|
|
|
 |
|
 |
|
Blue Bulls coaches embrace BokSmart training
01 July 2010 (15:31)
The BokSmart concept and workshop held with the Blue Bulls professional coaches on Wednesday proved to be a huge success.
Twenty two of the most senior coaches, amongst then Currie Cup and Super 14 winning coach, Frans Ludeke, and Vodacom Cup winning coach, Nico Serfontein, were introduced to the program, aimed at making the game safer and more sustainable.
Serfontein was full of praise for the presentation from Johan Zurich and Pote Fourie and endorsed the message they had to the top class coaching structure at the Blue Bulls.
“I was impressed. The reality is that rugby needs to become as safe as it can be. We are in competition with other sporting codes and the better our safety records, the better chance we have to retain players and introduce new ones to our wonderful game,” Serfontein said.
“I was also struck by the message that we all have a responsibility to grow the game, even the spectator. They have to respect referees, for example, and stay away from incidents that can create a negative perception of the game. If we all act positively to grow the game, rugby will prosper for a long time.”
Serfontein urged coaches and referees who have not done so, to attend the BokSmart program.
“It will be worth it. It is interesting and there is something to learn for everyone.”
Amongst those who attended at the Groenkloof campus were Serfontein and Ludeke, Pieter Rossouw, Basil Carzis (Bulls), Ricardo Loubscher, Wessel Roux, Denzil Frans (Vodacup and u/21), Paul Anthony (u/19), Jannie Dreyer (Senior Amateur) and Jacques Swanepoel (Senior Amateur Limpopo).
|
|
|
|
 |
|
 |
|
| Blog |
|
1. ste!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Thursday, July 01, 2010 - 15:49
|
|
2. Jimmy, was dit nou 'n groot plesier?
Posted by Stapper (Pretoria) Thursday, July 01, 2010 - 16:01
|
|
3. Tellings vir Saterdag:
BULLE 42 - 11 faantjies - LB BULLE 52 - 13 faantjies - Bergbok BULLE 35 - 09 faantjies - Bulzak BULLE 45 - 11 faantjies - Jou_Ma
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, July 01, 2010 - 16:42
|
|
4. Bulle se Cravenweekspan al weer verloor?
Talentsoekers sal verder as Pretoria moet soek...
Posted by mossel (Hout Bay) Thursday, July 01, 2010 - 17:57
|
|
5. Tellings vir More:
BULLE 42 - 11 faantjies - LB BULLE 52 - 13 faantjies - Bergbok BULLE 35 - 09 faantjies - Bulzak BULLE 45 - 11 faantjies - Jou_Ma BULLE 40 - 16 faantjies - Jimmy
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, July 02, 2010 - 00:40
|
|
6. nee wat Mossel, daar moet net ander keurders wees. Hierdie skolle rugby was nog altyd maar `n kwessie van wie se Pa doen wat, watter skool jy is ens. Nou veralgemeen ek gruwelik, maar klink my in Pretoria en by die Leeus is dit erg.
Posted by Bloumens Friday, July 02, 2010 - 08:09
|
|
7. Bloumens, dit is so waar wat jy sê.....ook by ons in die Valke gaan dit ook so, veral by die skole.
Posted by Bulzak (Kempton Park) Friday, July 02, 2010 - 08:59
|
|
8. Tellings vir More:
BULLE 42 - 11 faantjies - LB BULLE 52 - 13 faantjies - Bergbok BULLE 35 - 09 faantjies - Bulzak BULLE 45 - 11 faantjies - Jou_Ma BULLE 40 - 16 faantjies - Jimmy BULLE 36 - 23 faantjies - Zet
Posted by zet (Pretoria) Friday, July 02, 2010 - 11:00
|
|
9. Sjoe, maar hierdie Site is so stil soos n Snoek wat MelkWurms het!!!LOL
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, July 02, 2010 - 12:51
|
|
10. more almal, ek die afgelope week gelees hoe kla die mense oor die craven week span, ek het gedink dit is suur druiwemaar dit lyk vir my daar steek waarheid in die saak dat daar defnitief groot fout is, [dit is weer geld, kruip, familie/vriende, kerk ens ,ens] wat die deurslag gee of jy span kry of nie, jammer om dit te se maar afrikaner "speciality" het ook die ondervinding gehad
Posted by phillip (STRAND) Friday, July 02, 2010 - 13:04
|
|
11. Kan dit ook wees dat die jong manne met al die geld en agente so bietjie fokus verloor?
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Friday, July 02, 2010 - 13:07
|
|
12. Oorspronklik, as die Gr 7's gewerf/gekoop word (en ook op hoër ouderdomme) deur hierdie sogenaamde "rugbyskole" is hulle seker onder die room van talent. Wat dan egter met hulle gebeur is dat ongelooflike arrogansie intree (ingedril word) - en saam met die groot koppe daal die prestasie. Ongelukkig bly hierdie kinders uit hierdie skole die spanne haal. Ek kan net nie glo dat dit nie raakgesien en nie uitgeroei word nie. Het die Bulle Cravenweekspan in die laaste 10 jaar meer as 2x bo geëindig?
Posted by BlousteBlou (Centurion) Friday, July 02, 2010 - 13:13
|
|
13. Ja,ek wil ook my stuiwertjie hier kom lig!! Vandat ek kan onthou toe ek nog op Paul Roos was,was daar nooit outjies van die Afrikaanse Skole gekies nie.....dit was net Rondebosch,SACCS en Bishops Wat die toneel oorheers het....gelukkig het daai wiel nou gedraai!!En spog WP nou met n Lekker Spannetjie wat uit Paul Roos,Die Paarl Skole en Boland Landbou gekies word !! Ek dink julle moet ook dalk Affies en Waterkloof se spelers in die bek ruk????
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, July 02, 2010 - 14:32
|
|
14. Dit is nou bevestig dat die gekontrakteerde spelers eers weer in die halfeind en eindstryde mag speel.
The contracted Springboks are: Andries Bekker, Bakkies Botha, Heinrich Brüssow, Schalk Burger, Bismarck du Plessis, Fourie du Preez, Jaque Fourie, Bryan Habana, Adrian Jacobs, Ricky Januarie, Tendai Mtawarira, Victor Matfield, Wynand Olivier, Ruan Pienaar, JP Pietersen, Danie Rossouw, John Smit, Juan Smith, Morné Steyn and Pierre Spies.
Posted by Stapper (Pretoria) Friday, July 02, 2010 - 18:00
|
|
15. So,ons hoef nie weer vir Ricky te sien nie?????
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, July 02, 2010 - 19:56
|
|
16. Sjoe,hier gaan n vliegtuig oor.....ek kan maar seker nou n glasie rooiwyn drink???
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, July 02, 2010 - 20:05
|
|
17. Het iemand al rugby scores gekry vanaand????
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Friday, July 02, 2010 - 20:13
|
|
18. Ou Wp het gaan lê, dis wat ek altyd nog wou hê. Dis lekker om te sê wat ek wil sê. Die Sharks is oor die muur en 'n Cheetah is baie suur want die Currie Cup se plekkie is nou hier. Waar is dieLeeus dan nou, hulle liggie brand maar flou, pik hulle dalk ‘n traantjie in die mou? Nou kan jy my maar glo, kom ons sing dan almal so want die bulle, die bulle bly maar bo! Bulle Bly Bo – Juanita
GEE DIT HORINGS BLOU BULLE!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Saturday, July 03, 2010 - 03:09
|
|
19. Moet nie die Griekwas vergeet nie. Hulle kan weereens verras.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, July 03, 2010 - 07:19
|
|
20. A-a-a-h-a!!! Iemand wat hulle rugby goed ken! Ek dink dis waarskynlik dat Griekwas een span in die CB finaal gaan wees...........
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Saturday, July 03, 2010 - 10:07
|
|
21. 'n Stukkie Griekwa nuus. Dit wys hulle soek die beter tipe speler.
Rosslee, wat binnesenter vir die Poubloues gespeel het, het een van Griekwas se agt drieë gedruk, maar die skadukant van die vertoning is die besering wat die kwiksilwer-skrumskakel Sarel Pretorius opgedoen het.
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, July 03, 2010 - 10:42
|
|
22. Ek sien uit die Spanne dat daar spelers van Maties en Ikeys in Boland,OP en GW se spanne is?Is daar ook spelers van Tukkies,TUT en UJ in die spanne van Valke ens.????
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, July 03, 2010 - 11:30
|
|
23. Ja ligblou...dan moet die Bulle net nie weer al die GW Spelers Steel nie(Victor Matfield,Zane Kirschner en Bees Roux)
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, July 03, 2010 - 11:45
|
|
24. Ja ,ok.....ek het vergeet dat ons vir Tiaan gesteel het.Maar hulle steel darem baie van ons Maties en Ikeys???
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, July 03, 2010 - 11:51
|
|
25. Die WP het die volgende spelers gesteel: Wicus Blaauw en Brok Harris van die Luiperde Adriaan fondse va die Bulle Van Zyl va die Leeus Vermeulen en de Waal va die Cheetahs
Dus is dit duidelik dat WP die ware groot diewe is.
Posted by Stapper (Pretoria) Wednesday, July 07, 2010 - 21:33
|
|
|
|
You need to upgrade your Flash Player
|
|
|
|
Happy birthday to:
1 Sept. - Jan Ackermann
2 Sept. - Danie Coetzee
2 Sept. 1930 - Thys Doubell
2 Sept. 1930 - Willie Els
2 Sept. 1930 - B Esterhuizen
2 Sept. - Corné Fourie
2 Sept. - Jacques-Louis Potgieter
2 Sept. 1930 - Dave vd Merwe
3 Sept. - Paul Botes
3 Sept. - Nico Engelbrecht
3 Sept. - Kobie Kidson
3 Sept. - Johan Roets
4 Sept. - Vincent Gwavu
4 Sept. - Pieter Meyer
5 Sept. - Oupa du Piesanie
|
|
|
|
|
|
|