|
|
|
 |
|
 |
|
Great victory for Bulls
25 April 2009 (19:04)
The Vodacom Bulls played their hearts out at Loftus Versfeld on Saturday to secure a hard fought, but brilliant 33-27 victory over the high flying Chiefs.
Derick Kuün opened the Bulls’ account with the first of their three tries in the 11th minute when he burst over thanks to his team keeping the ball through a number of phases. Morné Steyn added the conversion and the Bulls were leading 7-3 in spite of the fact that the referee awarded quite a number of free kicks in the opening minutes against them.
The free kicks gave the Chiefs some momentum and it wasn’t long before Sione Lauaki scored the Chiefs’ first try, but Morné Steyn slotted a neat drop goal seconds after Lauaki’s try which meant that the Bulls were drawing level at 10 all after 19 minutes.
Kuün was on a role and shortly after Steyn’s drop goal he intercepted a pass from Toby Morland and run nearly half the length of the field to score a spectacular try which took the Bulls into a 17-10 lead.
Donald narrowed the gap with a penalty in the 26th minute but six minutes later the Chiefs were down to 14 men after Lauaki received a yellow card as a result of a dangerous high tackle on Bryan Habana.
Unfortunately the Bulls could not initially use the extra man to their advantage and three minute before the break the visitor’s centre Callum Bruce dived over for a soft breakaway try to make the score 20-all, but in the last minute of the first half Wynand Olivier scored the Bulls third try to take his team into a 27-20 lead.
Steyn added two more penalties, but the Chiefs got their claws back in the game in the 61st minute when Richard Kahui cut through the midfield to make the score 33-27.
The last 20 minutes was gut wrenching but the Bulls did very well to keep the Chiefs at bay and our team must be complimented with the way they defended against the New Zealanders.
Every single member of the Bulls, from Zane Kirchner at the back to Gurthro Steenkamp in the front row did his part and it was quite evident that the team specifically focused on doing the small things 100 percent correctly.
All in all it was a stupendous victory which places the Bulls in the second spot on the log.
Well done boys, it takes some doing to beat the Chiefs!
Scorers:
Vodacom Bulls: Tries: Derick Kuün (2), Wynand Olivier. Conversions: Morné Steyn (3)
Penalties: Steyn (3). Drop goal: Steyn.
Chiefs: Tries: Callum Bruce, Sioni Lauaki, Richard Kahui. Conversions: Stephen Donald (3). Penalties: Donald (2).
|
|
|
|
 |
|
 |
|
| Blog |
|
1. ste, soos die BULLE!!!!
Posted by bloubul in NZ (Auckland) Saturday, April 25, 2009 - 19:46
|
|
2. What a game. The guys played well, it goes without saying that Derick Kuun and Wyanand both played a hell of a game. But even though he didnt score a try I was very impressed with Ndungane. I think he is one of the best when it comes to reclaiming the kick off. I'm not just saying that because he did it well today, he consistantly goes up for the ball from the bulls kick of an quite often comes down with it. Great game Akona!!! Good to have Victor back too!! Can't wait to get Bakkies back, just in time to give it to the sharkies.
Posted by bloubul in NZ (Auckland) Saturday, April 25, 2009 - 19:50
|
|
3. Congratulations to the Cheetahs also. I realise that they consistantly finish last on the table, and if not last they finish 13th. They may have only won two games this season but look who they beat, the defending champs from last year, and also the only SA team to make the semis last year. As much as I dont like the sharks, they win a lot of games and play good rugby, and the crusaders are undoubtedly the best team in super rugby history in terms of most wins but this year the Cheetahs beat both those teams. So well done to them as well.
Posted by bloubul in NZ (Auckland) Saturday, April 25, 2009 - 19:54
|
|
4. And one last thing, I feel that between the 65th minute and the 75th minute the Bulls had no urgency or drive behind them, like they were just hoping to run down the clock and take the win. With about 5minutes left they picked up the pace and looked like they really want the bonus point, at which point there just wasn't enough time left. I really hope we don't miss out on a home semi by one point, we should have come away with 5points today. 4 points are nice, but we should have had 5.
Posted by bloubul in NZ (Auckland) Saturday, April 25, 2009 - 19:58
|
|
5. The defense was a bit weak. The thing I have noticed about the bulls is that some of the tries that have been scored against us this season were really hard to defend against, but some of them were just plain soft tries. Soft defense giving away easy tries. You have to admit that there have been a few of them this season, some of which have cost us games.
Speaking of costing us games, Pedrie Wannenburg. He cost us the game against the Crusaders by giving away a penalty close to the end of the game. Today also, a number of penalties in the short time he was on. He needs to control himself and his game better. In my opinion, if Wikus van Heerden still wanted to play for the bulls he could easily take Pedrie's place. Of course if Wikus was playing he would be in the starting line up and I guess Dewalt would be on the bench, Pedrie would play vodacom cup.
Has there been any indication of what Wikus is up to? Does he plan on coming back to the Bulls?
Posted by bloubul in NZ (Auckland) Saturday, April 25, 2009 - 20:09
|
|
6. Baie geluk aan die Bulle met 'n goeie en belangrike wen. Net jammer vir daardie bonuspunt, maar ons vat die wen met 'n glimlag.
Dit is wel bietjie van 'n bekommernis dat ons in 40 minute nie die bonuspunt kon kry nie, maar die manne is seker nog moeg van die toer. Aangesien al die spanne so naby aan mekaar lê, moet ons nou begin om die bonuspunte ook te kry. Dit gaan belangrik wees vir 'n tuis-semi en moontlik finaal.
Geluk aan die volgende manne wat uitgestaan het: Guthro, Kuun, Vic, WO, Ndgane.
Posted by blou.alf Saturday, April 25, 2009 - 20:16
|
|
7. 'n Paar manne soos Guthro, Spies, FDP, Steyn en veral WO het rus nodig, maar kan ons dit bekostig ? Netnou gly ons ook soos die Saders.
Moeilike dilemma !
Posted by blou.alf Saturday, April 25, 2009 - 20:17
|
|
8. Dit is effens van 'n teleursteling dat die Bulle nie die bonuspunt gekry het nie, maar aan die anderkant dit was die eerste wedstryd tuis na die toer
Posted by Stapper (Pretoria) Saturday, April 25, 2009 - 20:18
|
|
9. Geluk aan ons manne in Blou!!!
Ek sweer ek het nie meer 'n haar op my kop nie, riller riller riller.
ek si trots op ons manne. Na 'n 5weke lange toer moes ons terugvlieg en teen die top of tthe logChiefs, belsis die span met die momentum in die reeks, kom wen het, en ons het dit reggekry. Ons manne sal lekker moeg wees more oggend want dit was hel uit hard gewees. Hierdie chiefs het net nooit gaan lê nie, maar ek dink Loftus is ons bondgenoot gewees vanaand. dankie Loftus.
Ek dink egter vir die volgende 2 games (wat beslis nie maklik gaan wees nie) sal ons moet probeer vir twee 5 punters. Die durban game kan selfs bepaal wie sal deel wees van die top 5 en wie nie!
Posted by mosselbaaibul (Hout Bay) Saturday, April 25, 2009 - 20:41
|
|
10. What a game - luv you guys madly - Wynand, Derek and Morne - U R gr8.
Go Bulls
Posted by Bulls r best (Johannesburg) Saturday, April 25, 2009 - 20:48
|
|
11. Geluk Bulle.....doet so voort!!!!!
Posted by Bergbok (Suid-Afrika vir altyd) Saturday, April 25, 2009 - 21:10
|
|
12. 'n Wen is altyd beter as 'n verloor en ek weet die manne herstel nog van die lang toer, so welgedaan Bulle.
Ek moet egter 2 punte uitlig wat na my mening die Chiefs terug in die game gebring het, en wat die Bulle sal moet uitsorteer as ons mik vir die trofee hierdie jaar.
Eerstens, die skrumwerk. Die Bulle het eenvoudig net nie 'n antwoord op vaskopstut nie. Ons skrum het direk aan die Chiefs hul eerste 10 punte verskaf. Eers 3 punte toe Kruger gepenaliseer word vir verkeer bind, en toe 7 punte toe die Chiefs 'n vaskop in ons gebied kry, en direk van die daaropvolgende skrum het Loaiki oorbebars vir die Chiefs se eerste drie.
Hoe op dees aarde kan die "magtige Bulle" nie 'n sterk skrum he nie? Dit maak nie sin nie. Ons moet aandag gee daaraan. Dringend.
En dan die tweede swakpunt: Frans Ludeke se verkeerde tydsberekening met die plaasvervangers. Op 50 minute speel die manne nog sterk, en Kuun, Gurthro en JP Nel was van ons beste spelers op die veld. Om hulle almal vroegtydig af te haal maak net nie sin nie. Van daar af kon ons nie 'n enkele drie weer druk nie, en die ontwrigting in ons verdediginglyne het trouens direk tot die drie gely waar die Chiefs reg verby Jaco Pretorius gebars het.
Ongelukkig kan ek nie se dat dit die eerste keer is wat ek Frans Ludeke se rotasie beleid bevraagteken nie. Hoekom torring met iets wat werk? Jy kon die verslapping in ons konsentrasie duidelik sien toe Engels, Chilliboy en Wannenburg hulle voorgangers vervang het. Dit is onnodige rotasies wat net die span se spelpeil laat val.
Ons moet hierdie kwessies aanspreek, en gou ook, want al le ons nou tweede, sal selfs net een verlies ons tot 5de plek laat val. En ons moet boonop nog die Sharks in Durban wen. Om nie van die Force volgende week te praat nie.
Nogtans, welgedaan manne. Julle bly brekers en julle maak ons trots.
Posted by Shannow Saturday, April 25, 2009 - 21:17
|
|
13. Naand Mense!
GELUK MY BULLE.
Ek voel ook soos Shannow oor die te vroeg vervanging van spelers. Los daardie vir die laaste 10 of maybe 5 minute as ons baie ver voor is. Was amper skouspelagtige rugby vandag met die dat daar meer met die bal gehardloop is, nogtans was daar steeds 'n paar swak skoppe. Ek en my manlief het gesels en gedink dit sal beter wees as iemand anders die balle wat voor die pale oor geskop moet word behartig kan word, Morne skop goed vanaf die kante maar die shockers voor die pale!
Nietemin ek is trots op julle. KUUN, en WO julle ou DORINGS!
Nee wat ek dink ook nie Craig Joubert is tans dié Ref nie, hy het baie gemis!
Posted by bullsdaisy (Bloubulland!) Saturday, April 25, 2009 - 21:37
|
|
14. BLOUFAMILIE
Welgedaan Bulle. Julle maak mens trots!!!
Net bekommerd daaroor dat Kirchner die hoe bal nie kon beheer nie. By 2 geleenthede was daar amper probleme. Verder het hy 'n goeie game gehad. Ons het probleme op nr 3. Alhoewel Kruger goed dryf ens kan ons nie so baie veld posisie met vryskoppe verloor agv skrums wat 'n bokkerop is nie.
Kuuntjie is 'n yster maar is hy nie effe lig vir haker nie. Jis dis moeilik ek weet.
Shannow het 'n punt. Hoe de hel kan die Bulle 'n vasskop afstaan.
As jy 'n rugby span kies kies jy eerste jou vasskop stut en dan die res van die span. Vasskop is presies wat dit beteken. Om vas te skop en nie te reverse nie en nie te vou nie. Ek wens ek het die antwoord op daai probleem van ons gehad. Miskien maar een van argentinie se ysters invoer of iets of vir geniepsige jannie koop?????
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Saturday, April 25, 2009 - 21:43
|
|
15. Om aan te sluit by daisy, ek wil nie te hardop kla oor die ref nie, maar hoekom is hy dan nie ten minste konsekwent na beide kante nie ?
By die afbreekpunte, as dit ons bal is, is hy baie vinnig om 'n vryskop te gee as die bal nie vinnig uitkom nie, vir die Chiefs. Maar, as dit hulle bal is, en hul hou hom lekker vas, dan gee hy vir hul lekker baie tyd om die bal te plaas. Verstaan regtig nie die chaos by die afbreekpunte nie.
Die paar keer wat ons spelers van die kant ingekom het, is ons gestraf, wat reg so is, maar as hulle spelers van die kant af inkom, het Joubert vrede daarmee gehad.
Dink as JP, Dewald en Kuun opgebly het, het ons vir seker die bonuspunt gekry en hul sou nie die laaste drie gekry het nie.
Maar, laat ons liewers nou hierdie foute maak, en wanneer dit regtig saak maak, dit uitskakel.
Posted by blou.alf Saturday, April 25, 2009 - 21:53
|
|
16. Stem Alf stem. Die Bulle soek nie 'n ref wat ons bevoordeel nie. Net 'n ref wat vervlaks konsekwent en regverdig is. Die hele momentum word gestop en die opposisie kry onregverdige momentum met hierdie vreemde beslissings teen die Bulle. Kuun het ook daarna verwys in sy kommentaar met sy Man of the Match
Posted by bloubefoeterd (Pretoria) Saturday, April 25, 2009 - 22:01
|
|
17. Deep down in Louisiana close the New Orleans, way back up in the woods among the evergreens. There stood a log cabin made of earth and wood, where lived a country boy named Johnny B. Good…. Johnny B. Good – Chuck Berry. Die begin van Rock 'n Roll!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, April 26, 2009 - 02:01
|
|
18. I've got a girl named Sue, she knows just what to do. She walks to the east she walks to the west, but she's the girl that I love best….. Tuttit Frutti – Little Richard.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, April 26, 2009 - 02:06
|
|
19. Chantilly Lace and a pretty face and a ponytail hangin down, a wiggle in her walk and a giggle in her talk, they're gonna make the world go 'round……. Chantilly Lace – Big Bopper.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, April 26, 2009 - 02:10
|
|
20. In the summertime when the weather's high, you can stretch right up and touch the sky, when the weather's fine, you got women, you got women on your mind…... In The Summertime – Mungo Jerry.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, April 26, 2009 - 02:16
|
|
21. Saturday night I was downtown, working for the FBI. Sitting in a nest of bad men, whisky bottles piling high. Bootlegging boozer on the west side, full of people who are doing wrong……Long Cool Woman In A Black Dress – Hollies.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, April 26, 2009 - 02:20
|
|
22. Young man, there's no need to feel down. I said, young man, pick yourself off the ground. I said, young man, 'cause you're in a new town there's no need to be unhappy….YMCA – The Village People.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, April 26, 2009 - 02:26
|
|
23. Oh Carol, you got me eatin' my heart away. You got me counting my nights and days, oh I'm floating on the milky way. Oh Carol, nobody done it before, oh baby you've opened the door……Oh Carol – Smokie.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, April 26, 2009 - 02:33
|
|
24. One day while walking down Fred'rick street. Poor and hungry, no shoes on me feet. I passed a door that said "Down with sin", people were singing they called me in……. Goin’ Down Jordan – The Rising Sons.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, April 26, 2009 - 02:35
|
|
25. I was drowned I was washed up and left for dead. I fell down to my feet and I saw they bled, I frowned at the crumbs of a crust of bread, I was crowned with a spike right through my head……. Jumpin’ Jack Flash – Rolling Stones.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, April 26, 2009 - 02:45
|
|
26. It’s gotta be rock roll music if you wanna dance with me, If you wanna dance with me…... Rock ‘n Roll Music – Beatles.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, April 26, 2009 - 02:48
|
|
27. Cracklin' Rosie, make me a smile. God if it lasts for an hour, that's all right. We got all night, to set the world right……. Cracklin’ Rosie - Neil Diamond.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, April 26, 2009 - 02:51
|
|
28. Left a good job in the city, workin' for the man every night and day, and I never lost one minute of sleepin, worryin' 'bout the way things might have been.... Proud Mary - CCR.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, April 26, 2009 - 02:55
|
|
29. You get a shiver in the dark, it's raining in the park. But meantime South of the river you stop and you hold everything. A band is blowing Dixie double four time, you feel alright when you hear that music ring….. Sultans Of Swing – Dire Straits.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, April 26, 2009 - 03:01
|
|
30. This thing called love I just can't handle it, this thing called love I must get round to it. I ain't ready…… Crazy Little Thing Called Love – Queen.
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, April 26, 2009 - 03:06
|
|
31. Go Bulle go, nog een een vir die Blou. Go Bulle go, dis hoe ons jou onthou..... Go Bulle Go - Steve Hofmeyer.
GOOI MIELIES!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Sunday, April 26, 2009 - 03:15
|
|
32. Shannow
net 'n regstelling, daardie skrum was nie 'n vasskop gewees nie. Die Bulle is gestraf omdat hulle vroee momentum aan die skrum gegee het en 'n vryskop is toe aan die Chiefs gegee. Die Chiefs het daarna 'n skrum verkies. Op die video lyk hul skrum ook maar vir my na "vroee momentum" nog voor die bal ingegegooi is. gaan kyk maar. Daarvandaan het hulle gaan druk. Ek dink eerder die Bulle het nie lekker geweet wat Craig Joubert wil hê nie en ek dink daardie spesiefieke situasie het Craig nie reg hanteer nie Overall hou ek van hom, hy is ten minste konsekwent.
Ek stem egter saam dat ons bench ons nie veel gehelp het nie. P3 het onnodige strafskoppe afgestaan en Jaco mis belangrike tackels.
Posted by mosselbaaibul (Hout Bay) Sunday, April 26, 2009 - 06:40
|
|
33. More Bloues
Net n paar dinge ,Kruger is nie n vaskop nie hys n goeie speler maar het nie die tegniek nie , Derick (Elvis) Kuun is na my mening seker nou een van die beste Hakkers in die S14 en baie na die beste in SA ,Wat n los trio wens ons kan elke game met daai 6,7,8 speel , As Vlok vir Morne bietjie meer met die sielkunde kan help as met die taktiek gaan hy n wedstryd wenner wees ,W O sover rugby speler van die jaar , Kan iemand hom asb help met sy vrees vir oponente hy vat nie n 50/50 bal uit die lug uit nie miskien Odwa ,
En dan laastens kan iemand asb vir FL leer hoe om jou plaasvervangers te gebruik .
Posted by B-B-B (Benoni) Sunday, April 26, 2009 - 06:46
|
|
34. Jamer Met die 50/50 bal verwys ek na ZK.
Posted by B-B-B (Benoni) Sunday, April 26, 2009 - 06:49
|
|
35. As Craig Joubert konsekwent was sou hy die Chiefs ook gestraf het vir die vinnige skrum. 'n span verloor vreeslik baie momentum wanneer die skeidsregter besluit om 'n span wat vorentoe beweeg skielik 'n kort arm vryskop te gee. Die mag wat skeidsregters het is ongelooflik. persoonlik glo ek die geelkaart is die grootste onding aan rugby. Die naweek word Ernst joubert gestraf met 'n geelkaart vir 'n vroee tackle. Die Force kry 'n strafdrie maar die hele span word gestraf vir 10 minute. As 'n skeidsregter nie daai magte het nie, sal daar minder belaglike beslissings wees. Gee 'n geelkaart vir blatante vuislspel. Dit gebeur deesdae amper nooit nie. Maar 'n geelkaart vir bal vashou is is bietjie dik vir 'n daalder.
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Sunday, April 26, 2009 - 06:52
|
|
36. GOEIE MORE SEEVIERENDE BLOU VOLK!
Dankie vir die wen onse BULLE! Konsentreer en werk hard om nou n tuis semi en finaal te kry. Aan die skeidsregter(s) se koppe kan ons niks doen nie.. ons moet net aanhou punte opstapel sodat hulle persepsies nie die uitkoms bepaal nie. Ons is nou in die "straight"..... GOOI SPOED!
En ons?? GOOI MIELIES!! Dankie Jimmy..
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Sunday, April 26, 2009 - 07:04
|
|
37. B-B-B, I was just going to say, what do you mean about the 50/50 ball, I thought you were still talking about WO. But no, I agree with you about Zane. And WO, what a season for him. I will be terribly disapointed if he doesn't make springbok this year, and I'm not talking about playing off the bench either, he deserves to be in the starting line up. Derick Kuun is playing well, but I think he is playing a role specially created for him in the bulls team. Do you think he will become a springbok this year, or does PDV's game plan not allow for a hooker like him. He is listed as being 103kg, whereas a say Bismarck is 112kg, those 9kgs might be more important to PDV that a guy of Derick's speed. Does any one agree?
Posted by bloubul in NZ (Auckland) Sunday, April 26, 2009 - 07:11
|
|
38. GREAT...Die Bulle het gespeel soos 'n span wat WIL wen. Baie geluk Vic.
Wel, het iemand al gewonder wat sal gebeur as Pierre Spies op binne senter moet speel. Tussen hom en Wynand gaan die verdediging rots vas wees. Pierre sal die agterlyn kan reguit maak. Hy beskik oor die nodige spoed en Wanneburg sal sy plek voorlangs goed vul.
Posted by HennieV (Pretoria) Sunday, April 26, 2009 - 08:01
|
|
39. bloubul in NZ
To answer your question ,no i dont think he will become a Spring Bok this year but thats only because i dont think PdV can see his potential ,Not since Uli S have we had a hooker with so much ball sence and the ability to read a game ,that believe me is very rare in a forward .
Posted by B-B-B (Benoni) Sunday, April 26, 2009 - 08:51
|
|
40. Morning BULLets, A few thoughts of my own regarding earlier comments of fellow bloggers:
1. Derick Kuun Springbok?: No chance. Not with the heavy pack the BL will field. We need John at no2 and perhaps even Pakslae at no8. For hooker on the bench i would leave out Bismark and consider Wepener or Chili.
2.Replacements: JL is stuck between a rock and a hard place. We all know that he has to manage the boys through the next 3 (but , hopefully 5) games and for this reason he needs to go to the bench earlier and earlier. In any case, of all the replacements he made I think the only one that yielded an immediate disadvantage was when Kahui went through easily in the no 13 channel.
3. The ref. Lets stop moaning about the refs every single week. Its impossible that every ref is out to crook us. Already we are tainted as crybabies and that when we win the game!
4. The crowd: I was very disappointed with the crowd. I dont think there were more than 25 000. Can we only fill Loftus when its the Sharks or the Stormers playing against us? Last weeks no1 vs no3 deserved a full house
Posted by BlueIQ (Pretoria) Sunday, April 26, 2009 - 09:23
|
|
41. BlueIQ (40),
Ek stem nie saam met jou nie, daar was omtrent 35000 mense by Loftus! Die hoofpaviljoen was vol en die oos-paviljoen was onder ook vol... dit was net bo waar daar nog plekke oop was. Ek weet, want ek was self daar.
Oor die ref.... As jy maar net kon sien hoe blatant Joubert se beslissings teen die Bulle was. Selfs die spelers en bestuur op die bench het redelik opgewerk geraak met sy beslissings. En dan het sy kantmanne, ook van SA, ook nou nie regtig probeer om hom reg te help nie.
Welgedaan Bulle!! Jammer oor die bonuspunt, maar ons is trots op julle!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Sunday, April 26, 2009 - 09:38
|
|
42. Hi Bulversie, The last thing I want to do is argue about the crowd. I was also there. (Perhaps someone who wartched on TV heared the official number.) But dont you agree that given the importance and stature of the game, the stadium should have been full?
Because we were both at bthe game we cannot really make calls on the refs decisions. The stadium TV was not working either. So unless an incident happened right in front us, its onlythe guys watching on TV that got a close up view.
And maybe yesterday we were more victim than winners as far as the refs calls went. But you have to admit that, in general, every week, whether we won, lost or drew, there always at least half a dozen blogs moaning about the ref. Surely logic tells us that that the refs cant crook us every single week. (Unless you honestly beleive that there is an anti-Bull conspiracy)
Posted by BlueIQ (Pretoria) Sunday, April 26, 2009 - 10:03
|
|
43. Ek het Werner Kruger se rugbyloopbaan vanaf sy junior rugby dae gevolg. Hy was van die begin dae by die Bulle 'n vaskop gewees. Hy het wel somtyds loskop gespeel, maar vaskop was sy voorkeur posisie. Om nou te beweer dat hy nie 'n vaskop is nie is blote snert. Tegniek word aangeleer. Wat nie aangeller word nie is talent
Posted by Stapper (Pretoria) Sunday, April 26, 2009 - 10:13
|
|
44. I knew Loftus wouldn't be full yesterday. The reason: The 200 000 men at Angus Buchan's gathering in Greytown. Tens of thousands of them are from the Pretoria region, and most of them would normally be sitting at Loftus on a Saturday.
There are only so many rugby supporting men in the Bulls feeder region who regularly attend rugby matches. And I doubt their wives would be going to Loftus in their absence either, so you can multiply their numbers by two.
Posted by Shannow Sunday, April 26, 2009 - 11:02
|
|
45. Shannow, Thats OK then. As long as they weren't all pushing trolleys at Menlyn.
Posted by BlueIQ (Pretoria) Sunday, April 26, 2009 - 11:20
|
|
46. BlueIQ jy mis die punt, ons huil nie oor die ref nie, ons vra net Konsekwentheid dis maar al, as hy een beslissing maak ten opsigte van 'n oortreding dat hy dieselfde beslissing sal maak as die ander span dieselfde oortreding begaan. Soos bv met daardie skrums waarvan almal praat.
B-B-B ek vind dit nogal interesant die wat jy Derick K met Uli S vergelyk het want my man het gister presies dieselfde gesê. Ek ken rugby en reëls ens maar leer baie by hom en julle mense hier.
Posted by bullsdaisy (Bloubulland!) Sunday, April 26, 2009 - 15:16
|
|
47. Johannesburg - Chiefs No 8 Sione Lauaki was cited for dangerous play during Saturday's Super 14 match against the Bulls in Pretoria.
Posted by bullsdaisy (Bloubulland!) Sunday, April 26, 2009 - 15:27
|
|
48. Hello everybody, I was wondering, does any one know of a good online store where I can buy a Bulls cap. I have looked on the sa rugby cyber store but they only have a cap that says BULLS on it, no logo or anything, pretty boring really. I've had a look at a number of stores online but the caps they sell just aren't the same as what I see on tv you guys at Loftus wearing. And of course it would help if what ever site you suggest does international shipping. Thanks
Posted by bloubul in NZ (Auckland) Sunday, April 26, 2009 - 16:32
|
|
49. Hey julle mag nie vir Werner Kruger slegmaak nie. Julle sal gefoeter worre. Ha-Ha,
63.
Werner Kruger ...swak...??
No ways, ... stem nie saam nie...!!
Posted by BLOU OSSE (WITBANK) Monday, April 20, 2009 - 15:40
Dag al my Blou vriende!
Werner Kruger is goed, selfs ek weet dit. Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, April 20, 2009 - 15:54
Posted by Bloumens Sunday, April 26, 2009 - 16:57
|
|
50. Werner kruger is BAIE GOED - as dit "non-contested scrums" is.
Posted by Bloumens Sunday, April 26, 2009 - 16:58
|
|
51. Bloubul in NZ, Try http://www.sportoriaonline.co.za... It is the store in Kirkness at Loftus. They normally have what your are looking for and some more... You can look under Fanzone on this website as well. I should be a moderator here...wink wink
Posted by vissgjx (Singapore) Sunday, April 26, 2009 - 17:06
|
|
52. Welgedaan Bulle. Dit was `n grote en baie hard. Julle het goed gespeel.
Hoekom word daar so min op VM gegooi met ons ingooie. Hy roep tog die lynstaan tekens. Ek hoekom gooi ons op nommer 8 as ons op ons doellyn is, dis `n helse risiko, gooi nr 2 of 4 en maak so seker ons kry die bal.
My M.O.M. was definitef Akona. Hy is `n werkesel soos min... Ons kort steeds `n vaskop... res van die vories was puik. Ek dink net P3 kan nou maar aftree en Van Veldze of Okkie Kruger kan sy plek vat.
Ek dink ook Zane is maar gemiddeld. Ek glo nie hy gaan `n Blou legende word nie. Maar nou ja, ek is nie `n kenner nie, ek sal maar kyk wat sê die ware kenners (GRIN)
Dominee Mossel, ek sien daarna uit om Maandag weer jou opsomming van die naweek te lees. Dit is altyd interessant. Dankie.
Posted by Bloumens Sunday, April 26, 2009 - 17:09
|
|
53. Bloumens, ek glo Werner is 'n beter vaskop as die bokkaptein... Ek reken hy het 'n goeie game gehad. Kyk ook na watter flank agter hom sak...Skrums gaan nie net oor die stutte maar tegniek. Argentinie se voorspelers lyk altyd lomp ens maar kyk hoe skrum hulle...TEGNIEK...
Posted by vissgjx (Singapore) Sunday, April 26, 2009 - 17:12
|
|
54. vissgjx, Thanks for that, it's much appreciated
Posted by bloubul in NZ (Auckland) Sunday, April 26, 2009 - 19:20
|
|
55. Bloumens, why is it that FL insists on rotating Chiliboy and Derick but Derick plays a great game every week with few to no errors, whereas just about every week someone complains about Zane and we are yet to see Tiger in super 14. Does this bother any body else? And while we are on the topic, maybe Bryan needs some time off to work on a few things, he just isn't the same this year, I'm a big John Mametsa fan, I liked seeing him in the S14 jersey for a couple of games last year.
Posted by bloubul in NZ (Auckland) Sunday, April 26, 2009 - 19:27
|
|
56. Blue IQ...(42),
Ek kan praat oor die ref, want alhoewel ek by Loftus was, het ek die game opgeneem ook, en kon dus rustig na die tyd weer daarna kyk.
Na my mening het die ref die meeste van die 50/50 besluite beslis teen die Bulls gedraai. En sy lynregters was nie veel van hulp nie, as daar gekyk word na die skewe ingooie wat hulle ongesiens laat verby gaan het.
Of ons nou wen of verloor, daar is altyd snaakse beslissings van die refs, en alhoewel mens hulle maar paar foute gun... hulle is immers net menslik... is dit net baie snaaks dat die meeste van daai foute teen die Bulls is! Oor die 'anti-Bulls conspiracy' kan ek nie kommentaar lewer nie, alhoewel dit die seisoen deur die ander unies baie duidelik gemaak is dat daar nie baie ooghare vir die Bulls is nie....net as vb. - Bakkies kry 3 weke en niemand rep 'n woord nie..... die Sharks word nie 'n strafdrie toegeken nie, en almal is vies daaroor en selfs skeidsregters se hulp en menings word ingeroep om dit te probeer verstaan....
Oor die aantal mense op Loftus..... hulle het nie 'n amptelike syfer oor die TV gegee nie, maar wel gesê dat dit 'n groot skare is en dat net die oos-paviljoen bo-langs oop is. Onthou ook dat buiten die MMC, dit ook 'n langnaweek is. So, 'n vol Loftus sou great gewees het, maar ek dink ten spyte van die oop sitplekke, die skare groot genoeg was om die manne deur veral daai laaste benoude oomblikke te kon dra.
Weereens, Geluk Bulls!!! Julle het die een verdien!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Sunday, April 26, 2009 - 20:01
|
|
57. Tellings vir Saterdag:
BULLE 36 - 15 force - LB
Posted by Ligblou Baron (Pretoria) Monday, April 27, 2009 - 08:00
|
|
58. Saterdag was vir my 'n lang dag op Loftus, maar die moeite werd. Eers het ek gesien hoe ons die WP opmors ( so lekker gekry toe Bolla afgestuur is, kan maar net nie vat aan hom kry nie ) Baie geluk aan die manne, bring nou die Luiperds af aarde toe en dan die Sharks. Dan aan die MANNE, geluk met die oorwinning, jammerte oor die verlore bonuspunt. Kom ons kyk nou vorentoe na die Force, hulle het goed gelyk teen die Lions, maar Loftus is 'n perd van 'n ander kleur en hier gaan bloed geskenk worre. Net jammer dil lyk vir my die Vodacom game gaan nie 'n voorwedstryd wees nie, sou dit graag ook wou bywoon. Hoop my blou volk gaan Saterdag in groter getalle opruk om die Manne aan te spoor. Saterdag gewonder of Craig Joubert aan 'n selfbejammeringssindroom ly. Sien julle Saterdag op Loftus. My telling vir Saterdag: Bulle : 41 Western Force : 21
Posted by Boel (Mooinooi) Monday, April 27, 2009 - 08:04
|
|
59. Ek lees graag al die insette en het die volgende te se: 1. Ons swakpunte is volgens my vasskop en losskakel. Morne is OK maar is geen generaal. Hy skop ook gereeld in die opposisie se keelgate af wat al menigte keer ons onder groot druk gesit het. Ek moet egter erken dat Saterdag redelik goed was. 2. Ons kort 'n vasskop wat kan anker en domineer. Hiermee wil ek nie die blaam op Werner Kruger plaas nie. Hy is nog jonk en sal nog in 'n goeie vasskop ontwikkel. Ons het egter NOU een nodig. 3. My grootste teleurstelling was die stadion. Telborde werk nie, die TV werk vir maande nie meer nie en aankondigings is uiters SWAK. ' Mens kan nie 'n woord hoor nie en dit sou beter gewees het om dit eerder te los. Weereens is dit 'n geval dat die ondersteuners wat die unie dra maar weer laaste kom. Na alles weet hulle ons sal altyd die bloues ondersteun. Komaan unie, ons is mos kampeoene op ALLE vlakke.
Hou by die Bou!
Posted by Rietrot (Kempton Park) Monday, April 27, 2009 - 09:32
|
|
60. Dag al my Blou vriende!
Ek hoop die Bulle het vergeet van Saterdag se oorwinning en fokus uitsluitlik op die game wat voorle. Een gly van hieraf en ons is daarmee heen.
Tellings vir Saterdag:
BULLE 36 - 15 force - LB BULLE 41 - 21 force - Boel BULLE 47 - 18 force - Jimmy
Posted by Jimmy (Altyd Blou) Monday, April 27, 2009 - 09:42
|
|
61. Bloubul in NZ, I hope you have been succesful in your quest to buy a Bulls cap. All I can add is that the name of the shop in KirknessStreet is Sportoria.
Regarding the rotation at hooker: Over and above the normal rotation of players for reasons of player-management to avoid fatigue and ensure match fitness, I think FL also applies tactical thinking. Each hooker brings a different skills set on to the field.
BTW do you wake up at 3 am to watch the Bulls games? Or do you record it and watch it later?
Blueversie:
I did not record the game so I have to concede you had the better view. Maybe this week the ref will be fairer. But next week, if there are half a dozen blogs again moaning how the refs cheated, I will be up on my high-horse again
This weekend is also a long weekend. I really dont have a problem if the people are in Greytown or on holiday elsewhere. But I do have an issue if the men are pushing trolleys at Menlyn when they could be at Loftus. But when we play the Stormers or the Sharks the stadium is full. Our boys deserve better and thats the only way we, the supporters, can help them. By supporting.
Posted by BlueIQ (Pretoria) Monday, April 27, 2009 - 09:52
|
|
62. Wat a great game!!!!!
Saterdag is ek op Loftus al die pad van Angola af!!!!!
MY BLOED IS BLOU
Posted by Gerhard (Hillcrest, Durban) Monday, April 27, 2009 - 09:57
|
|
63. BlueIQ,
Ek hoop ook Loftus sal Sat. voller wees.... die Force kan net so gevaarlik wees soos die Chiefs, al is hulle ouens nie so groot en sterk nie. Hulle hardloop ook van enige plek af en met Giteau op no.10, weet mens nooit wat om te verwag nie.
Ek dink die rede hoekom Loftus vol was met die Stormers, was gedeeltelik om vir Lukas Kotze welkom te heet, en dan moet mens nie vergeet van die Stormers ondersteuners wat hier in die Pretoria omgewing bly, wat ook hulle span vir 'n slag in lewende lywe wou sien speel.
Daar is gewoonlik redelik baie van die ander SA unies se ondersteuners as hulle spanne teen die Bulls speel.
Ek hoop net hulle laat die Force in wit truie speel.... Wil nou wraggies nie op 'n blou Loftus sit en dan speel ons manne in wit, en die Force in blou nie...
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Monday, April 27, 2009 - 10:23
|
|
64. BlueIQ, I agree with Bulversie - the main pavillion was 90% full, bottom East was 95% full and top East about 50% - that would be more like 35 000 to 40 000.
Also - when we play a local team 10 - 20% of the crowd (sometimes more) will be opposition supporters - I only saw 3 Chiefs supporters on Saturday (and 1 province supporter in a Springbok jersey - wasn't it funny how he cheered his heart out when the Province scored a consilation try in the Vodacom Cup game!!!) - so all in all I wouldn't have expected the stadium to be sold out with MMC, long weekend, only Bulls supporters - and believe me - we made enough noise as it was!!!
Posted by zet (Pretoria) Monday, April 27, 2009 - 10:45
|
|
65. So week of twee gelede kon ons dalk daaraan gedink het om dalk 'n paar manne te laat rus teen die Ctahs, maar nou kan dit nie meer nie. As daar nou een ding is wat cheetah se kind meer van hou as om 'n oorsese span te klop, dan is dit om die Bulls/BB op Loftus te klop.
Oor die gebruik van 'impak'spelers. Hul moet presies dit wees, 'n impak maak op die wedstryd, ten gunste van ons span, nie die anders span nie !
Kan verstaan as Engels en Ryno vir Guthro en Kruger vervang, maar Chili, Pedri en Jaco maak op hierdie oomblik nie 'n impak as hul op die veld kom nie.
Sou Kuun, Dewald en JP begin 'tackles' mis, en baie moeg lyk, ja, vervang hul dan, maar moenie vervang net ter wille van vervang nie. 'n Moeë Kuun, Dewald en JP is na my mening nogsteeds beter as hul plaasvervangers.
Kuun, Dewald en JP het in elk geval nog nie so baie wedstryde aan mekaar gespeel nie, so hulle is nog redelik vars op hierdie stadium van die reeks.
Ek is meer bekommerd oor die volgende manne, wat gewoonlik, week in en week uit 80 minute speel: Danie, Spies, FDP, Steyn, WO en Zane.
Sal nie goed wees as WO vir 14 wedstryde agter mekaar speler van die reeks is, en in die belangrikste wedstryd te uitgeput is om sy beste te gee nie.
Wat sê julle klomp, hou hierdie 6 manne heeltyd op die veld vir die res van die reeks en hoop hul bene hou, of sit hul op die reserwebank teen die Force en/of Ctahs, met die hoop dat die ander manne die stang kan vasbyt ?
Posted by blou.alf Monday, April 27, 2009 - 11:18
|
|
66. Ek moet sê ek het nie die game opgeneem nie en die groot skerm het nie gewerk Saterdag nie, maar Craig het ons bitter baie gestraf - dis iets wat die Bulle aan sal moet werk.
Ek het dan ook net 1 vragie vir Supersport (wel eintlik 2) - 1. Wat is Joel Stransky se job description? - moet hy net 'n eiertjie lê as die opponente iets goeds doen? - ek het die highlights op verskeie sights gekyk en elke keer as die Bulle score is hy doodstil, maar as die opponente score het hy een of ander snedige aanmerking soos "that was too easy" of "opened them up with some simple straight hard running" - alhoewel ek nie dink hy was noodwendig verkeerd nie - maar hy kan ook maar vir die Bulle 'n kompliment of 2 gee - hy sal nie 'n dogtertjie word nie!!!
Maar ons weet mos hy het nie ooghare vir die Bulle se "predictable" gameplan nie - hy vertel immers nou al van 2004 af vir ons die Bulle het geen imagination nie - wel Joel doen so voort - solank die opponente dink ons is voorspelbaar hou ons aan wen en kyk jy week na week op jou neus.
Posted by zet (Pretoria) Monday, April 27, 2009 - 11:23
|
|
67. Middag al die mense. Stem Zet, hy irriteer my gewoonlik so met sy opmerkings ens dat ek die dstv op afrikaans sit, net een ding daar ook, saterdag het een of ander dom outjie daar ook kommentaar gelewer, weet nie wie die twee was nie, hy het vir my so effens met 'n "Kaapse" aksent gepraat en hy weet ook maar so ietwat boggerol van rugby of commentate af.
Posted by bullsdaisy (Bloubulland!) Monday, April 27, 2009 - 13:24
|
|
68. Blou Alf - nee ek dink die S14 is te belangrik om ons sleutelspelers te rus, hulle moet maar gaan rus na die S14 en geen gejollery ens nie tot die S1 klaar is, 8 uur al bed toe met hulle tot na die S14! Ons kan nie bekostig om te gerus te raak nie, en ons moenie die Force of die Cheetahs onderskat nie!
Posted by bullsdaisy (Bloubulland!) Monday, April 27, 2009 - 13:34
|
|
69. Nou die groot grap:
Louaki is op die ou end nie vervolg nie. Die citing was nie gedoen binne die 12 ure periode nie.
Wat se verskoning sal ons nog hoor
Posted by Stapper (Pretoria) Monday, April 27, 2009 - 16:25
|
|
70. Stapper dis glad nie n grap nie , ek se jou daai ou moet geskors word , kyk op You Tube na van sy tackles. Nee hel ek is sommer vies.
Posted by superBul (Hoedspruit) Monday, April 27, 2009 - 18:56
|
|
71. Die ware rede is dat die "citing commissioner, Luvuyo Matsha" nie sy werk gedoen het nie. Wat 'n diens lewer hy nie vir SA Rugby nie. Aan die einde van die jaar sal hy natuurlik 'n toekenning kry vir die uitsonderlike diens wat hy vir rugby in Suid Afrika beteken.
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Monday, April 27, 2009 - 21:59
|
|
72. Ek dink nie ons moet vir Frans te veel kritiseer oor sy plaasvervangers nie. Hy moet die ouens iewers 'n rus kans gee. As hy hulle elke game 80 minute laat speel gaan hulle dit nooit maak nie. Ons het ongelukkig ons af naweek baie vroeg gehaad en Frans moet versigtig wees want as ons die final maak moet hierdie ouens nog vyf weke hou. En kyk hoe moeg het die Sharks laas naweek gelyk. Nee wat ,Frans doen sy ding en sover werk dit, ek hoop net ons manne hou tot die einde.
Posted by Big Bull (Pretoria) Monday, April 27, 2009 - 22:55
|
|
73. Net so stukkei statistiek omtrent Die bulle se ligapunte na 10 Wedstryde 2005 29 2006 28 2007 26 2008 19 2009 33
Dit is die meeste ligapunte wat bulle ooit gehad het na 10 wedstryde. Kom ons gee Frans en sy bestuurspan krediet daarvoor. daar is 15 potensiele punte wat oorbly en as die bulle 12 kry, eindig hulle op 45 wat top 2 sal verseker.
Posted by Wes-Transvaal Blou Bul (Noordwes) Monday, April 27, 2009 - 23:09
|
|
74. Die Bulle speel baie goed en dit is 'n span poging met almal wat hulle deel doen. Ek wil egter een ou uitsonder, Wynand Olivier. Ek dink hy speel die beste rugby van sy lewe, en hy verdien die Bok nr 12 trui. Hy speel op die oomblik beter rugby as JDV. En sover dit my betref is JDV in elkgeval 'n buite senter.
Posted by Big Bull (Pretoria) Monday, April 27, 2009 - 23:10
|
|
75. Luvuyo het dalk nie van die eet goedjies by Loftus gehou nie en besluit om seker te maak hy word nie weer genooi nie.
Ek hoop net dit was sy skuld en nie iemand by ons bestuur nie?
Posted by Big Bull (Pretoria) Monday, April 27, 2009 - 23:15
|
|
76. zet, ek stem, Joel is 'n "one eyed Bulls hater". En soos jy sê, ek sal nooit vergeet hoe hy al in 2002 tydens elke game dit moes noem hoe die Bulls se een dimensionele game plan nooit sal werk nie. En toe die Bulls die eerste final wen toe eweskielik was hulle game plan baie meer expansive? Wel tot die volgende jaar, dan begin hy maar weer van vooraf. Ek gee nie om as 'n komentator partydig is vir die span wat hy ondersteun nie want ons almal moet 'n span ondersteun anders kan jy nie 'n regter rugby liefhebber wees nie. Maar ouens soos Joel, Gavin en kie, maak my siek. Hulle maak dit baie duidelik dat hulle nie van die Bulls hou nie al speel hulle teen wie ook al. En al is die Bulle hoe suksesvol bly hulle rubbish in hierdie manne se oë. Ek kon Saterdag net sowel na die NZ se komentators geluister het.
Posted by Big Bull (Pretoria) Monday, April 27, 2009 - 23:33
|
|
77. Die Bulle se bestuur het slegs 4 ure om 'n AANBEVELING te maak. Enige finale besluit om te vervolg is in die hande van die"Citing Commissioner".
Posted by Stapper (Pretoria) Tuesday, April 28, 2009 - 07:12
|
|
78. Hulle het gistermiddag na die 5uur nuus op OFM met Joel gepraat oor die Bulls/Chiefs game....En op die vraag oor wat hy gedink het van die game, antw. meneer toe :" I know a lot of people say that it was a boring game due to all the kicking, but I actually think it was a very exciting and nailbite encounter..."
Nou hoe praat die mannetjie dan nou so uit 2 monde uit??
Kan daar enige iemand, behalwe hy en Shark-supporters, wees wat dink dat dit boring was??? Ek dink met die 'some' waarna hy verwys, bedoel hy eintlik dis hyself... hy wou dit net nie kliphard oor die lug erken nie...
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Tuesday, April 28, 2009 - 07:47
|
|
79. En die hele Louaki storie....
Dis net vir my te toevallig dat dieselfde mannetjie wat Du Plessis en Daniels van die Sharks onskuldig bevind het, nou dié belaglike besluit ook gemaak het...
En dan die verskoning wat hy vir sy besluit gee is net so belaglik!!
Ek wens die Suid-Afrikaanse officials wil bleddie murg in hulle pype kry en begin opstaan teen hierdie blatante vuilspel van die Kiwi's en Aussies!!
Posted by Bulversie (Potchefstroom) Tuesday, April 28, 2009 - 07:53
|
|
80. Stem saam Bulversie - die brood het nie eers die guts om te erken HY het gedink dit gaan boring wees nie .... die enigste manier hoe dit meer exciting vir hom sou wees was as die Chiefs gewen het!!!
Een wêreldbeker en elke speler is mos 'n kommentator (Joel, Joost, Kobus, Hennie Le Roux (die vrotste van almal)) of 'n afrigter (Naka) of 'n kenner (Pieter Hendriks).
'n Kommentator word gebore - nie geleer nie - volgens my was daar nog net 2 goeie kommentators OOIT - Bill McLaren ('n ou skotse omie wat tot in die 90's nog kommentaar gelewer het) en Spiekeries oor die radio.
Posted by zet (Pretoria) Tuesday, April 28, 2009 - 07:56
|
|
81. Ek is doodseker as Bryan vir Louaki so getackle het sou Govender geen probleem gehad het met die prosedure nie en sou Bryan vir ten minste 3 weke geskors gewees het
Posted by tsBlou (Upington) Tuesday, April 28, 2009 - 08:37
|
|
82. Dat die wedstryd kommisaris die hoogvat op Habana laat ingedien het is lagwekkend. Die vraag is nou wat gaan met die poepol gebeur????
Posted by Bully (Pretoria) Tuesday, April 28, 2009 - 10:44
|
|
83. BBRU, se vir ons op hierdie site wat verkeerdgeaan het met die citing van Luaki. In detail asb. Dankie by voorbaat.
Posted by blouhond (Pretoria-(home of the BULL-BRAND/DUTCHIES/2007,2009 & 2010 S 14-CHAMPIONS)) Tuesday, April 28, 2009 - 10:54
|
|
84. Die BBRU moet verduidelik hoekom Luaki se citing nie in tyd ingedien is, ken hulle nie die prosedures nie?
Posted by Me (Pretoria) Tuesday, April 28, 2009 - 17:35
|
|
|
|
You need to upgrade your Flash Player
|
|
|
|
Happy birthday to:
29 Julie - Manfred Böhmer
29 Julie - Jacques Burger
29 Julie - Piet Joubert
29 Julie - Franco Smith
29 Julie - Johan Wasserman
29 Julie - Sam Willard
30 Julie - Denzil Frans
31 Julie - Hennie du Rand
|
|
|
|
|
|
|