Bulls claim historic win
10 March 2013
The Vodacom Bulls claimed a historic win at Eden Park on Sunday, beating the Blues 28-21 in a Vodacom Super Rugby clash, their first win at this venue.
A full match report is available on the earlier post.
The Blues have a bye next and the Bulls will take on Crusaders in Christchurch next weekend.
Please log in at the top of the page to post comments
Comments
|
31
|
SIMPLY THE BEST - I am so proud !!! GO BULLS !!!
Posted by BullsRbest on 11 March 2013 15:51
|
|
30
|
Go bulls...
Posted by Carel Support on 11 March 2013 15:42
|
|
29
|
As julle op die rugby voortbou sien ek n beker op Loftus. Dit lyk of julle honger is vir wen, en dit maak n goeie span n kampioen span.
Posted by Kaapse Blou Bul on 11 March 2013 15:32
|
|
28
|
Stem saam. Ek eet ook my humble pie. Kirchner die enigste ou wat my pla in die span. Ons moet nou focus en nie groot kop kry voor die Crusaders game nie. Hulle gaan nie sommer 3 in n ry verloor nie. Jano is ons nommer een skrumskakel.
Posted by Bull perd on 11 March 2013 12:49
|
|
27
|
Van N verre Ukraine was ek in ekstase oor ons wen.Dit maak seer as ons ondersteuners nie glo in die bestuur en ons spelers.Kirchhner se pass na Akona was briljant.ek dink nie enige persoon sou Rene kon keer hy is briljant.Laat my dink aan Willem Stapelberg van ouds.Ek is versigtig optimisties oor die res van die toer.Die Crusaders het n moet wen die naweek wat hulle gevaarlik maak.wait and see!! Great Bulle doen dit weer.
Posted by Theodor on 11 March 2013 09:01
|
|
26
|
Nou ja toe, hier is n paar van ons wat moet "egg" op ons gesigte loop (including me). Welgedaan Bulle. Blue het swak gespeel maar a.g.v druk wat ons toegepas het.
Ek is nog bekommerd oor Kirchner en JJ hulle is nog n weak link? What a game vir Spies, Flip, Kruger, Arno, Akona.
Posted by Nitronic on 11 March 2013 06:05
|
|
25
|
@Fly, die Brumbies was al in die jare toe dit super 10 en 12 was n span gewees om mee rekening te hou en onder Jake White kan hulle net beter doen. Kyk maar na 2 van White se kopies die jaar, Pocock en Smith, dan kan n mens sien jyt nie met n amateur te doen hier nie. Dan die New Seeland spanne, om deesdae enige van hulle aan te durf sonder n fetcher is selfmoord, so eks bly Stegman en Dewald Potgieter is terug. Ons moet hulle net nie in dieselfde begin span speel nie. Ek sien Vrystaat is net so bly Brussouw is terug. Ek glo die Bulle speel n tipe rugby wat enige span kan klop of ewenaar. Al die New Seeland spanne floreer op turnovers en druk meeste van hulle driee so. So moenie die game los maak teen hulle nie en sorg altyd dat jy numbers het by die afbreekpunte.
Posted by BillyO on 10 March 2013 09:28
|
|
24
|
Hahaha!
Kyk, BB23 moet n "oracle" wees. Alles wat hy voorspel het het waar geword in hierdie wedstryd.
Ek kyk terug na my eie voorspelling vir die wedstryd. Spesifiek die kommentaar dat: "Ons het seker die twee stadigste vleuels in die S15."
En daar druk elkeen van daardie vleuls vandag n drie! Kry vir jou, Shannow!
Bulle, julle het my trane in my oe gegee vanoggend. Welgedaan manne, welgedaan. Hierdie is die grootste wen in baie jare vir die Bulle.
As ons hierdie toer in n sukses kan omskep, kan dit hierdie span saamsmee soos nog nooit tevore nie.
Maar kom ons hou ons voete op die grond. Volgende week is weer n massiewe berg wat voor ons le.
Ek is so opgewonde. Hierdie een wedstryd het meer gedoen vir my hoop vir die toekoems as verlede jaar se hele 16 wedstyde!
Posted by Shannow on 10 March 2013 09:21
|
|
23
|
Baaaie geluk boytjies. Lyk my Flippie hou van die fetcher rol. Goed gedoen, werklik 80min gespeel.
Posted by blouest on 10 March 2013 08:13
|
|
22
|
Terloops Billy, ek het vroer op die site gese dat ek worry oor die Brumbies, nie heeltemaal oor die span nie, maar oor wie hulle afrig. Die Brumbies onder Jake White gaan n ander storie hierdie jaar wees. White lees die game soos n boek.
Posted by Fly on 10 March 2013 08:04
|
|
21
|
Billy O... stem saam met jou... Ons moet, moet net teen alle tye ons eie game speel. Dis n rugby wat hulle hierdie kant nie like nie.
Posted by Fly on 10 March 2013 07:58
|
|
20
|
Dit het lanklaas gebeur dat die SA spanne in die s15 drie New Seeland spanne in een naweek beat, ek hoop dit sê iets van ons Springbok rugby die jaar. Ek dink ons het n baie realistiese kans teen die Crusaders en die Reds ook. Sien Pocock is ook uit vir die Brumbies, so maybe kan hierdie n baaaaie goeie toer word vir ons:-)
Posted by BillyO on 10 March 2013 07:51
|
|
19
|
Skitterend BULLE!! As ons nog so 4 punte uit die res vd toer kan kry is dit 'n sukses. Die Blues in Auckland?; iets waaroor ons almal nog net kon droom! So lus om die suur negatiewe "onersteuners" se belaglike blogs te kwoteer maar hulle behoort lekker te smul aan "humble pie".
Posted by Bloubosvelder on 10 March 2013 07:51
|
|
18
|
Moet nou net nie gaan speel vir bonuspunte nie. Speel elke span wat nou kom, soos n final. Die punte sal kom. Hierdie wen sal ongelooflik wees vir die span se selfvertroue. Breek die ander span se strukture soos vandag en ons is happy en gou terug op Loftus. Maak nie saak wie in watter posisie speel nie, ons is mos n span, n wenspan!!!!
Posted by Fly on 10 March 2013 07:40
|
|
17
|
More kzn bul, ek moes wegglip by die melkery vanoggend, maar ek het darem die laaste 15 minute gesien. En was dit die moeite werd!! Ek lag so vir berigte voor die game dat die Blues so min respek vir ons het dat hulle 7 changes gemaak het en toe vergeet almal behalwe Frannabul dat ons ook 7 changes gemaak het lol. Ek hoop net ons kry nie baie beserings op toer nie. Die Crusaders lyk n bietjie gerattle sonder Mcaw en Carter so miskien het ons weer n goeie kans volgende naweek. Sterkte BULLE dit was ongelooflik om DIE SPAN van die kompetisie te klop op hulle tuisveld!!!!
Posted by BillyO on 10 March 2013 07:35
|
|
16
|
Pierre Spies lyk goed die jaar. Great Bulle !!!! Julle het my wragtig verbaas.
Posted by Richie Bloumasjien on 10 March 2013 07:34
|
|
15
|
Hulle kies nie MOM in New Zealand nie maar ek sou dit vir Arno Botha gee, met Spies 'n kortkop agter hom!
Posted by FRANNABUL on 10 March 2013 07:32
|
|
14
|
Geluk Bulle, en dankie vir die wen. Dit was die moeite werd om vroeg op te staan en dit te sien.
Posted by BlouReef on 10 March 2013 07:31
|
|
13
|
Geluk bulle, en jammer oor ons negatiwiteit, kon ongelukkig nie kyk nie het op die " live scores" die game gevolg, ons is beslis nou aanspraakmakers op 'n vlg titel. Wie was man of the match. Spies is lankal due om weer sy ou vorm terug te kry.
Posted by Noordebul on 10 March 2013 07:30
|
|
12
|
BillyO DIE VROEG OPSTAAN WAS VERSEKER DIE MOEITE WERD hoe lyk dinge daar by jou hier is dit net reen my vrou het my gister gese ek moet haar nie so vroeg wakker maak nie want sy is mos n shark maar sy staan toe maar op na die 2de helfde want sy se ek skree te hard hahahaha
Posted by kzn bul on 10 March 2013 07:24
|
|
11
|
Jissie, Werner Kruger met so bietjie van n Jonty dive daarso, ek het amper die remote gegooi :p
Posted by Las on 10 March 2013 07:18
|
|
10
|
Verskil was dat hulle stut die bal drop met 'n perfect pass en oop doel lyn MAAR ons s'n vang dit vang dit op sy "boot laces" en ons score!
Posted by FRANNABUL on 10 March 2013 07:17
|
|
9
|
GELUK BULLE JULLE HET MOOI GESPEEL Ek het ook gese dat ek jammer sal se as jul wen EK IS JAMMER BULLE Spies het een van sy beste games gehad in jare ek dink ons scrum het n bietjie gesukkel todat Kruger op gekom het .Jano was in die begin n bietjie onseker maar het meer en meer n verskil gemaak op scrummie.Ons het n goeie span poging gekort om te wen en die Bulle het dit gegee.Wat vandag bewys is is dat daar niks fout is met ons game plan nie die ouens het dit soos Naas gese het op die tiekie uitgevoer en kyk net hoe goed was Ndungane met sy deel van die plan.JJ is nie ons antwoord op buite senter nie hy mis te veel tekkels man on man maar verder het hy goed aangeval ek dink net hy is n beter vleul.Ons kan nou net voort bou op die wen, ons het die momentum en die Crusaders is nou onder druk ek reken ons het n goeie kans om hulle te klop Weer eens geluk met julle wen BULLE HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 10 March 2013 07:16
|
|
8
|
Spies, Stegmann en Botha is ons beste lostrio. Moes Steggies dalk nog 10 minute op gelos het. Kirchner se dekverdediging is n kommernis. Ek lees dat 'n ou 'n natuurlike testosteroon peak kry tussen 5 en 7 uur die oggend. Miskien het dit 'n rol gespeel. Die wedstryd was 5-7 ons tyd ;)
Posted by Las on 10 March 2013 07:16
|
|
7
|
Blues is arrogant om sommer 7 spelers te verander vir so 'n groot game! Ons het ook 7 vernader maar dis weens beserings of beseerde spelers wat terug kom!
Posted by FRANNABUL on 10 March 2013 07:15
|
|
6
|
Arno Botha is die naaste aan Juan Smith wat jy kan kry! En hy is maar 21!!
Posted by FRANNABUL on 10 March 2013 07:14
|
|
5
|
Akona, jou beauty!!
Posted by FRANNABUL on 10 March 2013 07:13
|
|
4
|
Wel gedaan Bulle en afrigtingspan! Spies,Botha,Steggman kombinasie is nou uitgesorteer en Pierre en Flip lyk weer asof hulle wil rugby speel. Uiteindelik begin ons meer met bal in hand te speel en toe wen ons die Blues op Eden Park!
Posted by Loftus123 on 10 March 2013 07:12
|
|
3
|
Die Bulle het nou gewys hulle kan saam speel en dit nog in Pienk. Mooi Bulle
Posted by blou.sakkie on 10 March 2013 07:12
|
|
2
|
Wat 'n wen!!!!!! Grootste game ooit deur die Bulls. Kan nie onthou wanneer laas ek 5:51 in die more op 'n Sondag nogal 'n bier gedrink het nie!
Welkom terug Spies!! GREAT GAME!!
Posted by FRANNABUL on 10 March 2013 07:12
|
|
1
|
Wow wow wow..... wat n fantastiese vertoning Bulls. Die wen behoort nie aan die voorspelers of die agterspers nie, maar die hele span as n unit. Ongelooflik Bulle.
Jimmy se dag het gekom!!!!! Cheers hier uit NZ.
Posted by Fly on 10 March 2013 07:08
|
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
BIRTHDAYS
| 13 May |
Johan Strydom |
| 14 May |
Christo Bezuidenhout |
| 14 May |
Ludwe Booi |
| 14 May |
Dr. Ernst Dinkelmann |
| 14 May |
Piet Matthys |
| 15 May |
Tobie Kirkham |
| 15 May |
Thys Lourens |
| 15 May |
Wouter Moore |
| 16 May |
Wally Newing |
| 16 May |
Danie Rautenbach |
| 16 May |
Donnovan Twiname |
| 17 May |
Francois Brummer |
| 17 May |
Willem Labuschagne (Oorlede) |
| 17 May |
Pollie Pollard (Oorlede) |
| 17 May |
James Young |
| 18 May |
Michael de Bruyn |
| 18 May |
Prof. Fritz Eloff |
| 18 May |
Burger Geldenhuys |
| 20 May |
Pieter de Haas |
| 20 May |
Louiz Holtzhausen |
| 20 May |
Clive Terre Blanche |
| 21 May |
|