You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Matfield free to tackle Waratahs


Victor Matfield © Gallo ImagesVodacom Bulls lock Victor Matfield was found not guilty of foul play after being cited following Saturday’s Vodacom Super 14 match against the Brumbies in Pretoria.

Matfield appeared before a SANZAR Judicial Committee which was chaired by Advocate Jannie Lubbe in Pretoria on Monday. He was represented at the hearing by Stephan Weyers.

The Vodacom Bulls lock was cited under Law 10.4 (a) for striking Brumbies flanker Rocky Elsom around the head area in the 16th minute of the match.

SANZAR Judicial Officer Advocate Lubbe viewed the available video angles and deemed that Matfield cleared Elsom in a lawful manner.

As a result, he will be available for selection for the Vodacom Bulls’ next Vodacom Super 14 match against the HSBC Waratahs in Pretoria on Saturday.

Vodacom Bulls coach Frans Ludeke expressed relief at the news.

“Victor provides so much to the team and it is great to know that he will be available to play. The Waratahs are a quality side and we certainly need to face them with our strongest possible team,” Ludeke said.





Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. GO BULLE! HY IS MOS NIE N' VUIL SPELER NIE!!!
Posted by Jacques go bulle (Johannesburg) Monday, February 22, 2010 - 13:26
2. die beste nuus nog vir vandag!! mooi so Mattfield.
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Monday, February 22, 2010 - 13:30
3. DIT IS SOMMER N' KLOMP SNERT. EN N; MORS VAN TYD!! RUGBY WORD DEESDAE AL HOE MEER N' SISSIE SPORT GEMAAK!
Posted by Jacques go bulle (Johannesburg) Monday, February 22, 2010 - 13:33
4. Beste Victor,
Baie geluk met Saterdag se oorwinning het geweet dat jy nie skuldig is nie jy is nie daardie tipe speler nie dit was die inpak van die wedstryd wat jou laat skuldig lyk het Sterkte vir Saterdag se wedstryd bly jy is weer aan kop van die span dit sou 'n groot slag gewees het om sonder ons kaptein op Ford Loftus te wees.
Blou Bul ondersteuner
Posted by blueband (Pretoria) Monday, February 22, 2010 - 13:40
5. Dankie tog!
Nou vir die 'tahs!
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Monday, February 22, 2010 - 13:40
6. Woooohoooooo (Rissiepit doen crazydance)

nou is my dag gemaak!
Posted by Rissiepit (Gonubie) Monday, February 22, 2010 - 13:46
7. Ok...maar wat nou van die blinde wedstrydkommissaris? In die reg bestaan daar iets soos kwaadwillige vervolging. Is die ou aan niemand 'n antwoord verskuldig nie?
Posted by Judge (Middelburg Mpumalanga) Monday, February 22, 2010 - 13:47
8. Een van die dae gaan hulle jou straf as jy jou opponent 'n vuil kyk gee, of erger vergeet om hom 'n drukkie na die game te gee.

Mag hulle nog Deep Heat gebruik in die aantrek kamers of moet die mediese salf ook deesdae meer sagkuns wees ?

Genade mense dus 'n kontak sport.

As Bakkies terug kom gaan hy seker dadelik gestraf word bloot omdat hy te aggressief opdraf voor die wedstryd....en nie vir die ander maatjies hallo gewaai het nie.

Moet bieg , het gereken hulle gaan Victor dalk 'n week of wat skors.

Die ironie is, as een van die ouens jou raak werklik raak slaan, gaan jy nie video opnames nodig he nie. Want ek reken hulle sal jou met 'n stretcher moet afdra...

Wel nou met al die dinge uit die pad, kan ons weer konsentreer op rugby, sterkte aan die bulle met hulle voorbereiding, en Pierre an Danie hoop julle herstel vinnig.

Flip , Stegman en Werner julle het goed gespeel saterdag!.

Lekker dag verder vrinne.
Posted by Aiken Drum (Pretoria) Monday, February 22, 2010 - 13:49
9. Hierdie ontwrigtingsplannetjie van die Ausies het toe nie gewerk nie! Dankie tog!
Posted by BlousteBlou (Centurion) Monday, February 22, 2010 - 13:50
10. DANKIE VIR NOG N BROKKIE GOEIE NUUS LYK MY DIE MANNE TARGET DIE KAPTEINS DIE JAAR
Posted by mon17lcd (cape town) Monday, February 22, 2010 - 14:02
11. EN DA WYS V/D HEEVER ONS HET NIE N BRIAN HABANA NODIG NIE!!!!!!!!!!!!
Posted by mon17lcd (cape town) Monday, February 22, 2010 - 14:04
12. Slaan my met 'n pap snoek !!!! Ek is baie bly (en verras) dat dit die uitslag is. Goeie prokureur? So blou as wat ek is, moet ek bieg Victor is gelukkig. In dieselfde asem was Waugh / Aplon voorval erger en daar het niks gebeur nie. Ek wens hulle wil die uitwysery staak. Dit is nie ballet nie, vra vir Piet de Villiers..
Posted by JB 007 (Centurion) Monday, February 22, 2010 - 14:05
13. Wie het onse Vic ge-cite?? Was dit Freek of die Ausies?
Posted by Rissiepit (Gonubie) Monday, February 22, 2010 - 14:14
14. Daar wys dit jou. As n mens se doen en late reg is dan kan die wereld maar met al sy aantuigings kom. Victor jy is n WARE leier. Hou dit so.

Sterkte met julle voorbereiding vir die tahs.
Posted by Bl@de Runner (Krugersdorp) Monday, February 22, 2010 - 14:16
15. Oh Ja - Dankie Webbie!!!!

Dat jy ons so vinnig ingelig het! Ons waardeer dit!
Posted by Rissiepit (Gonubie) Monday, February 22, 2010 - 14:19
16. Waugh was duidelik besig om Stegman se strot in te druk en so te karnuffel dat hy 'n bloedneus oorgehou het. Victor het soos 'n ware kaptein opgetree deur Waugh hardhandig (refverdiglik) van Stegman af te ruck!. Dis hoekom die Bulle as span so goed vaar want die spelers kyk uit vir mekaar op die rugbyveld. Aan al die mense, veral van "Doer onder" wat so gal gebraak het oor Victor hier is 'n boodskap vir julle
" go and cry yourselves to sleep in the woolly embrace of your mothers"
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Monday, February 22, 2010 - 14:47
17. Kan iemand asb vir my se hoekom die daisy sitplekke op die paweljoen nie meer daar is nie? Hoekom is dit verander?
Posted by Piet-Blou (Knysna) Monday, February 22, 2010 - 14:50
18. Daar "con" ek sommer 'n nuwe woord "refverdiglik", want die ref het op daardie stadium ook gedink dit is reg deurdat hy nie kaarte vir Matfield gegee het nie!! lol..
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Monday, February 22, 2010 - 14:51
19. Kan jul glo 'n Bulspeler is onskuldig........gedink dit is nonsens nou moet jul die Tahs goed beet kry en goed gedaan vir Van Den Heever staan sekere mense se skoene baie goed vol en Flip welgedaan .......
Posted by Zetty (Ondangwa) Monday, February 22, 2010 - 14:56
20. Vaskophaker, moenie ons voorrye se naam dinges maak nie !!! :)

#16 = Waugh speel vir die Waratahs en Elsom vir die Brumbies
Posted by JB 007 (Centurion) Monday, February 22, 2010 - 15:00
21. Kwagga tks!!

Sou graag vir Veldsman wou sien as TV Ref,hy het Sat bewys hy het X - ray OE!! met die try van die WP wat hy gegee het,of hy het n TV camera wat in n graspol begrawe was.
Posted by Blou Dino (Witbank) Monday, February 22, 2010 - 15:07
22. Kyk net daai onskuldige gesiggie in die foto. Wie kan dit oor sy hart kry om hom skuldig te bevind? :)

Goeie nuus!
Posted by Willie Blou (Pretoria) Monday, February 22, 2010 - 15:10
23. Piet Blou,dis nuwe stoele wat ingesit is en blykbaar na verlede jaar se S14 en CC is daar n skaarste aan Blou verf.grin.
Posted by Blou Dino (Witbank) Monday, February 22, 2010 - 15:14
24. Piet-Blou die hele stadion het nuwe stoele gekry vir die sokker - en die daisy sal daarna weer op wees
Posted by BlousteBlou (Centurion) Monday, February 22, 2010 - 15:15
25. #21 Blou Dino

Ja wraggies. Geen wonder die Ausies is kwaad vir ons nie. Ek hoop maar hy is so vrygewig met die Bulle ook.
Posted by JB 007 (Centurion) Monday, February 22, 2010 - 15:29
26. @JB: Ha ha jy is reg JB, ek het my nou lelik weerspreek, dit is wat gebeur as jy tussen in die werk wil kommentaar lewer ook en aan al die insidente dink....sou verkies het as dit Parkinsons was wat ek aan ly en nie Elzheimers nie!!
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Monday, February 22, 2010 - 15:30
27. Nice Victor EK Sê MATTFIELD vir PRESIDENT
Posted by Pappabull (Uit die Blou van Onse Hemel) Monday, February 22, 2010 - 15:44
28. #17.

Seker vir die sokker goed!
Posted by Rissiepit (Gonubie) Monday, February 22, 2010 - 16:07
29. Post 26: Vaskophaker, dis Alzheimers... LOL
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, February 22, 2010 - 16:13
30. Dankie aan BLOU DINO en BLOUSTEBLOU. Hier in Knysna weet ons nie al daardie tipe besonderhede nie. Eks bly hulle gaan die daisy terug bring, dis deel van LOFTUS en die BULLE. My vriende hier dink al klaar dat die Stormers die Super 14 gewen het. Dit sal lekker wees as hulle op DStv nog n audio channel kan by-sit by die afrikaans en engels, ek stel voor n mikrofoon wat hulle erens tussen die mense op die paweljoen wegsteek sodat n mens die atmosfeer op tv kan inneem.
Posted by Piet-Blou (Knysna) Monday, February 22, 2010 - 16:13
31. Baie geluk aan Dewald Potgieter!
Hy is vandag 23.
Nog baie rugby-jare voor hom.
Posted by Rifrug (Richardsbaai.) Monday, February 22, 2010 - 16:15
32. #30

Ai hoe praat jy nou sulke ware woorde. Ek sal ook daarvan hou om so die atmosfeer te kan beleef. hier in KZN mis ek Loftus heeltemal te veel.

@ Rifrug - darem maar bly om te sien die Bulle het goeie ondersteuners in Richardsbaai/Empangeni!
Posted by Bloubul-mal (Empangeni) Monday, February 22, 2010 - 16:19
33. 31: goed om te sien hoe die Bulle 'n goeie mengsel het van ou en jong manne wat die ding doen.
Posted by bendiebul Monday, February 22, 2010 - 16:40
34. #26 Vaskophaker - jy is reg! Met Parkinsons kan jy darem nog in die aftree-oord 'n ekstra geldjie verdien :)

Grappies op 'n end - dit is twee baie ernstige siektes en ek wonder of oud-spelers (veral toe rugby nog gevaarliker was as seks) nie kandidate is vir die siektes nie. Vroeer was daar nie kop- en mondskerms nie en spelers was ook nie verplig om te rus na harsingskudding nie.
Posted by JB 007 (Centurion) Monday, February 22, 2010 - 21:41
35. Miracles do happen! Ek is bly Big Vic is onskuldig bevind. Sy leierskap is onvervangbaar
Posted by BigIdeas (Rayton) Tuesday, February 23, 2010 - 07:01
36. dus die beste nuus ooit!!!
Posted by Technikal (Cape Town) Tuesday, February 23, 2010 - 07:33
37. Tellings vir Saterdag:

BULLE 42 - 14 paratas - Bluedog
BULLE 45 - 19 paratas - BlousteBlou
BULLE 36 - 21 paratas - Bl@de Runner
BULLE 33 - 22 paratas - LB
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, February 23, 2010 - 09:52
38. Tellings vir Saterdag:

BULLE 42 - 14 paratas - Bluedog
BULLE 45 - 19 paratas - BlousteBlou
BULLE 36 - 21 paratas - Bl@de Runner
BULLE 33 - 22 paratas - LB
BULLE 27 - 21 paratas - Bloublitz
Posted by bloublitz (Bulle: 2007 + 2009 S14 kampioene !!) Tuesday, February 23, 2010 - 10:17
39. More se: JB en Jimmy die ergste is dat met Parkinsons mors jy net so bietjie van jou dop terwyl jy met Alzheimers heeltemal vergeet waar jy hom neergesit het!! Miskien kan mens dalk glase met simkaarte ontwerp wat jy kan bel as jy jou dop soek, die opbrengste hiervan kan, soos met die pienk broeke vir kanker, gaan aan rugbyspelers wat aan hierdie siektes ly.
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Tuesday, February 23, 2010 - 10:57
40. Goeie dag manne
Ek lees nou op Keo.co.za n artikel "Who will stop the bulls"
en onder die blogs lees ek n klomp goed wat die manne vd kaap se dat hulle die cup sal vat die jaar want BLA BLA BLA etc etc etc - n ou gaan so ver om te se dat what goes up must come down - is hierdie mense gerook?Ja ons het n goeie begin ens maar ons gaan nie op blogs rond en se al klaar PE WE nie.En dan om te se hulle is world beaters al klaar laat my net dink die mense is nie lekker nie en ken nie rugby nie - OH ja - hulle support die stormers - natuurlik ken hulle nie rugby nie
Posted by Mornedb (kemptonpark) Tuesday, February 23, 2010 - 11:08
41. Well done for the excellent win over the Brumbies. I am really enjoying the brand of rugby the Bulls are playing. What an excellent team ! Must be nice to be a Bulls supporter :-)

Good luck against the Gwaratas.

BULLE 41 - 21 paratas.
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Tuesday, February 23, 2010 - 12:02
42. Mornedb: The answer to 'Who will stop the Bulls' is simple - 'nobody'.

It's hard to choose one single team in the Super 14 who have the skills to beat the Bulls. The Stormers will be hoping to pull off an upset in Cape Town against the Bulls, but that is exactly what it would be 'an upset'. If the Bulls play to 80% of their potential, they dont stand a snowball's chance in hell.

This year is the Bulls opportunity to repeat something only achieved once by the Crusaders (I think) - a season whitewash. And I think its highly likely looking at early form.

I am a Sharks supporter, but I can appreciate good rugby when I see it - and the only team I feel like watching at the moment are the Bulls.

GO BULLS ! I think I am a Bull this year :-)
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Tuesday, February 23, 2010 - 12:07
43. "Haaaai" Sharko !

Dankie vir die positiewe gesindheid. Selfs ons Bulls ondersteuners is verbaas en baie bly dat ons span so goed begin het. Hopelik kan dit so aanhou.

Behalwe vir julle ooglopende probleme op 10, is daar duidelik groot fout met die span - op en van die veld af. Dalk kan John Smit die ouens nou op toer bymekaar trek. Ek wonder net of John en Plumtree tjommies is. Die twee Du Plessis mag dalk ook struwelinge in die span veroorsaak. Miskien moet die Sharks hulle laat gaan sodat daar weer vrede kan wees.

Sterkte en ek hoop julle wen al jul games oorsee.
Posted by JB 007 (Centurion) Tuesday, February 23, 2010 - 12:18
44. JB 007: Heads will roll after this season at the Sharks. I am sure Bismark and Jannie will be on their way, and I have a feeling so will John Plumtree and possibly even Rudolph Straueli and Brian Van Zyl.

I usually sneer at the critics, because goodness knows people love it when things go wrong at the Sharks - but, this season I cant disagree with anything that has been said.

I am also flabbergasted at the desperation with the purchase of Any Goode, when we have youngsters like Guy Cronje, and Patrick Lambie. We have already started ridiculously poorly, and so why not give the youngsters a go ? We will end up losing our youngsters because we have gone abroad to scrape a has-been flyhalf out of the bottom of the barrel.

I must tell you, its a huge disappointment for me, and I am starting to lose respect for the team I have supported all my life.

For once I find myself unable to put up an argument every time someone says something bad about the Sharks, because - most of the time they are right !

Its weak...thats the best word to explain it. Weak management, poor player morale...

But you know what they say 'The fish rots from the head'. Something is wrong with the boss boys at the Sharks - and they must all pack up their bags and leave as far as I am concerned. Lets start afresh.
Posted by Sharko (Petoorsfontein) Tuesday, February 23, 2010 - 12:27
45. Thx Sharko,
Dit is lekker om n Bull supporter te wees, en nog lekkerder om die games of Loftus te kyk. mense om my hier in die Kaap wat rugby ken, hoop nie die Stormers kry n insinking halfpad nie.
Wanneer gaan Ruan reg wees?
Posted by Sterreteken Bul (Cape Town) Tuesday, February 23, 2010 - 12:48
46. Tellings vir Saterdag:

BULLE 42 - 14 paratas - Bluedog
BULLE 45 - 19 paratas - BlousteBlou
BULLE 36 - 21 paratas - Bl@de Runner
BULLE 33 - 22 paratas - LB
BULLE 27 - 21 paratas - Bloublitz
BULLE 38 -26 paratas - CR
Posted by koedu (Brits) Tuesday, February 23, 2010 - 12:48
47. Sukkel julle ook om te post!!!!
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, February 23, 2010 - 13:07
48. Ha sien Jaco v d \Westhuizen oefen saam die Bulle.
Posted by Blou Dino (Witbank) Tuesday, February 23, 2010 - 13:19
49. Sharko, Eerstens dink ek dat as 'n span 'n buitelandse afrigter het, is die kanse soveel groter dat hy ook in die buiteland na plaasvervangers gaan soek - soos in Plumtree se geval. Hy het immers geen gevoel vir die opkomende jongelinge nie. Tweedens dink ek daar is tweespalt. 'n Paar jaar gelede was dit die probleem by ons krieketspan en ek dink dit is 'n groot moontlikheid op die oomblik by die Sharks en ek wonder tog hoeveel het die Du Plessis boeties (wat dieselfde posisies as die kaptein speel), daarmee te doen?
Posted by BlousteBlou (Centurion) Tuesday, February 23, 2010 - 13:36
50. Ek wil byvoeg dat ek ook meer (ongesonde) aggressie by die 2 boeties sien op die veld, hierdie jaar. Dit dui dalk op frustrasie wat hulle ook ervaar. As ek hulle heeltemal valslik betrek is ek jammer - maar ek dink nie so nie.
Posted by BlousteBlou (Centurion) Tuesday, February 23, 2010 - 13:39
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
6 Sept. - Juandré Kruger
6 Sept. - Adolf Malan
6 Sept. - Fanie/Rens van Rensburg
7 Sept. - Danie de Waal
8 Sept. - Eduard Coetzee
8 Sept. - Dr Daan du Plessis
8 Sept. - Os du Randt
10 Sept. - Hennie Bekker
10 Sept. - Fanus Engelbrecht
10 Sept. - Awie Nel
10 Sept. - Oupa van Zyl
10 Sept. 1921- Tobie Wiese