Vodacom Blue Bulls name team for Pumas clash
14 March 2013

The Blue Bulls have named their side to play the Pumas in a Vodacom Cup match on Saturday. Super Rugby stalwart, Wilhelm Steenkamp, will captain the side for the match what will be played at Loftus Versfeld B.

The team is: Ulrich Beyers, Travis Ismaiel, Dries Swanepoel, Francois Venter (v/c), Sampie Mastriet, Tony Jantjies, Ruan Snyman, Jean Cook, Nardus Van der Walt, Wiaan Liebenberg, Wilhelm Steenkamp (c), Paul Willemse, Stephan Pretorius, Jason Thomas, Dawie Steyn. Replacements: Jaco Visagie, Louis Albertse, Cornell Hess, Roelof Smit, Lohan Jacobs, Francois Tredoux, Damian Van Wyk

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
12
@4, 6, 9: Varsity Cup se reëls bepaal dat `n speler nie die Maandag mag speel indien hy die vorige Saterdag in die 15-tal was wat vir `n Provinsiale span gespeel het nie.
Posted by Bul Se Ma on 15 March 2013 11:33
11
Sterkte aan die BULLS en BLOU BULLE vir julle games more dit sou baie lekker gewees het om in die oggend die BULLS game te kon kyk en dan 15h00 die BLOU BULLE maar nou ja
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 15 March 2013 08:34
10
Nollis wou nie vir Pollard of du Plessis op die bank gekies het nie, daarom is Tredoux daar. Die manne het nog seer. Tuks se stats is uit. Maak 290 tackles teen uj en mis 30. Meeste teckles is soos volg, Juan Schoeman en Shaun Addendorf (30), Willie du Plessis (23) Piet Lindeque (21), Handre Pollard (20), dan volg die res met 15 en minder. Pollard kon nog n paar bygehad het, in ag geneem hy was so 15min van die veld om steke te kry. Die agterste 3 moet net bykom en tuks moet meer bal kry dan sal hulle nie gestop word nie.
Posted by Wolf Pack on 15 March 2013 08:27
9
Nollis wou nie vir Pollard of du Plessis op die bank gekies het nie, daarom is Tredoux daar. Die manne het nog seer. Tuks se stats is uit. Maak 290 tackles teen uj en mis 30. Meeste teckles is soos volg, Juan Schoeman en Shaun Addendorf (30), Willie du Plessis (23) Piet Lindeque (21), Handre Pollard (20), dan volg die res met 15 en minder. Pollard kon nog n paar bygehad het, in ag geneem hy was so 15min van die veld om steke te kry. Die agterste 3 moet net bykom en tuks moet meer bal kry dan sal hulle nie gestop word nie.
Posted by Wolf Pack on 15 March 2013 08:27
8
Die Crusaders sal nie n walkover wees nie, maar as ons speel met dieselfde guts as verlede naweek, nie turnovers afstaan nie, first time tackles inkry, numbers by die afbreekpunte kry en die game nie te vroeg losmaak nie, dan sal ons die wa deur die drif trek. Morne sal die game moet dikteer, want Carter gaan dit definitief doen. Ek dink 10 man rugby in die begin en dan die game n bietjie losmaak in die laaste 15 minute, afhangend wat die score board sê in daai laaste 15minute
Posted by BillyO on 15 March 2013 08:21
7
HI BillyO ek dink dit gaan n reuse game wees ons sal soos deamons moet verdedig gelukkig is steyn weer homself en ek dink die bulle (en ek moet se ek ook ) voel meer gerus noudat Ndugane weer deel is van die span en game plan onthou hy en Basson saam met Morne en ons voorspelers is ons grootste bates vir ons game plan as ons skop en chace ek hoop na die game is basson terug ,Wat is my score dit gaan close wees
BULLS 24
CRUSADERS 19
Dit is baie naby jou score maar ek dink niemand gaan weghardloop met die game nie en die een wat die beste disepline gaan he gaan wen wat dink jy?
Posted by kzn bul on 14 March 2013 20:38
6
@kzn bul, ek wonder of hulle Pollard nie miskien terughou sodat hy Maandag weer sonder n besering kan uitdraf vir Tukkies om seker te maak van n home semi. Dis al rede wat ek aan kan dink want sover ek weet is hy nie beseer in Tukkies se game Maandagaand nie. Hoe lyk jou score teen die die Crusaders? Ek dink Bulle 23 Crusaders 20
Posted by BillyO on 14 March 2013 17:52
5
Ja ek moet saam stem. Nollis Marais doen n goeie job om die squad te juggle om Saterdae Vodacom te speel en dan Maandagaande vir Tuks. Sy sterkste Vodacom span kan so lyk:
15 Beyers
14 Ismaiel/Skosan
13 Small Smith (as hy reg is)
12 Venter
11 Mastriet
10 Pollard
9 Snyman
8Cook
7Liebenberg
6Adendorff
5 Steenkamp
4 Willemse
3 Basil Short
2 Bongi Mnombani
1 Dawie Steyn

en natuurlik as bie Bulls klaar getoer het en die beserings herstel het kan splelers soos Hencus van Wyk, Callie Visagie,Marcell van der Merwe,Dean Greyling en Jurgen Visser ook Vodacom speel. Ons het genoeg diepte om Vodacom en Varsity Cup te wen!
Posted by Pieter Blou on 14 March 2013 17:39
4
BillyO ek sien dat Phollard nie in die span is nie weet jy dalk wat daar aan gaan?
Verder lyk dit na n goeie span sterkte BLOU BULLE
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 14 March 2013 17:30
3
Lol ja Jimmy ek praat ook nog steeds nou en dan van Noord Transvaal en dan kyk party mense jou so half vraend aan. Hierdie is weereens n baie goeie span, gooi nog vir Adendorff, Jaques du Plessis, Jono Ross, Pollard, Small Smith en Lindeque ook by, man dan het ons meer diepte as wat ons ooit gedink het:-)
Posted by BillyO on 14 March 2013 17:01
2
Die Noord-Transvaalse Blou Bulle, daai een is die heel beste.
Posted by Jimmy on 14 March 2013 16:25
1
Blou Bulle klink darem net beter as Bulle.
Posted by Jimmy on 14 March 2013 16:18
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK