 24, 2010 - 18:59
|
|
35. Soos bloed so is jy vir my, soos my so ken jy vir my, soos asem vloei jy dwarsdeur my, soos tyd so vlieg als verby….Soos Bloed – Theuns Jordaan
Posted by Bully Beef (BULLS OR NOTHING!!!!!!) Sunday, July 25, 2010 - 02:41
|
|
36. Soos bloed so is jy vir my, soos my so ken jy vir my, soos asem vloei jy dwarsdeur my, soos tyd so vlieg als verby….Soos Bloed – Theuns Jordaan
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 25, 2010 - 02:43
|
|
|
|
You need to upgrade your Flash Player
|
|
|
|
Happy birthday to:
1 Sept. - Jan Ackermann
2 Sept. - Danie Coetzee
2 Sept. 1930 - Thys Doubell
2 Sept. 1930 - Willie Els
2 Sept. 1930 - B Esterhuizen
2 Sept. - Corné Fourie
2 Sept. - Jacques-Louis Potgieter
2 Sept. 1930 - Dave vd Merwe
3 Sept. - Paul Botes
3 Sept. - Nico Engelbrecht
3 Sept. - Kobie Kidson
3 Sept. - Johan Roets
4 Sept. - Vincent Gwavu
4 Sept. - Pieter Meyer
5 Sept. - Oupa du Piesanie
|
|
|
|
|
|
|