You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
My Profile  |  Logout
Vodacom Blue Bulls young guns looking to stay unbeaten


Hagen Mumba © Vodacom Blue BullsThe Vodacom Blue Bulls u.19 side is looking to stay ahead of the chasing pack and undefeated when they take on their Lions counterparts in Johannesburg on Saturday.

Coach Paul Anthony was forced into a couple of changes, as some players are injured and other return from injury. One of those, Lean Schwartz, will again join up with fellow loose forwards JP le Grange and Arno Botha, while JJ Breedt, who scored a try of the bench last week, will replace the injured Gerno Eksteen.

Dandré van der Westhuizen comes in for the injured Stephanus Pretorius in the front row.

In a positional switch, Hagen Mumba moves from the bench to fullback, with Pieter Oosthuizen moving to the wing, forcing Abednego Mamushi to the bench.

“We need to adapt all the time, not only in how we play, but also who we play,” Anthony said in announcing the side. “This competition is very tough and we need to stay on top of our own game every week if we want to succeed. I remind the players every week that only hard work will deliver results.”

The Vodacom Blue Bulls u.19 team is: Hagen Mumba, Pieter Oosthuizen, Bradley Moolman, Francois Venter, Mauritz Lombard, Pieter van der Walt, Lohan Jacobs, Arno Botha (c), JP le Grange, Lean Schwartz, Jose Julies, JJ Breedt, Dandré van der Westhuizen, Bongi Mbonambi, Juan Schoeman.

Replacements: Jaques Momberg, LJ van Heerden, Danie Jordaan, GF Bondesio, Xander Redelinghuys, Franco Maritz, Abednego Mamushi.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. Tellings vir Saterdag:

BULLE 31 - 14 welpies - Jou_Ma
BULLE 25 - 13 welpies - LB
BULLE 33 - 15 welpies - bloubefoeterd
BULLE 35 - 17 welpies - BBB08
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, July 28, 2010 - 15:57
2. Nie gedink ek sal dit ooit sê nie, maar Bismarck is amper terug - volgende week. Hy tesame met Gary, Liebenberg moet nou PdeV se oë oop speel dat ons van Smittie kan ontslae raak - al maak hy Schalk kaptein (nie gedink ek sal dit ook ooit sê nie) Wraggies met sulke ouens beskikbaar en hy bly getrou aan Smit.
Posted by NETBLOU (Centurion) Wednesday, July 28, 2010 - 15:59
3. Tellings vir Saterdag:

BULLE 31 - 14 welpies - Jou_Ma
BULLE 25 - 13 welpies - LB
BULLE 33 - 15 welpies - bloubefoeterd
BULLE 35 - 17 welpies - BBB08
BULLE 42 - 16 welpies - Lekkerblou
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Wednesday, July 28, 2010 - 16:12
4. Middag Bloumense
ja die span lyk goed. Ons behoor voorlangs te domineer. Nou moet die res net hulle werk doen en ten minste 4 driee druk en die verdediging opknap.
Posted by Bloumens Wednesday, July 28, 2010 - 16:16
5. My 2sent oor die huidige Bok situasie:
Ek dink die groot probleem is tans groepsdinamika.
Sodra lede van `n groep nie meer hulle kant bring nie, begin die res van die groep rebelleer en maniere soek om die skuldiges uit te werk. Wanneer `n groep teveel leiers het, val die groep gewoonlik ook baie gou uitmekaar. Dit werk in alle groepe so.

Ongelukkig dink ek mnr. Pieter de Villiers verstaan nie die dinamika nie.

Die oplossing is baie eenvoudig:
1) Verwyder die manne wat nie hulle kant bring nie, ja ook die groot name - die name is al tot vervelens die laaste tyd op die blog genoem, ek hoef dit nie weer te doen nie.
2) Kry `n nuwe kaptein. Ek dink Schalk Burger is die aangewese man. My redes is soos volg - op huidige spelpeil is hy een van die min wat sy plek verdien; hy het die Stormers suksesvol gelei; en dit klink vir my die ander provinsies se manne wil nie `n Bloubul as kaptein hê nie (lees VM).
Al dink ek VM se geaardheid is ideaal vir die situasie.

Dis maar my beskeie mening hier van die kantlyn af.
Posted by Bloumens Wednesday, July 28, 2010 - 16:26
6. Bloumens, jy vat raak!!!! Iemand wat die kernprobleem tussen al die quasi-probleme raaksien. RESPECT!
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Wednesday, July 28, 2010 - 16:34
7. Groepsdinamika word nie noodwendig verbeter deur personeel verandering nie maar deur verandering in die houdings van die personeel.
Posted by mossel (Hout Bay) Wednesday, July 28, 2010 - 17:05
8. Jy is heeltemal reg Mossel, net jammer die een wat verantwoordelik is om hierdie groepsdinamika in stand te hou misluk liederlik daarin. Ten opsigte van diegene wat wil maar nie meer kan nie, stem ek saam met Bloumens.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Wednesday, July 28, 2010 - 21:01
9. Tellings vir Saterdag:

BULLE 31 - 14 welpies - Jou_Ma
BULLE 25 - 13 welpies - LB
BULLE 33 - 15 welpies - bloubefoeterd
BULLE 35 - 17 welpies - BBB08
BULLE 42 - 16 welpies - Lekkerblou
BULLE 44 - 22 welpies - Frik
Posted by Frik (Boksburg) Wednesday, July 28, 2010 - 21:40
10. Tellings vir Saterdag:

BULLE 31 - 14 welpies - Jou_Ma
BULLE 25 - 13 welpies - LB
BULLE 33 - 15 welpies - bloubefoeterd
BULLE 35 - 17 welpies - BBB08
BULLE 42 - 16 welpies - Lekkerblou
BULLE 44 - 22 welpies - Frik
BULLE 56 -18 welpies - Las
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Thursday, July 29, 2010 - 06:08
11. Tellings vir Saterdag:

BULLE 31 - 14 welpies - Jou_Ma
BULLE 25 - 13 welpies - LB
BULLE 33 - 15 welpies - bloubefoeterd
BULLE 35 - 17 welpies - BBB08
BULLE 42 - 16 welpies - Lekkerblou
BULLE 44 - 22 welpies - Frik
BULLE 56 -18 welpies - Las
BULLE 31- 21 welpies - B1
Posted by Bulletjie 1 (Voorstad van BULLAND) Thursday, July 29, 2010 - 08:10
12. Dankie LB.
Posted by Bloumens Thursday, July 29, 2010 - 08:15
13. Mossel, as n appel eers vrot is, maak jy hom nie weer gesond nie.
Posted by Bloumens Thursday, July 29, 2010 - 08:16
14. Tellings vir Saterdag:

BULLE 31 - 14 welpies - Jou_Ma
BULLE 25 - 13 welpies - LB
BULLE 33 - 15 welpies - bloubefoeterd
BULLE 35 - 17 welpies - BBB08
BULLE 42 - 16 welpies - Lekkerblou
BULLE 44 - 22 welpies - Frik
BULLE 56 - 18 welpies - Las
BULLE 31 - 21 welpies - B1
BULLE 28 - 20 welpies - Bloumens
Posted by Bloumens Thursday, July 29, 2010 - 08:18
15. Tellings vir Saterdag:

BULLE 31 - 14 welpies - Jou_Ma
BULLE 25 - 13 welpies - LB
BULLE 33 - 15 welpies - bloubefoeterd
BULLE 35 - 17 welpies - BBB08
BULLE 42 - 16 welpies - Lekkerblou
BULLE 44 - 22 welpies - Frik
BULLE 56 - 18 welpies - Las
BULLE 31 - 21 welpies - B1
BULLE 28 - 20 welpies - Bloumens
BULLE 27 - 18 welpies - ALS BLOU
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Thursday, July 29, 2010 - 08:56
16. Tellings vir Saterdag:

BULLE 31 - 14 welpies - Jou_Ma
BULLE 25 - 13 welpies - LB
BULLE 33 - 15 welpies - bloubefoeterd
BULLE 35 - 17 welpies - BBB08
BULLE 42 - 16 welpies - Lekkerblou
BULLE 44 - 22 welpies - Frik
BULLE 56 - 18 welpies - Las
BULLE 31 - 21 welpies - B1
BULLE 28 - 20 welpies - Bloumens
BULLE 27 - 18 welpies - ALS BLOU
BULLE 36 - 19 welpies - Bloubosvelder
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Thursday, July 29, 2010 - 10:25
17. Half Time
Taranaki 19-18 Northland
Vir die wat Super Bru speel
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, July 29, 2010 - 10:28
18. Gaan haal 5 punte Bulle en herstel die punteverskil!
Geen verskoning hierdie week nie!
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Thursday, July 29, 2010 - 10:38
19. Die veelsydige Springbok Ruan Pienaar is Woensdag deur die Haaie vrygestel om by die Ierse rugbyklub Ulster, aan die begin van September aan te sluit.
Posted by Bloumens Thursday, July 29, 2010 - 10:49
20. Northland wen 26-19!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, July 29, 2010 - 11:22
21. Dankie Bergbok!
Ek KAN pick....mis nie 'n verloorder nie.
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Thursday, July 29, 2010 - 12:34
22. BULLE 27 - 10
Posted by BlousteBlou (Centurion) Thursday, July 29, 2010 - 13:33
23. Tellings vir Saterdag:

BULLE 31 - 14 welpies - Jou_Ma
BULLE 25 - 13 welpies - LB
BULLE 33 - 15 welpies - bloubefoeterd
BULLE 35 - 17 welpies - BBB08
BULLE 42 - 16 welpies - Lekkerblou
BULLE 44 - 22 welpies - Frik
BULLE 56 - 18 welpies - Las
BULLE 31 - 21 welpies - B1
BULLE 28 - 20 welpies - Bloumens
BULLE 27 - 18 welpies - ALS BLOU
BULLE 36 - 19 welpies - Bloubosvelder
BULLE 27 - 10 welpies - BlousteBlou
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, July 29, 2010 - 15:08
24. Heng maar hierdie Site is stil vandag.......Staak julle saam met die Staatsamptenare?????LOL
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Thursday, July 29, 2010 - 15:31
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
1 Sept. - Jan Ackermann
2 Sept. - Danie Coetzee
2 Sept. 1930 - Thys Doubell
2 Sept. 1930 - Willie Els
2 Sept. 1930 - B Esterhuizen
2 Sept. - Corné Fourie
2 Sept. - Jacques-Louis Potgieter
2 Sept. 1930 - Dave vd Merwe
3 Sept. - Paul Botes
3 Sept. - Nico Engelbrecht
3 Sept. - Kobie Kidson
3 Sept. - Johan Roets
4 Sept. - Vincent Gwavu
4 Sept. - Pieter Meyer
5 Sept. - Oupa du Piesanie