Potgieter up for selection for Crusaders clash
11 March 2013
Vodacom Bulls flanker Dewald Potgieter has been declared fit following a hamstring strain and can be considered for his side Vodacom Super Rugby match against the Crusaders in Christchurch on Saturday.
Potgieter picked up the injury in the season's opener against DHL Stormers, but is now ready to play again.
According to team doctor, Org Strauss, only Francois Hougaard and Lionel Mapoe picked up niggles in the win over the Blues on Sunday.
Hougaard is recovering from an ankle injury and Mapoe, who scored his first try for the Vodacom Bulls, injured his shoulder.
Both will be fit to face the Crusaders.
Back home in South Africa, Bjorn Basson will be available in two weeks, while Dean Greyling (one month) and Marcel van der Merwe (May) will be fit after the tour only.
Please log in at the top of the page to post comments
Comments
|
21
|
@IRC stem saam, hou die wen momentum!!!!
Posted by Fly on 12 March 2013 06:52
|
|
20
|
@IRC ek moes lag vir jou stelling oor Clayton Blommetjie, hy is oral op die veld maar eintlik nerens ook nie lol. Die Crusaders sal nie n walk over wees nie, want hulle is rug teen die muur nou. Ons sal definitief die beste beskikbare span moet kies. Hopelik net nie Steggies en Dewald Potgieter saam nie, altwee doen dieselfde werk en my opinie is dat hulle mekaar moet replace. Arno Botha kan jy onmoontlik nie nou uit die span laat nie, hy speel ongelooflike goeie rugby. Ek sal seker teenstand kry maar ek sal Jurgen Visser startup speel in Zane se plek.
Posted by BillyO on 12 March 2013 06:44
|
|
19
|
Ek is seker Nollis Marais het in die laaste drie dae n paar hartaanvalle gekry, eers Saterdag in Kimberley en gisteraand in Jhb! Ek moet erken ek nie gedink Pollard sal goed doen op senter nie maar hy en Piet Lindeque was baie goed gisteraand, maar ja die algemene kwaliteit was maar swak. Clayton Blommetjies is baie gevaarlik, vir die teenstanders en sy eie span!
Wat die Bulls betref, dink ek die beste beskikbare span moet teen die Crusaders begin en hulle moet net die een wen, as ons na twee weke agt punte op toer kan optel is die toer klaar n sukses, ek is eerlik waar meer bekommerd oor die Brumbies as die Crusaders, al kom hulle terug van hulle trippie SA toe. Hulle is n baie goed afgerigte span, Die Crusaders is weer individueel briljant en dit kan ook gevaarlik wees, maar die ou resep bly eenvoudig, vee alles voor plat en laat Kuifie en sy maats die driee druk!
Niks en ek meen niks is onmoontlik nie!
GO BULLS!
Posted by IRC on 12 March 2013 06:27
|
|
18
|
Die Tukkies vs UJ game was werklik nie goeie kwaliteit rugby nie. Tukkies se skrums en lynstane is om dit sag te stel pateties en hulle dissipline net so swak. Dis jammer om Pollard en Lindeque in so n game te sien, hulle is al ligpunt in hierdie wedstryd gewees. Ek kan nie sien dat Tukkies deur n semi final sal kom nie en eks nie negatief nie, net realisties as dit die kwaliteit van rugby is wat hulle wil speel.
Posted by BillyO on 11 March 2013 21:03
|
|
17
|
Jammer @15, was besig om te tik terwyl jou post moes opkom, so jy het baie van my gedagtes klaar neergepenl!
Posted by Les Bleus Cocardier on 11 March 2013 19:24
|
|
16
|
Teen Mei, met die toer en Varsity Cup verby, geen addisionele beserings nie en spelers aan die gang gehou word deur beskikbaar te wees vir die Vodacom span, kan ons twee VERSKRIKLIKE spanne in die veld stuur, amper so iets: Super rugby 15 Zane Kirchner 14 JJ Engelbrecht 13 Lionel Mapoe 12 Wynand Olivier 11 Bjorn Basson 10 Morne Steyn 09 Jano Vermaak 08 Pierre Spies 07 Arno Botha 06 Deon Stegman 05 Juandre Kruger 04 Flip van der Merwe 03 Frik Kirsten 02 Willie Wepener 01 Dean Greyling 16 Chilliboy Ralepelle 17 Werner Kruger 18 Wilhelm Steenkamp 19 Dewaldt Potgieter 20 Francois Hougaard 21 Handre Pollard 22 Jan Serfontein
Vodacom: Jurgen Visser Sampie Mastriet Ulrich Beyers Francois Venter Akona Ndungane Louis Fouche Ruan Snyman Jean Cook Jacques Potgieter Shaun Adendorff Grant Hattingh Paul Willemse Marcell v/dMerwe Kurt Haupt Dean Greyling Bongi Mbonambi Dawie Steyn Cornell Hess Wiaan Liebenberg Rudy Paige Tony Jantjies William Small-Smith
Op 'n negatiewe noot, die Bulle is nou al 'n paar jaar baie keer 1 wedstryd goed/uitstekend net om die volgende wedstryd middelmatig/swak te wees (Stormers goed, Force middelmatig, Blues uitstekend, Crusaders ???) of soos laasjaar na die Cheetahs/Reds/Lions wedstryde. Ek hoop rerig hulle verander Saterdag die patroon, maar eintlik maak dit nie saak die week nie solank ons ten minste 1 bonus punt kry en "guts" wys. Naas het gese na die 1987 Lion Cup verloor teen Transvaal dat hy geweet het hulle gaan die Curriebeker wen omdat hy gesien het as dit warm raak dan speel net Bartmann en Breedt - so al verloor ons en almal speel hard, is sielkunde nou net so belangrik!! Dan kan ons die Reds dril en ons kry die Brumbies as hulle terug kom van SA af na die Sharks en Stormers, so ons kan daai laaste wedstryd verloor sindroom afskud voor ons bye week. Roteer sommer hierdie naweek en gee ouens soos Fouche/Visser/Serfontein 'n kans en kyk wat kan hulle doen!!
Posted by Les Bleus Cocardier on 11 March 2013 19:21
|
|
15
|
Bulls het verras die naweek en mag dalk weer so maak. Maar Crusaders het 2 verloor, hulle gaan vir die bulle met mening kom so glo nie die een is een wat die bulle moet teiken nie. Sit Steyn op die bank en as die game naby is in die laaste 3de dan stuur jy hom op om dit probeer wen of as die wiele af kom. Selfde met Olivier. Speel dan Fouche en Serfontein en Fisser. Volgende game is teen reds dan is die spelers weer vars, die bal is te glad vir hardloop nou daar so skoppe gaan belangrik wees. brumbies kom ook terug die week na hulle stormers en sharks gespeel het so die game kan ook gewen word.Speel dieselfde pak,hulle moet groei as n eenheid en ek dink ook die bulls het hul nuwe loskop gekry, geelkaart greyling moet maar bank toe skuif as hy reg is. Moet nie n vout maak nie, die pak het die wenne moontlik gemaak en gedomineer wat nodig is om die kompetiesie te wen. DIt is ook n mobile pak wat vinnig oor die veld beweeg wat op die oomblik goed benut word.
Posted by Greatest Team Ever on 11 March 2013 19:10
|
|
14
|
My Bulls span vir saterdag 15) Zane Kirchner 14) Akona Ndungane 13) Lionel Mapoe 12) Wynand Olivier 11) JJ Engelbrecht 10) Morné Steyn 9) Jano Vermaak (hy verdien om nog n game te begin) 8) Pierre Spies (captain 7) Dewald Potgieter 6) Deon Stegmann 5) Juandré Kruger 4)Flip van der Merwe 3) Werner Kruger 2) Willie Wepener 1) Morné Mellett Replacements Chiliboy Ralepelle Frik Kirsten Grant Hattingh Arno Botha Francois Hougaard Jürgen Visser(kan loskakel dek) Jan serfontein HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 11 March 2013 18:12
|
|
13
|
@12 ek stem saam met Spies en ook Morne. Frans sal sy adjudant moet speel. Meer en meer want Moras is nie daar volgende jaar nie. Dalk later van tyd vir Moras bench?? Ook Zain speel net teveel wanneer laas was hy regtig vervang. Ek glo nie hy was al ooit vir twee games in n ry vervang nie.
Posted by blouest on 11 March 2013 17:05
|
|
12
|
Fludeke het aan die begin vd seisoen gese dat hy die rotasiebeleid gaan volg. Tradisioneel sukkel ons gewoonlik met die 2e game op die toer. Verlede jaar het ons die eerste 2 in australie gewen. dalk sal dit goed wees om vir Deald met hierdie en in te span en Steggies weer laat rus. Pierre Spies sal agv kapteinskap moeilik gerus word. Jacques Potgieter kan nou weer kans kry.
My enigste probleem tans is dat Morne weereens oorspeel gaan word en sy adjuant weereens koud gaan kry op die bench. dis die en posisie waar Die Bulle nie werklike diepte het nie.
Posted by bloukaap2 on 11 March 2013 16:02
|
|
11
|
Ek sal graag Arno, Spies en Stegman weer sien saam speel met die twee potgieters op die bank en na so 60 min arno agsteman toe stuur met die potgietersm op die bank. Dan is J Potgieter daar as backup op slot. Flopie laaik dit om as fetcher te speel die laaste paar games het hy lekker omkeer balle besorg.
Posted by blouest on 11 March 2013 16:01
|
|
10
|
@7 stem nie saam die seisoen is lank en spelers moet roeteer word om vars te bly maar daai Arno gaan nog n groot speler word hy is dam goed -en sal ook beslis plek he in my span
Posted by louisk on 11 March 2013 15:27
|
|
9
|
@7 Ek stem ook 100% saam!
Posted by Bullebakkies on 11 March 2013 15:17
|
|
8
|
@7 stem 100%.
Posted by Nitronic on 11 March 2013 14:11
|
|
7
|
Arno Botha is die eerste naam wat neergeskyf moet word as die lostrio gekies word, saam met Pierre Spies.
En as jy daardie twee gekies het, dan moet die nr. 6 posisie n speler wees wat hulle aanvul, met ander woorde n baljagter. Dus is Stegman die eerste keuse daar.
Dewald moet Stegman se backup vir die nr. 6 posisie wees, met Jacques Potgieter en Jean Cook wat roteer as die backup baldraer op die bank.
Ons eerste keuse lostrio het met ander woorde homself uiteindelik openbaar, en nou moet daarby gehou word, tensy ouens gerus moet word a.g.v. die rotasie beleid vir n lang seisoen wat voorle. Maar vir eers sal ek graag hierdie lostrio vir so 3 games wil sien saamspeel en groei as n eenheid.
Posted by Shannow on 11 March 2013 13:17
|
|
6
|
Ek sal hom dalk net omruil met die ander Potgieter. Jacques Potgieter is vir my net 'n bietjie dof. Hy kon 'n geel kaart gekry het toe hy so op die Blues ou geval het nadat hy reeds gescore het.
Daai Renee Ranger het darem oor Zane gehol asof hy nie bestaan nie, maar dit was JJ se skuld want hy het nie sy man behoorlik gemerk nie.
Posted by Bomskok on 11 March 2013 13:11
|
|
5
|
@4 Ons speel net 4 blues gewen crusaders reds brumbies
Posted by kzn bul on 11 March 2013 12:53
|
|
4
|
Dink nie ons moet die Spies, Arno en Stegmann kombinasie breek nie, laat hul voortbou. Laat Dewey van die bank speel en maak JP reserwe slot.
Sal goed wees as Werner, Chili, JP, Dewald, FH en Jan die laaste 20 minute kan opkom en groot impak maak.
Nie geweet ons speel 8 wedstryde oorsee nie, sjoe, darem 'n lang toer !
Posted by bendiebul on 11 March 2013 12:45
|
|
3
|
Sal die kombinasie hou wat Sondag begin het. Hule kan vir DP in JP se plek op die bank sit. JP is te wild na my sin - hy gaan nog een van sy eie span in n langtermyn besering induik. Hattingh kan in elk geval slot en flank ook dek as hulle regtig wou
Posted by zanbul on 11 March 2013 12:45
|
|
2
|
Die Bulls is regtig geseen met diepte die jaar en ek dink potgieter gaan n welkom terugkeer maak hy is nie verniet ons cc kaptein nie, hy is regtig n goeie speler wat saam stegman die crusaders kan iriteer met arno wat later hulle stukkend dryf HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 11 March 2013 12:39
|
|
1
|
Goed om te hoor maar sal nie regverdig wees teenoor Arno nie.
Posted by DIE BLOU BAAS on 11 March 2013 12:38
|
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
BIRTHDAYS
| 13 May |
Johan Strydom |
| 14 May |
Christo Bezuidenhout |
| 14 May |
Ludwe Booi |
| 14 May |
Dr. Ernst Dinkelmann |
| 14 May |
Piet Matthys |
| 15 May |
Tobie Kirkham |
| 15 May |
Thys Lourens |
| 15 May |
Wouter Moore |
| 16 May |
Wally Newing |
| 16 May |
Danie Rautenbach |
| 16 May |
Donnovan Twiname |
| 17 May |
Francois Brummer |
| 17 May |
Willem Labuschagne (Oorlede) |
| 17 May |
Pollie Pollard (Oorlede) |
| 17 May |
James Young |
| 18 May |
Michael de Bruyn |
| 18 May |
Prof. Fritz Eloff |
| 18 May |
Burger Geldenhuys |
| 20 May |
Pieter de Haas |
| 20 May |
Louiz Holtzhausen |
| 20 May |
Clive Terre Blanche |
| 21 May |
|