|
|
|
 |
|
 |
|
Classic clash awaits Vodacom Blue Bulls in Durban
17 July 2010 (08:40)
During the recent SWC 2010 an octopus and a parrot was used to help predict results in matches. Whether they know anything about rugby is debatable, but any baboon can you tell you that when the Sharks and Blue Bulls meet, it will be a classic, writes Christo Buchner in Beeld.
And today will be no different when they tear into each other in Durban in round two of the Absa Currie Cup competition.
The Sharks will need to derail the Blue Bulls in order to get their first win under the belt after Griquas last weekend forced the Sharks to lower their flag.
Louis Ludik at fullback, JP Pietersen as right wing, Patrick Lambie in the midfield and Charl McLeod at scrumhalf will need to give the Sharks new teeth, but it will be up front where they will have to flex their muscles to win this game.
No wise octopus is needed to tell you that the Blue Bulls will be trying to get a stranglehold on the Sharks in the forward pack.
With the likes of Blue Bulls captain, Gary Botha, and other hard men like Deon Stegmann and Derick Kuün to the fore, the visitors will look to mix it up.
If the Sharks manage to keep them at bay, the battle will be half won.
But if it is a situation where Jacques-Louis Potgieter gets enough go forward ball, the flyhalf will make the Sharks wish he is part of them right now and not only next year.
History favours the Sharks, with the Bulls only managed two wins in the last ten Currie Cup matches between the two sides.
The teams are:
Sharks: Louis Ludik, JP Pietersen, Stefan Terblanche (c), Patrick Lambie, Lwazi Mvovo, Steve Meyer, Charl McLeod, Keegan Daniel, Michael Rhodes, Jacques Botes, Alistair Hargreaves, Steven Sykes, Wiehahn Herbst, Craig Burden, Patric Cilliers. Replacements: Kyle Cooper, Eugene van Staden, Ross Skeate, Skholiwe Ndlovu, Rory Kockott, Monty Dumond, Andries Strauss.
Blue Bulls: Jaco van der Westhuyzen, Gerhard van den Heever, Stephan Dippenaar, Stefan Watermeyer, John Mametsa, Jacques-Louis Potgieter, Ruan Snyman, Gerrit-Jan van Velze, Derick Kuün, Deon Stegmann, Fudge¬ Mabeta, Wilhelm Steenkamp, Werner Kruger, Gary Botha (c), Dean Greyling. Replacements: Bandise Maku, Bees Roux, Bêrend Botha, CJ Stander, Danie Faasen, Francois Brummer, Hayden Groepes.
Kick-off: 17:05.
|
|
|
|
 |
|
 |
|
| Blog |
|
1. ste!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 17, 2010 - 08:56
|
|
2. Whoo-hoo!!! Dit was nou dem lekker.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 17, 2010 - 08:59
|
|
3. Die Bulle gaan gelukkig wees om hierdie een deur te trek.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, July 17, 2010 - 09:15
|
|
4. O ye of little faith.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 17, 2010 - 09:28
|
|
5. Tellings vir Saterdag:
BULLE 27 - 18 guppies - Jou_Ma BULLE 25 - 22 guppies - Lekkerblou BULLE 23 - 21 guppies - LB BULLE 22 - 17 guppies - Frik BULLE 19 - 24 guppies - Bergbok BULLE 22 - 29 guppies - Zet BULLE 28 - 21 guppies - CR BULLE 35 - 22 guppies - B1 BULLE 38 - 28 guppies - CC BULLE 32 - 20 guppies - Blou-is-Baas BULLE 33 - 19 guppies - BlousteBlou BULLE 22 - 25 guppies - Bloubosvelder BULLE 21 - 19 guppies - Bl@de Runner BULLE 18 - 16 guppies - Jimmy BULLE 20 - 23 guppies - bloubefoeterd BULLE 21 - 23 guppies - hammer01
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, July 17, 2010 - 11:39
|
|
6. Ek wonder wat PdV se verskoning hierdie keer gaan wees???Laasweek het hy gese "ons het n swak dag op kantoor hehad"....Ek wonder nou of die kantoor hierdie keer afgebrand het????
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, July 17, 2010 - 12:09
|
|
7. Hierdie is nie die beste springbok spelers nie, maar die "KEURDERS" is magtiger as die pen!!!!!!!
Posted by hammer01 (Suid Gauteng) Saturday, July 17, 2010 - 12:44
|
|
8. Ek is nie verbaas oor die Bokke se gesukkel nie maar ek dink nie dis die einde van die wereld nie, dis wel 'n hengse frustrasie om na hulle te kyk. Maar ek verloor eerder nou as wat ons in die world cup ongemotiveerd voorkom. Onthou hoe het die Aussies ons in 2006 met 49-0 verniel. Almal wou vir John Smith fire.
Eerstens is hierdie nks nuut nie. Verlede jaar het hierdie selfde All Blacks groentjies gewees in toets rugby en Kieran Reed was nie naastenby die speler wat hy vandag is nie. Die All Blacks het groot geword, en McCaw en Carter is weer oppad na hul beste vorm. Wat die All Blacks met ons doen het hulle met die gary Teichman spanne en Corne krige spanne voor hieride span ook gedoen: Hulle slaan ons vinnig en hard. Onthou beitjie die super 14: wat was die Crusaders en al die ander spanne se tegniek teen die Bulls? Ons is eenvoudig nie wakker genoeg en gefokus genoeg vir so 'n span wat alles gee vir die Swart trui nie.
Ek gaan nie enkele spelers uitsonder nie, miskien is SA se probleem dat ons ervare spelers dalk klaar plafon bereik het verlede jaar al, en dat dit PDV nie genoeg tyd gaan gun om 'n ervare span op te bou vir 2011 nie, maar die groentjies sukkel maar net so. As 'n span is hieride Bokspan nog nie gejel nie en daar is nie regtig ouens wat hul kant 200% bring nie. As ek aan een kan dink, is dit Guthro Steenkamp. Te veel spelers het vandag tackels oor geslaan wat hulle as gemotiveerde eenheid nie sou doen nie.
Simpel basiese foute kos ons besit en momentum - die siekte van SA rugby en veral van 'n span wat nie in eenheid 'n puzzle vorm nie. Die senter kombinasie werk nie en id enr. 14 vleuel is nie 'n vleuel nie. wat gaan gebeur is dat wyandna, wat nog nooit kans gehad het om ervaring as kombinasie met Jac op te bou nie, sy plek gaan verloor tkv nr. 14 vleuel. Ek het dit voorspel en dis voor die deur. Wynand is op sy effektiefste met crash ball in sy hand wat dikwels met oorslaan aangee na hom toe kom. Ricky january kon nie een keer dit gee nie. balle na agter toe is of swak angegee of te stadig gemaak deur die All Blacks.
Ek dink die Bokke gaan faktor wees as ons terugkeer, maar ons lyk nie baie lus vir toer nie en ook nie vir mekaar nie en die coaches lyk ook nie lus vir die spelers nie.
Posted by mossel (Hout Bay) Saturday, July 17, 2010 - 12:51
|
|
9. Tellings vir Saterdag:
BULLE 27 - 18 guppies - Jou_Ma BULLE 25 - 22 guppies - Lekkerblou BULLE 23 - 21 guppies - LB BULLE 22 - 17 guppies - Frik BULLE 19 - 24 guppies - Bergbok BULLE 22 - 29 guppies - Zet BULLE 28 - 21 guppies - CR BULLE 35 - 22 guppies - B1 BULLE 38 - 28 guppies - CC BULLE 32 - 20 guppies - Blou-is-Baas BULLE 33 - 19 guppies - BlousteBlou BULLE 22 - 25 guppies - Bloubosvelder BULLE 21 - 19 guppies - Bl@de Runner BULLE 18 - 16 guppies - Jimmy BULLE 20 - 23 guppies - bloubefoeterd BULLE 21 - 23 guppies - hammer01 BULLE 27 - 21 guppies - ALS BLOU
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Saturday, July 17, 2010 - 13:05
|
|
10. mossel jy praat baie waar. dit is miskien die beste wat die span kan doen ,maar dit is nie die beste span nie. wat het verander? no 9. ons moet n opvolger vir fourie kry. dit het klaar beter gelyk met ruan, maar hy is ook op pad. steyn moet terugkom op heelagter. die omstandighede in 2011 se wereldbeker gaan 10 teen 1 soos vandag wees. koud en nat met wind.nie een van ons 2 vleuels lyk lus vir speel nie. ek dink habana is oor sy piek en so ook ons kaptein. as john daar moet wees oor sy kapteinskap moet hy n nie spelende kaptein wees. ons kannie so baie passasiers bekostig nie. ons losvoorspeler kombinasie werk nie. die bokke was op hul beste met juan en brussouw daar. ons kort n fetcher.verder stem ek saam met jou, spankeuses en kombinasies werk nie, en ek dink vir party van die huidige spelers is die volgende wereldbeker dalk net te ver. ek hoop ek is verkeerd, maar bewys my verkeerd en ek sal dit graag erken. ek dink die all blacks het klaar die 3 nasie gewen. oor die game in durban; ek dink dit behoort baie gelykop te wees. as die bulle egter voor die oorhand kan kry,behoort ons te wen ,go bulle wys jul kan. almal lekker rugby kyk.
Posted by baby bull (garsfontein) Saturday, July 17, 2010 - 13:16
|
|
11. Ja Bryan Habanna het sy Tiekie gesien......Ek wens hy wil daai wit trui onder sy Bok Trui uittrek(SEKER dat die mense hom moet raaksien??).En Jean de Villiers is nie n vleuel nie??Hoe vinniger PdV ook ontslae raak van Kalender....hoe beter sal dit gaan!! Lyk my ons het nie scrummies na Fourie nie........volgens PdV???Dis n wonder hy het nog nie vir Bolla ook teruggebring nie??
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, July 17, 2010 - 13:39
|
|
12. Ek het my ingehou na laas week se gemors, tot PdeV weer een van daai stupid stellings gemaak het "ons kan nie slegter nie". Hy moet leer om sy mond te hou. Te lank het hy met anner man se kallers geploeg.
Die realiteit is dat die All Blacks op pad boontoe is en die Bokke reeds van hul troon afgefoeter het. Ek sal min verbaas wees as die Ausies ook die Bokke wen. Nooit was die Bokke vanjaar 'n bedreiging vir die Kiwi's nie.
Wie moet die blaam dra? Ou storie - die ref was pateties en eenogig, maar dis nie die enigste rede nie. Duidelik kry Dick Muir nie die agterlyn aan die gang nie. Die span bestaan uit 13 baie goeie individue, maar speel glad nie saam nie. PdeV se aanhoudende blindheid met Januarie en John Smit ontplof nou in sy gesig. Verlede jaar was daar 'n Fourie du Preez, Bismark du Plessis en Heindrich Brussouw - almal ligjare beter as hul opvolgers. Alhoewel Zane nie sleg gespeel het in beide toetse nie, het Frans Steyn die sogenaamde X-faktor. So mal as wat ek oor Wynand Olivier is, werk iets nie in die Bokspan met hom daar nie. Hy verdedig soos 'n tier, maar op die aanval is daar niks. Is Jean de Villiers se tyd verby? Hy is nie sonder rede by Munster gedrop nie. Jaque Fourie kon twee keer nie die bal ordentlik pass na regs nie - basics!!! Wie se taktiek is dit om die bal in die All Blacks se kele af te skop?
Blykbaar dui die no 4 die speler se IK aan. Na Bakkies sou almal verwag het Danie Rossouw sou homself inhou. Stupid x stupid x stupid. Die Spies fans moet na die replay gaan kyk voor julle my aanval. Pierre skram weg van die vuilwerk wat loosies moet doen. Hy dans om die losgemale soos 'n Indiaan met sy reendans. Pierre herrinner my aan Morne du Plessis. Vir die Bokke het Morne gewerk met twee flanke wat kon "grind". Vir die WP het dit nie goed gewerk nie want Rob Louw het Naas heeltyd gejaag. By die Bulls werk Pierre dalk, nie by die Bokke nie. Schalk Burger was vandag beter en Louw is hopelik net daar tot Brussouw weer fiks is. Juan Smith sal moet terug in die plek van Louw.
My span vs Australie: Kirchner, Hougaard, De Villiers, Fourie, Habana, Steyn, Pienaar, Potgieter, Burger, Louw, Rossouw, Matfield, Botha, Ralepelle, Steenkamp.
Smit, Vd Linde, Bekker, Spies, James, De Jongh, Olivier.
Vir die tuis toetse vervang ek Smit met Gary of Tiaan. Kies enige van Jano, Sarel of Rory en bring Juan Smith terug. Laastens kies of Hougaard of Bjorn Basson op vleuel, miskien beide want Habana raak so useless soos suur wyn.
Posted by JB 007 (Centurion) Saturday, July 17, 2010 - 14:38
|
|
13. Die bulle moet skerp wees vandag vlymskerp!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Zetty (Ondangwa) Saturday, July 17, 2010 - 16:16
|
|
14. Pathetic, I don't know who is the worst, Bulle or Bokke !
Posted by Barrybul (Klerksdorp) Saturday, July 17, 2010 - 18:53
|
|
15. eks nou naaaaaar. wat gaan aan met ons rugby???????
Posted by hammer01 (Suid Gauteng) Saturday, July 17, 2010 - 19:03
|
|
16. Goed gedoen Bulle........ eerder nou verloor as later laat die Sharks maar lekker kry ons gaan tog laaste lag.....................................
Posted by Zetty (Ondangwa) Saturday, July 17, 2010 - 19:04
|
|
17. Steenkamp was baie goed vandag, jammer hy moet agter in ry na Mabetha staan. Maku se aanslaan was krities. Gary moes nooit aggegaan het nie. Bulle het goed gedoen sonder al die bokke.
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Saturday, July 17, 2010 - 19:16
|
|
18. Die BULLE was myns insiens te tentatief en het gewag dat die guppies na hulle toe kom. Kom geen hondhaaraf maak op die grond nie.
Watermeyer en Dippenaar kort nog ervaring maar hule gesamentlike gebrek aan penetrasie teen 'n so so agterlyn bekommer my.
Tog was daar goeie oomblikke ook.
Komaan Bulle!!!
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Saturday, July 17, 2010 - 19:27
|
|
19. Bonuspunt baie belangrik. As Gary nie beseer was nie, is dit baie dom gewees om hom af te haal. Dit is goed om die jong ouens deur te bring, maar jy het ou hande ook nodig, daarom gaan ons vir Adams en Pedri kwaai mis. Maak my ook bekommerd dat ons soveel goeie spelers verloor. JLP nou ook weg. Ons is beste unie in wereld en al wat ons gekry het, is Juandre Kruger. Sterkte jong Bulle !
Posted by bendiebul Saturday, July 17, 2010 - 19:46
|
|
20. jammer bulle, jul het jul kanse gehad maar dit nie in punte omskep nie en die sharks het darem te veel 'soft ' driee gekry. 34 punte teen jul is te veel .paar oordeelsfoute en onnodige foute .stelskoppe nie op standaard. niks wat nie reggestel kan word nie. dean greyling het baie goed gespeel. volgende week gaan ook nie maklik wees nie.go bulle, kom weer op die wenpad.
Posted by baby bull (garsfontein) Saturday, July 17, 2010 - 20:03
|
|
21. Eerstens, Bakies Botha. Hy het verseker 'n fout gemaak. Maar dit is bitter onregverdig om hom te blameer vir die gemors wat die res van die span aangevang het. Ek glo in Bakkies en hoop dat hy oor hierdie ding sal kom ... ons het hom baie nodig.
Tweedens. Danie Ressouw is afgestuur oor iets waarvan almal nie seker is nie. Wat ek bloot nie kan verstaan nie is dat die Bokbestuur te slap is om vuilspel van die teenstanders te gaan verkla. Terwyl ons spelers, maar veral die Bulls, knaend uitgewys en uitgejou word, vetrseg die sogenaamde grootmanne om iets daaraan te doen.
Teen die haaie het die Bulle swak gespeel. Hulle het die Haaie met elke skop veldaf kans gegee om minstens 30 meter te hardloop voordat daar 'n Bul naby was. Nee Bulle! Wylie, julle moet daarna kyk, of die Raasbekke (Cheethas) gaan julle Saterdag ore aansit.
Posted by Johann Venter (Bethlehem) Saturday, July 17, 2010 - 20:17
|
|
22. Verdediging, verdediging. Hoeveel keer het ek dit al genoem. Vanaand het dit ons vier driee gekos. Hoelank gaan die bulle die slapheid van swak verdediging nog kan bekostig. As hulle volgende week weer na die wedstryd kyk sal hulle besef hoe goed hulle hierdie wedstryd kon gewen het. 4 bonuspunte. Nee, Ludeke jy moet pa staan vir ons verdediging. Wat gaan aan. Met tye was die bulle skitterrend en dan mors hulle alles op. Goeie span met hope talent wat nou moet deurkom. Sit Brummer op nr 10 en kry hom reg om volgende jaar Steyn se adjudany te wees in die S15. Laat JLP gaan. Hy wil mos n shark wees.
Posted by Bluedog (Cape town) Saturday, July 17, 2010 - 21:03
|
|
23. Stem saam met bendiebul. Die bulle gaan te laat wakker skrik. Hierdie nonsens om spelers te kontrakteer vir n jaar moet stop. Ek kan nie glo dat top spelers nie graag vir n span soos die blou bulle wil speel nie. Daar is n paar spelers wat einde se kant toe staan en ons moet ervaring inbring saam met die jonger spelers od dit gaan nag word vir ons, dalk al volgende jaar.
Posted by Bluedog (Cape town) Saturday, July 17, 2010 - 21:08
|
|
24. Ons sukkel om die cheetahs te klop met al ons bokke, nou moet ons dit doen sonder 15 bokke, en hul mis net vir brussow ? Kom bulletjies, ryg in daardie bonuspunte todat die bokke terug is !
Posted by bendiebul Saturday, July 17, 2010 - 21:43
|
|
25. Uiteindelik!!!
Ek moet jou gelyk gee Stapper, jy was reg. Dit is horing om te verloor. Die guppies moet egter onthou, lekker is maar 'n vinger lank.
VOORWAARTS MARS BLOU BULLE!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 18, 2010 - 01:08
|
|
26. Miskiem moet die Bulle hulle taktiek 'n bietjie aanpas. Dalk moet hulle 'n bietjie langer besit behou. Die skop taktiek wat my aangaan het nie altyd gewerk nie.
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, July 18, 2010 - 01:38
|
|
27. 2 weke vir De Villiers...dit en Danie se geelkaart wys hoe belaglik dit is om rugby te speel teen die Kiwi's op hulle tuisveld.
Posted by Undertaker (Death Valley) Sunday, July 18, 2010 - 06:20
|
|
|
|
You need to upgrade your Flash Player
|
|
|
|
Happy birthday to:
1 Sept. - Jan Ackermann
2 Sept. - Danie Coetzee
2 Sept. 1930 - Thys Doubell
2 Sept. 1930 - Willie Els
2 Sept. 1930 - B Esterhuizen
2 Sept. - Corné Fourie
2 Sept. - Jacques-Louis Potgieter
2 Sept. 1930 - Dave vd Merwe
3 Sept. - Paul Botes
3 Sept. - Nico Engelbrecht
3 Sept. - Kobie Kidson
3 Sept. - Johan Roets
4 Sept. - Vincent Gwavu
4 Sept. - Pieter Meyer
5 Sept. - Oupa du Piesanie
|
|
|
|
|
|
|