UP-Tuks break UJ hearts
12 March 2013

FNB UP-Tuks boosted their hopes of securing a home semifinal with a last-gasp 34-29 victory over FNB UJ in a thrilling FNB Varsity Cup trans-Jukskei derby at UJ Stadium on Monday.

UP-Tuks got off to a perfect start when Handre Pollard, operating at inside centre, barged over the advantage line and quick ball saw fullback Clayton Blommetjies dive over in the third minute, Pollard adding the conversion.

UJ, to their credit, kept their composure and levelled the scores through a converted try by loosehead prop Wessel du Randt, who powered over the line despite the efforts of two UP-Tuks defenders.

The tries kept coming and the next score - in the ninth minute - was a piece of individual brilliance by Piet Lindeque. The outside centre found an opening with a show-and-go and blitzed De Kock to score in the right-hand corner, with Pollard kicking the difficult conversion.

De Kock came within a metre of scoring with a similar incisive run but Courtnall Skosan saved the day with a great tackle. Scrumhalf Jacques Pretorius then came close from a quick tap five metres out only to be held up.

UP-Tuks absorbed the pressure and countered with a 10-point blitz sparked by that man Pollard. The Baby Bok flyhalf slotted a long-range penalty before breaking away and linking up with fellow IRB Junior World Championship winner Shaun Adendorff who ran in unopposed.

UJ had the final say of the half as Du Randt drove over from a driving maul on the stroke of half-time and De Kock converted, but UP-Tuks still held a 10-point lead (26-16) at the break.

The lead was cut to just two points five minutes after the interval as Pretorius caught the visitors unawares with another quick tap and this time he was not to be denied.

UP-Tuks were feeling the pressure and the composure they showed in the first half abandoned them as they butchered a certain try when they failed to score from a four-on-one situation.

In true FNB Varsity Cup fashion, UJ turned down a kickable penalty in search of a try in the 65th minute, but the decision proved costly as UP-Tuks were able to secure a turnover and avert the danger.

With the match on a knife edge, UJ attacked from turnover ball with quick hands opening up space for Chrysander Botha. The left wing stepped inside and found De Kock who beat three defenders to score in the left-hand corner to edge the hosts in front 29-24 with just five minutes to go.

However, UP-Tuks hit back moments later as hooker Mbongeni Mbonambi powered past two defenders and offloaded brilliantly in the tackle for Skosan to run in the match winner.

The scorers:

For FNB UJ: Tries: Du Randt 2, Pretorius, De Kock. Cons: De Kock 3.
For FNB UP-Tuks: Tries: Blommetjies, Lindeque, Adendorff, Skosan. Cons: Pollard 4. Pen: Pollard

Teams:

FNB UJ: 15 Kobus De Kock, 14 JR Esterhuizen, 13 Bradley Moolman, 12 Luan Steenkamp, 11 Chrysander Botha, 10 Divan van Zyl (captain), 9 Jacques Pretorius, 8 RJ Liebenberg, 7 Johan van der Hoogt, 6 Thilip Marole, 5 David Antonites, 4 Shane Kirkwood, 3 Ewald Van Der Westhuizen, 2 Malcolm Marx, 1 Wessel Du Randt . Replacements: 16 AJ le Roux, 17 Wiseman Kamanga, 18 Fabian Booysen, 19 Kobus Porter, 20 Vian van der Watt, 21 Adriaan Vermeulen, 22 Dries Oosthuizen, 23 Njabulo Mkize.

FNB UP-Tuks: 15 Clayton Blommetjies, 14 Vainon Willis, 13 Piet Lindeque, 12 Handre Pollard, 11 Courtnall Skosan, 10 Willie du Plessis, 9 Danie Faasen, 8 Jono Ross (captain), 7 Jacques du Plessis, 6 Shaun Adendorff, 5 Marvin Orie, 4 Mike Williams, 3 Basil Short, 2 Mbongeni Mbonambi, 1 Juan Schoeman. Replacements: 16 Jaco Visagie, 17 Christoph Gouws, 18 Schalk Van Heerden, 19 Wesley Kotze, 20 Emile Temperman, 21 Christopher Bosch, 22 Riaan Britz, 23 Sabelo Nhlapo.

Referee: Rasta Rasivhenge

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
28
@BillyO, mag ons 3 spanne almal die naweek weer wen. Al 3 baie tuff games.
Posted by Wolf Pack on 13 March 2013 08:56
27
@Ligblou Baron, eintlik wou ek maar net geweet het wat jou opinie oor die game Maandagaand is, maar tot nou toe het jy nog net n opinie oor ander bloggers gehad en al mening of komentaar was " Vat hom flaffy" ??
Posted by BillyO on 13 March 2013 08:46
26
@Wolf Pack ek hoop saam met jou hulle trek die wa deur die drif Maandagaand, ons wil n semi by die huis he. Ek is nie negatief nie net bekommerd want ek wil ook graag he Tukkies moet dit weer doen. Ek wou maar net nie n te lang stuk skryf oor die game nie maar ek weet daar is nog baie ander top spelers in die Tukkies span. So ek hoop die lug is nou gesuiwer en ons kan rugby gesels:-)
Posted by BillyO on 13 March 2013 08:40
25
Korrek, P34. Veral daai keffende Rhodesiese hondjie... lmga!
Posted by Ligblou Baron on 13 March 2013 07:50
24
@BillyO, Jy is reg elkeen het sy eie opinie maar dit moet gepaard gaan met die regte feite. Omtrent 90% van die bloggers is uiters negatief, wen of verloor maak nie saak nie. Sien net die foute raak en nie die goeie goed wat na speler doen nie. Tuks het foute gemaak in die skrums en lynstane en met 5 punte weggestap. Die ref het seker sy swakste game nog geblaas. Daar was baie veranderinge en verskillende kapteins na elke game, Dis die 2de game wat omtrent dieselfde was. Net Mike en Piet is ingesluit in die beginspan. Maandag is sekerlik hul belangrikste game van die jaar. Wen hulle, speel hulle tuis en wie weet miskien kan hulle die titel weer pretoria toe bring.
Posted by Wolf Pack on 13 March 2013 07:09
23
@21 spot on my span sal dieselfde lyk.

Nee wragtig die Bulle sal moet plan maak met Fouche.
Posted by Nitronic on 13 March 2013 06:13
22
@Rifrug, baie dankie. Ek geniet om rugby te gesels en my mening is nie noodwendig reg nie, maar dis lekker om op n beskaafde manier te debateer oor iemand anders se siening. Ek wou nie n lang rubriek skryf oor die Tukkies game nie, so toe noem ek net n paar wat uitgestaan het maar daar is nog baie goeie spelers soos Adendorff, Jono Ross, Jaques du Plessis, Mbonambi ens. Die here het my seker maar nie reg verstaan nie lol. Gelukkig is daai met die sooibrand in die minderheid hier he he he
Posted by BillyO on 12 March 2013 21:40
21
Hier is my span as Mapoe nie reg is nie -

Zane Akona WO Jan JJE Morne Jano
Spies Arno Steggies Juandre Flip Kirsten Willie Mellet
Bankbende: Werner Chili JP Dewald Hougies Fouche Visser

Mis ek iemand ?

Posted by bendiebul on 12 March 2013 21:35
20
Wolf Pack #7, ek lees nêrens dat BillyO op #4 sê dat "die verdediging bestaan net uit 2 spelers nie". Hy het wel gesê dat "ons agterlyn verdediging bestaan net uit Pollard en Lindeque en nou en dan Willie Du Plessis".
Ek dink een van die groot probleme op hierdie webbladsy is dat sommige bloggers nie behoorlik lees wat daar geskryf is nie en dan gaan hulle oorboord. En toe moet die gebruiklike onsmaaklike vrot eiertjie ook weer op #8 gelê word.
Posted by Rifrug on 12 March 2013 18:39
19
Tuks of Niks !!!!!!!!

Maar bietjie harder oefen hierdie week, ok?
Posted by Jimmy on 12 March 2013 17:36
18
'n Wen is 'n wen is 'n wen. Yeah Tuks!!!!!!!!
Tukkies, julle moet pasop dat julle nie teen die Madibas gaan verloor nie! Die foute in rucks & mauls is onvergeeflik, om vd aanslane nie eers te praat nie.
Die Rasta, na 'n goeie senior wedstryd of 2 blaas hy 'n absolute shocker soos gisteraand. 'n Skewe ingooi op Tuks se 5m, die Assistent roep dis skeef, Rasta ignoreer hom en ken die drie toe. Maw hy sien beter vanuit 'n 30 grade hoek as iemand wat inlyn met die lynstaan is?! Ek dink die Tuks het hom geirriteer en dan kom die mens in 'n ref ook maar deur.
Blommetjies is nie die beste heelagter in SA nie maar hy het 'n paar keer goed gedek met up & unders, ek dink die ouens is bietjie rof met hom.
Posted by Bloubosvelder on 12 March 2013 16:42
17
Ek weet nie wat die doel is met pollard op senter nie. hy is baie begaafd maar wat is die doel daarmee? moes hy nie liewer op die vliegtuig gekli. het as om senter vir tukkies te wees nie?
Posted by bloukaap2 on 12 March 2013 16:32
16
@13 Hy het die veskil is net morne en derick het n paar seisoene saam gespeel en morne en derick het mekaar afgewissel op loskakel en morne gaan weg die einde van die jaar soon waar los dit ons?Met Fouche wat nie reliable is op loskael nie en Pollhard wat nou senter speel maar wat baie reliable is op loskakel en vir Tony.Maak my post nou meer sin vir jou?
Posted by kzn bul on 12 March 2013 16:26
15
@13 H
Posted by kzn bul on 12 March 2013 16:20
14
@13 H
Posted by kzn bul on 12 March 2013 16:20
13
Het Morne nie ook eers senter heel in die begin gespeel onder Derek Hougaard vra ma net .
Posted by BESTER on 12 March 2013 16:00
12
Ek het nie die game gekyk nie,ek lees dat pollhard n goeie game gehad het ek dink net ons mors met hom ons moet soveel as moontlik blootsteling op loskakel vir hom gee sodat hy daar kan groei en by steyn kan oorvat maar weer eens speel ons goeie spelers uit posisie
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 12 March 2013 15:34
11
@9. Stem. Was nie so impressive nie, maar amper soos ons Bul span teen die Force, het ons met minder goeie rugby, baie individualiteit, en Rasta Rasivenga, nogsteeds met 'n bonus punt nogsteeds uitgestap. Rasta het vir Adendorf omtrent ge target (onregverdig so), al het hy daylight gewys, en UJ kon weg kom met identies dieselfde. Ons cross defence het baie gehelp, maar die paar one-on-one's was bietjie swak deur 'n paar spelers. Paar ouens het wel baie honger gelyk vir die game; Mbonambi, Pollard, Lindique, Adendorf, om 'n paar te noem. As hulle bietjie gel, en dieselfde energie van 'n paar spelers af smeer op die ander, individualiteit bietjie op sy sit, dan vat ons die beker verseker hierdie jaar weer. Glo dat hulle bietjie momentum begin vang nou, so hou duim vas! Go Tukkies!
Posted by Willie Blou on 12 March 2013 14:50
10
@Wolf Pack, ek het my mening gelig oor die Tukkies game gisteraand dis al, punt. Jy kan verskil in mening met my want ek het nerens laat blyk dat ek n springbok of n sogenaamde rugby kenner is nie, maar dit was nie nodig om sarkasties en beledigend te wees nie. Ek sien ook jy tel net tackles wat gemaak is en glad nie missed tackles nie en daar was seker niks fout met die lynstane en die skrums ne???? As jy nou nog nie weet nie, hierdie blog is hier vir almal, of ons nou n rugbykenner soos jy is of nie. Ek lig my mening oor rugby of oor iemand anders se mening sonder om aanstootlik te raak as ek nie saamstem nie.
Posted by BillyO on 12 March 2013 13:38
9
Tukkies het 'n baie goeie span maar hulle samespel is 'n probleem en die rede is omdat hulle weekliks omtrent met 'n veranderder skakelpaar, senterpaar en lostrio speel. Adendorf was weereens baie goed, al het hy 'n seker drie weggegooi. Jaucques du Plessis is ook 'n yster en hy gaan nog groot rugby speel. Lindeque was utistekend en ek dink hy is baie beter as Small-Smith. Mbonambi was ongelooflik in die los, maar sy ingooie is baie swak. Bygesê Orie was baie swak. Eintlik week na week. Pollard was self op senter baie goed en ek sal hom bo Fouche kies.

Jono Ross is nog nie fiks nie, maar gee hom kans. Blommetjies is treurig en ek dink Varsitycub/Vodacom is waarskynlik sy plafon. My nommer drie skrumskakel in Pta is Temperman. Dalk 'n bietjie suinig, maar in 'n ander klas as Jacobs, Faasen, Paige en Snyman.

Die teleurstelling van die aand was Raste die skeidsregter en Schalk van Heerden. Wel, die tweede week in 'n ry laat Schalk se hantering hom lelik in die steek. Hy het Tuks so amper die wedstryd gekos met sy swak hantering. Ek dink hy moet maar voltyds met Loui gaan speel en rugby uitlos!

Tuks het foute gemaak, maar Rasta het sy bes gegee om UJ te help wen. Die strafskoptelling was op 'n stadium 15 - 5 en daar was geen konsekwentheid in sy beslissings nie. Onder omstandighede was dit eintlik 'n baie goeie wedstryd! Ons moenie kla nie, dit is basies 3 wenne in 'n naweek! (S15, Blou Bulle en Tuks)
Posted by Poepindieketel on 12 March 2013 13:10
8
Daarsy! As jy n lat vir jou ontlastingsklep pluk dan kry jy self slae daarmee.
Posted by Ligblou Baron on 12 March 2013 12:19
7
@4 BillyO, Met al jou kennis oor kommerwekkende swak rugby was jy seker n springbok. Maar met jou stelling oor die verdediging twyfel ek of jy ooit gespeel het. Dink jy moet weer die game gaan kyk, verdediging " en so nou en dan Willie". Willie is een van die spelers wat meeste tackles maak. Verlede week teen wits het hy saam Jacques Dup 15 elk tackles gemaak. meeste in span. Hy het 16 tackles gemaak gisteraand. Vir n 10 is dit baie hoog. AGV hom kan pollard op sy eie kanaal fokus. Dan was daar ook Mike Williams, Shaun Addendorf en Ross wat meer as 10 tackles gemaak het. So die verdediging bestaan nie net uit 2 spelers nie. Die meeste van die spelers word ingetrek by die Vodacom spanne, so hoe kan dit swakker rugby wees. Dis baie vinniger en harder. Gaan vra maar die spelers self wat al beide gespeel het. Oor hul dissipline moet tuks dringend aandag gee.
Posted by Wolf Pack on 12 March 2013 11:18
6
@4 BillyO

Jy slaan die spyker op die kop.Ja daar kan hier en daar nog n diamant gevind word,maar oor die algemeen is die kwaliteit van rugby in Varsity Cup skokkend.Van die spelers in die kompetisie se koppe is net te groot.
Posted by Lekkerblou on 12 March 2013 10:25
5
@ 4 BillyO - as ek reg onthou, het jy op n vorige artikel genoem dat jy van die Oos-Kaap af is?? Indien wel, van waar? :)
Posted by Little Blue Bull on 12 March 2013 10:10
4
@ Liblou Baron, ek weet nie of jy die game gesien het nie, maar dit was kommerwekkende swak rugby. Ons lynstane, skrums en dissipline, het dringend aandag nodig en ons agterlyn verdediging bestaan net uit Pollard en Lindeque en nou en dan Willie Du Plessis, moet hom sy eer gee, hy het n paar baie goeie lynskoppe gehad, maar Blommetjies en Skosan is soos iemand gesê het, mens moet bang wees vir hulle en eintlik is dit hulle eie span wat moet bang wees vir hulle lol. Nee ek kan nie glo daar is mense wat wil he Varsity rugby moet die plek oorneem van Vodacom Cup nie, Varsity Rugby is oor die algemeen n swakker kwaliteit rugby.
Posted by BillyO on 12 March 2013 10:03
3
Ek is ook bekommerd oor ons diepte op nr 10!! As Morne nou iets moet oorkom in ons in die moeilikheid. Ek dink nie Fouche is goed genoeg nie, Pollard speel vir Tuks binnesenter so weet nie lekker wat FL gaan doen nie...?

Is dalk n goeie idee om vars bene te kies teen Saders. Ek het iewers op n vorige blog gelees dat Mapoe Sondag meeste tackles gemis het...is dit dan n goeie idee om hom op nr 13 te speel?
Posted by Bullebakkies on 12 March 2013 10:02
2
Shuan Adendorff is ook een vir die toekoms!
Posted by DIE BLOU BAAS on 12 March 2013 09:11
1
Mooi TUKS! Vat hom flaffy!
Posted by Ligblou Baron on 12 March 2013 08:52
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK