Pretoria Police face Bombers in PE
28 February 2013
The race for George heats up around the country on Saturday as the Cell C Community Cup pool stages reach a make-or-break stage for a number of clubs.
Arguably the two biggest clashes of the weekend take place in Roodepoort and Port Elizabeth respectively, where wild cards Raiders and African Bombers will look to move one step closer to finishing among the top two in their pools and thereby qualify for the televised Easter Play-offs, scheduled for Outeniqua Park from 28 March to 1 April.
In Zwide Stadium in Port Elizabeth, African Bombers face arguably the country's second strongest non-university club, Pretoria Police.
Bombers have surprised friend and foe so far, beating Welkom Rovers at home in Round 1 and picking up a bonus point in their 45-26 away defeat to Durbanvillle-Bellville last week.
Bombers are a notoriously difficult team to beat in Zwide, but Police, who lost in the final of the last-ever National Club Championships last year, must start as favourites and will take a firm grip on Pool B should they come away with the win.
Limpopo club BB Truck & Tractor Noordelikes have a bye.
Follow the Cell C Community Cup on your mobile phone at m.communitycup.co.za.
Please log in at the top of the page to post comments
Comments
|
16
|
NOU DIE BLOU!!! Sterkte Bulle. Ons weet julle kan die een wen. Flippa, ons soek `n grote van jou more!
Posted by Bloumens on 01 March 2013 14:24
|
|
15
|
Reds 18 hurricanes 12
Posted by kzn bul on 01 March 2013 14:08
|
|
14
|
Ek will ook by seg, wie was die Super 14 champs gedurende die ELV's?
Posted by Richie Bloumasjien on 01 March 2013 12:55
|
|
13
|
Gwhiss - Crusaders bietjie pak gekry vanoggend.
Gaan die Blues kan by hou met hul spel patroon natuurlik die 5sek reel wat hul goed benut maw voorentoe in spasie en commit nie by die afbreuk punte omrede die groot konsentrasie op bal in hand is. Dis eintlik baie voorspelbaar.
Die Bulle se gebrokespel benadering is hoofsaaklik sywaards met die idee op die opnente te trek na die afbreuk punt dis gapings wat so deur geskep word en daarby die raaiende Steyn Faktor - Skepskoppe. Dis ampers dieselfde as Ierland se patroon wat 70% bal posisie gehad het en nogsteeds teen Skotland verloor het verlede Saterdag omrede uiters swak 9&10 skakel spel. Morne en Hougaard ons king pin spelers vanjaar, as hulle perform, sal die troffee uitgestal word in die vertoon kas vir die 4de keer.
Wil die Bulle die bal dra teen NZ spanne? Defnitief, dwing die afbreuk punt af en kan net gebeur as ons die spel dikteer.
Posted by Richie Bloumasjien on 01 March 2013 12:51
|
|
12
|
Die woord moet natuurlik wisselvalligheid wees, nie die een wat ek hier onder geskryf het nie.
Posted by Rifrug on 01 March 2013 12:47
|
|
11
|
Wens ek kon sommige van julle se optimisme deel. Na wat ek vanoggend gesien het dink ek nie ons gaan die Blues of die Crusaders klop nie. Die Blues was baie goed vanoggend en Luke Braid was uitstekend. As ons nie `n "fetcher" het nie kan dit `n lang wedstryd word. Ek hoop van harte Deon Stegmann is reg en kan vir 80 minute hou. Om alles te kroon het die Blues nog `n ekstra rusdag ook terwyl die Bulle moet vlieg en tyd gaan verloor. In die verlede was wisselvalligmeid die Blues se grootste vyand, hoop maar dit kan weer in ons guns tel. Wat die Crusaders betref, onthou dit was hulle eerste wedstryd, oor twee weke gaan hulle anders lyk. En hulle gaan twee ekstra rusdae meer as die Bulle hè, want hulle speel volgende Vrydag terwyl die Bulle eers Sondag speel. Dit gaan bitter moeilik vir die Bulle wees, maar ek hoop ek moet my woorde sluk, wat ek met graagte sal doen. (Ons meester "copier en paster" sal in elk geval seker maak dat ek nie vergeet wat ek nou sê nie). Wat môre betref behoort, en ek glo ons sal, die Bulle met minstens 20 punte te wen.
NOU DIE BLOU!!!
Posted by Rifrug on 01 March 2013 12:43
|
|
10
|
Warathas 31 rebbels 26
Posted by kzn bul on 01 March 2013 12:10
|
|
9
|
Ons behoort more met ten miste 20 punte te wen dink ek!
Teen die Blues sal ons takties baie goed moet wees! As ons hulle voor knak en Morne skop goed sal ons wen. Ons moet net nie die bal in hul keelgat afskop en dan wag dat hul na ons hardloop nie, dinge gaan dan lelik vir ons raak! Saders lyk ook baie wenbaar, so ons ka 3 uit 4 van ons toer wen, dalk net sukkel teen Brumbies.
Posted by Bullebakkies on 01 March 2013 11:20
|
|
8
|
@7 ek dink jou score is bietjie laag die 2 de wedstryd op so toer is die een waar die vlieg ding inkom --sal maar sien more--Bulle gaffel hulle
Posted by louisk on 01 March 2013 11:13
|
|
7
|
Kyk die Blues is n ander span die jaar 34 -15 en crusaders druk nie een drie nie ek het ook van die blues se nr13 gehou hy kan maar nr 6 volgende week speel.Die crusaders het ook veroes gelyk Ek kan nie wag vir more se game nie ek dink die score gaan wees BULLS 36 FORCE 24 HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 01 March 2013 10:17
|
|
6
|
Vrek die Blues lyk gevaarlik!Nog vyf en half min Blues 34 - 15 Crusaders.
Posted by Lekkerblou on 01 March 2013 10:06
|
|
5
|
Gaan groot Pta Bobbies....
Waar kan ons die logs vir die reeks te siene kry?
Posted by Honibal on 01 March 2013 09:40
|
|
4
|
Weet iemand van julle dalk hoe besluit Sanzar watter spanne ons nie teen speel nie. Ons mis hierdie jaar Chiefs (bargain) en Rebels - nie so 'n groot bargain nie - sou eerder Brumbies wou mis.
Laas jaar het ons 2 ander spanne gemis.
Posted by FRANNABUL on 01 March 2013 09:34
|
|
3
|
@1 Dit reen al van gister aand hier in durban dit is ook n lafenis na al die warm weer die week. Sterkte aan die BOBBIES
Posted by kzn bul on 01 March 2013 09:10
|
|
2
|
Sterke Polisie ons weet julle kan.
Posted by rooiblou on 01 March 2013 09:00
|
|
1
|
more leker koel weer in Pta vandag
Posted by louisk on 01 March 2013 08:27
|
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
BIRTHDAYS
| 20 Mei |
Pieter de Haas |
| 20 Mei |
Louiz Holtzhausen |
| 20 Mei |
|
| 21 Mei |
Henry Rheeders |
| 22 Mei |
Barries Barnard |
| 23 Mei |
Jean du Randt |
| 23 Mei |
Pierre Edwards |
| 23 Mei |
Rassie J van Vuuren |
| 24 Mei |
Draadkar de Lange |
| 25 Mei |
Japie Barnard |
| 26 Mei |
Hennie Jacobs |
| 27 Mei |
Johan Reyneke |
| 27 Mei |
Gert Smit |
| 27 Mei |
Dylan van Bylevelt |
| 28 Mei |
Luther Bakkes |
| 28 Mei |
Johan Marais |
| 28 Mei |
Devin Oosthuizen |
| 28 Mei |
Jean Pieters |
| 29 Mei |
Heini Adams |
| 29 Mei |
Wium Arlow |
| 29 Mei |
Fanie Lombard |
| 31 Mei |
Peet Arnold |
| 31 Mei |
Anton Leonard |
| 31 Mei |
Jacques Schutte |
| 31 Mei |
Alan Zondagh |