Stegmann to lead Vodacom Bulls in Orlando
30 January 2013

Vodacom Bulls flanker Deon Stegmann will lead the Vodacom Bulls on Saturday when they take on the MTN Lions for the Gauteng Rugby Cup at Orlando Stadium in Soweto.

The veteran flanker makes a welcome comeback to the playing field after being side-lined with injury for most of the 2012 season and will lead a team that combines youth and experience and some new faces.

Stegmann is one of four Springboks in the starting line-up, which will also see 2012 Junior Bok gold medallists Travis Ismaiel, Jan Serfontein and Paul Willemse take the field, with Wiaan Liebenberg and Handrè Pollard on the bench.

Lionel Mapoe, on loan from the Lions, will start at outside centre.

“This is exciting times for us,” said Vodacom Bulls coach, Frans Ludeke.

“We are at the start of a new season and we cannot wait to get going. We have big plans and big dreams for 2013 and are keen to start. The Lions have played twice now and have that advantage, but we have worked hard in training and will give it a full go.”

Stegmann, who will return to Orlando Stadium, said the experience gained from the 2010 final is something they hope to use. “The atmosphere was amazing then and it is good to be able to go back and play in front of our fans again. The Lions will certainly not make it easy, as they have a lot to prove, so we will have to find our combinations and feet from the start.”

The team is:

Jürgen Visser, Travis Ismaiel, Lionel Mapoe, Jan Serfontein, Sampie Mastriet, Tiaan Schoeman, Jano Vermaak (v/c), Arno Botha, Jean Cook, Deon Stegmann ©, Grant Hattingh, Paul Willemse, Frik Kirsten, Willie Wepener, Juan Schoeman. Replacements: Bongi Mbonambi, Hencus van Wyk, Wiaan Liebenberg, Cornell Hess, Ruan Snyman, Handrè Pollard, Ulrich Beyers, Jacques du Plessis.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
27
Dis basies die tweede en derde span wat kans gegee word om hulself te bewys en speelkans te kry. Ek sal Visser bo Kirchner kies, met Jano, Arno en Pollard op die bank.
Posted by Soutpansberg on 31 January 2013 19:02
26
25 # jong_bulle JJ en Mapoe het al bietjie groot rugby gespeel terwyl WS dink 2 Vadacom Jan 4 Vadocom en Dries nog nie werklik getoets is nie Dis werklik belaglik om die spelers met mekaar te vergelyk Geen die Jong manne kans om bietjie meer rugby te speel Dan kyk ons wat hulle kan doen.
Posted by Shark-eat-Bulls on 31 January 2013 18:54
25
#22 Lig my asseblief in wat Dawie Theron gese het. Dries Swanepoel is ook 'n baie belowende jong senter. Ek het hom nog net 'n keer of wat gesien.

Ek het wel nog elke keer as Jan Serfontein speel 'n punt daarvan gemaak om te kyk. So maak nie saak wat Dawie Theron se opinie is nie, ek het al genoeg rugby gekyk om te sien hy is iets baie spesiaal.

JJ Engelbrecht is ook belowend, maar sy verdediging het hom al telkens in die steek gelaat so ek kan nie sien hoe hulle hom buite posisie bo Lionel Mapoe, Jan Serfontein, Dries Swanepoel of William Small Smith kan kies nie.

Wynand Olivier is natuurlik 'n yster, maar ons moet ook na die volgende generasie begin kyk.
Posted by jong_bulle on 31 January 2013 09:25
24
Julle manne moet hard speel, harde oefening sessies gehad!!! Almal moet iewers begin, en beserings is beserings!!
Posted by Dedoorn on 30 January 2013 20:46
23
@21 Ek is genuig om saam jou te stem, maar ek will graag he Fouche moet ook meer speel tyd kry saam better spelers wat 90% plus die bal voorentoe dra. Fouche was 90% plus gedurende 2012 CC onderdruk agv ons voorspeler spel wat nie regtig op standaard was.
Posted by Richie Bloumasjien on 30 January 2013 17:56
22
4# jong_bulle Ek stem nie saam met jou Lees wat Dawie Threon geskryf het - ek dink hy weet 'n bietjie meer as jy - ek sal my geld ever der op Dries as Jan plaas Kyk wat hy met Ikey's aangevang het ! Of wat dink jy?
Posted by Shark-eat-Bulls on 30 January 2013 17:51
21
Ek hoop pollard speel fouche uit die 22 tal.Na 2jaar het hy net mooi niks bygedra tot blou bul rugby nie
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 30 January 2013 16:08
20
@17: Jammer ou, selfs al is dit briljante woordmanipulasies van jou is dit heeltemal te duidelik wat dit insinueer...

Moenie probeer verduidelik nie. Se net jy is jammer en gaan aan.... Dis maar al. Ons almal het een of ander tyd voet in die mond siekte...
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 30 January 2013 15:45
19
Eintlik jammer dat Pollard nie beginspan toe getrek is nie.. het nog nie baie van Tiaan Schoeman gesien nie, maar kom ons hoop hy kan die ding vir ons doen Saterdag..
Posted by Willebul on 30 January 2013 15:43
18
ek dink Fouche het te min gespeel en was nie reg op daai vlak gee hom nog n jaar en sien wat gebeur alhoewel ons Pollard het wat baie beindruk
Posted by louisk on 30 January 2013 15:20
17
Waar behoort dit, sy van is Mapoe!!!! The Blou Bul sukkel nie sy roer af nie. Hoogswaarskynlik dat Steve die letter m wou gebruik het liewers, maar hy het nie en ek ook nie. Buitendien kan @14 ook gelees word as - Jou ex-span se Ma se Poe-p-in-die-ketel, Jou ex-span se Ma se Poe-na is koning, Jou ex-span se Ma se Poe-fters ens.
Posted by Richie Bloumasjien on 30 January 2013 14:58
16
@14 sulke goed hoort nie hier --
Posted by louisk on 30 January 2013 14:43
15
@ 14 Sies man dis ongevraagd
Posted by blouest on 30 January 2013 14:41
14
Lionel... jou ex-span se Ma se Poe...ha ha ha
Posted by Richie Bloumasjien on 30 January 2013 14:30
13
Gaffel hulle BULLE!!!!

As die middeveld aan die gang gaan kom, sien ek nag vir ONS opponente !!!! Vat hulle JANNEMAN !!!
Posted by Richie Bloumasjien on 30 January 2013 14:27
12
Ek sien hulle het fouche se naam nou afgehaal en schoeman in sy plek gesit? Wonder wat het daar gebeur
Posted by kzn bul on 30 January 2013 13:55
11
Oor Louis Fouche wil ek graag die volgende se.
Ek volg hom al van o/16 af en sy styl is so ietwat anders as wat hy deesdae speel. Dalk moet hy meer sy natuurlike game speel, maar dit kan net die coach toelaat in sy gameplan. Wat ek seker is ons die jaar gaan sien met wat ons styl was in die laaste helfde van die CC laasjaar. Ander probleem wat die span het met Louis se "up and unders" is die ou skop te hoog en te ver. Goeiste die speedsters kan ook net so vinnig hol. MAAR as hulle sy skoppe eers gewoond gaan raak, sien ons dalk iets anders. Manne soos Clayton, Bjorn, Visser en Mastriet wat weet van hoe balle gaan groot voordeel trek.(Akona noem ek nie want ek voel hy sal aanbegeeg teen daai tyd en is nog 100% met Morne)
Posted by blouest on 30 January 2013 13:44
10
@ Paarlblou Rotasie was nog altyd n groot lee woord in die kaap LOL. Ons rotasie stelsel was nog altyd in plek op die voorspelers, hoofsaaklik die los trio. Dit moet net oorkom na die res van die span toe.
Verder dink ek die span het n goeie balans van jonk, oud, nuwe talent, ondervinding, veelsydigheid en diepte!!

Kom boys wys die rugby wereld hoe doen ons dit weer.
Posted by blouest on 30 January 2013 13:35
9
Sien uit om Tiaan Schoeman op hierdie level te sien Saterdag. Jong span, ou span, maak nie saak nie enige bullsspan is my span.

Go die BLOU!!!
Posted by bloubefoeterd on 30 January 2013 13:34
8
@5 - Stem 100% saam jou, Louis Fouche skop ten minste 80% van die balle weg wat hy kry met die hoop dat ons dit gaan terugkry, hy het ons 'n spul games gekos laas jaar omdat hy net 1 ding in sy kop het - SKOP DIE BAL SO VER MOONTLIK! hy kan nie 'n aanvallende game lekker lees nie.. hy het dalk 'n kanonpoot, maar dit maak nie op vir sy tekort aan visie nie...
Posted by Willebul on 30 January 2013 13:28
7
As dit die begin is van 'n beter rotasie stelsel dan is dit great om hierdie spelers te sien.
In News24 is daar 'n artikel waar Stormers praat van rotasie wat meer sin maak is S15. Hulle wil dan die beste span kies teen die "business" end van die kompetisie!!! Ook skryf hulle dat verby is die dae dat spelers bedreig voel deur ander goeie spelers wat speelkans kry. Hulle moet nou uit haal en wys as hulle speel.
Ek is 100% oortuig die Bulls het genoeg diepte om dieselfde te doen.
Ek kan net 2 voorbeelde neem uit die span bo (daar is nog baie ander). Pierre is nie beter as Arno, Jaqcues Pot is nie beter as J Cook nie!!
Dink net wat dit kan doen om nog meer talent te ontwikkel en die talent behou wat waai oor speelkans (CJ Stander).
Kom Meneer Ludeke!
Posted by Paarlbul on 30 January 2013 13:26
6
@ jong bul - what better team do we have other than the one you have said - makes me get a chill up my spine - we cannot lose any games with that awesome team - GO BULLS !!!!!!!!
Posted by BullsRbest on 30 January 2013 13:20
5
Dis goed dat die jonges n kans kry MAAR vir wat klou die bulle nog aan fouche verder is ek opgewonde oor wat saterdag kan gebeur.STERKTE aan die span maak ons trots manne
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 30 January 2013 12:51
4
Dit is duidelik die is die B-span, so die A-span gaan heel waarskynlik soos volg lyk: Kirchner, Akona, Engelbrecht, Olivier, Basson, Steyn, Hougaard, Spies, J Potgieter, D Potgieter, J Kruger, Flip, W Kruger, Ralepele, Greyling.

Ek weet van die spelers was nie beskikbaar weens beserings nie, maar die Bulle sal meer avontuurlustig in hulle spankeuses en spelstyl moet wees. Die toekoms moet gebou word om Jan Serfontein en Arno Botha, want die twee spelers is van die spelers wat moontlik wereld sterre kan raak in die volgende 4 jaar.
Posted by jong_bulle on 30 January 2013 12:09
3
Lekker span.Hess?Fouche?
Posted by Lekkerblou on 30 January 2013 11:47
2
Lyk soos grootliks die 2 de keuse spelers wat speel. Goeie kans vir jong spelers om hulself te bewys!
Posted by FRANNABUL on 30 January 2013 11:36
1
great -great Bulle gee die jonger mane n run -
Posted by louisk on 30 January 2013 11:33
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK