Tuks fall to Madibaz, but host semi-final
19 March 2013

FNB NMMU produced an historic 13-7 win over defending Varsity Cup champions, FNB UP-Tuks, to claim a first-ever semifinal place in this competition under stunning circumstances.

The Madibaz, who in previous seasons of FNB Varsity Cup presented by Steinhoff International had been on the receiving end of some big losses, have had a huge 2013 season - winning all their home games and qualifying for the Last Four.

In 2010, for instance, the Madibaz lost a league match 97-14 to FNB UJ (in Johannesburg). That year, they lost five matches by fifty points or more - including a 63-36 defeat at the hands of Tuks - the side they beat tonight in truly sensational circumstances, given all that was at stake for the hosts.

Not only was it their first-ever win over Tuks, but it also gave them a first-ever semifinal place in the process - albeit by a points' difference of just two points.

But it was a deserved outcome for the Madibaz, who suffered just two losses and one draw alongside their four wins to propel them into the semifinals - ahead of teams like the FNB NWU-Pukke (by those two points on points' difference), the FNB Shimlas and FNB UCT; between them all former semifinalists, finalists and winners. NMMU led 7-0 at half-time, through a try and one penalty, with Justin van Staden adding another three penalties in the second half.

Hooker Martin Ferreira had scored his team's first-half try, leaving him on two tries for the season - behind captain Roy Godfrey and fellow forward Ulrich Pretorius, both of whom scored three tries in this watershed Varsity Cup campaign.

The Madibaz were first to score in the second half when Van Staden chipped over a second penalty but UP-Tuks finally got on the board through inside centre Handre Pollard's own penalty goal.

Van Staden, however, was not done yet and two more penalties from his steady right boot saw the hosts stretch their lead to 11 points at 13-2.

Replacement UP-Tuks hooker Jaco Visagie did narrow the gap to 7-13 with a try of his own, but the 2012 champions were unable to register any more points in the remainder of the match.

Their losing bonus point saw them finish the regular season on 22 points, which meant a second successive home semifinal for the Men from Pretoria, who will host FNB UJ in next week's 2013 Varsity Cup semifinals.

The scorers:

For FNB NMMU: Try: Ferreira. Pens: Van Staden 4
For FNB UP-Tuks: Try: Visagie. Pen: Pollard

The teams:

NMMU: 15 Jarred Buys, 14 Logan Basson, 13 Hermanus van Lill, 12 Xolani Mnisi, 11 Gerhardus Smith, 10 Justin Van Staden, 9 Dwayne Kelly, 8 Timothy Agaba, 7 Stefan Willemse, 6 Albertus de Swardt, 5 Mzwanale Zito, 4 Louis Fourie, 3 Gareth Hartley, 2 Martin Ferreira, 1 Roy Godfrey (captain). Replacements: 16 Francois Coetzer, 17 Lizo Gqoboka, 18 Ferdinand Gerber, 19 Ulrich Pretorius, 20 Simphiwe Shabangu, 21 Devon Lailvaux, 22 Lesley-Dean Luiters, 23 Dexter Fahey.

UP-Tuks: 15 Clayton Blommetjies, 14 Vainon Willis, 13 Piet Lindeque, 12 Handre Pollard, 11 Courtnall Skosan, 10 Willie du Plessis, 9 Danie Faasen, 8 Jono Ross (captain), 7 Jacques Verwey, 6 Shaun Adendorff, 5 Marvin Orie, 4 Mike Williams, 3 Basil Short, 2 Mbongeni Mbonambi, 1 Juan Schoeman. Replacements: 16 Jaco Visagie, 17 Christoph Gouws, 18 Schalk Van Heerden, 19 JP Mostert, 20 Emile Temperman, 21 Christopher Bosch, 22 Riaan Britz, 23 Sabelo Nhlapo.

Referee: Daniel Fortuin

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
17
Vir almal wat Tuks aan val, lees die in Beeld:

Tuks sê oor die ‘nie-ingeskrewe speler’
deur Prof. N.J. Grové, registrateur van die Universiteit van Pretoria

2013-03-21 22:41

Die ophef in Media24 oor Tuks en die Varsitybeker se dispuut handel oor ’n enkele speler.

Verklarings wat die situasie verduidelik en wat reeds die afgelope naweek deur Tuks uitgereik is, is ongelukkig nie deur die media geplaas nie.

Die ware feite: Die betrokke speler het aan die begin van verlede jaar ingeskryf vir ’n graadkursus.

Hy is vroeg in die jaar gekies vir die nasionale o.20-oefengroep met die oog op die Wêreldbekertoernooi vir o.20’s.

As gevolg hiervan moes hy oefenkampe in die Kaap bywoon en kon nie sy studie voortsit nie.

Hy het derhalwe sy studie vroegtydig gestaak in ’n poging om die SA Wêreldbekerspan vir o.20’s te haal.

Toe hy nie gekies word vir die nasionale span nie, het hy na UP teruggekeer en heringeskryf.

Hy het al sy vakke aan die einde van die jaar geslaag.

In die dispuut tussen die UP en die Varsitybeker het die onafhanklike voorsittende beampte egter bevind dat ’n speler nie sy studie op dié manier mag onderbreek nie.

Dit staan nie in die Varsitybeker se reëls en grondwet nie, maar is die interpretasie van die voorsittende beampte.

Die UP aanvaar die bevinding.

Die voorsitter het in sy uitspraak bevind dat daar hoegenaamd geen kwaadwilligheid of nalatigheid aan die kant van die universiteit was nie en Tuks is gevolglik berispe.

Dit is jammer dat Tuks se optrede bevraagteken word terwyl die probleem eintlik by die Varsitybeker se onduidelike reëls en die interpretasie daarvan lê.

Die UP sal nooit bewustelik reëls oortree nie, nie in die Var­sity­beker of enige ander kompetisie nie.

En ja, ons doelwit is om te wen, maar nie ten koste van die integriteit van die spel en die universiteit nie
Posted by FRANNABUL on 22 March 2013 07:26
16
Maak nou vir Dewald Potgieter of Arno Botha kapt,Spies is n wonderlike mens maar ongelukkig van Affies dae af ontbreek sy leier einskappe.Spies kan glad nie vir my n wedstryd opsom nie,en speel so die afrigters se al loop dinge verkeerd,hy hou net aan en aan met dieselfde ding
Posted by Anti Province on 19 March 2013 14:57
15
@13 ek stem,ek skreeu eerder vir katlahong se 7de span voor ek die Stormers support
Posted by Anti Province on 19 March 2013 14:53
14
O ja, ek sien op Keo weer berig van "Stormers back to their best"????WTF??? Hul kon hul sterre dank vir daai wen teen die Chiefs!
Posted by DIE BLOU BAAS on 19 March 2013 14:28
13
ek sien dit so: ek ondersteun net een span...die Bulle NIEMAND anders! Geen ander SA span klaar. Hoe meer ander SA spanne wen hoe moeiliker raak dir vir ons, conference wenners ens. So ja....noem my maar anti patrioties maar dis hoe dit is....Bulls of niks!! Dan ook bygese...Bulls beter hul sokkies optrek...satedag was onaanvaarbaar. Sterkte Bulle!
Posted by DIE BLOU BAAS on 19 March 2013 14:26
12
@10 45%,hulle het dit amper in die rondte fase reggekry--hoekom nie nou nie
Posted by Anti Province on 19 March 2013 14:11
11
Minus omega.
Posted by Ligblou Baron on 19 March 2013 13:45
10
Wat is die kanse dat NMMU die Maties op Danie Craven kan wen?
Posted by NETBLOU on 19 March 2013 13:27
9
@4 tot 8. Ja, presies soos julle sê. Lanklaas in die Kaapse kantoor gewees en kon die een man nie gou genoeg vanoggend inloer en sê hy wou so graag 'n SMS stuur. Sê toe oor wat en hy antwoord - Saterdag teen Saders. Sê toe maar, ons vaar lyk my beter in pienk as in blou. Teen Reds seker weer blou.
Is om van siek te word. Te duiwel met SA patriotisme - Brumbies moet hulle stamp SA - sien Jake se hulpafriger van ouds maak klaar verskoning sou hulle verloor.
Posted by NETBLOU on 19 March 2013 13:20
8
Ek onthou baie goed dat daar verlede jaar op Keo se webwerf na die Stormers verwys is as "The flagship of SA rugby". Sjoe, dit is nogal snaaks dat die flagskip nog nie een Supertitel gewen het nie, en dat die WP 12 jaar gevat het om weer 'n Curriebeker te wen. dit moet ook genoem word dat hulle al die beskikbare Bokke wat hulle kon gebruik moes inspan om te wen.
Posted by blou.sakkie on 19 March 2013 12:54
7
@6 Ja nee kyk, die ander spanne se supporters, veral die strompies het feestyd gehad! Dit is vir hulle die "next best things since slice bread" as die Bulle verloor dat hul skoon vergeet van hulle eie games en wat in hul span aangaan
Posted by DIE BLOU BAAS on 19 March 2013 12:53
6
@4&5 Maar julle weet mos almal verwag die bulle moet oor almal loop. Dit is hoekom almal se spanne uit die bus uitval en nou wil almal iets oor die bulle se om hulle goed/beter te laat lyk. Ek lag maar net omdat almal hulle opweeg teen die BULLS, blou of pienk ons is nou maar net die maatstaaf ... hahahaha !!!
Posted by 123Hannes321 on 19 March 2013 12:24
5
@4 Ja dit is. Die Sharks sou 50 teen hulle gekry het as dit nie vir die reen was en die feit dat Jake sy plaasvervangers so vroeg (veral loskop en agsteman) opgestuur het! Die 19 punte verskil was in Durban en die 22 punte verskil weg vanaf die huis in NZ.
Posted by Poepindieketel on 19 March 2013 10:46
4
Dis so snaaks dat ons wat met 22 punte teen die Crusaders verloor het in NZ 'n rugbyles was, maar die Sharks wat met 19 punte op hulle eie veld verloor maar net swak gespeel het en verloor het teen 'n begeestigde Brumbies span?
Posted by blou.sakkie on 19 March 2013 10:24
3
Wel een ding is verseker!

As ons teen die Reds of Brumbies skop en hoop rugby gaan speel.Kom daar twee vyftig talle teen ons.Ons sal teen die Reds baie geduld op die aanval moet he.Sien hulle twee flanke is onder die top 3 vir laagvatte.Sien Lappies is bo aan die lys.Sien Horwill is ook terug.Ons sal hulle voor moet verwoes!My span vir Saterdag.

15) Zane ??? Ai Jai Jai! Visser net te lig en nie fisies genoeg nie.Ek glo Beyers is die regte man vir die job.
14) Mapoe
13) Serfontein
12) Venter
11) Basson
10) Steyn
9) Vermaak
8) Spies
7) Arno
6) D Potgieter(Roteer met Stegman.Glo Stegman is flou na twee harde games)
5) J Kruger(Is soos n lucky packet.Weet nooit watter Juandre gaan speel nie)
4) J Potgieter(Moet nie vir Flip waag nie.Seisoen nog lank.)
3) Werner??? Kan nie wag dat Marcelle fiks is nie
2) Chilli/Wepener????
1) Mellett ???? Glo Dean gaan n sterker speler terugkom.Fisies en geestelik.

GO Bulls 31 -19!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Lekkerblou on 19 March 2013 09:48
2
en as mens die spanne vergelyk - naam vir naam het Tuks die ster teenoor Madibas se onbekende spelers! al die dinge wat gese word moet na geluister word - as jy jou waardes begin verkrag en die gees van die spel verloor deur die alles wen ten alle koste, dan verloor mens daai spesiale element wat rugby so great maak - die spangees! die speel vir mekaar en jou universiteit!!
hier is individue wat elkeen vir homself speel - agv n unie hulle so behandel!! en die sg puik afrigter, Nollis, moet ook besin en besef hy is so ingetrek deur die bul politiek!
ook ironies dat Tukkies die persverklaring gedoen het nav die tugsaak - alles, alles word die Bulls hanteer! Tukkies is net die gerieflike platform.
ek hoop terdee dat die lesse geleer word! ek vereenselwig nie met n unie wat nie waardes het nie!!
Posted by JanMBlou on 19 March 2013 09:48
1
Ek kan nie glo dat rugby in die baai so gesond lyk en hier by ons beroerd lyk nie.
Ek dink ook die ouens is te versigtig en bang hulle verloor die beker hulle moet net onthou jy moet wedstryde wen om die beker te behou
Sterkte vir die semi TUKS
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 19 March 2013 09:19
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK