Bulls lose heavily in Christchurch
16 March 2013

The Crusaders kept up their impressive home record with a six-try thrashing of the Vodacom Bulls in their Vodacom Super Rugby match in Christchurch on Saturday, writes Brenden Nel of SuperSport.com.

In a virtual carbon copy of their playoff game last year, the Crusaders dominated every facet of the match, threw the Bulls off their stride and should have won by a bigger margin was it not for several unforced errors on their side.

There’s no other way to say this – the Bulls were simply never in the game. The seven-time Super Rugby champions were desperate to finally get their season off to a good start after losing their opening two games and they turned up with a game plan to disrupt the Bulls and put them off their stride.

As with the playoff game, the Bulls never really got going, struggled to get any ball and kicked away most that they did have in the first half, and found themselves chasing the game.

It was a far cry from the controlled performance a week before in Auckland, and the Crusaders' performance underlined why no South African team has won there since 1996. With six tries to one the story is very lopsided indeed, but could have been worse as the Crusaders butchered a number of chances that would have put them further ahead.

Yet, despite it all, the Bulls will want to move on from this game as soon as possible. Their inefficiencies were exposed and while they defended hard, they were always going to run out of numbers when their opposition had so much ball.

To beat the Crusaders on their home turf, you at least have to be able to control you own ball, but the home side dominated collisions, targeted the Bulls' lineout and breakdown and turned over so much ball that there never was a chance for the visitors to even think of an upset, never mind cause one.

The Bulls also didn’t help themselves when they reshuffled their backline when Akona Ndungane went off. With Francois Hougaard struggling with an ankle injury all week, the indication is that he wasn’t fit for the game and shouldn’t have been in the match 22 on the day.

Either way, the Crusaders showed their hand early on and had almost 75% of the ball in the first half, but their hands let them down at crucial times as they attacked the Bulls' line almost at will.

The stretched defence could only hold on so long, and in the 25th minute after 11 phases Israel Dagg slipped a perfect pass to Robbie Fruean close to the line for him to open the score.

Kieran Reid showed why he is so highly rated as he slipped over for the second try shortly afterwards. Morne Steyn’s boot kept the Bulls hopes' alive, but the Crusaders went further ahead on the stroke of halftime when Johnny McNichol went over in the corner.

At 22-9 at halftime the writing was already on the wall, but there was some hope when Steyn opened the second half with a penalty. The hope disappeared all too quickly though as Tom Marshall took turnover ball and ran through two tackles to score the bonus-point try.

In the Bulls' defence Marshall did look as if he was shielded by a teammate as he went around Juandre Kruger, and there were certainly questions on obstruction in the move, but referee Chris Pollock saw nothing wrong and allowed the try to stand.

The massacre continued when Wyatt Crockett put the game firmly beyond doubt for even the most optimistic Bulls supporter, and although the visitors finally got their lineout drive moving for Deon Stegmann to crash over, it was the 67th minute and it only made the scoreline look a bit more respectable.

Replacement halfback Willi Heinz got his name on the scoresheet shortly before the end, leaving the Bulls to head to Australia with much soul-searching to do.

They face the Reds in Brisbane next week, and will need to find their mojo quickly enough if they don’t want to lose all the momentum of their opening three wins in the competition.

SCORERS

Crusaders – Tries: Robbie Fruean, Kieran Read, Johnny McNicholl, Tom Marshall, Wyatt Crockett, Willi Heinz. Conversions: Dan Carter (4). Penalty: Carter.
Vodacom Bulls – Try: Deon Stegmann. Conversion: Morne Steyn. Penalties: Steyn (4).

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
52
Pumas score in hoek nadat ons besit omdraai aanval en besit afstaan! Hoe tempo!

BB 23 Pumas 31, halftyd!
Posted by BB23 on 16 March 2013 15:46
51
Bulle is tot beter in staat as vanoggend. Ses driee.teen ons is darem net te veel om te se ons het probeer.

maar ek troos my daaraan dat goeoe bul spanne al daar verloor het ook met groot tellings. wat my omgekrap het is dat ons nie eintlik gelyk het of ons ons stempel.wil afdruk nie. welgedaan aanndie crusaders.wat.ons in elke.afdeling vd spel ore aangesit het. met beserings aan wynand akona en hougie is ons squad nou onder baie druk. Hoe gouer jj vleuel toe skuif hoe beter vir ons.

Posted by bloukaap2 on 16 March 2013 15:44
50
Sit onsself ondre druk!
Dries Swanepoel score net langs pale, nadat Jantjes lyn sny en gee vir Swanepoel! Jantjes skop oor

BB 23 Pumas 26
Posted by BB23 on 16 March 2013 15:43
49
Espag scorevir Pumas vanaf afskop, tweede keer! Sagte oomblik van Bulle! Dit kos ons! Marx skop oor

BB 16 Pumas 26 na 36 min in eerste helfte
Posted by BB23 on 16 March 2013 15:41
48
Jantjes skop strafskop oor!

BB 16 Pumas 19
Posted by BB23 on 16 March 2013 15:38
47
Pumas score en Marx skop oor!

BB 13 Pumas 19
Posted by BB23 on 16 March 2013 15:31
46
Jantjes skop strafskop oor!

BB 13 Pumas 12
Posted by BB23 on 16 March 2013 15:28
45
Dries Swanepoel score! Jantjes verdoel!

BB 10 Pumas 12
Posted by BB23 on 16 March 2013 15:23
44
Marx skop oor!

BB 3 Pumas 12
Posted by BB23 on 16 March 2013 15:16
43
Mors met lynstaanbal! Pumas druk!
Posted by BB23 on 16 March 2013 15:15
42
Watermeyer score vir Pumas! Tiaan Marx verdoel nie BB 3 - Pumas 5
Posted by BB23 on 16 March 2013 15:12
41
Enige span sou vandag teen die Crusaders verloor het. Hulle was teen die planke tot vandag toe. Desperaatheid vir 'n wen en die eerste wedstryd by die huis, maak 'n reuse verskil. Die Reds het in Brisbane verloor teen die Force, juis omdat hulle nie takties kon speel nie. jy kan nie die bal heeltyd van oral af hardloop as jou voorspelers pakslae kry nie. Die Force het die Reds se voorspelers opgedons. Dit sal nie twee keer met die Bulle gebeur nie.
Posted by Judge on 16 March 2013 15:08
40
Altyd wild teen Pumas met so baie X-Bulle!
Posted by BB23 on 16 March 2013 15:04
39
Strafskop Tony Jantjes! BB 3 - Pumas 0
Posted by BB23 on 16 March 2013 15:04
38
Iets vergeet om te se. Hougaard oppad terug met sy enkel en het nie in die game gespeel nie. Wat het hy in die span gesoek met n besering? en stem saam met n paar blokkers Kirchner sal skukel om die Maties se span te haal.
Posted by Bull perd on 16 March 2013 15:04
37
Warm en bedompig op Loftus! Verskei ex-Blou Bulle in Puma Span, Stefan Watermeyer, Reynier van Rooyen, Jaques Momberg, Ivan Espag, Boela Serfontein, Vicent Koch, Corne Fourie ens ....

Begin
Posted by BB23 on 16 March 2013 15:02
36
Asseblief BB23. Laat die tellings en kommentaar rol.

1000 dankies.
Posted by Judge on 16 March 2013 15:01
35
Ek dink eerlik waar ons geluk het nou gedraai. Teen die Stormers, Werstern Force was ons gelukkig want ons het nie goed gespeel nie. Die Blues het ons onderskat en n hele klomp verandering gemaak aan hulle wen span toe kon hulle nie settle nie. Die Crusaders is die eertse span teen wie ons speel die seisoen wat die game na ons toe gevat het en toe vou ons. Die ref so ons nie eers kon red nie all het het vir ons geblaas. Die game wat die Crusaders teen ons gespeel het is presies soos die Reds (Mr Cooper) en die Brumbies speel so ek sien 2 swaar games wat voor le. Blulls julle beter nou vinning n "wake-up kry of die seisoen gaan nog baie trane veroorsaak
Posted by Bull perd on 16 March 2013 14:58
34
Vodacomspan veranderinge Dries Swanepoel van 23 na 12, Ulrich Beyers van 15 na 13, Damian van Wyk van 22 na 15. Swys onttrek van Vodacom Span.

Moet ek blog? Laat weet!
Posted by BB23 on 16 March 2013 14:55
33
Swys Venter, Ruan Snyman en Bjorn Basson oppad na Oz!!
Posted by BB23 on 16 March 2013 14:53
32
Akona (Wangbeen), Hougies (enkel) en Wynand (knie) op pad terug van NZ!
Posted by BB23 on 16 March 2013 14:52
31
Vodacombeker wedstryd begin om 15:00 vanaf Trademarx PArk (Loftus B)

Posted by BB23 on 16 March 2013 14:51
30
Ons Speel in Pienk, ons wen!!!

Speel in blou, sien ons gat!!

Laat 'n mens dink!!
Posted by Frik on 16 March 2013 14:48
29
Last week = jackpot this week = piss pot, regroup and try again!
Posted by Barrybul on 16 March 2013 14:02
28
Ons skrums en lynstane was vrot en ons het die bietjie besit wat ons gehad het weggeskop, punt! Ons het nie n pan B nie. Dis maklik om ons te wen. Zane Kirchner sal in geen ander S15 span plek kry nie, maar hier speel hy vir die Bulle en Bokke!
Posted by Bullebakkies on 16 March 2013 14:01
27
Nie gesien nie maar geluister na swak kommentaar op Radio 2000.
Hulle minstens vier aanslane beskryf voor twee van die saders se driee, maar as jy met 22 punte verloor is dit nzie die ref seskuld nie, al was hy hoe swak.
Verlede Sondag het ek en heelwat ander bloggers voorspel die tweede game gaan die moeilikste wees en ongelukkig was dit so. Die Bulle het al bolangs geeindig sonder 'n wen oorsee so ons is nog OK maar moet vinnig plan maak vir die reds.
Posted by Bloubosvelder on 16 March 2013 13:55
26
@24 elke game moet getarget word om te wen wie dit nie doen nie is mal in sy kop,jy speel rugby om te wen.
Spies en die spelers moet al die lesse wat hulle vandag geleer het gebruik vir die res van die toer.Kruger moet begin volgende naweek.Ek dink ook die manne besef ook dat jy nie net moet op daag om te speel nie maar jy moet ook op daag met die mind set om die game te oorheers iets wat hulle nie gedoen het nie Die Bulle sal ook hulle koppe moet skoon kry van die verloor hulle koppe op tel en voluit gaan vir die reds.Serfontein het ook gewys hy kan maar begin.Ek glo ook Victor gaan baie harde woorde he vir die ouens soon ek verwag dat nander BULLS span teen die reds gaan op daag
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 16 March 2013 12:51
25
Ek glo n mens speel so goed as wat jou oponent jou toelaat. Alles is nie verlore na hierdie game nie, die Crusaders was rug teen die muur. Net terloops hulle is darem n toonbeeld van All Black styl van rugby.
Posted by BillyO on 16 March 2013 12:30
24
Hoekom is julle so bekommerd die game was nie n taggart.die breinkrag weet wat hulle doen.As ons regtig voluit gegaan het sou ons nog nie gewen het.Die Saders moes wen.Ons kon dalk meer beserings op gedoen het.
Posted by Theodor on 16 March 2013 12:23
23
@Las.... Ok broer... my vote is vir JJ op vleuel.... Go Bulls!!!!!!
Posted by Fly on 16 March 2013 12:02
22
@ Fly, jy sal nie weet as jy nie probeer nie. Waaneer ouens seerkry, moegraak, val jy terug op afrigting, jy kyk na jou leiers, en knak maklik as hulle nie rigting gee nie.
Wel, behalwe as jou naam Stegmanneer is en jy voel a @^#&$ veer as almal om jou slapgat is, jy moer n Kiwi vandag nog.
Man, jislaaik. Sit nou JJ op vleuel asseblief.
Posted by Las on 16 March 2013 11:57
21
@Las.... Ja wat.... jy het dit gese Las ons eie skuld... Ons het amper met dieselfde patroon ingegaan as teen die Blues. En ek stem saam met jou dat daar tye is om die dirty work te gaan doen, maar ek vra net, sou dit vanaand goed genoeg gewees het? Die Bulls het met dieselfde fokus in Christchurch ingegaan as in Auckland. Sover as dit my aangaan was dit die verkeerde besluit. Super rugby spanne hierdie jaar sal moet aanpas vir elke nuwe game, en so sal ons ook moet. Ons sal elke nuwe game en elke nuwe span moet lees.
Posted by Fly on 16 March 2013 11:49
20
@ Fly, ek dink dis meer ons eie skuld as die Crusaders so goeie druk. Kyk hulle was direk en het middeldeur die bal baie goed beskerm na die eerste 20 minute, maar gedurende daardie tyd het die Bulle gewys hulle wou juis nie dieselfde ding doen nie en die skrif was op die muur.

Dis baie lekker om n no 8 soos Spies te he in gebroke spel, wat nog daar was, maar as jy jou onder in die losskrums moes bevind en is nooit, dan moet ons wonder.
Posted by Las on 16 March 2013 11:36
19
@Las... Ek verstaan wat jy se. Dankie vir jou redenasie. Maar ek moet met jou agree to disagree dat ons in Spies n speler het wat op enige oomblik uit gebroke spel iets kan laat gebeur. Teen die Blues het hy los gespeel (soos vanaand) en hy het groot meters gemaak. Die manne in rooi het net hul huiswerk gedoen en hom en ons hele awesome pak "geneutralise"
Posted by Fly on 16 March 2013 11:29
18
n Mens sal dink dat ons afrigtingspan dit kon verwag het dat die Crusaders hierdie tipe rugby teen ons sal speel en dan n tipe wedstrydplan probeer implimenteer wat dit kan klop. Hulle wedstrydplan was geen verassing nie. Die beter spanne in die toernooi sal ons elke keer klop met dieselfde wedstrydplan wat die Crusaders vandag gehad het. Kom ons kyk nou of Ludeke en kie iets kan doen daaraan voor die Reds ons op dieselfde manier klop volgende naweek. Maar ek sal nie my asem ophou nie, ek is jammer om te se.
Chilli is nie half die speler van laas jaar nie - Wepener baie beter op die oomblik. En JJ moet terug vleuel toe waar hy hoort, dan kan ons jonger,beter SENTERS n kans kry om senter te speel. Visser... ek moet se ek het nog nie raak gesien wat ander mense raaksien in Visser nie. Maar hy verdien nog kanse op heelagter.
Posted by Loftus123 on 16 March 2013 11:24
17
@ Fly, die rede dat jy so voel, is dat Spies al die vaardighede het, hy is net nie aggressief genoeg nie.
Elke speler kort n bietjie aggressie, en met tye vanoggend het die wragtig gelyk asof Spies aspris kontak probeer vermy, terwyl ons erg nodig gehad het dat hy inklim.
Ek sal in so tipe game 1 Stegmann verkies bo 2 Spiese. Hy't dubbel die werk van n Spies gedoen.
My magtig man!
Posted by Las on 16 March 2013 11:16
16
Seker nie mooi om na eerste verloor ouens te kritiseer nie, maar Sun City het nou wraggies in drie wedstryde net nie die mas opgekom nie. As hy die bal dra en word gelak, gaan die bal teenstanders toe.
Posted by NETBLOU on 16 March 2013 11:16
15
@Las..... Steggman is kwaliteit!!!
Posted by Fly on 16 March 2013 11:11
14
@Las... ek weet nie wat die ding met Spies is nie, maar ek glo in my bene dat daai ou een van die beste nr 8 balspelers in die wereld is. As dinge vandag ons kant toe gegaan het sou dit dalk n ander storie met hom gewees het. Maar ek stem 100% saam met jou dat daar tye is wat n ou sy lyf moet insit as dinge nie goed gaan nie!!!
Posted by Fly on 16 March 2013 11:09
13
@Soutpansberg.... Hello vriend.

Vandat ek ooit die woord rugby kon verstaan is ek n Blou Bul ondersteuner.Moet asb nie my opinie van die game slegse omdat jy geen goeie dinge te se het oor die Bulle vanaand nie. Die agterlyn het probeur, maar was doelloos en het geen plan gehad om na te speel nie. Feit van die saak is die Crusaders het die bal weggehou van ons groot balspelers.
Posted by Fly on 16 March 2013 11:05
12
@ Fly, kyk, Spies kannie juis uitgesonder word nie, maar keer op keer het hy (van vroegs af) moedeloos rond gedrentel. Hy't ander manne sy lakwerk laat doen n paar keer en menigte male wou hy nie inklim nie. Ek weet nie wat gaan aan nie. Ek gee nie om wat se Johnston nie, ek het dit met my eie oe gesien.

Ek hou van Spies, maar ek kannie n slapgat verdra nie. Stegmasjienn in teendeel, wat n yster is hy nie!
Posted by Las on 16 March 2013 10:59
11
Fly, jy klink soos n Kaapse Kroesader soos jy die Saders bewonder.
Dit help nie ons lig n paar individuele foute uit nie, ons moet kyk na die swak opsies en spanspel.
Alles het begin by die Saders se permamente onkant agterlyn, dis hoekom ons agterlyn niks kon doen nie of die ;lyn kon breek nie...
Posted by Soutpansberg on 16 March 2013 10:57
10
@ Las.... Ou ek stem saam met jou, maar daar is niks mooier in wereld rugby as Spies op volspoed nie. Ons kan ook nie elke keer verwag dat die man daar in die gemors moet wees nie. Ek bly in NZ en Tony Johnston en kie was vol lof oor ons kaptein se bydrae vanaand, al was dit met n verloorspan. Ek dink regtig nie hy is die ou wat ons moet blameer oor die opdons nie. Die Crusaders, even op hulle slegste dag is n moeilike een in Christchurch. Die Bulle hier het nie eers sleg gespeel nie. Die Crusaders was net heeltemaal te goed vir ons vanaand.
Posted by Fly on 16 March 2013 10:55
9
Ja Soutpans, ek dink bietjie JJ moet liewers op vleuel bly en ek dink Frans het dalk besluit Hougie kan maar die ene gespaar word, dan gebruik ons hom vlg week as hy dalk reg is.
Spies se rond staan en kyk hoe dinge afspeel het my teleurgestel.
Jissie Stegmann het se gat afgewerk, welbeloon met die enigste driee.
Posted by Las on 16 March 2013 10:49
8
Ons is nie eers toegelaat om enige opsies uit te voer nie, wat nog van verkeerde opsies? Die Crusadders het n game "outside" ons gameplan gespeel en ons het geen antwoord gehad nie. n Bietjie "shellshock" en skielik moes ons ander dinge begin dink. Nie n goeie ding met n span wat absoluut rotsvas staan agter sy eie patroon nie. Ek dink die een sal FL weer laat dink.
Posted by Fly on 16 March 2013 10:45
7
Fly, dis nie baie goed as jou kaptein staan en kyk hoe hulle die bal afvat reg voor hom terwyl hy al die tyd in die wereld het om bo die bal in te klim, die agterlyn was nerens. Dit het soos n klomp skool laaities gelyk wat elkeen n ander idea het, help ook nie dat ons Olivier verloor het nie, hoe lyk dit met hom?
Posted by Las on 16 March 2013 10:40
6
Die Crusaders was baie goed!!!!!
Posted by Fly on 16 March 2013 10:36
5
Ek dink eerlikwaar nie die ref moet vir hierdie een geblame word nie.
Posted by Fly on 16 March 2013 10:34
4
Nou ja!!!! Daar byt die werklikheid ons hard. Ons kan nie sonder die bal die game speel nie, Die Crusaders is nie naastenby so fisies as die Blues nie, maar hulle het baie slimkoppe in hulle regime. Crusaders het die bal weggehou van ons groot pak en balle wyd gespeel. Teen die Crusaders is dit goodnight. Het ons rerig diepte wyd? Dis n rugby les hierdie. Een wat ek hoop die Bulle en die afrigtingspan vinnig sal leer.
Posted by Fly on 16 March 2013 10:31
3
Na 10 minute het ek besef dat dit onmoontlik gaan wees om hierdie wedstryd te wen. Dit moes loshande die swakte refereering wees wat ek in jare gesien het.
Ten spyte van permanente ontkantspel, aanslane en vorentoe aangee het die ref hulle in die game gehou.
Ek hoop ons bestuur gaan n formele klag indien teen die ref Njamau ref.
Spies se drie was nie obstruksie nie.
Wat my wild maak was die beskerming van ons losbal.
As ralepelle nie sy springers kan vind nie hoort hy nie daar nie.
Visser is te lig... Fouche het goed gedoen om die een drie te keer.
Waarom is Hougaard nooit gebruik nie?
Wat van spel afwissel met skoopies oor hul ontkant agterlyn?
Morne was die beter losskakel van die twee.....
Kirchner se tyd is verby.
Tyd vir Jan en Venter om as senters te begin met JJ op vleuel.

Ek beskou die Saders se eerste drie driee as nul en void.
Hierdie game laat my baie dink aan hoe die Skaapstekers die WB op twyfelagtige wyse gewen het.
Posted by Soutpansberg on 16 March 2013 10:29
2
Ek haal my hoed af vir DEON STEGMANN wat soos 'n LEEU verdedig en balbeskerm het tussen n klomp verdwaasde lammetjies.
Posted by Las on 16 March 2013 10:26
1
Laasweek was die Bulls baie goed. Maar ek die ene sien kom. Die Blues was te arrogant deur nie minder as 6 spelers hulle eerste proesel rugby te gee teen die Bulls. Die Bulls het welverdiend gewen.
Hierdie week het Crusaders egter re-group.
41-19 vertel die verhaal.

Bulls se defence was ook baie swak vanoggend. Goeie genugtig!!
Onto the next game. Keegan is back. Go go go my Sharkies...
Posted by mighty_sharkie on 16 March 2013 10:26
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK