You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Steenkamp back for Blue Bulls against familiar foes


The Emerging Springbok, Wilhelm Steenkamp, is back for the Vodacom Blue Bulls in their Absa Currie Cup match against the Sharks in Durban on Saturday.

Steenkamp, who played for the Sharks in the Super 14 competition as a loan player, replaces Flip van der Merwe, who was called up for Springbok duties during the week and is the only change to the team that beat the Pumas in the opening game of the Currie Cup competition.

Blue Bulls coach, Frans Ludeke, said it is great to have being able to use Steenkamp for this important encounter.

“We are lucky to have someone of the calibre of Wilhelm to replace Flip. He might have been with the Sharks during the Super 14, but it would be totally unprofessional to expect of him to share some secrets from that experience,” Ludeke said.

“What we do expect from him is what we got in the past, an honest effort in the blue jersey.”

There is a change on the bench as well, with injured Juandré Kruger being replaced by Bêrend Botha.

The team is: Jaco van der Westhuyzen, Gerhard van den Heever, Stephan Dippenaar, Stefan Watermeyer, John Mametsa, Jacques-Louis Potgieter, Ruan Snyman, Gerrit-Jan van Velze, Derick Kuün, Deon Stegmann, Fudge Mabeta, Wilhelm Steenkamp, Werner Kruger, Gary Botha (c), Dean Greyling. Replacements: Bandise Maku, Bees Roux, Bêrend Botha, CJ Stander, Danie Faasen, Francois Brummer, Hayden Groepes.

?The Blue Bulls u.21-side, who started on a winning note against Boland two weeks ago, have again being able to pick a strong team to play the Sharks.

The team is: Justin van Staden, Deon Helberg, Ernst Dinkelman, Simphiwe Mtimkulu, Clayton Blommetjies, Marnitz Boshoff (c), Poerie van Rooyen, Jono Ross, Marnus Schoeman, Tendayi Chikukwa, Cornell Hess, Andries Ferreira, Rossouw de Klerk, AJ le Roux, Morné Mellett. Replacements: Robbie Coetzee, Vincent Koch, Peet Vorster, Dalton Davis, Branco du Preez, Adri Jacobs, Willie Nell.

?The u.19 side, who started their season with a convincing win against the Griffons last week, is looking to kick on from that demanding performance.

They play the Sharks as well.

The team is: Pieter Oosthuizen, Courtnall Skosan, Bradley Moolman, Francois Venter, Mauritz Lombard, Pieter van der Walt, Lohan Jacobs, Arno Botha (c), JP le Grange, Lean Schwartz, Jose Julies, Gerno Eksteen, Stephanus Pretorius, Bongi Mbonambi, Juan Schoeman. Replacements: Jaques Momberg, Paul Groenewald, JJ Breedt, Sandile Ngwenya, Xander Redelinghuys, Franco Maritz, Hagen Mumba.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Kom Wilhelm, tyd om jou lyf op die spel te plaas en jou plek in te neem.

Posted by mossel (Hout Bay) Wednesday, July 14, 2010 - 15:00
2. Stem saam Mossel - dis nou die tyd vir Wilhelm om sy hand op te steek.

Ek is bekommerd oor ons vaste5. Die Pumas het ons laat klippe kou laas week en hulle het 'n klomp oorgewig part-timers. Persoonlik dink ek die probleem is op 4 en 5.... en nou het ons ook nog vir Flip en Juandre verloor hierdie week... ai!!! Ek dink Fudge is te lig in die broek en nou sit ons nog met 2 no.5 slotte ook nog.... ons sal maar moet sien - tyd vir die manne om hand op te steek.

KOM Werner, Dean, Gary en dan natuurlik Fudge en Wilhelm... ons kan 'n sterk posisie op die log hê as ons hierdie week wen!!!

PS: Ek hou van ons agterlyn - die manne moet net hardloop soos daai eerste 20 minute laas week!!!!
Posted by zet (Pretoria) Wednesday, July 14, 2010 - 15:09
3. Mossel, op die vorige draad praat jy oor Wynand en ek sê dit nou al 2 jaar.... as Wynand by die Bulle speel is hy 'n senior speler en daar word van hom verwag om die plays te maak en kyk hoe goed doen hy dit.... by die Bokke word hy gesien as 'n liability - om een of ander rede sien die coaches niks in hom nie, maar sluit hom maar in omdat sy vorm so goed is vir die Bulle.... maar as dit by die game kom word hy uitgesluit uit aanvals strategie en lyk hy nie goed nie omdat hy nie kans kry nie.... dis tyd dat hy MEER as die verwagte doen (as hulle hom dan nie kans wil gee nie, moet hy sy eie kans skep).... dis goed om te tackle en die basics te doen, maar dit gaan nie die twyfelaars orreed nie... hy het 'n blinder van 'n game nodig om hulle te oorreed... kyk maar vir Januarie - hy gee een steekskoppie, druk 'n drie, en is vandag nogsteeds deel van die span.... enigste manier om hom uit te kry is om die stadion af te brand!!!!
Posted by zet (Pretoria) Wednesday, July 14, 2010 - 15:17
4. Ek tel dat Berend Botha is tans slot no 8 by die Bulle.

top 4 is Bokke
5 Kruger
6 en 7 is in die span
8 Botha
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, July 14, 2010 - 15:30
5. THEY SHOULD HAVE DROPPED JLP ASAP.BRUMMER NEEDS GAMETIME FOR NEXT YEAR COME FRANS WAKE UP MAN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Muzi (Johannesburg) Wednesday, July 14, 2010 - 16:17
6. Zet #21, Sakkie6yster #22 en Blou-is-Baas #27 van vorige draad.
Voel 100% soos julle oor die Bulle en die bokke.

NOU DIE BLOU!!!
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Wednesday, July 14, 2010 - 20:35
7. Is dit nou amptelik dat Jac Louis sal gaan? Ek hou van hom, maar het ook nie sy skuif Pretoria toe verstaan nie.

En dan moet ek ook op vrige draad saamstem met menings dat ander franchises nie genoeg doen om hul eie jong spelers deur die sisteme te laat ontwikkel nie. Die Sharks staan elke jaar al by Grey se matriekafskeid met tjekboeke en kan nie wag dat die wat nie gekontrakteer het nie by die Cheetahs ontwikkel is nie.

Natuurlik koop die Bulle ook jong spelers, maar dis net as daar regtig nie diepte in daardie posisie is nie, en wanneer laas het ons 'n top Springbok Pretoria toe gelok?

Die WP het skynbaar nie genoeg slotte, senters, stutte en vleuels tussen Paul Roos, Boys High paarl Gim, Sacs, Bishops, Stellenberg, Rondebosch en Wynberg nie. Wat nog te se van Maties en Tygerberg en die hele magdom Boland klubs.

Op die ou end gaan al daardie spelers Griekwas toe, of speel vir Boland. Die Cheetahs het twee Curriebekers gewen en kon niks wys met daardie geld nie. hulle, die leeus en die Griekwas, is besig om die off cutts van SA rugby te word en speel letterlik met manne wat nie opgeraap is of wat uitgegooi is deur die top 3 franchises. Ek kan nie dink dit is gesond vir ons rugby op die lang duur nie.
Posted by mossel (Hout Bay) Wednesday, July 14, 2010 - 22:21
8. Zet

Ons gaan swaar trek sonder Flip daar en ek dink nie ons gaan die Sharks klop eerskomende naweek nie. Ons groot kopsorg le ook vir my by 4 en 5. Wilhelm sal eenvoudig moet bewys wie hy is en wat in hom steek. Fudge loop die gevaar om net 'n naam te word maar hyself dwing nie gesag af in sy posisie nie. Dis net hy wat dit kan verander. Dis net in sy hande. Hy het die geskiedenis agter sy naam, maar dis nou tyd vir die klomp jonges om te wys hulle kan op die vlak die step maak. As ek net die naweek na bv. paul Bosch vd WP gekyk het , is dit vir my voorbeeld van jong outjie wat net "go" en sorg dat hy homself laat geld.

Ek het wel gedink verlede naweek se game is ons behoorlik opgefrommel teen die Pumas, maar ons het momentum ingeboet met Van velze se balhantering op kritieke aanvalstye, asook ons taktiese skopwerk wat nie op standaard was nie, lynstane wat baie wisselvallig was - Fudge is te maklik geklop, en klein tegniese goedjies soos swak aangee van die skrumskakel wat die spel stadiger maak of nie genoeg geduld het om deur die fases te werk nie. Dis maar dingetjies wat in 'n proses opgebou sal word soos die spelers meer ervairng opdoen.

'n Wen teen die Sharks sal ons in baie sterk posisie st. Verlede jaar het ons gesukkel om weg van die huis af met feitlik dieselfde span te wen, asook om momentum te bou wanneer dit tel. Dit moet hierdie span nog bewys. Ek weet hulle kan, daarom dat ek so effe krities klink.
Posted by mossel (Hout Bay) Wednesday, July 14, 2010 - 22:31
9. Net vir interesantheid:

Die huidige leeuspan het 'n hele aantal jong spelers wat uit hulle eie stelsels kom. As daar 'n span is wat kan verras is dit die leeus.
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, July 15, 2010 - 06:35
10. Paar punte van my kant oor Bulle in verskeie spanne:
Springbokke - Ek stem 100% saam die ouens hierbo oor Wynand se rol in die Bokspan. Dit lyk asof hy geen gesag toegedeel word en net aangesê word om die basics te doen, daarom dat ander provinsies so hamer dat Jean de Villiers moet 12 speel. Baie jammer
Bulle: Die pak lyk ongebalanseerd. 2 van dieselfde flanke, 2 van dieselfe slotte. Soos gesê is hierdie 2 slotte sal moet hande opsteek. My eintlike punt wat ek wil maak hier is oor Bêrend Botha. Hy is net 'n voorbeeld van die ongelooflike baie talent by die Bulle. Dit is goed om dit te hê, MAAR hierdie ouens kry nie speelkans en blootstelling nie. Wat gaan van hulle word. Gooi vinnig 'n paar name in hoed: Henry Bantjies, Corne Fourie, ens. Iemand moet 'n blink plan bedink om hierdie ouens op provinsiale vlak blootstelling te gee maar tog nog steeds dat die Bulle houvas het op hulle. Na O/21 is daar niks!
Junior Bulle: Ek het afgelope 2 naweke moeite gemaak om die o/21 op Wellington te gaan kyk en O/19's se game gekyk. Wat 'n ongelooflike klomp talent wat behou moet word maar ook blootstelling moet kry. Van die o/21 is van Staden (15), Mtimkulu (12), M Boshoff (wat my aanbetref M Steyn se opvolger en nie Brummer nie), Schoeman (6), Ferreira (4), de Klerk (3), le Roux (2). Poerie van Rooyen (9) het nie dag gespeel nie maar wat ek laasjaar van hom gesien het, hy's klas, hy is F du Preez se tipe. D Helberg was bietjie van 'n teleurstelling, maar hopenlik het net afdag gehad.
o/19 - Senters Venter en Moolman is verdomp goed - vinnig, hardloop reguit maak gapings. Hierdie behoort 'n groot kombinasie te word. Arno Botha (8) is klas - spoed, sterk, balsense (meer as Spies), Schoeman (1), Mbonambi (2) en Eksteen (4) en Oosthuisen (11 nou 15).
Dit is lekker om sulke talent in die blou truie van die Bulle te sien!!!
Posted by Paarlbul (paarl) Thursday, July 15, 2010 - 07:48
11. OK..... something went wong.....

Komaaaaaan Paarlbul....meer balsense as Pierre Spies.... ONMOONTLIK!!!! hehehehe

Soos ek al tyd vir my kinders sê as hulle vra wie is die vinnigste in die Bulspan?.....Pierre Spies
en die sterkste?.....Pierre Spies
en die langste?.....Pierre Spies
en die slimste?....Pierre Spies
en die grootste?......Pierre Spies
en die mooiste?.....Meisiekind
hahahahaha
Posted by zet (Pretoria) Thursday, July 15, 2010 - 07:59
12. JL Potgieter???

Miskien is "liefling" oppad terug!!!!!!
Posted by Frik (Boksburg) Thursday, July 15, 2010 - 16:10
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
1 Sept. - Jan Ackermann
2 Sept. - Danie Coetzee
2 Sept. 1930 - Thys Doubell
2 Sept. 1930 - Willie Els
2 Sept. 1930 - B Esterhuizen
2 Sept. - Corné Fourie
2 Sept. - Jacques-Louis Potgieter
2 Sept. 1930 - Dave vd Merwe
3 Sept. - Paul Botes
3 Sept. - Nico Engelbrecht
3 Sept. - Kobie Kidson
3 Sept. - Johan Roets
4 Sept. - Vincent Gwavu
4 Sept. - Pieter Meyer
5 Sept. - Oupa du Piesanie