Spies to lead strong Vodacom Bulls side in Polokwane
06 February 2013

Pierre Spies will lead an experienced Vodacom Bulls side for their second friendly match of the season when they face the Toyota Cheetahs in Polokwane on Saturday.

The Number 8 has 89 Super Rugby caps for the Bulls and will take to the field with a team where only two players have not played Vodacom Super Rugby.

Vodacom Bulls coach Frans Ludeke made wholesale changes from the side that beat the MTN Lions in Orlando last weekend, with only fullback Jürgen Visser remaining in the starting line-up with Frik Kirsten, Grant Hattingh, Arno Botha, Jano Vermaak, Ulrich Beyers and Lionel Mapoe playing off the bench.

Visser and loose head prop Mornè Mellett are the only ones without Super Rugby experience, although Mellett toured with the Bulls last year.

The changed line-up will see a first appearance this season for almost all selected, something that was part of Ludeke’s planning.

“This will mean that everyone in the squad will have a match under their belts when the competition starts. A lot of those players who played in Orlando will also play in the Vodacom Cup side, so have another opportunity to show their worth,” Ludeke said.

“We will have to be very wise this year in how we use our players. There is some nice depth in the squad, so we will be able to rotate players where and when needed.”

Ludeke picked Lions loan player Callie Visagie on the bench after the Johannesburg rake recovered from a hamstring strain, while Japan-based Wynand Olivier will also play off the bench. He recently returned to the Bulls camp following the end of his club’s season in Japan.

Spies are one of a number of players who will be returning following a long lay-off due to injuries.

“We are all keen to go out there and play. The start of the season is always eagerly awaited, as everyone is keen to see how much improvement came from the hard work put in during the off-season. A couple of us have not played in a while either, so there is a lot of anticipation and energy out there,” Spies said.

“We have played a lot of rugby together as a squad, so we should not suffer from pre-season blues too much. The Cheetahs will obviously not allow us some time to get into it slowly, so we will have to start the match focussed.”

The Vodacom Bulls team is: Jürgen Visser, Akona Ndungane, JJ Engelbrecht, Francois Venter, Bjorn Basson, Mornè Steyn, Francois Hougaard, Pierre Spies ©, Jacques Potgieter, Dewald Potgieter, Juandrè Kruger, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Chiliboy Ralepelle, Mornè Mellett. Replacements: Callie Visagie, Frik Kirsten, Grant Hattingh, Arno Botha, Jano Vermaak, Ulrich Beyers, Lionel Mapoe, Wynand Olivier.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
42
Ek sien Jan Ellis is oorlede.
RIV ou groot seun van Suidwes
Posted by Soutpansberg on 08 February 2013 16:56
41
BULLSRBEST..........
Die rede hoekom die game nie gewys word nie, is omdat die organizers van die game nie n sponsor gekry het vir die game nie.
Super Sport kan net Sponsored events televise.... Lyk my die Stormers het iemand gekry om te televise.

Posted by Carel Support on 08 February 2013 15:01
40
Please call Supersport on 086 000 2222 and ask for Maghadi - I have just called and am waiting for an answer as to why they are not televising this match - I am furious??? Why do they televise a pathetic match like Stormers vs Kavaliers and not ours - come on guys get on the phone and start complaining. GO BUILLS !!!
Posted by BullsRbest on 08 February 2013 13:37
39
Please call Supersport on 086 000 2222 and ask for Maghadi - I have just called and am waiting for an answer as to why they are not televising this match - I am furious??? Why do they televise a pathetic match like Stormers vs Kavaliers and not ours - come on guys get on the phone and start complaining. GO BUILLS !!!
Posted by BullsRbest on 08 February 2013 13:36
38
@36.
Speel Arno van die bank.
En die twee Potgieters speel verskillende games.
Dewald is meer n 6 en J meer n 7. Groot verskil.
Stegmann, Jaques en Spies. Met Arno en Dewald op die bank.
Posted by Soutpansberg on 08 February 2013 11:39
37
Askies, eerder vir Mapoe op buitesenter
Posted by Bomskok on 08 February 2013 10:55
36
Bul se Ma, Hatting is soos Solly Tibilika, orals op die veld maar doen niks nie. Hy gaan nooit in 'n ruck in nie, vat die crash ball en word meters terug geduik, is by om te cross cover maar mis die tackle.
Willemse is hard en moet net bietjie fikser word. Hy tref die rucks soos Bakkies Botha en het laas week 2 turnovers so bewerkstellig.

Las, waar is Stegman die groot hoop?

My beginspan vir die S14 sal so lyk:
1. Mellet as Mcgyver nog beseer is
2. Chillie
3. Werner
4. Flippie
5.Juandre
6. Arno
7. Een van die Potgieters
8. Spies
9. Hougaard
10.orne
11. Basson
12. Serfontein
13. Wynand
14. JJ
15. Kirschner
Posted by Bomskok on 08 February 2013 10:54
35
@33 - Naas het gisteraand op Boots & All geseg, dat hy verstaan nie waarom Pollard speel, want hy gaan anyway nie in vanjaar in Supa rugy speel nie. Ek stem saam Naas.
Posted by Richie Bloumasjien on 08 February 2013 10:26
34
Ons almal weet dat die enigste rede hoekom die Bulls vir JJ as senter speel, is omdat Heyneke dit vir Ludeke gevra het. Heyneke voel al lankal niks meer vir die Bulls nie. Hy't ons hele ruggraat uitgeruk en toe vat hy nog vir Ian Schwartz ook! Frans Ludeke moet nou begin leer om op sy eie voete te staan - en as hy nie kan nie, moet hy hom omring met mense wat die moderne game verstaan.


#17 jong bulle - ek stem saam met alles wat jy genoem het. My hart het in my skoene gesak toe ek dieselfde ou spannetjie sien vir Saterdag. Hoe lank moet die bestuur nog vat om agter te kom, as sekere spelers verseker is van hulle plek in die span, dan raak hulle ''complacent''? Kompetisie in die squad sal almal se spelpeil lig.
Posted by Loftus123 on 07 February 2013 21:00
33
Pollard het goed gelyk in die vorige game, sou hom graag van die begin af wou gesien het. Is dalk bietjie vroeg om te sê maar reken Jan Serfontein sal by Danie Gerber se klas uitkom, regtig 'n uitstekende speler!!
Posted by Arclight on 07 February 2013 12:14
32
@ 27: Ek stem nie saam met Willemse bo Hatting nie.

Willemse doen so af en toe `n paar spectacular goed tydens `n game, maar die res van die tyd is hy besig om te rus. Dit is al jare en jare lank sy patroon - kyk maar na opnames van sy skool games en Craven week voor sy besering. Na skool by die Lions ook selfde ding.

Nee wat gee dan eerder `n slot soos Hattingh wat dalk ligter is, maar die volle game lank sy gewig trek. (no pun intended).
Posted by Bul Se Ma on 07 February 2013 10:31
31
Eks bietjie teleurgesteld in die voorspelers, my redes: 1. hoop Pierre se spel is beter as verlede jaar(hy het so baie flippen talent) 2. Frik Kirsten het die reguitste rug op vaskop wat ek van enige vaskop nog gesien het, hu gaan ook minder strafskoppe afstaan as Werner K. 3. Jacques Potgieter se spel is baie soos Schalk - you know who - die duik slae wat hy mis lyk spectacular maar voeg hy waarde by. 4. Ons het rerig n hardegat flank/voorspeler nodig wat nie eers bollie vat van Tarzan.
Die motto moet wees, jy wag nie vir die ander span om na jou toe te kom soos verlede jaar nie maar jy gaan stop hulle daar by hulle. As verlede saterdag n voorsmakie is dan wag n goeie jaar.
Ek het saterdag Wessel Roux daar gesien en verlede jaar by die 0.21's, is dit net toevallig? My begeerte by die Bulls is commitment, passie en kameraadskap, GOODLUCK!!!
Posted by Kosivdkaap on 07 February 2013 07:58
30
Bly om te sien Ulrich Beyes is in die span ingebring.

JJ sal buitesenter bly lyk dit vir my. Mapoe en Olivier sal die tweede helfde kombinasie uitmaak.
Posted by bloukaap2 on 06 February 2013 23:44
29
@28 Ek hoop die verstandlike manne se versoeke, beloftes en dobbelary kan verdedig word sodra die spelers op die blog kritisie kry. Sal maar wag en sien. Ek is redelik gelukkig met Visser op 15 omrede hy te aanvalend is vir die blou bul spel patroon op 10.
Posted by Richie Bloumasjien on 06 February 2013 17:41
28
22# Blou Vlam Ek sien jy is die enigste blogger met bietjie verstand !!!!
Posted by Shark-eat-Bulls on 06 February 2013 16:54
27
Dalk JJ op vleuel vir my en Mapoe op buite senter.

Arno in plaas van J Pogieter.

Willemse in plaas van Grant Hattingh
Posted by Richie Bloumasjien on 06 February 2013 16:44
26

Seker lik die Stormers se eerste keuses:

15 Jaco Taute, 14 Gio Aplon, 13 Jean de Villiers (kaptein), 12 Damian de Allende, 11 Bryan Habana, 10 Kurt Coleman, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Duane Vermeulen, 7 Rynhardt Elstadt, 6 Siya Kolisi, 5 Andries Bekker, 4 Eben Etzebeth, 3 Pat Cilliers, 2 Deon Fourie, 1 Steven Kitshoff

Plaasvervangers: 16 Martin Bezuidenhout, 17 Frans Malherbe, 18 Brok Harris, 19 De Kock Steenkamp, 20 Don Armand, 21 Nizaam Carr, 22 Nic Groom, 23 Louis Schreuder, 24 Pat Howard, 25 Gerhard van den Heever, 26 Joe Pietersen
Posted by Richie Bloumasjien on 06 February 2013 16:41
25
Waar is die jong manne? Frans A U B moet nie weer die ou fout maak en aan senior spelers klou nie. Volg Allistair se voorbeeld en bring jou jong talent in. Die jong sterre gaan moeg word om 2de viool te speel. Pollard is n moet noudat Morne weg gaan. Jan Serfontein!!!, gaan haal vir my n beter senter as hy in SA. Ons kan n faktor wees met die regte spelers in die regte possisies.
Posted by Namib on 06 February 2013 16:01
24
Ai tog, ek het gehoop Morne Steyn is reeds weg! Hy is by verre die swakste S15 losskakel.
Waarom al die skitterende jong senters na die Bulle gebring is en jy neuk terug na 'n vleuel op senter speel, wat sê jy vir die senters? Rohan Janse van Rensburg senter van Bull skole laasjaar is ook nou hier en loop oor van die talent.
Ek sou graag eendag 'n Bull afrigter eye tot eye wil vrae wat is die sin en gameplan om balle SO BAIE te skop - WAAROM dit doen as jy al die talent het om anderste te speel. Tuks het Maandag so verloor alhoewel hulle die span met spelers was??????
Posted by Paarlbul on 06 February 2013 15:14
23
Die beste spelers is lankal nie meer plek gewaarborg in die beginspan nie. Ons het dit by die Bokke ook gesien!
Posted by Bullebakkies on 06 February 2013 13:57
22
Hoogtyd dat Visser bietjie kans kry op Losskakel!
Posted by Blou Vlam on 06 February 2013 13:52
21
Pollard etc speel in die Voorwedstryd. Baie lekker agterlyn wat daar speel. Die groot mikpunt behoort te wees om die Varsity Cup en Vodacom Cup te wen en die play-offs van Superrugby te haal (kan dit nie die jaar wen nie), so daar is sin daarin om van die goeie jong ouens op laer vlak te speel ipv om hulle vir die wolwe te gooi. Die groot pyn bly maar net JJ op senter, aangesien ons verskeie goeie senters het. Ons hoef mos nou nie te worry om vir Mapoe te oorspeel nie?
Posted by Blou Vlam on 06 February 2013 13:38
20
@bendiebul Ek dink eerder Visser sal oorskuif.
Posted by jong_bulle on 06 February 2013 13:35
19
Wie is die reserwe losskakel, Beyers ? Indien wel, hou ek daarvan, maar hoekom dan nie Pollard nie ?
Posted by bendiebul on 06 February 2013 13:30
18
@blou vlam. Almal moet 'n kans kry. Jy is reg. Wat ons bekommerd maak is dat daar duidelik 'n A-span en 'n B-span gekies is en dat dit nie die regte spelers is nie.
Posted by jong_bulle on 06 February 2013 13:25
17
Ons gaan hierdie jaar nie die play offs haal nie, en miskien 'n soortgelyke seisoen as die Blues van 2012 he. Moet asseblief nie se "Jy is nie 'n ware ondersteuner nie" .Ek se hom soos ek hom sien.

Ek is afgelag toe ek presies hierdie span genoem het as ons A-span 'n week terug, behalwe vir Kirchner, Olivier en Greyling wat moet terug kom. Ek is net onseker of Olivier wel sal begin of nie.

Wat ek in die spankeuse sien is 'n teken dat dinge nie gaan verander nie. Die spelpatroon gaan dieselfde bly. Ons kies eerder spelers wat in-bliksem in alles in as 'n speler met skill. Ons bring nie jong spelers deur nie, maar kies die spelers wat ons trofees help wen het (met Matfield, FdP, Bakkies, Danie, Guthro, etc wat natuurlik gehelp het).

Ek het 'n paar vrae vir die Blou Bul ondersteuner wat met 'n oop kop die Bulle ondersteun. Hoeveel eerste keuse Sprinbokke dink jy is in ons A-span? Hoeveel van daardie kan hulsef ag as moontlike wereld se beste spelers in hulle posisie?

Wel, ons kort vyf wereldklas spelers en ek kan net aan Arno Botha en Jan Serfontein (miskien Hougaard) dink wat dit binne die volgende 4 jaar kan vermag. 2 van hulle is duidelik nie in die A-span nie.
Posted by jong_bulle on 06 February 2013 13:23
16
Bly net kalm manne. Daar is nog 'n span wat speel, met al die jong ouens in! Almal moet speelkans kry voor die seisoen begin, so dis te verstane dat al die ouens gekies is. Ek hou ook nie van JJ op senter nie en hoop dis net vir die naweek. Francois Venter is steeds 'n jong ou, ons kan hom nie sommer nou al met 'n 19 jarige vervang nie. Dries Swanepoel was heeljaar beseer en moet homself die jaar bewys - hy speel in die "Vodacom" span saam met Jan. JJ sal hopelik met tyd vir Akona vervang. Miskien het JP 'n paar nuwe truuks geleer in Desember.
Posted by Blou Vlam on 06 February 2013 13:22
15
Aan die eenkant glo ek almal word 'n kans gegee om te speel, so dit is goed so, en ek hoop ook dit is nie ons finale span vir teen die Stormers nie. Wat my wel bekommerd maak is die feit dat ouens soos Pollard en Jan nie op die bank is hier nie, want dit is juis in so opwarmingwedstryd teen goeie teenstanders dat hul ingespan moet word saam met die A span, en nie in 'n eerste game teen die Stormers wanneer dit saak maak nie.

So dit beteken vir my hulle staan dalk nog in die tou en moet eers wag vir ander om seer te kry of aan te beweeg ? Dit sal regtig jammer wees, want ons moet hierdie jong manne nou al inbring terwyl ons besig is om weer 'n kampioenspan te bou, en nie eers later nie.

Maar ja, eers as die span gekies word voor die Stormers wedstryd, sal ons sien of daar 'n rangorde is op Loftus waarvoor jy moet wag, ongeag of jy die beste is of nie, en of ons die nuwe gesigte gaan sien.
Posted by bendiebul on 06 February 2013 13:21
14
7 # Siestog moet ons nou skrik - jy vergeet Dries Swanepoel is nog hier en hy was glo briljant teen Maties!!!
Posted by Varsity Street 5 on 06 February 2013 12:55
13
@capebull
That's exactly what happened with CJ Stander...... give more youngsters an opportunity at times it looks like we are way too scared to drop some senior players sigh.
Posted by Muzi on 06 February 2013 12:51
12
Ek wonder wanner FL , vir HM se denkwyse gaan los , HM se speel JJ 13 , FL se ja.

ASb hou tog net op skop, Tuks het so simpel gespeel eerste helfte , die paar balle wat hulle het weggeskop. Nes Bull laas jaar, nes bokke laas jaar
Posted by capebull on 06 February 2013 12:43
11
ek wonder net arno botha begin jy met hom of 20 min as impak speler as die spel meer oop is
Posted by louisk on 06 February 2013 12:41
10
JJ is a wing not a 13 , he does not tackle , when are you going to learn ?
Posted by capebull on 06 February 2013 12:40
9
Frans , lets not make the same mistakes as last year , give the younsters a chance to play, if not, they will all leave you , other teams will pay big money for them to play, pleeeaze
Posted by capebull on 06 February 2013 12:39
8
It is another start to a year –we tested the depth now we need to give the other guys a start ,the guys are a year older more experienced so wait and see then the selection by us can start-actualy we do have a great chance against all the teams we are gonna play--GO THE BULLS
Posted by louisk on 06 February 2013 12:21
7
As JJ vanjaar weer senter gaan speel gaan jong spelers soos Serfontein ook hul tassies pak!
Posted by Bullebakkies on 06 February 2013 12:21
6
Die span is gekies om almal speel kans te gee dink ek.Ons bench lyk ook nie sleg nie.Ek dink ook JJ het aan sy spel gewerk en na saterdag sal ons sal kan sien of hy verbeter het of nie.Ek sou arno op 7 bo jacques gekies het
Ons moet ook net onthou die sal nie ons finale span wees nie en dat daar n paar veranderings gemaak sal word.Al word ek nie opgewonde nie is ek ook baie meer kalm oor die groep spelers wat ons nou het as laas jaar, wat my wel opgewonde maak is dat Fouche nie daar is nie ek wil nie lelik wees nie maar hoop regtig nie hy word gou gesond nie want ons kan sonder hom klaarkom
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 06 February 2013 12:21
5
Ek wens net die bestuur wil n paar "hard calls" maak eerder as om met sekere veteraan spelers te volhard.

Posted by Shannow on 06 February 2013 12:19
4
true Muzi, hope FL are just checking the players out and thst this is not the first choice side for the S15.

Interesting is that of the 8 subs only 2 are frontrowers. Shouldn't there be 3 as per the new rules or aren't they so strict with this in warm-up games.
Posted by Old Blue Eyes on 06 February 2013 12:18
3
It's not being negative but looking at this team i wouldn't even get excited at all.
IMHO the Bulls will struggle to compete with the Tjarks and Stompies some of these players are simply not good enough.
We all know Jurgen Visser is at 15 because Zane Kirchner is not yet 100% fit.
JJ Engelbrecht is a wing not a centre.
And that loose trio did not work at all last year against the big boys.............enough said.
I guess we just never learn from our mistakes very disappointed Serfontein and Pollard are not even on the bench.
Posted by Muzi on 06 February 2013 12:08
2
@Lekkerblou: Ek hoop ook so!
Posted by Bullebakkies on 06 February 2013 11:58
1
Ek hoop die span is gekies om almal speeltyd te gee,want as JJ weer as 13 gekies gaan word teen die Stormers en J Potgieter op 7.AI JAI JAI!
Posted by Lekkerblou on 06 February 2013 11:53
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
13 May Johan Strydom
14 May Christo Bezuidenhout
14 May Ludwe Booi
14 May Dr. Ernst Dinkelmann
14 May Piet Matthys
15 May Tobie Kirkham
15 May Thys Lourens
15 May Wouter Moore
16 May Wally Newing
16 May Danie Rautenbach
16 May Donnovan Twiname
17 May Francois Brummer
17 May Willem Labuschagne (Oorlede)
17 May Pollie Pollard (Oorlede)
17 May James Young
18 May Michael de Bruyn
18 May Prof. Fritz Eloff
18 May Burger Geldenhuys
20 May Pieter de Haas
20 May Louiz Holtzhausen
20 May Clive Terre Blanche
21 May
JOIN US ON FACEBOOK