You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Vodacom Blue Bulls teams start provincial season well


Ruan Snyman © Gallo ImagesA 24-11 win over Eastern Province Mighty Elephants in a compulsory friendly played in Port Elizabeth on Saturday, laid the perfect foundation for the Vodacom Blue Bulls Currie Cup campaign.

The Blue Bulls, who play the Pumas at Loftus on Friday in the opening fixture of the Currie Cup, led 5-3 at the break against a home side that played with a lot of passion in front of an appreciative crowd of around 15 000.

Gerrit-Jan van Velze, Ruan Snyman and Boland loan player, Hayden Groepes, played well for the Blue Bulls, while former Blue Bulls stalwart, Tiger Mangweni, had to satisfaction of scoring his side’s try.

“This was exactly what we hoped for,” Blue Bulls coach, Frans Ludeke, said afterwards. “EP came at us and really gave us a very good work-out. I am happy with what we saw and achieved,” Ludeke indicated.

Scorers:

Blue Bulls 24 (5) Tries: Hayden Groepes, Gary Botha, Clayton Blommetjies, Juandré Kruger. Conversions. Jacques-Louis Potgieter.

EP 11 (3). Try: Tiger Mangweni. Penalties: Donald Stevens (2).

?In Wellington, the Vodacom Blue Bulls u.21 team kicked off their campaign in the Absa competition by beating Boland 43-18 on Saturday.

The young Bulls had a 31-11 lead at the break and never looked like losing this one.

Marnus Schoeman scored a hat-trick, with Jono Ross, Wesley Moolman, Ernst Dinkelman and Peet Vorster all crossing the line as well. Marnitz Boshoff, Justin van Staden and JC Roos kicked conversions.

?Three players from the Blue Bulls u.18 Craven Week side has been included in the SA Schools team that was picked after the annual Craven Week tournament that was hosted by the Griffons in Welkom this year.

Rudi (Poerie) van Rooyen was picked at scrumhalf and fellow Affies pupils, Nardus van der Walt and Schalk van Heerden was picked at no 8 and as reserve lock respectively.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Ja-well-no-fine............
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, July 05, 2010 - 07:28
2. Eintlik is hierdie al ou nuus. Die CC span sal seker Dinsdag aangekondig word.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, July 05, 2010 - 07:32
3. Deutschland über alles
Posted by Bloumens Monday, July 05, 2010 - 08:25
4. Die nuus in die vorige blog bekommer my. Ek sien Wynand is een wat nie CC mag speel nie. Dan beter PdV hom speel in die 3 nasies en nie net saam vat om die bank warm te hou nie. En met Jacobs ook daar gaan hy nie 'n kans hê nie. Waarom 5 senters!!?
Posted by NETBLOU (Centurion) Monday, July 05, 2010 - 09:16
5. O ja, baie dankie aan ons Webmeester wat die Vodacom 2010 kampioen slagspreuk ook bygevoeg het - bietjie laat, maar liewer laat as nooit.
Posted by NETBLOU (Centurion) Monday, July 05, 2010 - 09:39
6. Ek is nuuskierig om Ludeke se beskikbare spelers te sien waaruit hy kan kies - watter posisie speel Hayden Groeps dat ons hom moes invoer?
Posted by NETBLOU (Centurion) Monday, July 05, 2010 - 09:41
7. Ek het die wedstryd bygewoon.

Dit was 'n harde kragmeting, met die OP wat duidelik 'n punt wou bewys. Die duikslae was kliphard en baie negatiewe spel by die afbreekpunte deur OP het ook die Bulle se momentum belemmer.

Die Bulle het genoeg gedoen om te wen, maar ek dink nie iemand wou juis 'n besering optel in so 'n relatief niksseggende wedstryd nie. Ek was bly om Juandre Kruger later op die veld te sien, en Van Velze se fisiese spel het ook groot indruk gemaak.

O ja, volgens die OP luidspreker omroeper was dit die grootste skare wat hulle in jare by 'n OP wedstryd gehad het. En omtrent almal het Blou truie en vlae gedra.

Die Bulle se ondersteunings basis is inderdaad landswyd. Die toekoms lyk blink.
Posted by Shannow Monday, July 05, 2010 - 10:36
8. Hayden Groepes is a utility player but his is better at full back.And may i say he is better than kirchner he attacks the line very well.Watched him last year when he played for boland.He is a former sa schools full back so i think he would be good enough for us.
Posted by Muzi (Johannesburg) Monday, July 05, 2010 - 11:13
9. Ek moet bieg ek wonder hoe ons gaan klaarkom sonder ons internasionale sterre. As ek so na die situasie kyk, lyk dit of die top vlak spelers wat aan ons beskikbaar gaan wees, die volgende insluit:

Jaco vd Westhuizen, Gerhard vd Heever, John Mametsa, Jaco Pretorius, Jacque Louis Potgieter, Deon Stegman, Derick Kuun, Juandre Kruger, Flip vd Merwe, Werner Kruger, Gary Botha.

Wat die oorblywende posisies betref gaan ons met onervare en opkomende spelers moet klaar kom. Hier praat ek van: binnesenter, skrumskakel, agsteman, nr. 7 flank en loskop.

Ek hoop ons het die diepte om 'n tuis semifinaal te verseker voordat die Bokke weer terug is.

Ek wonder ook wat die situasie rondom Dewald Potgieter, Francois Hougaard, Wynand Olivier en Zane Kirchner gaan wees. Die manne wat nie altyd eerste keuse by die Bokke in hulle posisies gaan wees nie, maar wat dan dalk op die bank gaan moet sit vir die hele seisoen.

As 'n paar van hulle vroeg vrygestel word kan dit ons baie help in die Currie Beker. Ek het Wynand in hierdie groep ingesluit want al dink ek hy is dit top nr.12 in die land, weet ek nie of the nasionale keurders daarmee saamstem nie.

In elk geval, hierdie seisoen gaan waarskynlik 'n fase van ontwikkeling vir ons wees, en persoonlik dink ek ons sal gelukkig wees om in die top 2 op die log te eindig voor die Bokke terug is.

Die Leeus en Cheetahs gaan basies net so sterk as in die S14 wees, terwyl ons basies die span gaan moet speel wat in die laaste S14 wedstryd op Nuweland uitgedraf het. Dit gaan 'n uitdagende seisoen wees, na my mening.
Posted by Shannow Monday, July 05, 2010 - 11:22
10. Muzi #8

Ja Hayden is meer 'n heelagter - maar hy gaan cover wees vir ons hele agterste 3 - hy gaan moontlik as vleuel begin met Mametsa en vd Heever wat beseer is - maar sodra daai 2 reg is sal hy seker vir 11,14 en 15 cover.
Posted by zet (Pretoria) Monday, July 05, 2010 - 11:27
11. Shannow lees maar net die artikel op die vorige draad. Jou vrae oor wie en wanneer word reeds daar beantwoord.
Posted by Bloumens Monday, July 05, 2010 - 11:44
12. #9 Shannow ek hoor wat jy sê, maar ek is nie so bekommerd soos jy nie - Ek stem saam met die kern van die span - en ons het antwoorde vir jou kommer posisies:

12 - Ons sal moet kies tussen Dippies (eintlik 'n 13) en Stefan Watermeyer
9 - Ruan Snyman is daar en hy sal die posisie sy eie moet maak - die manne wat weet is opgewonde oor hom.
8 - vVelze is nou al 'n rukkie die Vodacom se kaptein - nou moet hy die step-up maak CC vlak toe.
7 - Juandre Kruger gaan daar speel tot Pottie terug is - en almal weet hoe opgewonde ek oor Juandre is.
1 - Hier het ons die minste worries - Jaco Engels het ervaring en dan kom Dean Greyling hierdie jaar deur - hy herhinner my aan Os - ek hoop hy bewys my reg hierdie jaar.

SA Rugby het klaar bekend gemaak dat die gekontrakteerde spelers nie in die CC sal speel tot die semi's nie - dis al hoekom Adi Jacobs daar ingesluit is - hy het 'n springbok kontrak - dis nie te sê hy is nou weer voor Wynand in die tou nie.

Wat die ander Bokke in die 3N groep aanbetref - hulle kan weer van 4 Sept vir hulle provinsies speel - dus het ons dan spelers soos Pottie, Zane, Hougie, Gurthro en Chilli (who cares) beskikbaar. Wynand is egter beslis nie een van hulle nie.

So ja - ons moet veg teen die WP,Cheetahs en Sharks vir een van die top2 - ek dink die Leeus sal sterk wees - maar nie sterk genoeg vir die top2 nie - ek dink ons het 'n realistiese kans om dit te maak....
Posted by zet (Pretoria) Monday, July 05, 2010 - 11:45
13. Ek het alweer 'n 4-fase plan vir die CC (nes die laaste 2 jaar se S14)

Fase1: (Week 1-4)
Week 2,3 en 4 gaan belangrik wees.

Week2 teen die Sharks (weg) - 'n wen sal ons voor in die koor plaas. 'n Verloor sal nie so ernstig wees nie, maar sal ons onder effense druk plaas vir week3.

Week3 teen Cheetahs (tuis) - 'n wen is 'n moet, veral as ons in week2 verloor - maar as ons week 2 en 3 wen moet die ander spanne opvang rugby speel.

Week4 teen die Lions (weg) - omdat daar waarskynlik 5 spanne (en moontlik Griekwas) is wat vir die top4 plekke veg sal 'n weg wen ons hier breathing space gee vir die res van die kompetisie.

Ons kan enige iets van al 3 hierdie games wen tot al 3 verloor - ek dink dit sal iets in die middel wees - ek hoop na week 4 staan ons op 3 wenne en 1 verloor - ek dink dan is fase1 'n sukses...net 3 fases om te gaan tot die semi's....
Posted by zet (Pretoria) Monday, July 05, 2010 - 11:48
14. Zet

Interessante analise.

Ons moet net onthou dat ons laas jaar 'n reuse terugveg poging nodig gehad het om die top 4 te haal, en net geluk (die Cheetahs se oorwinning oor die Sharks in die semifinaal) het ons 'n tuis finaal besorg.

Ons vergeet soms dat ons top sterre so goed is dat hulle in 'n wereldspan sal instap (Victor, Bakkies, Danie, Pierre, Fourie en Morne) en dat die val vanaf daardie uitmuntende groep tot ons volgende vlak spelers noodwendig groot sal wees, maak nie saak hoe goed jou diepte lyk nie.

So as ons 'n tuis semifinaal en finaal wil he, moet ons jong outjies werklik skitter. Ek is opgewonde oor ons toekoms, maar ek is terselftertyd versigtig rakende hierdie jaar se Currie beker. Ek is seker ons sal die semis haal. Maar die mikpunt moet die top posisie op die log wees. Dis tog waar die groot geld le as dit by tuis semis en die finaal kom.

Go Bulle!
Posted by Shannow Monday, July 05, 2010 - 12:27
15. #12 Zet, ek stem heeltemal met jou saam, op no 1 het ons inderdaad die minste worries, as Dean Greyling meer speelkans kry, gaan hy ook ondervinding opdoen, maar op die stadium kry hy heeltemal te min speelkans en krediet. Hy kan vas en loskop speel, waarom kry hy so min speelkans weet ek nie. Ons diepte is goed en as die beserings beperk word wag daar weer 'n mooi CC vir ons
Posted by bulkalfi (Pretoria) Monday, July 05, 2010 - 12:33
16. Bulkalfi - ek dink juis op stut het ons 'n probleem van te veel manne - (wie sou dit laas jaar van die Bulle kon sê?) Die probleem is dat ons nie weet wie die beste gaan wees vir die toekoms nie.....

Op No.3 het Werner 99% van ons games begin in die S14 - en hy is beslis die beste vaskop wat ons het... maar wie is 2e beste?
Bees Roux het omtrent splinters in sy boude van bank sit.
Dean Greyling kry nie speelkans as vaskop nie.
Rossouw de Klerk kry nie eers kans op Vodacom vlak nie - hy is darem gelukkig nog jonk
Frik Kirsten speel blykbaar weer - voor sy nek besering was hy die man van die toekoms - hoe lyk hy nou?

Op No1 is Gurthro nie gekontrakteer by die Bokke nie - so van 4 Sept kan hy weer speel.... so wie's daar nog?
Jaco Engels - nie die sterkste skrummer nie - maar goed in die los. Hy raak ook bietjie ouer - maar wat is TE oud?
Dean Greyling is 'n yster maar met Gurthro en Jaco daar speel hy omtrent nie eers Vodacom nie.

Uit al hierdie kan ons 3 of hoogstens 4 stutte per game kies. Vaskop is dan Werner en Bees as ons na die S14 kyk.... ek dink egter Werner kan meer gerus word en Bees moet kans kry om die splinters so nou-en-dan uit te hardloop.
Wie kies mens dan tussen Jaco en Dean? Gaan jy met die man met die ondervinding of gaan jy met die man vir die toekoms?

Hoe lank gaan hierdie manne wat 3e of 4e in die ry staan tevrede wees om nie blootstelling te kry nie?
Posted by zet (Pretoria) Monday, July 05, 2010 - 13:31
17. My currie cup team for this season

15.Blommetjies - ( Heyneke meyer said he is a gem at 15)
4.Shadow3Petius2WmyDp - later in the 2nd half he can move to 13.
10.Potgieter
9.Snyman
8.Cj stander -( in my opinion he is the next big thing at 8 he is way more talented,faster than van velze at 8 he is young but is my 8thman to replace Spies)
7.Van Velz
6.Stgman5Ku4Fip3W2Boh1Es7Mk8 Steenkamp
19.Kuun
20.Lohan Jacobs - ( saw him in the bok under 20's what a talent)
21.Brummer
22.Hayden Groepes - ( covers 10.11. and 15)
Posted by Muzi (Johannesburg) Monday, July 05, 2010 - 14:12
18. Moet die span vir Vrydag nie vandag aangekondig word nie
Posted by Bulzak (Kempton Park) Monday, July 05, 2010 - 14:35
19. #17

Can't see half your team, but from what I can see my comments:

15. Blommetjies - he's tackling was VERY suspect in the U/20 world cup... JacovdWesthuizen gives us plenty of experience at 15, and if you play 2 young wingers, you can't play a young 15 as well - they'll get murdered.... so I think Jaco is a must at 15.

8. CJ Stander - not too impressed with him at U/20 world cup either, but must admit that's all I've seen of him... so maybe he just had a bad tournament.

I'm guessing you have 6 Steggies with Flip and Juandre locks, Werner, Botha and Engels. Subs as Maku, Wilhelm, Bees, Kuun etc - all fine.

Lohan Jacobs - don't really know him. Brummer is a given. Groepes... hopefully John Mametsa recovers quickly, then Dippies can rather cover the bench.
Posted by zet (Pretoria) Monday, July 05, 2010 - 14:57
20. Op 8/19 jarige ouderdom is Lohan Jacobs nog nie gereed vir groot rugby nie.
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, July 05, 2010 - 17:38
21. Ek is bly die Bokke is onttrek uit die CC.

Ons kry darem paar manne terug ook.

Vanjaar se reeks kan baie vergelyk word met 2003, toe die Bulle 'n ewe jong span in die veld gestoot het, met ene Fourie du Preez die skrumskakel...

Dit bied aan elke span die geleentheid om geweldige diepte te bou vir die pad vorentoe. Uit die Bulle se oogpunt het ons darem ook ervaring daar in Gary Botha as kaptein. Dit gaan 'n jong CC reeks hierdie wees.
Posted by mossel (Hout Bay) Monday, July 05, 2010 - 23:02
22.
Die Wereldbeker is belangriker as die CC so rus die spelers
Posted by Nommer 7 (Pta) Tuesday, July 06, 2010 - 00:18
23. Kan iemand vir my sê wat van Gerhard van der Heever geword is hy nog beseer?
Posted by Pappabull (Uit die Blou van Onse Hemel) Tuesday, July 06, 2010 - 07:47
24. Ja,maar na n goeie branderplank sessie by Seepunt......is hy nou weer reg om die Pumas aan te vat??
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Tuesday, July 06, 2010 - 08:41
25. Die AB span vir Saterdag:

1. Tony Woodcock (63)
2. Keven Mealamu (74)
3. Owen Franks (12)
4. Brad Thorn (40)
5. Tom Donnelly (7)
6. Jerome Kaino (27)
7. Richie McCaw – captain (83)
8. Kieran Read (19)
9. Jimmy Cowan (36)
10. Daniel Carter (69)
11. Josevata Rokocoko (62)
12. Ma’a Nonu (46)
13. Conrad Smith (35)
14. Cory Jane (15)
15. Mils Muliaina (83)
Reserves:
16. Corey Flynn (7)
17. Ben Franks (2)
18. Samuel Whitelock (3)
19. Liam Messam (3)
20. Piri Weepu (37)
21. Aaron Cruden (3)
22. Richard Kahui (10)

Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, July 06, 2010 - 08:43
26. Baie sterk span! Pasop vir Rokocoko ewe skielik op nr 11 vleuel!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, July 06, 2010 - 08:45
27. Ag nee-wat,ons vreet daai span op soos wat die BULLE die Crusaders en STORMERS die Warathas opgevreet het???
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Tuesday, July 06, 2010 - 08:50
28. Ek sien die lug is darem weer BLOU vandag.....dit spel net goeds vir die BOKKE!!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Tuesday, July 06, 2010 - 08:59
29. More almal,

Wat die Bulle se cc span betref, lyk dit my ons kort 'n groot baldraer flank - veral met Danie en Pottie by die Bokke, en Pedrie oorsee. Ek weet Juandre gaan voorlopig daar speel, maar hy behoort steeds die meeste waarde op 5 slot toe te voeg. Weet iemand dalk wat van Dries v Schalkwyk geword het? Hy is nou net die man wat ons kort?
Posted by Blyblou (Middelburg) Tuesday, July 06, 2010 - 09:26
30. BOKKE 31 - 17 kiwis Bergbok
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Tuesday, July 06, 2010 - 09:26
31. BULLE 44 - 13 pumas - Bergbok
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Tuesday, July 06, 2010 - 09:38
32. @22. Nommer 7,
Seker so dat wêreldbeker belangrik is, maar wat my betref is die CB die hart van ons rugby. Onthou net dat voor '95 was ons geissoleerd en was CB die enigste groot rugby wat ons gespeel het en toe wen ons net na toelating die wêreldbeker. Wat help dit ons rus hulle vir 'n paar wedstryde en dan gaan ons weer op een van daardie onnodige einde jaar Europa toere
Posted by NETBLOU (Centurion) Tuesday, July 06, 2010 - 09:57
33. Dries v Schalwyk is beseer, seker nog so 'n maand buite aksie
Devin Oosthyuzen is oo beseer, maar kan dalk binnekort weer speel.

Hierdie twee is di die baldraer losvoorspelers.

Gerhard vd Heever is beseer, maar kan dalk hierdie naweek al weer speel.
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, July 06, 2010 - 10:06
34. Kan julle by Super Bru inkom???????
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Tuesday, July 06, 2010 - 11:09
35. #16; Stem 100% met jou saam, dink nie ek kon dit beter stel nie. Die manne van die toekoms moet net begin ondervinding optel anders gaan hulle waai!!!!
#20: Jip 19 jaar is heeltemal te jonk vir groot rugby. Moet die man nou seerkry soos menige ander voor hom, selfs dan is die vraag of iemand sal besef dit is gekkigheid om hulle op so jong ouderdom daar te speel. Ek is 'n voorstaander van spelers wat deur elke fase gaan, m.a.w. O/19, O/21 Vodacom ens ens. Frik Kirsten speel weer en ek hoop hy is na hierdie besering wat hy was voor dit, dan wag daar 'n blink toekoms vir hom, maar ons sal moet wag en sien, ek dink ek het dit verlede jaar hier gese, die ou is briljant MAAR te jonk vir daar voor tussen die hardebaarde, maak nie saak hoe sterk hy is nie.
Nogtans kan ek nie wag vir CC nie, dit bly maar lekker om daai beker in ons kas te he.
Posted by bulkalfi (Pretoria) Tuesday, July 06, 2010 - 11:47
36. Dankie Stapper (33) - .Ek hou baie van ouens soos Steggies en Kuhn aan die oopkant, maar dink nie mens moet met 2 sulke flanke gelyk speel nie.

Ek het bietjie van Devin Oosthuysen vergeet, maar dis goed om te weet daar is nog 'n paar groot ouens wat kan inkom.

Dan is daar nog Johan de Bruin wat aan die Valke geleen is ook - maar lyk my nie die Loftus breintrust dink hy is goed genoeg vir die Bulle nie.
Posted by Blyblou (Middelburg) Tuesday, July 06, 2010 - 12:24
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
1 Sept. - Jan Ackermann
2 Sept. - Danie Coetzee
2 Sept. 1930 - Thys Doubell
2 Sept. 1930 - Willie Els
2 Sept. 1930 - B Esterhuizen
2 Sept. - Corné Fourie
2 Sept. - Jacques-Louis Potgieter
2 Sept. 1930 - Dave vd Merwe
3 Sept. - Paul Botes
3 Sept. - Nico Engelbrecht
3 Sept. - Kobie Kidson
3 Sept. - Johan Roets
4 Sept. - Vincent Gwavu
4 Sept. - Pieter Meyer
5 Sept. - Oupa du Piesanie