PUMA celebrates BBRU’s 75TH with Commemorative kit
31 January 2013

PUMA has designed a “vintage” commemorative and limited edition jersey to mark the 75th Anniversary celebrations of South African rugby legends The Bulls.

The Vodacom Bulls will sport the kit when they play two warm up games, one against the Lions on 2 February 2013 at Orlando Stadium and one in Polokwane against the Toyota Cheetahs on 9 February 2013, as well as an official Vodacom Super Rugby match at Loftus Versfeld against the Toyota Cheetahs on 13 April 2013.

The kit has an “Old School” feel inspired by the original Blue Bulls jersey from 75 years ago and PUMA used sublimation to make the colour look as similar to the original as possible. The jersey also has an embroidered 75th Anniversary badge which will be used on all Vodacom Bulls and Vodacom Blue Bulls rugby kits for the duration of 2013.

Fans will be able to buy replica jerseys as well as short and long-sleeved vintage polo shirts inspired by the original Bulls rugby jersey, sporting the 75th Anniversary badge and the Bulls logo.

“The jerseys and fanwear have the embroidered 75th Anniversary badge and numbers on the back have been executed in a very traditional way, bearing homage to the strong roots and traditions of the Bulls faithful,” said Brett Bellinger, PUMA South Africa’s Marketing Director.

“PUMA is proud to be associated with the Blue Bulls Rugby Union and their players, teams and fans who have provided South Africa and the rugby playing world with some of the most memorable rugby moments. PUMA congratulates the Union on their 75th and we wish them all the best for the upcoming season.”

The Blue Bulls Rugby Union is excited to play in the 75th Anniversary jersey. “For 75 years the Northern Transvaal traditional outfit formed part of our rich history and this year we commemorate 75 years of tradition, team spirit, partnership, pride and success. May we all enjoy the 75th kit to honour our heroes of the past,” said Union President Louis Nel.

The replica jersey will be available at PUMA stores and selected stockists including Cross Trainer, Tekkie Town, MB Sports Centre and Solomons Sports from the second week of February 2013, and will retail for R899. The polos will be available in navy or light blue in short sleeves or long sleeves for R349 and R399 respectively.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
46
Kan nie wag om die manne in aksie te sien nie. Hoop net ons is nou vir altyd ontslae van daardie poefter-pienk truie!
Posted by RuggaFanToo on 01 February 2013 16:54
45
IS JULLE ALMAL OPGEWONDE OM MORE ONS BULLE IN AKSIE TE SIEN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
EK KAN NIE MEER WAG NIE EK VOEL SOOS N SEUNTJIE WAT WEET HY KRY N GROOT PERSENT MORE
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 01 February 2013 12:30
44
Jimmy, R900 in Desember en R900 in Jan bly vir my dieselfde.....

En daar was nog nooit fout met ons wedstrydplan nie, net met die presiese uitvoering daarvan. As jy oortuigend voor oorheers en as n pak funksioneer sal die driee agter vanself kom.
Hoe het ons die Chiefs 61-17 gewen in 2009? Met stampkar en strafskoppe?
Die hangskop is deel van die moderne spel en die meeste spanne doen dit meer as die Bokke en die bulle. Dit gaan oor n goeie skopper soos FDP en goeie vleuels om die bal te jaag.....
Posted by Soutpansberg on 01 February 2013 10:18
43
ONSE BLOU BULLE! Julle ware ondersteuners wil he dat, soos die afgelope 75 jaar,julle tradisoinele KRAGRUGBY moet speel; di, maak sag met robuuste 10 man rugby en laat die snelleres die opposisie flenters skeur in die laaste kwartier. DOEN DIT NET GOED! Soos in die verlede. Vergeet van die skaapkoppe wat die "gameplan" wil verander na n twinkle-toe gemors wat die WP altyd opdis. Du so voort, net beter.

GO BULLE!
Posted by Ligblou Baron on 01 February 2013 10:15
42
@40: Ek hoop en bid ook dat PR verkeerd aangehaal is. Al die ander spanne weet presies wat die Bulle gaan doen! Ons het briljante aanvallende spelers met baie vaardighede en spoed, waarvoor dan aanhou met hierdie up and under gemors?
Posted by Bullebakkies on 01 February 2013 09:36
41
om eerlik te wees ek gee nie om watter game-plan gespeel word nie net solank die die telbord aan ons kant is
Posted by louisk on 01 February 2013 09:01
40
@37. Ek het onlangs 'n onderhoud met Pieter Roussouw in Beeld gelees dat daar nie aan die game plan getorring gaan word nie. Daar gaan meer aandag aan die uitvoering daarvan gegee gaan word. Daar is glo statisties bewys dat die Bulle nie meer as enige ander span skop nie. So, ons kan maar aanneem dat met die "mogge troffe" simpel game plan volhard gaan word. Dit lyk my dit is maar soos 'n drug addict. Hy gaan nie genees word voordat hy nie in die gutter was nie. Wil nie pessimisties wees nie maar die toekoms lyk donker as dit die geval is en gaan ons mors met al die talent. Bid maar dis nie die geval nie en dat ou Slapchips nie heeltemal reg aangehaal is nie.
Posted by Rietrot on 01 February 2013 08:36
39
Vrek as ek geweet het van die trui in Desember sou ek nie n ys masjien gekoop het nie.Die ys masjien is gekoop vir rugby,want dit lyk my as ek so deur die blog lees gaan ek baie"medikasie" nodig he vir die Super 15.Maar as ek daai trui hier in Kaap kan dra.Ek sien al die nors gesigte.LOL.

Bomskok.

Ek moet saam met jou stem oor Visser.Twee ander spelers wat ek voel nie hulle ware potensiaal bereik nie is Beyers en Mastriet.Nes jy se.Hoop hulle bewys my verkeerd.
Posted by Lekkerblou on 01 February 2013 08:33
38
Ek het bietjie gaan rond snuffel en dit blyk dat hierdie trui, wat spansporte aanbetref, een van die duurste in die wereld is. Ek stem saam met Soutspansberg, dit is doodeenvoudig te duur vir die gemiddelde ondersteuner. Replikas sal daar altyd wees en ongelukkig sal 'n amptelike produk nooit daarmee kan kompeteer wat prys aanbetref nie. Puma en die Bulle het bietjie laat wakker geskrik, die truie moes al begin Desember op die rakke gewees het en dan sou baie minder mense gekla het..
Posted by Jimmy on 01 February 2013 00:40
37
Ekhoop die ouens het bietjie ons hele game plan verander.
As ons weer gaan skop, storm en bid, dan gaan die nuwe trui niks help nie
Posted by Bomskok on 31 January 2013 21:12
36
Ek rate nie vir Jurgen Visser nie...hoop hy bewys my verkeerd
Posted by Bomskok on 31 January 2013 21:11
35
@34 Dankie vir jou ondersteuning ek weet regtig nie wat is @25 se probleem nie sy post aan my maak nie sin nie.Dit reen hier in durban hoe lyk dinge daar by jou
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 31 January 2013 20:05
34
KZN ek lees jou bydraes en moedig jou aan om asb nie op te hou nie.
Posted by bloukaap2 on 31 January 2013 19:57
33
Dit is mos nou hoe 'n Blou Bul trui moet lyk. Teen R900 baie duur maar jissie dis darem mooi. Nou moet ons net van daai Vanish Waspoeier advertensie truie ontslae raak!
Posted by Rietrot on 31 January 2013 18:19
32
Ek is nie ten gunste van replikas of onwettige nabootsings nie, maar julle moet nie huil as dit binnekort in hul duisende op die straathoeke verkoop word nie.
Posted by Soutpansberg on 31 January 2013 17:26
31
R900 vir n trui is absoluut belaglik. Hoe verwag julle dat die normale werkende man vir al sy kinders en vrou een moet koop? Waar is julle skaamte om die publiek so uit te buit, veral na jul twee swak seisoene? Was jul salraiise gesny die lasste twee jaar Barend?
Al positief is die mooi daisy op die hart waar hy hoort, hou hom daar.
Die ware legendes soos Oom Frik hulle sal trots wees.
Posted by Soutpansberg on 31 January 2013 16:59
30
@25 het nog nooit onder n ander naam geblog nie en ek kan blog wat ek wil en as jy nie daarvan hou nie moenie my post lees nie wie dink jy is jy ?
Posted by kzn bul on 31 January 2013 16:34
29
Wel ek soek nogsteeds bietjie afslag.
Posted by Richie Bloumasjien on 31 January 2013 16:17
28
Boys....Vir die wat nog nie weet nie!!!!
Pine is net die defencive coach. Al wat ek graag wil atent maak by my mede bloggers is, as julle iemand wil blameer vir wat ook al asb. maak seker die die regte man wat skuld kry.
@Varsity Street 5 Ek neem aan jy sal dan wil meen FL
Dankie dat jul verstaan
BULLE BO !!!!!! net soos dit hoort
Posted by blouest on 31 January 2013 15:57
27
Klaar my Facebook profile foto na die een verander. DIT IS BAIE MOOI !!!!! Kan ons nie maar al ons wedstryde in die trui speel nie ASB??
Posted by Bl@de Runner on 31 January 2013 15:57
26
Een van die mooiste dinge wat ek in my lewe gesien het en dit sluit karre en vroue in. Moet dit asseblief nou net nie @*$@# met die wegtrui nie.
Posted by Jimmy on 31 January 2013 15:51
25
22 & 23 kzn bul Ek sien jy het lanklaas oor jou ou bulletjie geskry - gee vir ons weer sy stats en vergelyk dit met die senior spelers asb man. Ek sien jy blog weer onder 'n ander naam. Vandat jy op die blog begin skryf het in dit net " ek dink die klein bulletjies moet speel kans kry, "ek hoop die klein bulletjies gaan nie weg nie" " Pine wil nie die klein bulletjies kans gee nie" Hoe op daarmee!!
Posted by Varsity Street 5 on 31 January 2013 15:30
24
22 & 23 kzn bul Ek sien jy het lanklaas oor jou ou bulletjie geskry - gee vir ons weer sy stats en vergelyk dit met die senior spelers asb man. Ek sien jy blog weer onder 'n ander naam. Vandat jy op die blog begin skryf het in dit net " ek dink die klein bulletjies moet speel kans kry, "ek hoop die klein bulletjies gaan nie weg nie" " Pine wil nie die klein bulletjies kans gee nie" Hoe op daarmee!!
Posted by Varsity Street 5 on 31 January 2013 15:30
23
EK lees dat ons weer in pienk truie in ons weg games gaan speel, hier bo lees n mens van trots en die geskiedenis en dan voeter hulle dit op met pienk HOE KAN N MENS TROTS WEES OP N PIENK TRUI
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 31 January 2013 14:53
22
@21 TOTSIENS THANKS FOR LEAVING ONS HET JOU NODIG OP DIE SITE NIE DAAR IS BAIE ANDER BLOU BUL ONDERSTEUNERS OM MEE TE PRAAT
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 31 January 2013 14:42
21
Die versoek van een van die bogger "Mnr Van Graan, wil u nie asb dalk oorweeg om teen spesiale prys aan ons getroue bloggers te verkoop nie?" MR VAN GRAAN ASB MOET DIT NIE EERS OORWEEG - DIE KLOMP BLOGGER MAAK MENS SIEK - EK WIL NIE EERS MEER DIE BLOU BULLE SE WEBSITE INGAAN NIE. HULLE PRAAT NET NONSENS!!!!!
Posted by Varsity Street 5 on 31 January 2013 14:19
20
I want one I need one!! Beeaauutiful Bulls
Posted by bloubefoeterd on 31 January 2013 13:48
19
Wnder ek dan nou hoe ons "away" trui gaan lyk die jaar! Love die limited edition een, laat my terug ding aan daai jare.
Posted by KariBul on 31 January 2013 13:06
18
Op papier lyk dit of die Leeus amper 'n volsterkte span teen die Bulle gaan loslaat. Hul span lyk ook 'n bietjie sterker en hulle samespel kan dalk ook beter wees. Ek sou nie omgegee het as Mostert en Hattingh kon omruil. Ruan Dreyer is 'n baie sterk vaskop en Schoeman sal sy staan moet ken. Aan die ander kant is dit JC van Rensburg teen Kirsten. Die Bulle sal moet uithaal en ek hoop Stegman kan die span bymekaar hou. Daar is ses gewese Tukkies en een TUT speler in die Leeu groep.

Lions: 15 Andries Coetzee, 14 Deon Helberg, 13 Nicolaas Hanekom, 12 Alwyn Hollenbach, 11 Anthony Volmink, 10 Marnitz Boshoff, 9 Michael Bondesio, 8 Willie Britz, 7 Derick Minnie, 6 Jaco Kriel, 5 Franco Mostert, 4 Hendrik Roodt, 3 Ruan Dreyer, 2 Francois du Toit, 1 JC Janse van Rensburg (captain).
Replacements: 16 Robbie Coetzee, 17 Jacques van Rooyen, 18 JJ Breet, 19 Warwick Tecklenberg, 20 Ross Cronje, 21 Lionel Cronje, 22 Ruhan Nel.
Posted by Poepindieketel on 31 January 2013 13:01
17
Is daar 'n mooier trui as die een en kyk daai daisy!!!
Ek wil sekondeer, hoekom kan daar nie heeljaar met hierdie trui gespeel word nie.

Tiaan Schoeman het vir O/21's gespeel. Ingekom toe Jantjes beseer geraak het en toe so goed gedoen dat hy die 1ste keuse gebly het in die business end.
Posted by Paarlbul on 31 January 2013 12:57
16
@7 hy was ons o21 loskakel en het ook in die final laas jaar gespeel,hy doen al die basiese loskakel spel goed en en hy skop pale toe 100% beter as fouche
Die trui is baie mooi en dit sou lekker gewees het as ons die hele super reeks in dit kon speel
@13 ek hou van blommetjies op heelagter hy het ook baie meer spoed as visser
Posted by kzn bul on 31 January 2013 12:54
15
Die Gerbera (Barberton daisy) IS N Tvl en N Tvl is die Bloubulle!
Pragtige trui- WENS die Bulle kan S15 daaring speel.
Posted by Bloubosvelder on 31 January 2013 12:52
14
@8 Sekondeer
Posted by Richie Bloumasjien on 31 January 2013 12:38
13
jurgen visser ht begin regkom en by die lyn aan gesluit -watch hom die jaar
Posted by louisk on 31 January 2013 12:12
12
12 #10 Stem saam en is ook nog suur dat Taute Stormers toe is.Ek voorsien nie dat hy gaan terugkeer leeus toe nie.Hys nog jonk en seker die beste heelagter in die land.My opinie.
Posted by SUIDKAAPBUL on 31 January 2013 11:59
11
Baie mooi trui kan ons nie sommer die hele jaar speel met die mooi trui laat mens dink aan die dae toe Naas Botha, Johan Heunis, Louise Moolman, Thys Lourens. ESV nog vir Noord Transvaal gespeel het
GO BULLS

Posted by Corneluis on 31 January 2013 11:36
10
Raak sommer baie jaloers as ek Franco Mostert se naam in die Leeuspan sien. Bulle sal hul foutjie hierdie jaar agterkom en hom hopelik teruglok Pretoria toe inruil vir die anner outjie.
Posted by bloukaap2 on 31 January 2013 11:33
9
Tiaan Schoeman was verlede jaar een an ons junior losskakels (0'19 ek dink?). hy speel omdat Jantjes nie kan nie en Pollard waarskynlik tweede helfde sal speelkans kry. Dit gee vir ons moontlike aanduiding dat keurders vir Fouche as Steyn se adjudant gaan inspan en dat Pollard waarskynlik Vodacom sal speel.
Posted by bloukaap2 on 31 January 2013 11:24
8
Baie mooi trui!!

Mnr Van Graan, wil u nie asb dalk oorweeg om teen spesiale prys aan ons getroue bloggers te verkoop nie? :)

Posted by Bullebakkies on 31 January 2013 11:19
7
Die trui is fantasties.
Wie is die losskakel wat saterdag speel? Ek het nog nooit van hom gehoor nie. Is hy enigsens goed?
Posted by Bomskok on 31 January 2013 11:18
6
Baie nice !!!!
Posted by Richie Bloumasjien on 31 January 2013 11:13
5
ja heng kyk daai daisie
Posted by louisk on 31 January 2013 10:44
4
DIS mos n BLERRIE MOOI jersie!

NOORD-TRANS-V-A-A-A-A-A-L!!!!!!!
Posted by Ligblou Baron on 31 January 2013 10:22
3
loftus sport store you will see me before the weekend
Posted by louisk on 31 January 2013 10:10
2
Beautiful trui. Well done! Hoop ons sal 75jaar die bekers kan inoes.
Posted by bloukaap2 on 31 January 2013 09:49
1
I have to have it!!!!!!!!
Posted by blouest on 31 January 2013 09:42
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK