Steenkamp, Greyling out of Stormers clash
18 February 2013

Wilhelm Steenkamp and Dean Greyling will not be considered for the Vodacom Bulls opening match of their Vodacom Super Rugby opener against the DHL Stormers on Friday.

The two regular squad members are suffering from an AC joint injury and stress fracture to his foot respectively and according to Vodacom Bulls team doctor, Org Strauss, will not be able to play at Loftus Versfeld this weekend.

Steenkamp will still be out for another two weeks, while Greyling should be able to train next Monday.

This leaves Marcel van der Merwe as the only long-term injury casualty, with the former Cheetahs prop recovering from a knee-operation. He should be back in action in May.

Dawie Steyn also started training this week following his leg fracture and will not be match fit yet.

Strauss said that a couple of players who did not train on Monday, including Ulrich Beyers, Akona Ndungane, Jacques du Plessis, Jacques Potgieter and Louis Fouchè, will all be considered for selection.

Vodacom Bulls coach Frans Ludeke will name his side on Tuesday.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
38
Maak nie saak wie die Coach kies nie, want ek dink ons hiet baie diepte die jaar. Die coach moet die ouens net reg gebruik is al.
Posted by JD13 on 19 February 2013 07:56
37
Span vir Vrydag:15. Zane14. Lionel13. JJ 12. Wynand11. Bjorn 10. Morne 9. Houg/ Jano 8. PIerre 7. Arno, 6. Dewald 5. Juandre4. Flip 3. Werner 2. Chilli 1. Morne Mellet 16. Willie Wepener 17. Frik Kirsten 18. Grant Hatting 19. Deon Stegman 20. Ruan Snyman( hang af van Houg) 21. Frans Venter 22. Ulrich Beyers
Posted by IRC on 19 February 2013 07:18
36
bomskok ek kan sien jy ly aan skok as Ulrich Beyers jou nie beindruk nie. Ek stem saam met bloukaap2 dat Ulrich seker ons mees onderskatte speler by die bulle is, hopenlik sal hy nog hierdie jaar sy beurt in die Super 15 span kry, hy is op hierdie stadium beter as Zane en Visser!!! Hy kan enige posisie van nr 10 tot nr 15 speel, was op skool n briljante losskakel en het daarna vir die SA u/20 heelagter gespeel. Baie aanvallend, goed in verdediging en n reuse voet aan hom. Hou hom dop jy gaan nog BAIE van hom sien en hoor!!!!
Posted by daniel dewet on 18 February 2013 21:16
35
sien net 7 op die bank dalk is die heele voory op die bank nie nodig in super 15 ek weet nie
Posted by louisk on 18 February 2013 15:43
34
Stormers span vir Vrydag

Taute,Aplon,De Villiers(Kapt).De Allende,Habanna,Jantjies,Groom,Vermeulen,Elstadt,Kolise,Bekker,Steenkamp,Cilliers,Fourie,Kithoff.

Groot sterk lostrio met n giftige agterlyn.

Komaan BULLS!Gaffel hulle!!!!!!!!
Posted by Lekkerblou on 18 February 2013 15:43
33
die wp span
So lyk die span:

15. Jaco Taute, 14. Gio Aplon, 13. Jean de Villiers (kaptein), 12. Damian de Allende, 11. Bryan Habana, 10. Elton Jantjies, 9. Nic Groom, 8. Duane Vermeulen, 7. Rynhardt Elstadt, 6. Siya Kolisi, 5. Andries Bekker, 4. De Kock Steenkamp, 3. Pat Cilliers, 2. Deon Fourie, 1. Steven Kitshoff.

Plaasvervangers: 16. Martin Bezuidenhout 17. Frans Malherbe 18. Don Armand 19. Nizaam Carr 20. Dewaldt Duvenage 21. Gerhard van den Heever 22. Joe Pietersen
Posted by louisk on 18 February 2013 15:41
32
@29 is reg gedink daar was n enter te gou probleem --maar ek is bly dis so moeilik om die bank te kies -die bulle het diepte en dis wat tel
Posted by louisk on 18 February 2013 15:39
31
ek lees op nuus24 Burger gaan nie vrydag speel is sy rugby nie ook dalk klaar
Posted by louisk on 18 February 2013 15:38
30
Ek kan nie wag vir Vrydag nie! Ek het net nounou my kaartjies gaan koop vir die game.
Posted by blou.sakkie on 18 February 2013 15:33
29
jammer man, ek was besig nog toe stur ek per ongeluk.
Posted by DIE BLOU BAAS on 18 February 2013 15:24
28
@26 die bank bestaan uit 8
Calie Visagie (haker)
hatting (slot)
Visser dek 15 en 10 maar ek dink hulle sal vir Fouche gaan so gehoop Pollard sal vanaand kyk of hy varsity speel
Posted by louisk on 18 February 2013 15:03
27
Ek dink regtig Serfontein is die toekoms maar ek sou eerder datr hy Vodacom nou speel en dalk maybe, hoe die seisoen loop vir die Bulls teen 'n swakker span sit in die S15 om net die gevoel te begin kry? ek weet nie..?
Posted by DIE BLOU BAAS on 18 February 2013 14:50
26

@22. Bietjie van 'n kopkrap die bank..

17 Kirsten
19 A Botha
20 Paige(wie anders as back up?)
21 J Visser
22 Venter
Posted by DIE BLOU BAAS on 18 February 2013 14:48
25
Houtoog, met bal in die hand is daar min voor rye wat Wors kan klop. Probleem is by skrumwerk en dissipline!
Posted by FRANNABUL on 18 February 2013 14:47
24
15 Zane
14 Akona
13 Wynand
12 Venter
11 Basson
10 Morne
9 Hougie/ Jano
8 Spies
7 Jacques
6 Dewald
5 Juandre
4 Flip
3 Werner
2 Chili
1 Morne Mellet

Posted by FRANNABUL on 18 February 2013 14:44
23
Vraag is: Het Wors nog 'n toekoms by die Bulle? Hy is verlede jaar onbloot as 'n gemiddelde skrumwerker en hoewel hy altyd hard werk in die vastelos, staan hy baie strafskoppe af in die skrums én in algemene spel.

Persoonlik dink ek Wors het reeds sy top bereik in Suid-Afrika en daar is 'n horde jong stutte wat hom gaan begin inhaal. By die Bulle alleen is hy tegnies waarskynlik reeds agter Morné Mellet en Dawie Steyn, terwyl die jong Juan Schoemann ook sterk deurkom.

As ek Wors se agent was sou ek hom aanraai om vanjaar so veel as moontlik te konsentreer daarop om sy veelsydigheid (as los- én vaskop) uit te brei en dan aan die einde van die seisoen probeer om vir hom een van daardie lekker stewige voorry-kontrakte in Europa los te slaan.

Hy is nou 27 en ek dink nie hy sal maklik weer die Bulle se voorste loskop wees nie. Hy het egter nog ten minste ses goeie seisoene in hom oor. In Europa selfs tot agt seisoene. Dáár word voorrye groot geld betaal weens die belangrikheid van skrumwerk in die toestande waarin hul speel. Dis een van die redes waarom so baie top stutte Suid-Afrika verlaat en nooit weer terugkom nie.

Wors is glo 'n Boerseun wat hou van die plaas en van jag. As ek hy is skuif en so gou moontlik, terwyl sy waarde nog lekker hoog is, Europa toe en gaan maak daar 'n miljoen rand 'n jaar oor die volgende ses tot sewe jaar. Dan kan hy teugkom en sy eie plaas aanskaf (dalk nog in dieselfde kontrei as Bakkies se bosveldplaas), waar hy die een bok na die ander kan plattrek en baie biltong kan maak.
Posted by Houtoog on 18 February 2013 14:44
22
nice span @20 hoe sal die bank lyk???
Posted by louisk on 18 February 2013 14:32
21
varsity cup vanaand -vrydag die Bulle
gafel daai stompies --Bulle
Posted by louisk on 18 February 2013 14:31
20
Dag Almal! Kan nou nie meer wag vir die S15! My begin 15 span vir Vrydag:

15 Zane
14 JJ (hou hom op vleuel)
13. Mapoe
12. Wynand
11. Basson
10 Steyn
9. Jano (Hougaard gaan nie speel nie)
8. Spies
7. J Potgieter(Botha laaste 30min)?
6. Dewald
5. Juandre
4. Flip
3. Kruger
2. Chillie
1. Mellet
Posted by DIE BLOU BAAS on 18 February 2013 14:28
19
I hope that Hougie is playing on Fruday - Reeva's funeral is tomorrow and that gives him a further 3 days to recover from this awful thing. Prayers and thoughts to all friends and everyone involved.

BUT ............ it is time to avenge those two losses to the Stormers last year - and especially at home - GO BULLS !!!!
Posted by BullsRbest on 18 February 2013 14:25
18
GO BULLS - Trap die stormpies!!!!

BULLE 28 - 17 stormpies
Posted by Boel on 18 February 2013 14:23
17
My Team:
15 Zane
14 Dingaan
13. Mapoe
12. Jan
11. Basson
10 Steyn
9. Hougaard as hy gaan speel
8. Spies
7. Arno
6. Een van die potgieters
5. Juandre
4. Flip
3. Kruer
2. Chillie
1. Mellet
Posted by Bomskok on 18 February 2013 14:19
16
My span @ Stormers
15 Zane
14 JJ
13 Wynand
12 Serfontein
10 Steyn
9 Hougaard
1 Mellet
2 Visagie
3 Kirsten
6 Dewald
5 Juandre
4 Flip
7 Arno
8 Spies

Gee gas Bulle
Posted by Anti Province on 18 February 2013 14:08
15
bloukaap2, ek dink Wynand is enige tyd net so vinnig as Mapoe! Hy het het baie goed gevaar op 13.
Posted by FRANNABUL on 18 February 2013 13:57
14
Hello Paarlbul
Ek hoop ek is verkeerd maar het nog nooit gesien hoekom Ulrich mense opgewonde maak nie.
In die curriecup laasjaar het ek 'n ou gesien op buitesenter wat amper so pateties getackle het soos Sadie en ook nie 'n bal kon vang nie.
Nr 8, jou span sal nooit so deurgaan nie, net 2 darkies?
Posted by Bomskok on 18 February 2013 13:54
13
# 8 Wynand gaan sukkel op buitesenter - nie die spoed om daar te cover nie. Mapoe is ons man. Ek stem met jou saam oor JJ en Beyers. Ulrich beyers is een van ons mees onderskatte en veelsydige spelers wat ons in 'n lang tyd gehad het. goeie skopvoet, bietjie van 'n x-faktor soos Jaco vd Westhuyzen. ek sal hom in 2e helfde kans wou gee. Maar soos ek die afrigters lees sal hulle gaan vir visser.

Ek dink nie Hougie gaan speel Vrydagaand nie.... sal ons gereed maak vir Jano en Rudy paige.


Posted by bloukaap2 on 18 February 2013 13:28
12
@8 grant hatting op die bank hy het bewys hy is reg op slot
Posted by louisk on 18 February 2013 13:24
11
moes eerder 5 gewys het
Posted by louisk on 18 February 2013 13:23
10
oeps @7
Posted by louisk on 18 February 2013 13:23
9
@7 hou van jou span sal net met J Potgieter begin en Arno laaste 30 min inbring om inpak te maak
Posted by louisk on 18 February 2013 13:23
8
My begin span vir die Stormers:
15 Ulrich - Zane is my 3de keuse no 15
14 JJ
13 Wynand
12 Frans Venter
11 Bjorn
10 Morne - Hy is gelukkig - As Schoeman en Pollard net 'n bietjie meer ervaring gehad het was hulle in.
9 Hougaard - maar hy moenie skop nie
8 Spies/Botha - As spies nie kaptein was sou ek met Botha begin wanneer dinge nog warm is
7 J Potgieter - Hy moet net dink op die veld dan kan hy goed wees
6 D Potgieter
5 J Kruger
4 F vd Merwe
3 F Kirsten
2 C Ralepele
1 M Mellet
16 Wepener
17 W Kruger
18 P Willemse
19 P Spies / A Botha
20 J Vermaak
21 J Visser
22 L Mapoe
21
Posted by Paarlbul on 18 February 2013 13:08
7
@4 ja stem , die media kan ook die dam onder die eend uitruk.
Posted by Nitronic on 18 February 2013 13:04
6
waar daar 'n rokie is...
Posted by Bomskok on 18 February 2013 13:02
5
My span:

15 Zane
14 JJ
13 Mapoe
12 Wynand
11 Bjorn
10 Steyn
9 Hougie
8 Spies
7 Arno
6 Dewald
5 Juandre
4 Flip
3 Kruger
2 Chilliboy
1 Mellet
Posted by Bullebakkies on 18 February 2013 12:50
4
#1 hoop regtig nie die gerugte is waar nie, maar die media is ook op die oomblik in hul eie frenzy oor die Oscar saga. Al wat 'n joernalis is soek nou hoofopskrifte en wil dit in 'n sepie omskep. Hiougaard kon dalk ook net 'n :"hi there" boodskap gstuur het en sy was dalk goeie pel. who knows?
Posted by bloukaap2 on 18 February 2013 12:48
3
@1 wag vir more dan sien ons die span
Posted by louisk on 18 February 2013 11:23
2
kan nog steeds n sterk span kies vir vrydag
Posted by louisk on 18 February 2013 11:20
1
ek sien News24 berig dat Hougaard homself onttrek het van Vrydag se game? Is dit waar? Dit is blykbaar omdat hy goeie vriende was met Pistorius en Reeva. Die berig lees ook dat Hougaard n sms aan Reeva gestuur het en dis dalk hoekom sy en Oscar baklei het.
Posted by Nitronic on 18 February 2013 10:32
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK