Vodacom Bulls need to start well
09 February 2013

The Vodacom Bulls have their big guns in action for the first time today in the Peter Mokaba Stadium in Polokwane and their early season rust may give the Toyota Cheetahs an opportunity to follow up their victory against the Stormers in Bloemfontein last week.

Vodacom Bulls coach Frans Ludeke is talking a lot about the processes rather than results and is careful when it comes to overloading the players with warm-up games ahead of a tough and long competitive season.

“Super Rugby has become such a long competition that it doesn’t make sense to play more than one or two warm-up games. I just want to make sure all the players get a chance to get one game under their belt before we play our first Super Rugby match,” said Ludeke this week.

“The guys have played a lot of competitive rugby together and know each other well so we shouldn’t experience too many early season blues.”

“We will have to be very wise this year in how we use our players. There is some nice depth in the squad, so we will be able to rotate players where and when needed.”

Fact remains that a good performance will be needed by all and the likes of captain Pierre Spies must show that the time away from the field due to injuries has improved his appetite for rugby again.

It will also be important for the likes of Lionel Mapoe (Lions) and Wynand Olivier (Japan) to get back in the groove at the back. In all, a lot more will be gained by a solid performance from the Bulls than the other way around.

They cannot leave Polokwane with questions unanswered.

The teams are:

Vodacom Bulls: Jürgen Visser, Akona Ndungane, JJ Engelbrecht, Francois Venter, Bjorn Basson, Mornè Steyn, Francois Hougaard, Pierre Spies (c), Jacques Potgieter, Dewald Potgieter, Juandré Kruger, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Chiliboy Ralepelle, Mornè Mellett. Replacements: Callie Visagie, Frik Kirsten, Grant Hattingh, Arno Botha, Jano Vermaak, Ulrich Beyers, Lionel Mapoe, Wynand Olivier.

Toyota Cheetahs: Willie le Roux, Rayno Benjamin, Johann Sadie, Robert Ebersohn, Raymond Rhule, Elgar Watts, Piet van Zyl, Philip van der Walt, Lappies Labuschagne, Frans Viljoen, Francois Uys, Lood de Jager, Lourens Adriaanse, Adriaan Strauss (c), Trevor Nyakane. Replacements: Ryno Barnes, Rossouw de Klerk, Ligtoring Landman, Juan Smith, Sarel Pretorius, Francois Brummer, Hennie Daniller, Hansie Graaff.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
121
Morne is back YESSSSS!!!!
Posted by BullsRbest on 11 February 2013 08:04
120
Morne is back YESSSSS!!!!
Posted by BullsRbest on 11 February 2013 08:03
119
Baie dankie vir die wedstryd verslag dit word opreg waardeer. Baie groete uit Texas
Posted by Texas Bloubul on 09 February 2013 18:48
118
thx bb23 wat was juniors score, wie het goedgespeel
Posted by capebull on 09 February 2013 18:47
117
dankie bb23, goeie werk :)
Posted by No1_Bull_Fan on 09 February 2013 18:45
116
GELUK MET JULLE WEN BULLE JULLE ROCK KAN NIE WAG VIR DIE GAME TEEN STORMERS NIE EK KAN NIKS POSITIEF OF NEGATIEF SE NIE WANT EK HET NIE DIE GAME GESIEN NIE MAAR TELBORD LYK POSETIEF
DANKIE AAN BB23 VIR DIE TELLIN UPDATE DIT WORD WARDEER
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 09 February 2013 18:44
115
Namens al my mede bloggers wil ek alle dank gee aan Bb23 vir dkie telling wat deer gegee is DANKIE dit word wardeer
Posted by blouest on 09 February 2013 18:43
114
Dankie BB23, geluk aan albei spanne, klink na 'n goeie dag vir ons spanne.

Hoop nie daar was enige beserings nie ?

Sien oop SS dat Eben Etzebeth sy enkel beseer het in hul oefenwedstryd.
Posted by bendiebul on 09 February 2013 18:42
113
Thanx BB23, jy het my dag gemaak. Jy kan maar gaan vir die "comentator" job by Supersport.
Weereens thanx...
Posted by bulbaas on 09 February 2013 18:42
112
DANKIE BB23
KOM BULLE
Posted by kzn bul on 09 February 2013 18:39
111
Sjoe, het nou paniek geslaan vir 'n oomblik. Mooi so Bulle..
Posted by bulbaas on 09 February 2013 18:39
110
Wynand Olivier sny deur en gee vir Visser op sy regterskouer! Vyfpunter! Cheetah druk goed verwerk! Drie maak Cheetahs seer! Visser skop oor! 32 - 10! Geen TV skeidsregter ! Einde! Goeie wen
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:38
109
Wynand Olivier sny deur en gee vir Visser op sy regterskouer! Vyfpunter! Cheetah druk goed verwerk! Drie maak Cheetahs seer! Visser skop oor! 32 - 10! Geen TV skeidsregter
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:37
108
Wynand Olivier sny deur en gee vir Visser op sy regterskouer! Vyfpunter! Cheetah druk goed verwerk! Drie maak Cheetahs seer! Visser skop oor! 32 - 10! Geen TV skeidsregter
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:36
107
Hou boys.
Posted by blouest on 09 February 2013 18:31
106
Tackle Bulle, kry die bal...
Posted by bulbaas on 09 February 2013 18:30
105
Bulls wen lynstaan! Skop bal uit 5m binne Bulls gebied
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:30
104
HY KAN DIT SEKER NIE VERWYS NA TMO NIE OF KAN HY BB23
Posted by kzn bul on 09 February 2013 18:30
103
Kom bulls
ff
Posted by Carel Support on 09 February 2013 18:29
102
Bulls 25 - 10 na 72m! Cheetahs kom weer!
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:28
101
Cheetahs druk in hoek! Gedog bal laat val! Ref is daar!
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:27
100
Is Spies nog oppie veld?
Posted by Bul van die Kaap on 09 February 2013 18:26
99
Dit sou ek graag graag wou sien!!!!
Posted by blouest on 09 February 2013 18:26
98
Dit sou ek graag graag wou sien!!!!
Posted by blouest on 09 February 2013 18:26
97
Dit sou ek graag graag wou sien!!!!
Posted by blouest on 09 February 2013 18:25
96
Dit sou ek graag graag wou sien!!!!
Posted by blouest on 09 February 2013 18:25
95
67m verby
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:23
94
Jano op! Visser 10, Morne af! Beyers 15
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:22
93
Cheetahs pas druk toe!
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:20
92
HOEVEEL MIN IS OOR ASB BB23
Posted by kzn bul on 09 February 2013 18:19
91
Doelskop mis! Bulls 25 - 5
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:19
90
KOM BULLE WYS HULLE JUL IS BETER
Posted by kzn bul on 09 February 2013 18:18
89
Cheetahs score in hoek! Goeie drie!
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:18
88
EK HOOP NIE SPIES SE BESERING IS ERINSTIG NIE
Posted by kzn bul on 09 February 2013 18:17
87
Cheetahs val verwoed aan! Verdediging hou
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:17
86
Bulle Bulle, Great!!!!
Posted by bulbaas on 09 February 2013 18:16
85
Om geen punte aftestaan. Is amper net so goed soos ndrie..........sommer LEKKER
Posted by blouest on 09 February 2013 18:16
84
Om geen punte aftestaan. Is amper net so goed soos ndrie..........sommer LEKKER
Posted by blouest on 09 February 2013 18:16
83
Spies hardloop 30 m van base van skrum! Beseer?Speel aan
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:15
82
DIT LYK KLINK GOED BULLE
Posted by kzn bul on 09 February 2013 18:15
81
Mooi Bulle. Kom Morne, FOKUS..
Die Skotte het baie ondersteuning daar op Edinburgh. 34 - 10 vir Skotland FT
Posted by bulbaas on 09 February 2013 18:14
80
Kom boys....

Dis nou tyd..... Soek nog n try!!


Posted by Carel Support on 09 February 2013 18:13
79
Wynand vervang Venter! 59 m verby
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:13
78
Hoe lyk ons subs sover
Posted by blouest on 09 February 2013 18:13
77
Hoe lyk ons subs sover
Posted by blouest on 09 February 2013 18:13
76
Wynand vervang Venter1 59 m verby
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:13
75
#71 - Kom ek wed jou dat die gemiddelde kaartjieprys nie R 400 sal wees nie!!
Posted by Frik on 09 February 2013 18:13
74
Mapoe druk langafstand drie! veertig meter! Langs pale! Morne skop oor! 25 - 0
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:12
73
KOM NOU BULLE
Posted by kzn bul on 09 February 2013 18:12
72
Pierre wen Cheetah lynstaan! Hougaard draf deur skop lugskop vir Francois Venter om toe te val! Morne mis! 18 -0 voor
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:10
71
HET JULLE GESIEN HOE VOL IS DIE STADION IN SKOTLAND AL WEN HULLE NET SO NOU EN DAN N TOETS WEDSTRYD
Posted by kzn bul on 09 February 2013 18:09
70
Strafskop teen ons
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:07
69
Bulls skrum op 22m v Cheetahs!
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:07
68
Skotland 34 - 10 Italia, 5 min oor..
Posted by bulbaas on 09 February 2013 18:07
67
Nou boys nou..

Soek dat 7 punte
Posted by Carel Support on 09 February 2013 18:07
66
Juan Smith 5 min terug op!
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:06
65
As ons geen punte afstaan beteken dit Pine is op die regte pad
Posted by blouest on 09 February 2013 18:06
64
Bulls lynstaan op Cheetah 22m
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:06
63
BULLE BULLE KOM NOU
Posted by kzn bul on 09 February 2013 18:05
62
Kom boys moenie gan le nie, ons soek n groot score...,

Posted by Carel Support on 09 February 2013 18:05
61
Wen 35 m veld !
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:04
60
Bulls 13 - 0 na 48m
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:03
59
Lekker morras......

The man is back....

Posted by Carel Support on 09 February 2013 18:03
58
Strafskop! 55m teen wind in in! Morne skop oor!
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:02
57
Mooi Morne... Do I smell an epic comeback....??
Posted by bulbaas on 09 February 2013 18:01
56
Come on bulls......

Ons soek n groot wen vanaand.... Well done aan die klein bulle.. Julle is champs....
Posted by Carel Support on 09 February 2013 18:01
55
10 - 0 Bulls! Strafskop Morne! 45 m
Posted by BB23 on 09 February 2013 18:00
54
Any chance of Ulricn at the15
Posted by blouest on 09 February 2013 17:58
53
5 m skrum, Bulls bal
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:57
52
Briljante hoekskop vir Morne! Mapoe op in plek van Akona!
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:55
51
Tweede helfte begin! Telling steeds 7 - 0 in Bulls se guns
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:54
50
Skotland 27-3 Italia
Posted by bulbaas on 09 February 2013 17:36
49
Gaan nou eers veld toe! 35 m verby praat nou nou
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:36
48
Verloor besit! Ons doen al die speelwerk in Cheetah gebied!
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:32
47
Srafskop Bulls! sewe meter lynstaan Bulls
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:31
46
Aanvallende lynstyn op Cheetah 22m
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:30
45
Sounds good
Posted by blouest on 09 February 2013 17:29
44
Hoe tempo! Vinnig1 Baie fisiek!
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:28
43
@BB23, Dankie vir die updates. Ek sit in Ghana, en het lank gesoek vir n site wat n live score het van die game met geen resultate nie.
Posted by No1_Bull_Fan on 09 February 2013 17:27
42
Verdeging goed aan beide kante!
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:26
41
25 m verby
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:25
40
Juandre gooi bal oor kantlyn 7 meter van doellyn
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:24
39
Akona druk amper na skrum!
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:23
38
Skotland 13 Italia 3 HT
Posted by Bakgat Bulle on 09 February 2013 17:21
37
Dankie vir Skotland telling!
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:20
36
Dryf! Bulls draai besit om!
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:19
35
Strafskop Cheetahs! 5 m lynstaan
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:19
34
Goedkoper om dit uit Kaapstad te doen as uit Polokwane!
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:17
33
Baie fisiek! Hard!!!!!!!1
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:16
32
Klink goed, hoe lyk Morne se spel? Ek verstaan nie hoe Supersport die Stormers en Boland se game uitsaai, en die Bulle s'n nie....As jy wil weet, Scotland voor 6 - 0 Italia.
Posted by bulbaas on 09 February 2013 17:15
31
Score Bulls amper! Cheetahs draai bal om en score amper!
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:15
30
Dewald Potgieter druk na dryfmaal! klassiek!
Morne verdoel! , 8 tree van kantlyn
Bulls 7 - Cheetahs 0
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:12
29
Dewald Potgieter druk na dryfmaal! klassiek!
Morne verdoel! , 8 tree van kantlyn
Bulls 7 - Cheetahs 0
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:11
28
Thanks .BB23
Posted by blouest on 09 February 2013 17:11
27
Morne skop hoek toe na strafskop, 5 m van doellyn
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:10
26
Morne skop hoek toe na strafskop, 5 m van doellyn
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:10
25
Daniel .BB23
Posted by blouest on 09 February 2013 17:10
24
9 min verby!
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:09
23
Bulls val aan! bring ball deur talle fases! Strafskop Bulls!
Posted by BB23 on 09 February 2013 17:08
22
Direk uit! Skrum middelkolletjie!
Posted by BB23 on 09 February 2013 16:59
21
Bulls skop af!
Posted by BB23 on 09 February 2013 16:59
20
Bulls speel van links na regs! Bulletjie en nou die Vodacom Bulls!

Posted by BB23 on 09 February 2013 16:58
19
Vodacom Bulls speel soos aangekondig! Wind waai vol vlag van Noord na Suid!Pragtige middag in Polokwane.

Posted by BB23 on 09 February 2013 16:53
18
@BB23, sal jy my asb op hoogte hou van die Bulle en die Cheetahs se telling. Ek is in Namibia en as ek kon sou ek graag daar wou wees. My teleurstlling is nou op sy hoogste oor ek nie die game kan kyk nie. Groot asb?
Posted by bulbaas on 09 February 2013 16:49
17
Miskien, net miskien, moes ons nie vir Lionel Cronje sommer net laat gaan het nie. Weereens n uitstekende game vir die Lions gespeel vanmiddag.
Posted by BillyO on 09 February 2013 16:14
16
DANKIE BB23
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 09 February 2013 15:54
15
Soutpansberg, jou politieke praatjies is besig om jou verstand aan te tas. Die Pietersburg Stadion en die Peter Mokaba Stadion is nie dieselfde plek nie.
Posted by Bully Beef on 09 February 2013 15:43
14
Finale telling!
Posted by BB23 on 09 February 2013 15:39
13
8: ook waar.

Barend, dankie vir die tellings.
Posted by bendiebul on 09 February 2013 15:36
12
89 BB - 5 Limpopo na 66 min
Posted by BB23 on 09 February 2013 15:34
11
82 BB - 5 Limpopo na 62 min
Posted by BB23 on 09 February 2013 15:30
10
77 BB - 5 Limpopo na 59 min
Posted by BB23 on 09 February 2013 15:27
9
Pragtige middag op die Peter Mokaba Stadium in Polokwane waar daar 'n briesie van Noord na Suid waai! Die Vodacom Blou Bulle loop 68 - 5 voor teen die Assupol Limpopo Blou Bulle nan 56 minute. Dis 'n pan met professionele spelers teen 'n vol amateur span. 'n Mens wil glo dat hierdie geleentheid om in die Vodacom Beker kompetisie te speel in die toekoms vir die Limpopo spelers geleenthede sal skep tot op die hoogste vlak!

Posted by BB23 on 09 February 2013 15:27
8
@Post 1. Ek stem 110% saam met jou maar miskien moet ons maar net rugby gesels op die blog. Ten minste is daar darem nog iemand wat soos ek dink. Lionel Cronje speel nie te sleg nie. Stokkies Hanekom doen ook goed. Ek hou van die manier hoe hy dink en sy hande die werk doen. Sterkte Bulle!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Bul van die Kaap on 09 February 2013 15:15
7
1: feite.

Sterkte bulle, hoop ons kry tellings !
Posted by bendiebul on 09 February 2013 14:16
6
NOG SO PAAAR MUNITE
BB23 hou ons op hoogte GROOOOT ASB
Posted by kzn bul on 09 February 2013 13:13
5
Sterkte aan die bulle. Gaffel weer soos noord transvaal van ouds met jul ligblou trui en ons geliefde madeliefie.
Posted by Bluedog on 09 February 2013 13:13
4
Nee nr 1. Daai opmerking was ongevraagd. Hou politiek van hierdie web af asb
Posted by Bluedog on 09 February 2013 13:12
3
@ Post 1: Hierdie is nie die plek om sulke goed kwyt te raak nie, kort voor lank sit ons almal sonder 'n blog.
Posted by Jimmy on 09 February 2013 13:07
2
STERKTE BULLE
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 09 February 2013 11:44
1
Dis die Pietersburg stadion in Pietersburg.
Mokaba was n moordenaar en bomplanter wat welverdiend aan Aids dood is.
Posted by Soutpansberg on 09 February 2013 10:15
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK