Stand by the Bulls
12 February 2013
"What's scarier than facing the toughest rugby players week in and week out? Watch and find out. The Vodacom Bulls will do anything for their fans #standbythebulls"
- Stand by the Bulls
Please log in at the top of the page to post comments
Comments
|
41
|
Die BULLE kan maar sing verander "stand by me" na "stand by us" Baie trots op ons bulle dit is net hulle wat met so iets oorspronkliks vir hul ondersteuners na vore sal kom. Ek sien 'n goeie jaar vir ons Bulle kom ons pak Loftus vol op die 22ste om ons waardeering en ondersteuning aan hulle te wys. GO BULLS GO
Posted by Miranda on 14 February 2013 13:02
|
|
40
|
@39 sal uitvind of daar wynglase is ek wens ek kon foto vir julle stuur dit is regtig mooi
Posted by kzn bul on 13 February 2013 19:10
|
|
39
|
#36 Ek soek so wynglas
Posted by SUIDKAAPBUL on 13 February 2013 18:29
|
|
38
|
P32 Nou is ek sommer weer van vooraf die blixim in! En die uitslag was weke na die eindstryd bekend gemaak.
Posted by Bloubosvelder on 13 February 2013 17:00
|
|
37
|
@36 duidelik het jy reg getrou. hehe
Posted by Old Blue Eyes on 13 February 2013 15:53
|
|
36
|
My vrou het vir my n bier glas met die 75 jaar logo voor en met al die eindstruide se tellings agter op gekoop vir valintine dit is n great geskenk julle manne moet ook vir jul vrou se om vir julle dit ook te kry Dis lekker as jou vrou weet wat le na aan jou hart HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 13 February 2013 15:38
|
|
35
|
@34: Het ook daardie artikel gelees en so by my eie gedink aan wat ek verlede jaar kwyt geraak het oor die Stormers wat toe hulle kans gehad het. En toe was ons ook tog so naby... Ek is jammer, blou bul ordersteuner of te nie - hulle gaan dit nie so maklik regkry hierdie jaar nie. Kan nie wag nie dat die seisoen begin nie!
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 13 February 2013 15:25
|
|
34
|
http://www.sport24.co.za/Rugby/Super15/Bulls-to-hold-conference-key-20130213 heng ek is so uit gehonger vir rugby dat ek die gaan lees het--in mooi woorde se die ou die stormers bo en die sharks 2 de--dis n ekstra rede -maak hulle sag Bulle
Posted by louisk on 13 February 2013 15:02
|
|
33
|
Houtoog jy verfris my geheue!! Ek onthou nou daardie besigheid. Ook daaroor byna apopleksie gekry maar tyd het die rou wond genees. Ek het vir 'n wyle vergeet van die ongeregtigheid maar sal nie weer nie!
Ons word deur almal geskroef en ons vat die shots maar blixem soms maak dit mens maar bitter dat een stel reels vir die BULLE geld en een stel minder intens vir die opposisie. Ek dink aan forward passes wat getv ref is waar die ding altyd TEEN ons is, geelkaarte vir spelers op kritiese oomblikke Zane Kirchner tn die sharks in 2008 op loftus. Die kaart was korrek want die tackle was gevaarlik maar die sharks was offside en tackle hoog en f&^%^^&l is daaraan gedoen nie.Raak sommer van vooraf ontstig
Posted by bloubefoeterd on 13 February 2013 13:23
|
|
32
|
Bloubefoeterd #13, in 2007 is ons deur die lynregters verneuk in die halfeind teen die Cheetahs. Hulle het 'n strafskop van Derick Hougaard as mis aangewys, terwyl dit agterna met TV-opname bewys is dat dit oor was. Daarna het die Bulle in die laaste tien minute vier strafskoppe binne trefafstand gekry, maar lyn toe geskop om te probeer druk van die lynstaan af, want ons was 5 punte agter (11-6). As die lynregters nie die fout gemmaak het nie, sou die telling 11-9 gewees het en Hougaard sou beslis ten minste een van die vier strafdoele oorgeskop het, wat ons met ten minste 12-11 sou laat wen het.
SARU se amptelike ondersoek het agterna gewys dat die lynregters 'n fout gemaak het, maar sover bekend is hulle net liggies oor die vingers geraps. Dít terwyl hulle heel waarskynlik die geskiedenis van die Curriebekerreeks gemanipuleer het! Ons sou die Leeus maklik geklop het in daardie finaal, sonder die WB Bokke!
Posted by Houtoog on 13 February 2013 12:29
|
|
31
|
Ek kry nie die 75 jaar trui nerens in Boksburg nie Waar sal ek tog heen gaan. Help asseblief
Posted by blouest on 13 February 2013 12:17
|
|
30
|
@ 29 sal probeer dankie.
Posted by Old Blue Eyes on 13 February 2013 12:15
|
|
29
|
@28: 'n Vinnige google het op die volgende chat afgekom: http://forums.cnet.com/7723-6644_102-264281/videos-play-for-a-few-seconds-only/
Hulle stel voor jy herinstalleer Adobe Flash Player. Miskien sal dit help...
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 13 February 2013 12:01
|
|
28
|
Môre julle, kan iemand my help asb. Hoe kyk mens die video. Hy speel net 5 sekondes en dan stop hy. ek het dit nou al van 3 verskillende rekenaars probeer kyk gister en vandag. Ek kan ander video's op You Tube kyk maar die een speel net die eerste 5 sekondes.
Posted by Old Blue Eyes on 13 February 2013 11:07
|
|
27
|
So gepraat van Kaplan, ek sien ons begin met Jaco Peyper die 22ste en dan Jason Jaftha teen die Force die volgende week. En dan Garrat Williamson teen die Blues.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 13 February 2013 11:04
|
|
26
|
Die is die jaar van die BUL loftus roep dat ons goeie rugby kom kyk. NET EEN SPAN OM NA TE KYK MY BLOED IS BLOU EN BLY ALTYD BLOU!!!!!!!
Posted by joe malan on 13 February 2013 11:02
|
|
25
|
Die BLOU BUL eet nie van die vloer af nie! Die BLOU BUL sing nie uit n key uit nie......................
Posted by Ligblou Baron on 13 February 2013 10:19
|
|
24
|
more -nog 9 dae dan die blou in aksie
Posted by louisk on 13 February 2013 09:08
|
|
23
|
More almal dis n lekker sonskyn dag hier in durban.Ek hoop almal het n super dag HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 13 February 2013 07:50
|
|
22
|
Baie dankie kzn bul
Posted by sblou on 12 February 2013 17:00
|
|
21
|
@18 Die reel se indien n span n rolmaal beweging vanaf n lynstaan wil begin moet daar met die teenstanders kontak gemaak word. Die saders het ook al daai taktiek waar ons wil rolmaal dan beweeg hulle weg sodra die bal ingegooi word om nie kontak te maak nie en as ons dryf daarna is dit n straf skop vir hulle nie alle refs pas dit so toe nie
Posted by kzn bul on 12 February 2013 16:52
|
|
20
|
Daar is ongelukkig nog erger as Kaplan...
Posted by bloukaap2 on 12 February 2013 16:38
|
|
19
|
Ref het aan verdedigers gese hulle het teruggestaan nadat hulle gekla het
Posted by sblou on 12 February 2013 16:26
|
|
18
|
Kan iemand my dalk help en aandui wat die reels se tov die volgende senario wat gebeur het tydens, praat onder korreksie die Wits game gister: Lynstaan by doellyn. aanvallende span wen lynstaan en dryf oor doellyn vir drie. Verdedigers het geen opposissie gegee vir dryf nie. Drie is toegeken en verdedigers het baie ontevrede hieroor gelyk. Byvoorbaat dankie.
Posted by sblou on 12 February 2013 16:22
|
|
17
|
Mag ons span n wonderlike jaar beleef en ons almal trots maak.
Posted by sblou on 12 February 2013 16:17
|
|
16
|
Ek is nou nog kwaad oor daai verloor teen die Cheaters!
Posted by Mettie on 12 February 2013 16:09
|
|
15
|
Met die groep spelers gaan ons gereken word as een van die spanne wat die finaal in die super rugby en currie cup reeks kan haal en wen.Soos @6 se hoop julle pak loftus vol ek sal weer met die bulls games in die vodacom cup super rugby en currie cup op kings park wees en HARD vir die manne skree HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 12 February 2013 16:08
|
|
14
|
En toe Ollie daai cigar aansteek toe skiet ek twee katte!!
Posted by bloubefoeterd on 12 February 2013 15:43
|
|
13
|
Sorry ja in 2006 het ons gedeel met die tjieters en in 2007 het hulle gewen oor al ons manne die world cup gaan wen het.
Die jaar het ek verkeerd maar onthou die game goed. En daai geel kaart het my skuim om die mond laat kry en ons die game gekos.
Dis my herrinering aan Kaplan en sederdien laaik ek hom nie juis nie.
Ek stem laat hy sommer nou al klaar maak!!! Vandag nog
Posted by bloubefoeterd on 12 February 2013 15:41
|
|
12
|
Nee 2005, en die eenoog bliksem het niks met Eddie Fredericks gedoen wat ten minste twee maal hoog getackle het nie. Kan hy dit nie sommer nou al maak en Craig Joubert en Mark Lawrence saam met hom vat nie.
Posted by Les Bleus Cocardier on 12 February 2013 15:15
|
|
11
|
Daai geelkaart van Habana oor iets belaglik toe druk die tjieters een in daai kanaal. Ek dink dit was dalk 2006???
Posted by bloubefoeterd on 12 February 2013 15:10
|
|
10
|
OBE, onthou nog goed hoe hy die Curriecup in 2005 vir die Cheaters gegee het
Posted by FRANNABUL on 12 February 2013 14:29
|
|
9
|
Wonderlike nuus oor Kaplan, ek gaan hom verseker nie mis nie.
Posted by Old Blue Eyes on 12 February 2013 14:19
|
|
8
|
is net opgewonde wie in die span gaan wees
Posted by louisk on 12 February 2013 14:09
|
|
7
|
Beste nuus in jare. Jonathan Kaplan hang sy fluitjie op aan die einde van die jaar!!!!
Posted by FRANNABUL on 12 February 2013 14:07
|
|
6
|
Ek stem. Ons is soms baie krities, maar dis omdat ons so baie omgee vir ons span!
Ek staan ook 100% agter my Bulle! Hoop regtig jul wat daarbo in Gauteng is pak Loftus vol vir die Stormers game!!!!!!
Posted by Bullebakkies on 12 February 2013 13:56
|
|
5
|
BOYS - Ons staan nog agter julle al die pad , deur dik en dun.. Ons sal nogsteeds daar wees vir julle en support....
Maak ons trots die jaar Bulls...
Posted by Carel Support on 12 February 2013 09:18
|
|
4
|
LEKKKKKKKKKKKKKEEEEEEEERRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRR BBBBBBBUUUUUULLLLLLLLLLLLLLLLLEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Bul van die Kaap on 11 February 2013 10:08
|
|
3
|
Yeouwch a bit of a shocker for a Monday morning but I tell you what Spies and both Potties perhaps you should look at starting a band :)))). Come on guys if you can stand in that change room and sing you can beat the Stormers for starters - lets go. COME ON BULLS!!!!! ALWAYS BLUE !!!!
Posted by BullsRbest on 11 February 2013 09:59
|
|
2
|
BULLEjulle kan sing !!! Glo my ons ALMAL SAL AGTER JULLE STAAN julle is ons TROTS ONS SPAN HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 11 February 2013 09:33
|
|
1
|
ek dink arno botha van die bank af die laaste 20 min sal goed wees -hy kan inpak maak wanneer mens dit nodig het
Posted by louisk on 11 February 2013 08:52
|
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
BIRTHDAYS
| 20 Mei |
Pieter de Haas |
| 20 Mei |
Louiz Holtzhausen |
| 20 Mei |
|
| 21 Mei |
Henry Rheeders |
| 22 Mei |
Barries Barnard |
| 23 Mei |
Jean du Randt |
| 23 Mei |
Pierre Edwards |
| 23 Mei |
Rassie J van Vuuren |
| 24 Mei |
Draadkar de Lange |
| 25 Mei |
Japie Barnard |
| 26 Mei |
Hennie Jacobs |
| 27 Mei |
Johan Reyneke |
| 27 Mei |
Gert Smit |
| 27 Mei |
Dylan van Bylevelt |
| 28 Mei |
Luther Bakkes |
| 28 Mei |
Johan Marais |
| 28 Mei |
Devin Oosthuizen |
| 28 Mei |
Jean Pieters |
| 29 Mei |
Heini Adams |
| 29 Mei |
Wium Arlow |
| 29 Mei |
Fanie Lombard |
| 31 Mei |
Peet Arnold |
| 31 Mei |
Anton Leonard |
| 31 Mei |
Jacques Schutte |
| 31 Mei |
Alan Zondagh |