Blue Bulls name Vodacom Cup side
06 March 2013

It can be seen as a Junior Springboks reunion, but it is in fact the Blue Bulls Vodacup side that will face GWK Griquas in Kimberley on Saturday in the opening weekend of the Vodacom Cup.

No less than 11 players in the starting line-up has played for the South African Under-20 side before, and inside centre Dries Swanepoel (photo) is in the final training squad of the side that will play in the Junior World Championship in France in June.

Super Rugby veteran Wilhelm Steenkamp will lead the team in Kimberley though.

The lock just returned from a shoulder injury and will be joined in the pack by Vodacom Bulls prop Dawie Steyn, who is on the comeback trail following a broken leg.

Pace man Sampie Mastriet, who scored on debut for the Vodacom Bulls against the Western Force last weekend, will also play on the wing.

The team to face Griquas at 15h00 is: Ulrich Beyers, Travis Ismaiel, Dries Swanepoel, Francois Venter, Sampie Mastriet, Tony Jantjies, Rudy Paige, Jean Cook, Nardus van der Walt, Wiaan Liebenberg, Wilhelm Steenkamp (c), Paul Willemse, Stephanus Pretorius, Kurt Haupt, Dawie Steyn. Replacements: Bongi Mbonambi, Louis Albertse, Cornell Hess, Jacques Verwey, Ruan Snyman, Handrè Pollard, Damian Van Wyk.

•Tournament debutants, the Assupol Limpopo Blue Bulls also named their side. They face the Griffons in their opening match, to be played at the Peter Mokaba Stadium in Polokwane.

Their team is: Robin Goliath, Ruan Muller, Werner van Heese, Ludwig Gossman, Damian Flink, Bronwyn Craill, Theyman Jongbloed, Jaco Swart, Jaco Louw, Arrie van der Berg, Wiehann Uys, JJ de Lange, Bernard Groenewalt, Chris Crous, Johan Coetzer. Replacements: JP Ferreira, Dickson Mboweni, Andries Botha, Rudi Grobler, Willem Snyman, Wikus Davel, Justin Pelser.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
10
Dis n baie sterk span die maar hulle sal met hart moet speel want die games in Kimberley op daai harde veld is nooit maklik nie. @9 Ek het n berig gesien dat William Small Smith is uit met n besering vir hele lang tydjie, weet nie waar Shaun Adendorf is nie. Stem ook saam @7 Steenkamp behoort n goeie kaptein te wees. Griekwas span het n klomp spelers wat ek nog nie van gehoor het nie
Posted by BillyO on 07 March 2013 14:17
9
Goei span! Waar is Shaun Adendorff,William Small Smith-ek neem aan hulle word gerus vir Tukkies.Wat is die nuus van Fudge Mabeta se besering?

Go Bulls!
Posted by Pieter Blou on 07 March 2013 12:28
8
Op vorige draad: # 64 BB23, dankie dat jy betrokke is. Ek geniet die robuuste debat voering op hierdie blog, ek is 'n Blou Bul in murg en been, maar daar is 'n paar dinge wat ons bloggers kan beter doen:

1. Wedersydse respek, besef dat elke ou 'n opinie het en redeneer met hom daar oor
2. Bly weg van harde woorde soos idioot, dom, "baber" en allerhande afbrekende gesegdes, idiome, beeldspraak
3. Besef ons is almal gelyk op die blog, niemand is aangestel as godfather, prefek, of wat ook al. Hier is sommige mense wat nog nooit 'n rugby argument/stelling gemaak het nie en net sit en wag om ander bloggers aan te val.
4. Net 1 tipe blogger sal ek aan val en dit is die wat ander spanne ondersteun en net wil kom amok maak op ons blog.
5. Erken as jy 'n fout gemaak het en vra om verskoning.

Laastens. Oor die pienk trui, ek haat dit soos 'n lee bottel Whiskey, is daar geen manier dat ons net ten minste met blou kouse en blou broeke kan speel nie???
Posted by FRANNABUL on 07 March 2013 08:41
7
Lyk na 'n sterk span Bulle! Goeie kaptein in Steenkamp! Sterkte teen die Griffons!
Posted by sakkie6yster on 07 March 2013 08:23
6
My Span: 15. Zane Kirchner, 14.JJ Engelbrecht/Hougard later as Jano opkom 13.Wynand Olivier, 12. Jan Serfontein, 11. Lionel Mapoe 10. Mornè Steyn, 9. Francois Hougaard/Jano Vermaak, 8.Pierre Spies © 7.Dewald Potgieter/Jacques Potgieter later 6.Deon Stegman/Arno Later 5. Juandrè Kruger, 4. Flip van der Merwe, 3. Werner Kruger, 2. Chiliboy Ralepelle 1. Mornè Mellett
Posted by DIE BLOU BAAS on 07 March 2013 07:53
5
lyk na sterk span op papier --kyk of hulle dit op die veld ook kan doen
Posted by louisk on 07 March 2013 07:45
4
Wel, na dit alles is ek nogal beindruk dat ons so 'n sterk span in die veld kan stuur sonder om die Tuks span se geledere te veel te plunder.

Dit maak in elk geval baie sin om vir Wilhelm Steenkamp en Dawie Steyn via hierdie roete weer reg te kry vir Super rugby.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 07 March 2013 05:40
3
@ Post 2, Jimmy, jy is 100% reg, ons as ondersteuners voel ons het n reg om te help span kies, maar ons verstaan nie dat rugby vir die spelers maar net soos n werk is nie. Ek is seker BB23 en Frans weet wat hulle beplan, doelwitte is vir elke speler net soos wat elke speler ook sekere aspirasies het. Kom ons hoop net dat almal se planne en drome op die ou end ten goede uitwerk vir die Bulle en ons as ondersteuners.
Posted by IRC on 07 March 2013 05:13
2
Ons moenie vergeet dat spelers se kontrakte met die BBM eintlik gewone dienskontrakte is nie. Spelers net soos indiwidue in die normale verloop van besigheid word gekontrakteer vir ‘n spesifieke doel. In sport word spelers gewoonlik gekontrakteer om vir ‘n spesifieke span te speel, daarvolgens word hulle waarde vir die beherende maatskappy bepaal en so word hulle dan ook dienooreenkomstig besoldig. Dit is uitsluitlik ‘n werkgewer se goeie reg om ter enige tyd ‘n werknemer bevordering te gee en dit is ingelyks nooit ‘n reg waarop ‘n werknemer homself kan beroep nie. So al dink ‘n speler of sy ondersteuners dat hy verdien om op die hoogste vlak te speel terwyl hy eintlik op ‘n laer vlak gekontrakteer is, is dit doodeenvoudig binne die opset waar dit plaasvind nooit ter sprake nie. Feit is dat die Bulle moet seker maak dat hulle genoeg spelers kontrakteer sodat hulle in al die spanne waarin deelgeneem word nie net genoeg spelers het om kompeterend te wees nie maar ook genoeg om vir onvoorsienighede soos beserings voorsiening te maak. En die gevolg hiervan is ongelukkig so dat daar nie plek vir al die spelers hoe begaafd ookal, in die Bulle se Super span is nie.
Posted by Jimmy on 06 March 2013 23:12
1
SOOS DIE BULLE!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 06 March 2013 23:10
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK