|
|
|
 |
|
 |
|
Seven Blue Bulls out of Currie Cup
03 July 2010 (12:02)
Seven contracted Springboks from the Vodacom Blue Bulls will not be allowed to play for their home union in the 2010 Absa Currie Cup.
Bakkies Botha, Fourie du Preez, Victor Matfield, Wynand Olivier, Danie Rossouw, Morné Steyn and Pierre Spies will all be put on special condition programmes after the completion of the Vodacom Tri Nations on September 4th after which non-contracted Springboks will disperse back to their provinces.
Zane Kirchner, Francois Hougaard, Dewald Potgieter, Gurthrö Steenkamp and Chiliboy Ralepelle will then be available for Currie Cup selection.
The contracted Springboks will attend a series of private mini-camps to focus on different aspects of their physical conditioning and will return to their provinces in time for the Absa Currie Cup semi-finals on October 16.
The rest of the contracted Springboks are:
Andries Bekker, Schalk Burger, Jaque Fourie, Bryan Habana, Ricky Januarie (all Western Province), Bismarck du Plessis, Adrian Jacobs, Tendai Mtawarira, Ruan Pienaar, JP Pietersen, John Smit (all Sharks), Juan Smith, Heinrich Brüssow (Cheetahs).
|
|
|
|
 |
|
 |
|
| Blog |
|
1. Iste op die Bulle se Blog?? Hoop nie dis n voorteken wat met die CC gaan gebeur nie........PROVVVVIIIINNNNCCCEEEEEE
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, July 03, 2010 - 14:12
|
|
2. Hallo Bergie As julle darm die BULLE se diepte gehad het kon jy ook rustig geslaap het......
Posted by Bulzak (Kempton Park) Saturday, July 03, 2010 - 14:16
|
|
3. Nou wat soek Adrian Jacobs nog daar.....Wil hulle hom verder vet voer???
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, July 03, 2010 - 14:16
|
|
4. Dag Bulzak.....Ricky ook seker ook?? Sjoe,maar het daai Vrystaters my ou WP Craven Week Spannetjie Seergemaak!~!42-21.
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, July 03, 2010 - 14:39
|
|
5. Die Vrystaat se voordeel is dat meeste van die spelers is van Grey. Die ander spanne is gelas uit verskillende skole. My kind het pas vir die Silver Valke gespeel en hulle was maar 2 van 'n skool en het baie gesukkel
Posted by Bulzak (Kempton Park) Saturday, July 03, 2010 - 14:44
|
|
6. Geluk met jou seun se Prestasie...dis nie aldag dat mens plek kry in n Provinsiale span nie?? My seun ,wat omtrent 6vt hoog is ,het reguit vir my gese hy jaag nie n bal agter ander29 spelers aan nie?? Ek het hom maar net gekyk??
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, July 03, 2010 - 21:23
|
|
7. Bulle 24, Olifante 11...klink nie baie oortuigend nie.
Posted by Undertaker (Death Valley) Saturday, July 03, 2010 - 23:10
|
|
8. Post 20 op vorige draad: Daar is baie mense (ouer garde) wat ‘n sagte plekkie vir Griekwas het, of hulle egter sterk genoeg is om die enigste beskikbare plek in die CB - Finaal te verdien betwyfel ek ten sterkste. Miskien ‘n halfeindrondte as hulle gelukkig is.
Dankie Undertaker.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 03, 2010 - 23:50
|
|
9. Eastern Province Elephants 11-24 Blue Bulls
The Blue Bulls managed to outscore the Elephants, who have thankfully replaced the 'Mighty' tag in their name, by three tries to one.
However, it was not the festival of rugby that was hoped in the last ever match at the EPRU Stadium, formerly known as Boet Erasmus, before the Elephants move their home base to Port Elizabeth's impressive new Nelson Mandela Bay Stadium.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, July 03, 2010 - 23:52
|
|
10. Die Blou Bul-rugbybaas Barend van Graan is glo in die binnebaan om einde vandeesmaand as die nuwe uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) aangestel te word.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, July 03, 2010 - 23:58
|
|
11. Die eindtelling was 24-11 nadat die Bulle die rustyd met net 5-3 voor was.
Met ’n kwartier oor was die Olifante se kanse nog lewend, maar twee drieë in die laaste paar minute het die telling in die Bulle se guns gerek.
Dit was nie die mees aanskoulike wedstryd nie, maar baie hard en mededingend met ongeveer 15 000 toeskouers wat dit geniet het.
Dit was ook die laaste kragmeting wat die OP in die OPRU-stadion (die ou Boet Erasmus) gespeel het.
Te oordeel na hul veggees behoort die tuisspan voortaan baie mense na die nuwe Nelson Mandelabaai-stadion te lok.
Die Bulle het die meeste gebiedsvoordeel geniet met die OP wat deurgaans soos tiere moes verdedig.
Die agtsteman Gerrit-Jan van Velze en die haastige vleuel Hayden Groepes was die wenspan se groot uitblinkers.
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, July 04, 2010 - 00:00
|
|
12. Ek kan nie sien hoe die Bulle hierdie CB kan prysgee nie...
Jimmy's Jukebox hervat volgende week....
GEE DIT HORINGS BLOU BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, July 04, 2010 - 03:18
|
|
13. Wat n voorreg om die Bulle in PE gister te kon sien Die hele staduim +/- 5000 mense was almal blou Ons het groot geword by Boetie Erasmus as liaaties en dit was regtig n voorreg om op so n manier die stadium te gaan groet Dankie Bulle Julle bly maar net Bo!!!! Julle sal tog julle sokkies moet optrek want arme OP is nou regtig n top span nie en dit het bietjie broekskeur met tye gegaan Moet se OP het bo hul vermoens gespeel Sterkte vir die currie cup Bulle Bo!!!
Posted by petoors (port elizabeth) Sunday, July 04, 2010 - 07:25
|
|
14. Die telling van die O-21 wedstryd teen Boland: 3 July 2010 Boland 18 - 43 Blue Bulls Boland Stadium, Wellington
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, July 04, 2010 - 19:55
|
|
|
|
You need to upgrade your Flash Player
|
|
|
|
Happy birthday to:
1 Sept. - Jan Ackermann
2 Sept. - Danie Coetzee
2 Sept. 1930 - Thys Doubell
2 Sept. 1930 - Willie Els
2 Sept. 1930 - B Esterhuizen
2 Sept. - Corné Fourie
2 Sept. - Jacques-Louis Potgieter
2 Sept. 1930 - Dave vd Merwe
3 Sept. - Paul Botes
3 Sept. - Nico Engelbrecht
3 Sept. - Kobie Kidson
3 Sept. - Johan Roets
4 Sept. - Vincent Gwavu
4 Sept. - Pieter Meyer
5 Sept. - Oupa du Piesanie
|
|
|
|
|
|
|