You need to upgrade your Flash Player
Choose your Blue Bulls Edition
Login  |  Register
Kaplan to referee Bulls twice in opening weeks


Jonathan Kaplan © Gallo ImagesThe world’s most experienced test match referee, Jonathan Kaplan, will be in charge of two of the Vodacom Bulls matches in the opening weeks of the Vodacom Super 14 competition.

Kaplan will be the man in the middle on February 12, when the Vodacom Bulls start their campaign against the Vodacom Cheetahs in Bloemfontein and also run the show when the Highlanders travel to Loftus Versfeld in week 5 of the competition.

Highly rated Mark Lawrence will be in charge of the Vodacom Bulls first home match, against the Brumbies on 20 February, whilst Marius Jonker, a World Cup referee in 2007, will take charge the following week when the Waratahs arrive.

The referees for the opening fixtures of the Bulls are:

12 February: Vodacom Bulls v Cheetahs: Jonathan Kaplan. Assistants: Marius Jonker, Reuben Rossouw. TMO: Shaun Veldsman.

20 February: Vodacom Bulls v Brumbies: Mark Lawrence. Assistants: Marius Jonker, Stefan Rautenbach. TMO: Johan Meuwesen

27 February: Vodacom Bulls v Waratahs: Marius Jonker. Assistants: Jason Jaftha, Reuben Rossouw. TMO: Johan Meuwesen.

6 March: Bye

13 March: Vodacom Bulls v Highlanders: Jonathan Kaplan. Assistants: Pro Legoete, Christie du Preez. TMO: Johan Meuwesen.



Print


Login Email adress Password


Click here to view the rules and regulations
Blog
1. It could have been worse....
Posted by Willebul (Pretoria) Monday, February 08, 2010 - 14:59
2. No Comment as dit by Skeidsregters kom. So versondig ek lankal nie meer my siel nie aangesien sommige fluitjioeblasers nie die verskil tussen hulle elmboe ken nie.
Posted by BloubulindieBoland (Ashton) Monday, February 08, 2010 - 15:10
3. Jonathan Kaplan is 'n baie goeie ref, hoop net nie die wedstryd ontaard in 'n "leer my ken sessie nie" maggies 'n paar opwarmingswedstryde die jaar is darem heeltemal doodgeblaas met die nuwe stel reëls. Ek hoop net dat die afrigters van die Bulle die nuwe reëls goed inge-oefen het. Ek dink met die verwagte fisikaliteit van die wedstryd sal daar baie oortredings by die duiker en afbreekpunte asook die vaste los wees. Hoop dit is baie goed inge-oefen sodat ons minder oortredings hier begaan as die cheetahs. Balbesit behou en die bal deur baie fases neem sal beslis baie druk op die oposisie plaas. Sodoende kan daar baie geleenthede vir strafskoppe geskep word. Die beste patroon na my mening hierdie jaar sal wees om in die oposisie se gebied te kom en dan soveel moontlik fases af te dwing. Die oposisie sal een of ander tyd die nuwe reels by die duikslag oortree en dan met Morne kan ons baie strafskoppe kry. Wat dink julle ander gurus van die voorgestelde spelpatroon??
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Monday, February 08, 2010 - 15:16
4. Ek is baie gelukkig met hierdie seleksie. Mark Lawrence is my gunsteling, maar die ander is glad nie te versmaai nie. Dit kon weer daai ou gewees het wat n paar jaar terug daardie kritiese drie teen die Hurricanes nie toegeken het nie. Toe is hy mos vir korrektiewe lesse gestuur. Wie was hy nou weer? Linston Manuels of iemand?
Posted by Shannow Monday, February 08, 2010 - 15:16
5. Moet seker die moeilikste en mees ondankbaarste werk wees daar buite! Sterkte refs!
Posted by Willie Blou (Pretoria) Monday, February 08, 2010 - 15:16
6. Could have been worse, mark lawrence kon al ons games geblaas het. hoop net nie hy blaas as ons teen die guppies speel nie.... Kappie is darem oraait. hoop nie ons kyk so lank vir hom as wat ons vir Juandre gekyk het nie
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Monday, February 08, 2010 - 15:17
7. almal lyk te bly!!! hier is `n nuwe post... hehe
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Monday, February 08, 2010 - 15:18
8. Baber. Lawrence is die beste van die lot. Wat praat jy dan nou?
Posted by Shannow Monday, February 08, 2010 - 15:18
9. lawrence het klappe op sy oe as die guppies betrokke is.
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Monday, February 08, 2010 - 15:20
10. Dankie tog. Ek het begin dink dis net die ondersteuners van die Bulls wat nog lewe ;) Soos Willebul sê - Dit kon erger gewees het met fluitjieblasers saam. Lank laas so uitgesien dat 'n Super kompetisie moet begin. GO BULLE!!!
Posted by RuggaFanToo (Warmbad) Monday, February 08, 2010 - 15:22
11. jammer... iets vergeet
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Monday, February 08, 2010 - 15:23
12. Tellings vir Vrydag:

Bulle 36 - 16 Cheaters - Baberbok
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Monday, February 08, 2010 - 15:23
13. Tellings vir Vrydag:

Bulle 36 - 16 Cheaters - Baberbok
Bulle 23 - 13 Cheaters - Vaskophaker
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Monday, February 08, 2010 - 15:26
14. manne is daar `n superbru groep vir ons klomp hier op die blog?
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Monday, February 08, 2010 - 15:28
15. Vanmidag later weer Varsity rugby ....hoop Tuks doen beter met die paar manne wat hulle van die Bulle af gekry het!!!

Baberbok ek weet nie van so groep nie, ek self het dit nog nie gespeel nie,,,maar is altyd gewillig...lol...
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Monday, February 08, 2010 - 15:32
16. Jammer BaberBok met 'n hoofletter!!
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Monday, February 08, 2010 - 15:33
17. superbru is rerig pret. kom ons doen dit manne, wat se julle?
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Monday, February 08, 2010 - 15:34
18. Dale Steyn is 'n koning, al moet ek dit hier op die Bulle se rugbyblog sê!!!!!!!!!
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Monday, February 08, 2010 - 15:35
19. jy beter nie daai hoofletter vergeet nie Vaskophaker....! :)
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Monday, February 08, 2010 - 15:35
20. Hy MOET familie van Morne wees of wat sê ek!!
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Monday, February 08, 2010 - 15:35
21. Hoe dan anders... hy speel vir die Titans...
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Monday, February 08, 2010 - 15:36
22. Daar is 'n groep, BLOU BUL BLOGGERS. AK is die cappie, ek kan ongelukkig nie help met die pool code nie- kan iemand dalk hierdie bloggers help?
Posted by Bloubosvelder (Bosveld) Monday, February 08, 2010 - 15:36
23. Dag Bloumense, is julle vlae op, myne wapper trots in Kempton
Bulle 36 - 16 Cheaters - Baberbok
Bulle 23 - 13 Cheaters - Vaskophaker
Bulle 26 - 16 Cheeters - Bulzak
Posted by Bulzak (Kempton Park) Monday, February 08, 2010 - 15:36
24. BaberBok wees gelukkig ek het nie 'n typo gemaak en die o met 'n e omgeruil nie...he he!!
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Monday, February 08, 2010 - 15:37
25. ek wonder... AB de villiers was noord transvaal loskakel op cruywen week... wonder hoe hy sou vaar in `n blou nommer 10 trui?
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Monday, February 08, 2010 - 15:37
26. AB is 'n absolute sportman, ek hoor hy was baie goed op losskakel by Affies, met 'n ou wat so toegewy is soos hy sou hy dalk ook ver kom op losskakel maar moes kies, wel sy keuse was gunstig vir sowel die Titans as die Proteas!! Wonder as hy weer kan begin of hy eerder 'n bok as 'n blom sou wou wees?
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Monday, February 08, 2010 - 15:41
27. well... hy sal beide gevalle `n blom wees. die springbok het mos na die regterkant van die trui verhuis...
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Monday, February 08, 2010 - 15:45
28. ek gaan nou `n blaadjie uit jimmy se boek steel....
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Monday, February 08, 2010 - 15:46
29. Die poolcode is gagevend
Posted by Little Blue Bull ((We Came, We Saw, We Conquered!)) Monday, February 08, 2010 - 15:46
30. "ooh ek wil huistoe gaan, na mamma toe.... die rivier is vol, die trane rol..." - Kurt Darren
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Monday, February 08, 2010 - 15:47
31. Loslappie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Lekker dag verder almal dankie vir die poolcode Little Blue Bull!!
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Monday, February 08, 2010 - 15:51
32. Ek gaan nog `n Jimmy liedjie steel -

"dis paktyd, traptyd, tjailatyd..." Theuns Jordaan
Posted by BaberBok (Jacarandastad) Monday, February 08, 2010 - 15:58
33. Bulle 42 - 14 Cheaters
Posted by BlousteBlou (Centurion) Monday, February 08, 2010 - 18:45
34. 14
Jou vraag is daar n Superbru groep, nie seker nie maar daar is 2 waar ek speel. STRICTLY BULLS en Rugby-Talk Super 14 waar ek kaptein is en die pool kode , waxymeld is
Posted by superBul (Hoedspruit) Monday, February 08, 2010 - 19:40
35. Bulle 36 - 16 Cheaters - Baberbok
Bulle 23 - 13 Cheaters - Vaskophaker
Bulle 26 - 16 Cheeters - Bulzak
Bulle 42 - 14 Cheaters - BlousteBlou
Bulle 31 - 27 Cheaters - hammer01
Posted by hammer01 (Suid Gauteng) Monday, February 08, 2010 - 21:09
36. Bloubosvelder, Little Blue Bull en AK

Ek het aangesluit by die Superbru groep. My speelnaam is Bulbedonnerd en nie Bloubedonnerd soos op die blog nie.

Posted by Bloudonner (Pretoria) Monday, February 08, 2010 - 21:13
37. Lekker BaberBok, gooi mielies!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Tuesday, February 09, 2010 - 00:04
38. Tellings vir Vrydag:

BULLE 36 - 16 cheaters - Baberbok
BULLE 23 - 13 cheaters - Vaskophaker
BULLE 26 - 16 cheeters - Bulzak
BULLE 42 - 14 cheaters - BlousteBlou
BULLE 31 - 27 cheaters - hammer01
BULLE 23 - 18 cheaters - LB
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Tuesday, February 09, 2010 - 07:01
39. Tellings vir Vrydag:

BULLE 36 - 16 cheaters - Baberbok
BULLE 23 - 13 cheaters - Vaskophaker
BULLE 26 - 16 cheeters - Bulzak
BULLE 42 - 14 cheaters - BlousteBlou
BULLE 31 - 27 cheaters - hammer01
BULLE 23 - 18 cheaters - LB
BULLE 21 - 17 cheaters - Bloublitz
Posted by bloublitz (Bulle: 2007 + 2009 S14 kampioene !!) Tuesday, February 09, 2010 - 07:10
40. Tellings vir Vrydag:

BULLE 36 - 16 cheaters - Baberbok
BULLE 23 - 13 cheaters - Vaskophaker
BULLE 26 - 16 cheeters - Bulzak
BULLE 42 - 14 cheaters - BlousteBlou
BULLE 31 - 27 cheaters - hammer01
BULLE 23 - 18 cheaters - LB
BULLE 21 - 17 cheaters - Bloublitz
BULLE 35 - 18 cheaters - CR
Posted by koedu (Brits) Tuesday, February 09, 2010 - 07:26
41. Tellings vir Vrydag:

BULLE 36 - 16 cheaters - Baberbok
BULLE 23 - 13 cheaters - Vaskophaker
BULLE 26 - 16 cheeters - Bulzak
BULLE 42 - 14 cheaters - BlousteBlou
BULLE 31 - 27 cheaters - hammer01
BULLE 23 - 18 cheaters - LB
BULLE 21 - 17 cheaters - Bloublitz
BULLE 35 - 18 cheaters - CR
BULLE 36 - 19 cheaters - ALS BLOU
Posted by ALS BLOU (Vanderbijlpark) Tuesday, February 09, 2010 - 07:53
42. more almal, dankie tog vir supersport nou is my maandag nie so vervelig, dit lyk my daar is maar n paar slegte verlooders in die vrystaat, kan nou nog nie aanvaar hulle is deur die beste span gewen,OU KOTIE HET WEER GAL GEBRAAK , MAAR HY MOET BESEF DAT DIE BULLE IS BAAS,
Posted by phillip (STRAND) Tuesday, February 09, 2010 - 08:06
43. Goeie more Blou Bulle.!! Goeie nuus op News24 vanoggend. Pierre Spies en Hougaardt is glo slaggereed vir die wedstryd Vrydag!!

Daar is ook interessante statistiek oor sy wedstryde van 2009.
Posted by Vaskophaker (Pretoria) Tuesday, February 09, 2010 - 08:51
44. Hi Almal. Hier Groep

Adams, Heinrich Jaco

Botha, John Philip

du Preez, Petrus Fourie

Hougaard, Francois

Kruger, Werner

Mabeta, Mthunzi Karl

Mametsa, Sello John

Ndungane, Akona Zilindlovu

Potgieter, Dewald Johan

Pretorius, Jaco Christiaan

Rossouw, Daniel Jacobus

Spies, Pierre Johan

Stegmann, Gideon Johannes

van den Heever, Gerhard Jacobus

Wannenburg, Pedrie Johannes

Botha, Gary van Ginkel

Dippenaar, Stephanus Christiaan

Engels, Jaco

Kirchner, Zane

Kuun, Gabriel Willem Frederick

Maku, Bandise Grey

Matfield, Victor

Olivier, Wynand

Potgieter, Jacques-Louis

Ralepelle, Mahlatse Chiliboy

Roux, Jacobus Stephanus

Steenkamp, Gurthrö Garth

Steyn, Morné

van der Merwe, Phillip Rudolph

Watermeyer, Stefan

Posted by JP Nel (Noordheuwel) Tuesday, February 09, 2010 - 09:07
45. Tellings vir Vrydag:

BULLE 36 - 16 cheaters - Baberbok
BULLE 23 - 13 cheaters - Vaskophaker
BULLE 26 - 16 cheeters - Bulzak
BULLE 42 - 14 cheaters - BlousteBlou
BULLE 31 - 27 cheaters - hammer01
BULLE 23 - 18 cheaters - LB
BULLE 21 - 17 cheaters - Bloublitz
BULLE 35 - 18 cheaters - CR
BULLE 36 - 19 cheaters - ALS BLOU
BULLE 38 - 17 cheaters - Lekkerblou
Posted by Lekkerblou (Durbanville) Tuesday, February 09, 2010 - 09:38
You need to upgrade your Flash Player
Happy birthday to:
6 Sept. - Juandré Kruger
6 Sept. - Adolf Malan
6 Sept. - Fanie/Rens van Rensburg
7 Sept. - Danie de Waal
8 Sept. - Eduard Coetzee
8 Sept. - Dr Daan du Plessis
8 Sept. - Os du Randt
10 Sept. - Hennie Bekker
10 Sept. - Fanus Engelbrecht
10 Sept. - Awie Nel
10 Sept. - Oupa van Zyl
10 Sept. 1921- Tobie Wiese