Bulls ring the changes
07 March 2013

Vodacom Bulls coach Frans Ludeke made seven changes to his starting side to play the Blues in Auckland on Sunday in the first of their four match tour.

The starting team shows changes at wing, centre, scrumhalf, loose forward, prop and hooker from the one that had the bonus point win over the Western Force last weekend, with injuries and the return to fitness the main reasons for that.

Injured winger Bjorn Basson is replaced by Lionel Mapoe, who moves from outside centre, where a fit again JJ Engelbrecht returns to the side. Akona Ndungane is also back in action and will play in his first match of the season in place of Sampie Mastriet.

Jano Vermaak also earns a first start this season in place of Francois Hougaard, with the latter playing off the bench. Hougaard is struggling with an ankle strain.

Deon Stegmann returns to the fray having recovered from his hamstring strain and replaces Jacques Potgieter who moves to the bench. Potgieter takes the place of Jean Cook, who is not in the touring squad.

With both Werner Kruger and Chiliboy Ralepelle having small niggles, Ludeke opted to start with Frik Kirsten and Willie Wepener in the front row.

Ralepelle and Kruger will be joined on the bench by Super Rugby debutant, Jürgen Visser. The versatile Blue Bulls player finally gets a chance to play Super Rugby following a stellar Absa Currie Cup season last year.

“We have talked about our depth and this is a great opportunity to really test that,” Ludeke said of his team selection. “All the guys who start for the first time this season will be very keen and it will also give some respite to those who are feeling a bit sore after the first couple of matches.”

The Blues will be a tough opponent, Ludeke said.

“Both their wins were well deserved. They play very enterprising rugby. We have been up and down and our aim will be to produce the good spells for longer. We also know we will have to pick up points on tour if we want to be around at the business end of the competition”.

The Vodacom Bulls team is (with Super Caps): Zane Kirchner (73), Akona Ndungane (84), JJ Engelbrecht (18), Wynand Olivier(105), Lionel Mapoe (30), Mornè Steyn (108), Jano Vermaak (90), Pierre Spies (91, c), Arno Botha (12), Deon Stegmann (61), Juandrè Kruger (19), Flip van der Merwe (50), Frik Kirsten (17), Willie Wepener (55), Mornè Mellett (2). Replacements: Chiliboy Ralepelle (54), Werner Kruger (77), Grant Hattingh (11), Jacques Potgieter (14), Francois Hougaard (47), Louis Fouché (12), Jürgen Visser (0).

Milestones:

•Mornè Steyn is South Africa’s leading points’ scorer in Vodacom Super Rugby and could extend any of the following records: 1242 points; 213 conversions; 228 penalties and 23 drop goals.
•Wynand Olivier will play in his 106th Super Rugby match, making his the country’s most experienced midfielder.
•Jano Vermaak will make only his second start since joining the Vodacom Bulls in 2012. His last start was against the Blues on March 10, 2012.
•Willie Wepener will make his first start for the Vodacom Bulls since joining them in 2012. All of his 15 matches since have been off the bench.
•Frik Kirsten will make his first ever start for the Vodacom Bulls in his 19th appearances for the team.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
40
More Almal! Ek gaan maar met my hart gaan(kop se natuurlik heeltemal anders) Bulle 22 Blues 20
Posted by DIE BLOU BAAS on 08 March 2013 08:59
39
Dit pyn my om dit te se, maar die Blues gaan beslis op JJ se kanaal aanval omdat hulle weet sy verdediging is nie op standaard nie. Vir die SuperBru's - Ek dink om hier 'n Bulls wen te kies is waaghalsig. Lyk my Frans Ludeke wil net nie hoor nie.. kom ons kyk maar of sy spankeuse werk.. Sterkte Bulls!
Bulls - 16 : Blues - 29
Posted by Willebul on 08 March 2013 08:55
38
Hoop rerig Pierre Spies doen meer as om net op te daag vir die game. Verlede jaar se vorm wil ni verdwyn ni.

Blues 31 - Bulle 15
Posted by Kosivdkaap on 08 March 2013 07:27
37
Ok, ek sal my eerse raaiskoot publiek maak. Ek verwag n naelbyter, met die telling wat n paar keer gaan swaai in die blues se guns, maar ons sal dit in die laaste 10minute wen.
Is dit te spesefiek? :)

BULLE 27 – 19 blues Jimmy
BULLE 29 - 27 blues Lekkerblou
BULLE 26 - 23 blues Cyclone101
Posted by Cyclone101 on 07 March 2013 22:00
36
Tony Johnson, NZ commentator, aanbieder van Reunion, skryf op Supersport:

"They turned on a ripping performance against the Crusaders, scoring five tries to none, serving notice to the Bulls that they will have to make their tackles or else. I’m sure Frans Ludeke will try and get his team to trap the Blues in their own half and force them into errors or into giving away penalties. The Crusaders did it for a while and it kept them in the game with Dan Carter knocking over five penalties, but the problem is the Blues attack is so hard to contain over 80 minutes that three pointers may not be enough."

So, ons hoef nie eers pakslae te kry en dan te 'leer uit ons foute' d.w.s. verkeerde wedstrydplan nie, laasweek het baie duidelik reeds vir ons geleer jy wen nie die Blues of enige NZ span met skepskoppe en strafskoppe in NZ nie. Dit werk dalk op Loftus, nie in NZ nie. Hierdie les word die afgelope 16 jaar vir ons geleer, hopelik het ons dit ookal geleer ?

Juis omdat Blues die gunstelinge is, sê vir die span van die begin af - manne, niks om te verloor nie, gaan uit om hardlooprugby te speel en die driee in te ryg, die ergste wat kan gebeur is dat jy met 2 bonuspunte kan wegkom (1 ook vir minder as 7 verloor).

Maar om op skoprugby en smoorrugby te vertrou, op three pointers in 'n 7 pointer wedstryd, is soos om met 'n mes op te daag by 'n geweer geveg.

Met mesgevegte in 'n geweergeveg, gaan jy nie net die groot pakslae kry nie, maar ook 2 waardevolle bonuspunte weggooi.

Kom Pienkes, slat hulle hard met julle pienk handsakke !
Posted by bendiebul on 07 March 2013 19:38
35
@34 het ook die berig gelees dis n jammerte
Op papier is dit n goeie span munis FOUCHE maar ek dink die telling gaan teen ons wees maat nie ver nie my telling
BULLS 18
BLUES 26
STERKTE AAN DIE SPAN MAAK ONS TROTS AS JULLE WEN SAL EK PERSOONLIK VIR JULLE JAMMER SE OP DIE BLOG EK DINK NET OP DIE OOMBLIK IS DIE BLUES DIE SPAN OM TE KLOP DIE TELLING WAT MY HART SE
BULLS 16
BLUES 12
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 07 March 2013 18:42
34
Ai en nou weet ons ook wat van Zane Botha geword het.
Posted by Bloumens on 07 March 2013 17:12
33
Rifrug jy is so reg met n paar stellings wat jy maak. Elke Bul ondersteuner wil natuurlik hê ons moet wen Sondag teen n in vorm span soos die Blues. Kan jy dink wat n wen teen die Blues vir die Bulle se selfvertroue sal doen!! Realiteit sê ook vir ons die New Seeland spanne maak altyd die bal stadig met negatiewe spel as hulle die wind van voor kry, dit sal ons moet counter as ons wil wen. Pasop vir turnovers want dis hoe hulle meeste van hulle driee druk. Maar glo my die Blues moenie dink hulle moet net opdaag en wen nie!! Jy is ook reg dat daar altyd mense op n blog sal wees wat n mens se geduld toets, maar daar is oordentlike maniere om dit aan te spreek sonder om persoonlik en beledigend te raak. Bulle 36 - Blues 28. GO BULLE!!
Posted by BillyO on 07 March 2013 16:19
32
Op suppersport se website kan ons die kommentators gaan ``rate``, ek sien dit as ons kans om ons se te gaan se!! Kobus Wiese, en Joel Stransky is ook daar op, gaan gerus en gaan rate die kommentators, dit is jou kans om jou se te se!!
Ek sien dat die bulle net kan beter speel!!
Ek gee hul n wen 18-12!!
Posted by DFG on 07 March 2013 16:07
31
Jimmy, my hart sê die Bulle moet wen, my verstand sê dit gaan bitter moeilik wees. Dit gaan nie daaroor dat sommiges die Bulle afskryf voor die "vluitjie" geblaas het nie. Dit gaan oor wat elkeen se mening is, gegrond op wat hy/sy die afgelope twee naweke gesien het.
Net `n vraag aan jou, as die Bulle wel verloor, wie se oë sit dan waar?

BB23 op `n vorige draad. Stem saam dat daar heeltemal te veel ongeduld en onverdraagsaamheid met mekaar op die blog is. En dalk nog meer teenoor die afrigtingspan. Dit is onverskoonbaar. Maar stem jy nie dalk saam dat daar wel `n idioot of twee op die blog is nie? En sluk jy nie ook maar partykeer swaar aan die pienk truie, eintlik uitrustings, nie?

NOU DIE (pienk) BLOU!!!
Posted by Rifrug on 07 March 2013 15:37
30
Ag eks so bly Frik Kirsten kry uiteindelik sy beurt - well done!

flippen bly ons is van die huilery af oor die pienk, ek laaik die pienk.....

BULLS maak ons trots asb, dis n goeie game om te wen
Posted by Kosivdkaap on 07 March 2013 15:34
29
@28 GIVE THAT MAN A BULL!!!!!!!!!

Tellings vir Sondag:

BULLE 27 – 19 blues Jimmy
BULLE 29 - 27 blues Lekkerblou

Posted by Lekkerblou on 07 March 2013 15:09
28
Ek probeer regtig my bes maar ek kan regtig nie snap dat sommiges die Bulle afskryf voordat die vluitjie nog eers geblaas het nie. Voordat sommiges my uitkryt as iemand met een oog, pasop, dit mag dalk net later blyk dat julle eie oë eintlik in julle gatte sit. Dis in elk geval te maklik om maar net later te kom sorry sê, iewers moet ‘n mens tog tot jou sinne kom? Soos die ingelse sê…, “put your money where your mouth is”

Tellings vir Sondag:

BULLE 27 – 19 blues Jimmy
Posted by Jimmy on 07 March 2013 15:02
27
Maak elk geval nie saak wie hul op senters kies nie, hulle gaan elk geval net skoppe jaag! Serfontein en ander jong talentvolle spelers gaan ontaard in kop sak en instorm senters wat net in verdedigers vas hardloop. Dit is ongelukkig wat met al die senters gebeur het wat laaste paar jaar by die Bulle aangekom het!
Posted by Bullebakkies on 07 March 2013 15:00
26
At this stage Serfontein is only there for backup, just remember that in June he will be going to Junior World Cup in France.
Posted by FRANNABUL on 07 March 2013 14:44
25
@Blue Tommy Bull, I wonder if Serfontein at 12 and Wynand Olivier at 13 with JJ Engelbrecht on wing in place of Mapoe wouldnt have been a better option. Maybe Serfontein should be eased into this level, we dont want to break him like Eben Etzebet
Posted by BillyO on 07 March 2013 14:21
24
Ek heel tevrede met die span, maar ek sou baie eerder vir Jan Serfontein op senter wou gehad het as vir JJ. Ek stem saam met van die ander bloggers, dat JJ se verdediging verdag is. Daar is verlede seisoen hoeveel driee teen die Bulls gedruk, waar hulle tussen hom en Sadie deurgekom het.
Posted by Houtstok on 07 March 2013 14:20
23
happy with Arno start, wish Serfontein were there though
Posted by Blue Tommy Bull on 07 March 2013 14:01
22
Dit lyk na n goeie span alhoewel ek alhoewel ek altyd twyfel oor Lionel Mapoe tot hy my anders bewys. New Zealand spanne is altyd baie goed by die afbreekpunte met losballe omdat hulle genoeg spelers daar kry om die bal te beskerm. Teen die Force het ons baie turnovers gehad oor die probleem, Deon Stegman en Arno Botha behoort n verskil hier te maak. Die Force het n tipe All Black game gespeel en met negatiewe spel ons balle stadig gemaak en dit het die Bulle n bietjie ontsenu, maar ek dink deels omdat ons nie n fetcher gehad het nie. Jaques Potgieter speel te los na my mening en miskien is hy beter as impak speler waar hy nou op die bank is. Lynstane en skrums sal ons moet regkry om vinnige skoonbal te kry om van af te speel. Ek glo ons skrums is sterk genoeg vir die Blues, soos enige New Zealand span floreer hulle die beste op turnovers, daarom sal die voorspelers baie meer vas moet speel om die bal te beskerm en numbers by die afbreekpunte kry. Ek hoop Jurgen Visser kry speelkans, ek dink hy is n beter speler as Zane maar hy kry nie genoeg speelkans nie. Ons spanne sukkel gewoonlik oorsee maar die Bulle het ook al gewys van die groter spanne kan gewen word as jy 80minute met hart speel. Sterkte Bulle
Posted by BillyO on 07 March 2013 14:01
21
Baie interessante en uiteenlopendie sienings oor die spankeuse. Die afrigters is seker beter ingelig as ons oor die vaardighede van die individuele spelers en weet seer sekerlik die blues gaan ons van ons voete af probeer hardloop.

Die BULLE lyk op sekere plekke dun op verdediging agterlangs maar die vories lyk na 'n pak wat kan dryf en goed kan rolmaal. Miskien is die plan om hoeke toe te skop die blues daar vas te pen en van 'n lynstaan af te probeer oordryf/maal. Miskien 4 drieë so druk en tevrede wees met die bonuspunt???

Ek weet nie die tyd sal leer. Andersins is die fokus op die derde/vierdie game teen die Reds en Brumbies en is die idee om hulle hard te klap en te aanvaar dat die Blues Crusaders nie geklop gaan word nie. Ek twyfel egter want dis van kardinale belang om te probeer wenpunte kry of ten minste bonuspunte.

Tien teen een is hierdie die beste beskikbare span en moet mens maar jou gameplan daarby aanpas. Jano, JJ, Visser Mapoe die hele voorry en arno Botha en Spies kan almal die bal dra en selfs beheer in die tackle. Miskien kry ons Sondag oggend die verrassing van ons lewens maar waar ek met Shannow saamstem is dat die BULLE teen 110% sal moet speel...
Posted by bloubefoeterd on 07 March 2013 12:56
20
As mens na die eerste 2 rondtes kyk, is dit twee spanne wat teen mekaar speel met verskillende wedstrydplanne:
- Blues verkies hardlooprugby met skoppe as dit werklik nodig is.
- Bulle verkies skoprugby met hardlooprugby as dit werklik nodig is (soos die laaste 10 minute laasweek)

Blues floreer op afwisseling, bal in hand, aanval op aanval word geloods; Bulle verkies dat opposisie bal in hand het, goeie verdediging en hopelik foute kan uitbuit wat lei tot punte.

Blues verkies 7 op 7, Bulle 3 op 3.

Die Blues het die hele week net een ding geoefen - lugskoppe beheer en teenaanvalle.
Die Bulle oefen heeltyd: lugskop op lugskop, en Morne se skoppe pale toe.

Almal weet presies wat gaan gebeur, die vraag is net, gaan positiewe of negatiewe rugby op die dag wen ?

My hart is by my span, maar die rugbyfeite en geskiedenis sê ons gaan 'n goeie pakslae kry, hopelik leer ons daaruit ....
Posted by bendiebul on 07 March 2013 12:38
19
Sjoe, ek weet nie heeltemal wat die taktiek teen die blues gaan wees nie, maar as ons wil diep en hoog skop in die hoop hul gaan foute maak is ons in vir 'n ding. nie alleen gaan ons opvolgwerk beter as fantasties moet wees nie, on sskopwerk op die mespunt nie, maar ons teen-verdediging gaan baie goed moet wees. Een slipped tackle and you are a gonner. Ons speel met twee beseerdes wat pas teruggekom het in hul eerste game teen 'n baie aanvallende span, nl. Ndungane en Engelbrecht. Die Bulls het besluit om met Engelbrecht vol te hou op buitesenter waar hy nog nie oortuig het nie. Ons het nou ons derde agtereenvolgende verskillende senterpaaar.

Sou vir serfontein in Fouche se plek wou sien. Visser kan losskakel en heelagter en vleuel dek.
Posted by bloukaap2 on 07 March 2013 11:44
18
Interessante span, 'n hele paar vorm spelers kry kanse: Jano, Wepener, Frik Kirsten.

Hoop hulle bring vir Jacques Potgieter in Flip se plek op na 50 minute. Dewald in Stegman se plek.

Hierdie game gaan nie gewen word met hardloop rugby van ons kant af nie. Ons moet hulle smoor en score met strafskoppe van hulle foute af. Miskien 'n dryf drie of 2....

TACKLE, TACKLE en nogmaals TACKLE en vat al die skoppe pale toe!
Posted by FRANNABUL on 07 March 2013 11:39
17
#7 stem saam. Ons moet maar die Crusaders and Reds target om te wen. Blues and Brumbies dink ek nie gaan ons dit maak met weg games nie
Posted by Bull perd on 07 March 2013 11:38
16
#7 stem saam. Ons moet maar die Crusaders and Reds target om te wen. Blues and Brumbies dink ek nie gaan ons dit maak met weg games nie
Posted by Bull perd on 07 March 2013 11:38
15
jAMMER NIE "BO" NIE MAAR WEL GO!!!
Posted by Bloutin on 07 March 2013 11:35
14
@8 ek stem!! Kom ons hoop vir hierdie BMT!!! BO BULLS!!!
Posted by Bloutin on 07 March 2013 11:33
13
Bly Jacques Potgieter is gedrop, as hy nie pasop nie speel hy oor n week of 2 Vodacom Cup rugby! Verder lyk die fowards goed.

Daardie agterlyn is gekies om skoppe te jaag, Blues gaan ons stukkend hardloop as ons heeldag gaan skop en jaag.

Dis n jammerte dat Ludeke geen vertroue in sy agterlyn het nie.
Posted by Bullebakkies on 07 March 2013 11:24
12
die bulle is die eerste oorsee span wat die blues speel .so gaan getoets word met die voorspelers wag en sien --ek dink nogal die bulle het n goei kans -veral as ons die blues ruimte ont neem
Posted by louisk on 07 March 2013 11:24
11
Op die stadium is ek nogal verbaas met mellet hy doen goed en ms is were amper op top vorm en Dan die normal ek eet die Wat maak fouche stegman akona Daar
Posted by BB1 on 07 March 2013 11:06
10
Kom ons gun die 22 manne n kans Sondag oggend, voor ons hulle afskryf en afmaak as swak. Go Bulls! Maklik gaan dit nie wees nie maar mens se nooit nooit nie!
Posted by IRC on 07 March 2013 11:03
9
@8 ek stem 100%. en glo my daar gaan party bloggers wees wat nou gaan se hoekom skree ons maar nie vir ander spanne nie.
Posted by Nitronic on 07 March 2013 10:43
8
Wat ek wel kan se is indien die Bulle deur een of ander wonderwerk (want dit is wat dit sal verg) hierdie toer suksesvol kan maak, sal dit n ongelooflike deurbraak vir hierdie span wees.

Dit sal ons in die stratosfeer in lanseer wat selvertroue, samehorigheid en Big Match Temperament betref. Dit kan as fondasie dien vir n nuwe goue era.

Maar vir dit om te gebeur, sal dit bomenslike prestasie verg - soortgelyk aan die Kings wen teen die Force.


My kop se eenvoudig vir my ek leef in n droomwereld as ek daarvoor hoop.
Posted by Shannow on 07 March 2013 10:38
7
Cyclone

Ek probeer bloot die span vanuit n neutrale oogpunt evalueer. My Blou Bul hart beteken dat ek met elke wedstryd oor al die jare die Bulle as die wenspan op Superbru gekies het. Selfs in Christchurch!

Uit n neutrale oogpunt, se my brein hierdie jaar egter vir my dat hierdie n nagmerrie toer gaan wees. Om oorsee te wen teen top klas spanne - ek praat nie van die Hurricanes, Waratahs etc. nie, ek praat van die Blues, Reds, Crusaders en Brumbies - moet jy n hele spul wereldklas sterre in jou span he.


In elk geval, ek is meer as bereid om my spreekwoordelike hoed te eet na die tyd. Maar as ek die emosie eenkant toe skuif verskaf logika net een antwoord oor die uistlag.
Posted by Shannow on 07 March 2013 10:31
6
Die Blues se senter paar lek hulle lippe af. JJ kan soos in niks tackle nie.

Maar ek sal maar bly hoop en dalk gebeur n miracle.

Blues 43 - Bulle 18
Posted by Nitronic on 07 March 2013 10:31
5
Wag en sien.... wag en sien.....
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 07 March 2013 10:24
4
@2 Ek dink dis meer n geval van die ander span se hand speel as enigeiets anders. Akona is goed geoefen met ons kick-and-chase taktiek en die kan goed werk teen die blues agterlyn wat bitjie "flimsy" lyk onder die hoe bal.

Ek sal nie die span so vinnig afskryf nie, daar is baie talent en ons sit met n klomp spelers wat bet beserings sukkel wat nie gesond word nie, en hul moet gerus word.
Posted by Cyclone101 on 07 March 2013 10:18
3
Hoe sou die bloggers die spoed van die Bul agterlyn asseseer?

Vermaak
Steyn
Olivier
Engelbrecht
Mapoe
Ndungane
Kirchner

Ons agsteman is seker vinniger as elke speler in ons agterlyn. Man vir man, is elke speler in die Blues agterlyn waarskynlik vinniger as sy opponent in die Bul span.

Posted by Shannow on 07 March 2013 10:12
2
Blues wen met so 20 punte.

Ons het seker die twee stadigste vleuels in Super Rugby in hierdie beginspan.
Geen Jan Serfontein in die 22 tal nie. Dus n middeveld met fisiese krag, maar bittermin flair.
n Nuwe voorry
n Reserwebank met n hele aantal Currie cup vlak spelers.

As ons ons eerste wedstryd op toer wou teiken vir n wen, het ons op n eienaardige manier tewerk gegaan om dit te bewerkstellig.

Blues vir die wen op Superbru, verseker.
Posted by Shannow on 07 March 2013 10:04
1
Ek sou dan eerder Lionel en JJ omruil? Ek dink dis 'n goeie idee om met Jano te begin ook
Posted by DIE BLOU BAAS on 07 March 2013 09:56
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK