Pumas beat Blue Bulls at the death
16 March 2013

The Pumas needed a last-gasp penalty to edge past the Vodacom Blue Bulls 44-42 (half-time 31-23) in their Vodacom Cup match at Loftus Versfeld B field in Pretoria on Saturday.

The Pumas had seemingly been in control of the match as they stretched their lead to 41-23 with 13 minutes left to play.

But Pumas outside centre Wilmaure Louw was sin-binned which heralded the start of a fightback from the Blue Bulls.

Two tries for the Blue Bulls through replacement forward Roelof Smit and left wing Sampie Mastriet narrowed the gap to 41-37 with seven minutes left to play and the hosts finally looked to have sealed a magnificent fightback when right wing Travis Ismaiel nipped over for an unconverted try with one minute left to play. However, flyhalf Tony Janties crucially missed with his conversion attempt.

The Blue Bulls held a 42-41 lead but with the hooter having already sounded Pumas replacement flyhalf Carl Bezuidenhout stepped up to slot the winning penalty to seal the nail-biting win.

Jantjies ended the match with 17 points courtesy of four conversions and three penalties while Blue Bulls outside centre Dries Swanepoel crossed for a brace of tries.

The Pumas ran in six tries of their own to claim their second consecutive win of the season after beating the Valke 62-0 in their first match of the season.

The first half, played in front of 500 people, was a ding-dong affair with the Pumas opening up a 12-3 lead inside 12 minutes.

But the Bulls struck back through a converted try from Swanepoel and a Jantjies penalty but two tries from lock Marius Coetzer and tighthead prop Ivann Espag looked to have given the Pumas the upper hand in the half before Swanepoel dotted down again with two minutes left in the half.

However, in keeping with the general theme of the match the Pumas scored as the half-time hooter sounded thanks to a try from left wing Rosco Speckman.

SCORERS

Vodacom Blue Bulls - Tries: Dries Swanepoel (2), Roelof Smit, Sampie Mastriet, Travis Ismaiel; Conversions: Tony Jantjies (4); Penalties: Jantjies (3).

Steval Pumas – Tries: Stefan Watermeyer, Vincent Kock, Marius Coetzer, Ivann Espag, Rosco Speckman, Renaldo Bothma; Conversions: Tiaan Marx (4); Penalties: Marx, Carl Bezuidenhout.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
46
Bulls verloor
Bulle verloor
Skool span verloor

Gelukkig het Pta Bobbies 'n wen afgetrek, anders het ek 'n donker rugby naweek gehad.
Posted by Honibal on 18 March 2013 15:21
45
Dit lyk my ons gaan nie eens 1 game die seisoen op tv sien van die Bulle in die Vodacom Cup nie???
Posted by BillyO on 17 March 2013 14:57
44
Goeie songs, Jimmy!!
Posted by Ligblou Baron on 17 March 2013 09:51
43
nou ja my superbru het hierdie naweek gesneuwel. ek het gedink die crusaders sal wen maar nie gedink hulle gaan ons looi nie. hoop ons manne kom gou oor die bomskok wat wyat crockett en robbie fruen bomme ingesluit het.


die grootste verrassings was die cheetahs en veral gisteraand die brumbies. skielik is hulle die nuwe reus wat getem moet word. Die tye wat ek die bangste is om uitsle te waag is wanneer al ons aa spanne die vorige naweek wenners was. ons is behoorlik gelyk met die aarde gemaak.

sterkte bulle. die toer raak ook nie makliker nie. moet net nie weer 6 driee afstaan nie!
Posted by bloukaap2 on 17 March 2013 08:29
42
More mede bulle,gister was n slegte dag vir ons maar ons moet dit op die ken vat.Ek dink ons het goed gedoen om 1 van die 2 wedstryde doer onder te wen.Die Crusaders moes eenvoudig wen om hulle op koers te bring.Ons moet ten minste 1 in Aussieland wen.Dit moet die reds wees want wees eerlik Jake weet hoe om n span af te rig.En asb JJ IS NIE N SENTER NIE kan die coaches dit nie sien nie.
Glo Saterdag gan beter gaan. Nou die blou.
Posted by SUIDKAAPBUL on 17 March 2013 08:07
41
GO BULLE GO GO GO!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 17 March 2013 02:44
40
Guess there are times when we all need to share a little pain and ironing out the rough spots is the hardest part when memories remain… Sad Songs (Say So Much) - Elton John
Posted by Jimmy on 17 March 2013 02:40
39
I don’t want my freedom, there’s no reason for living with a broken heart. This is a tricky situation, I’ve only got myself to blame. It’s just a simple fact of life it can happen to anyone… It’s A Hard Life – Queen
Posted by Jimmy on 17 March 2013 02:38
38
Here I am again in this mean old town and you’re so far away from me. And where are you when the sun goes down, you’re so far away from me… So Far Away – Dire Straits
Posted by Jimmy on 17 March 2013 02:36
37
I'd have thought that with time thoughts of you would leave my head. I was wrong, and now I find just one thing makes me forget. Red, red wine, stay close to me… Red Red Wine – UB40
Posted by Jimmy on 17 March 2013 02:34
36
We grew up together, two kids in the park. We carved our initials, deep in the bark, me and Alice. Now she walks through the door with her head held high, just for a moment, I caught her eye… Living Next Door To Alice – Smokie.
Posted by Jimmy on 17 March 2013 02:31
35
But darlin' when I hold you don't you know I feel the same. 'Cause nothin' lasts forever and we both know hearts can change and it's hard to hold a candle in the cold November rain… November Rain - Guns ‘n Roses
Posted by Jimmy on 17 March 2013 02:27
34
I was all right for a while I could smile for a while. But I saw you last night you held my hand so tight, as you stopped to say hello. Oh, you wished me well; you couldn't tell that I've been crying over you… Crying – Roy Orbison.
Posted by Jimmy on 17 March 2013 02:21
33
Yesterday, all my troubles seemed so far away. Now it looks as though they’re here to stay. Oh, I believe in yesterday. Suddenly, I’m not half the man I used to be, there’s a shadow hanging over me… Yesterday – Beatles
Posted by Jimmy on 17 March 2013 02:15
32
Angie, Angie, when will those clouds all disappear? Angie, Angie, where will it lead us from here? With no loving in our souls and no money in our coats, you can’t say we’re satisfied… Angie – Rolling Stones
Posted by Jimmy on 17 March 2013 02:10
31
Would you know my name if I saw you in heaven? Would it be the same if I saw you in heaven? I must be strong and carry on, 'cause I know I don't belong here in heaven… Tears in Heaven – Eric Clapton
Posted by Jimmy on 17 March 2013 02:05
30
Someone told me long ago there’s a calm before the storm I know, it’s been coming for some time. When it's over, so they say, it’ll rain a sunny day. I know, shining down like water… Have You Ever Seen the Rain - CCR
Posted by Jimmy on 17 March 2013 02:02
29
Condolences mighty_sharkie, ek is egter bly dat jy uiteindelik na al die jare die lig gesien het. Vergeet die Kings, die Bulle is die pad vorentoe.. Daar is ‘n drie letter woord in Afrikaans wat met ‘n T begin wat goed beskryf watse dag dit vir die Bulle was. Een ding is baie seker, oorwinnings in tuiswedstryde is ononderhandelbaar. Hierdie was ‘n bad loss vir die Sharks en met die Bulle steeds bo die SA conference, lyk dinge egter nie te bleek nie. Sedert ek begin boek hou het was dit vanaand Jimmy’s Jukebox se 250ste gig. Aai Bulle..
Posted by Jimmy on 17 March 2013 02:00
28
Die crusaders weet hoe.om die bulle te klop en in die proses hulpeloos te laat lyk. ons was nooot in die game nie e. is eenvoudig ore aan gesit in alle fassette vd spel. ons het geen antwoord gehad vir die breakdowns nie en die turnovers het ons gerook. As jy nie balbesit het nie moet jy super fantasties wees as jy die game wil wen.

die bulle het egter nog kans om reg te maak en kan hopelik vandag so gou moontlik bere. bly om te hoor venter is oppad. Speel om hemelsnaam nou vir jj op vleuel.
Posted by bloukaap2 on 16 March 2013 23:35
27
Les Bleus Cocardier: ek dink ons vra vir Barend om die span so te faks vir Frans. Ampltelik. Op die BBM se briefhoof. Sela.
Posted by Bloutong on 16 March 2013 21:52
26
Zane was swak op heelagter, maar Visser was nog swakker op vleuel en hierdie wedstryd het hom nie gehelp om 'n plek oop te speel nie in die beginspan nie. Dit is belangrik om jou verdedigingslyne te hou en nie te vinnig op te skiet soos JJ nie, maar dit help nie jy hou jou lyne en lê terug as jy 2 meter vanaf jou doellyn is nie! Teen die tyd wat die aanvaller jou tref is hy op jou doellyn en dan moet hy net die bal plaas. Vra maar vir Jan Serfontein en Visser. Ek hoop Pine Pinaar het gesien hoe hulle terugval tot op hulle lyn om die teenstander op die doellyn te ontmoet! Ons beste speler op verdediging was Fouche. Ja ek dink nie eers hy moes op toer gewees het nie. Dir vertel vir ons hoe swak die res van die span was. Kom ons hoop die Bulle ruk reg en wen die Reds, want ek dink die Brumbies gaan hulle vermorsel.
Posted by Poepindieketel on 16 March 2013 21:37
25
Daar is nie pille vir domwees nie! Akona kry seer kort voor rustyd en die Crusaders druk. Morne skop af. Waarheen? Weer na regs en diep terwyl Akona nog sy oog vashou! Niemand wat die bal jaag en afskop na afskop is swak. Geen kommunikasie geen afwisseling nie. So gaan dit nou al aan vir drie jaar en die afrigters dink dit is die regte taktiek. Dit kan werk, maar dan moet jy kan meeding om die bal terug te wen! Duidelik werk dit nie maar ons hou aan om dit te doen!
Posted by Poepindieketel on 16 March 2013 21:28
24
Nie n goeie naweek vir BLOU BUL RUGBY nie
die enigste ligpunt is ons bly in die top 3
Nou vir die REDS
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 16 March 2013 20:23
23
Daar verloor die Sharks en die Reds tuis wedstryde en die Bulle verloor net die moeilikste weg wedstryd moontlik teen die mees suksesvolste span in die kompetisie se geskiedenis en bly bo-op die punteleer (SA). Klink vir my baie na 2009 toe ons teen die Highlanders weg verloor het en nogsteeds bo gebly het toe die sharks teen die Reds tuis verloor het. Dit was ook die tweede week wedstryd met Matfield, Du Preez ens in die span. Ons het ook daardie jaar die laaste wedstryd (soos altyd) van die toer verloor en nogsteeds die hele ding gewen. BESLIS NIE DIE EINDE VAN DIE WERELD NIE!!
Die afrigtings korps moet nou groot gaan teen die Reds en ek sal nogal daarvan hou as die span so iets lyk met die drie manne wat nou oorgaan sommer dadelik in die span
15 Visser (Regverdig 'n kans op sy beste posisie en Kirchner kan maar rerig 'n bietjie van die Bank afspeel)
14 Engelbrecht (Sy verdedigings lyne is nie die van 'n buite senter nie - Genoeg kanse daar gehad)
13 Serfontein (Miskien beter op 12, maar Danie Gerber was 13 en op 21 jarige ouderdom baie dieselfde)
12 Venter (Hoe opwindend sal dit wees om hulle twee saam te sien)
11 Basson (Vanselfsprekend)
10 Steyn Ook so
09 Vermaak En so
08 Spies Ditto
07 Botha (Die vorm speler van die jaar)
06 Stegman (Die afronding van die ander twee)
05 Kruger (Sal weer volgende week speel)
04 Van der Merwe (Hy ook)
03 Kruger (Rotasie eerder as verdienste)
02 Ralepelle (Dink Wepener bied meer aan met 30 min oor)
01 Mellet
16 Wepener
17 Kirsten
18 Hattingh (Die man gee ook alles as hy opkom)
19 D Potgieter (Ek is amper 'n BLINDE Bul ondersteuner so eensydig is ek vir die Bulle maar Jacques Potgieter is ongelukkig vir my saam met Francois Steyn, Jannie Du Plessis en Andries Bekker tans die mees oorskatte spelers op 'n rugbyveld!! Let wel ek se nie swak nie net nie so goed as wat die media wil he nie)
20 Snyman
21 Fouche
22 Kirchner/Mapoe
Posted by Les Bleus Cocardier on 16 March 2013 19:47
22
Ek wil aansluit by die Kings Jimmy. Het jy vir my hulle email adres. Ek wil nooit weer 'n shark op tv of die nuus sien nie. Almal is sleg. Die helse klomp lafaards. Almal moet ge-fire word. Daar is net een shark. Een ware Shark. en dis BISMARCK..............
Posted by mighty_sharkie on 16 March 2013 19:32
21
Bulle se verdediging was skokkend teen Saders, wonder of daar opgetree gaan word teen die manne wat one on one tackles gemis het? Zane het weer n hele paar gemis, Morne het ook meer touchies gespeel! Tackles wat gemis word beteken daar was nie commitment nie en klaar! 41-19 is n SKANDE!!

Zane Kirchner is nie goed genoeg nie en klaar! Tyd dat Jurgen of Ulrich kans kry!
Posted by Bullebakkies on 16 March 2013 17:26
20
Dankie BB23!
Wat 'n Saterdag, bly dis verby.
Hoe wen jy in Kimberley en verloor op Bobby Loftus?
Jammer vir ND,Hougie En WO. Gou herstel manne!
Posted by Bloubosvelder on 16 March 2013 17:13
19
En daar verloor ons VC span ook...
Hoe staan jy 44 punte af teen die Poemas? Nie die WP of Tjarks nie, die Poemas?
Is dit n geheime plan van barend en sy bewese afrigtingspan?
Wel dis tyd om n ander plan te maak. Dis waarvoor julle reuse salarisse betaal word...
Posted by Soutpansberg on 16 March 2013 16:52
18
1m van kantlyn

Bezuidenhout skop oor Pumas wen 44 - 42!
Posted by BB23 on 16 March 2013 16:42
17
Strafskop Pumas! 48 m van doellyn!
Posted by BB23 on 16 March 2013 16:41
16
Jantjes skop mis

BB 42 Pumas 41

1m oor
Posted by BB23 on 16 March 2013 16:39
15
Tavis score in hoek na meer 12 fases
Posted by BB23 on 16 March 2013 16:38
14
Goeie exit Luan! Lynstaan Puma 10 m
Posted by BB23 on 16 March 2013 16:36
13
Sampie score onder pale! Beyer skop oor!

BB 37 Pumas 41

6 min oor
Posted by BB23 on 16 March 2013 16:34
12
Bb 30 Pumas 41 Roelof Smit score
Posted by BB23 on 16 March 2013 16:31
11
Verloor bal 8m van doellyn!
Posted by BB23 on 16 March 2013 16:29
10
13 Louw Pumas geel kaart!
Posted by BB23 on 16 March 2013 16:27
9
Skeef in lynstaan! gee besit vir Pumas!
Posted by BB23 on 16 March 2013 16:21
8
Pumas rukl bal uit Swanepoel se hande terwyl ons op aanval is!
Posted by BB23 on 16 March 2013 16:18
7
Pumas skop strafskop mis

Posted by BB23 on 16 March 2013 16:15
6
Pumas score en skop oor!

BB 23 Pumas 41
Posted by BB23 on 16 March 2013 16:06
5
Bulle draai besit om!
Posted by BB23 on 16 March 2013 16:02
4
Puma lynstaan 5 meter van BB doellyn
Posted by BB23 on 16 March 2013 16:01
3
Luan Jacobs vervang Ruan Snyman
Posted by BB23 on 16 March 2013 16:00
2
Strafskop Pumas voor pale!
Marx skop oor!

BB 23 Pumas 34
Posted by BB23 on 16 March 2013 15:59
1
Tweede helfte begin
Posted by BB23 on 16 March 2013 15:57
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK