Serfontein extends contract with Vodacom Bulls
13 February 2013
The Blue Bulls Company (Pty) Ltd is pleased to announce that Jan Serfontein has extended his contract with the BBC and will remain a Vodacom Bulls player in the foreseeable future.
Serfontein is one of the brightest young stars in South African Rugby and indeed in world rugby, having being voted IRB Junior World Championship Player of the Year in 2012.
The 19 year old midfielder has taken to senior rugby with ease and according to the BBC’s High Performance Manager Xander Janse van Rensburg; they are delighted to secure the extension.
“We have built a very good relationship with Jan since he was a schoolboy and I am happy to see him continuing his career in Pretoria. We obviously rate his ability as a player very high, but we are also delighted to secure someone who is a wonderful team player and human being.”
Serfontein, who hails from Port Elizabeth, said it was an easy decision.
“Home is where the heart is and I am very happy in Pretoria. The Bulls rugby family is indeed a special one and their work ethic commendable, something I want to be part of for the next couple of years.”
Please log in at the top of the page to post comments
Comments
|
9
|
Ek wonder hoekom hulle nie 'n spesifieke tydperk noem vir die kontrak verlenging nie....
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 14 February 2013 09:43
|
|
8
|
Op n ander noot..............arme kings, shame!! en hoeveen eerste keuse kwaggas is by die Cheetahs?
Posted by blouest on 14 February 2013 07:44
|
|
7
|
Wat Jan aan betref. Die BBRU weet wanner om die oukies te teken en ken talent as dit gewaar word. Mooi so manne. Die ander sal ook nog teken gee net kans.
Posted by blouest on 14 February 2013 07:43
|
|
6
|
@ dit is mos nou n mooi plan bendiebul
Dalk kan Steve vir ons ''stand by me'' komposeer vir as die bulls op draf!!!
Posted by blouest on 14 February 2013 07:41
|
|
5
|
Die beste nuus van die jaar sover.Kan nie wag om die mannetjie in die span te sien nie,wanneer dit ookal mag wees.
Posted by SUIDKAAPBUL on 14 February 2013 06:18
|
|
4
|
Webbie, sê vir die afkondiger Hougaard het sy 'Liefling' lied, Morne sy 'Simply the Best', speel vir Jan as hy speel 'Dis 'n lekker ou Jan' of 'Jan Jan Jan die Bielie van die Bosveld' Oom Chris Blignaut het hom mos gesing ?
Posted by bendiebul on 13 February 2013 20:29
|
|
3
|
Dis 'n lekker ou Jan !
Hy en Swys en WS Smith is die toekoms, dink Jan sal hierdie jaar van die bank af speel, en dan met die CB, as Mapoe en WO weer weg is, die nr.12 of 13 trui sy eie maak.
Dan is daar nog Janse van Rensburg ook wat nou ook eers 0/19 is. Dinge lyk goed, maar die manne sal ook moet click, nie net op kontrakpapier goed lyk nie.
Die Tukkie span op papier vir Maandag moes die UCT vermorsel het, maar op die veld het hul soos 'n klomp donkies gespeel (jammer aan al die donkies wat hier lees!), lyk nie of hul harte in die die Varsity Cup is nie, is maar 'n geploeter vervelige rugby. Jaag asb al die skrumskakels weg wat dink hulle is FDP, of verander die coaches as hulle vir hulle leer om nog wegskop rugby te speel.
Posted by bendiebul on 13 February 2013 20:27
|
|
2
|
Dis nou baie goeie nuus DANKIE DANKIE JAN dat jy n blou bul bly HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 13 February 2013 20:17
|
|
1
|
Ek hoop die BBM het oopkaarte gespeel met Jan oor die pad vorentoe. Dankie Jan.
Posted by Jimmy on 13 February 2013 19:51
|
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
BIRTHDAYS
| 20 Mei |
Pieter de Haas |
| 20 Mei |
Louiz Holtzhausen |
| 20 Mei |
|
| 21 Mei |
Henry Rheeders |
| 22 Mei |
Barries Barnard |
| 23 Mei |
Jean du Randt |
| 23 Mei |
Pierre Edwards |
| 23 Mei |
Rassie J van Vuuren |
| 24 Mei |
Draadkar de Lange |
| 25 Mei |
Japie Barnard |
| 26 Mei |
Hennie Jacobs |
| 27 Mei |
Johan Reyneke |
| 27 Mei |
Gert Smit |
| 27 Mei |
Dylan van Bylevelt |
| 28 Mei |
Luther Bakkes |
| 28 Mei |
Johan Marais |
| 28 Mei |
Devin Oosthuizen |
| 28 Mei |
Jean Pieters |
| 29 Mei |
Heini Adams |
| 29 Mei |
Wium Arlow |
| 29 Mei |
Fanie Lombard |
| 31 Mei |
Peet Arnold |
| 31 Mei |
Anton Leonard |
| 31 Mei |
Jacques Schutte |
| 31 Mei |
Alan Zondagh |