Vodacom Bulls injury update
28 January 2013

The Vodacom Bulls will take to the field at Orlando Stadium on Saturday without a number of stalwarts when they face the MTN Lions in the Gauteng Rugby Cup, it was announced on Monday.

Team doctor Org Strauss ruled out a number of possible starters to this clash due to minor strains, with Francois Venter, Zane Kirchner, Werner Kruger and Callie Visagie all suffering from minor strains.

Venter (groin), Kirchner (back), Kruger (back) and Visagie (hamstring) will miss the clash alongside Tony Jantjies (personal reasons, 2 weeks), Wilhelm Steenkamp (AC joint, 5 weeks), Marcel van der Merwe (knee rehab, four months), Dean Greyling (foot, 3 weeks) and Basil Short (AC joint, 2 weeks).

The likes of Grant Hattingh (ankle), Akona Ndungane (groin), Wiaan Liebenberg (hamstring), Dewald Potgieter (back) and Louis Fouchè (ankle) has been declared fit, although the two loose forwards will only train on Tuesday.

Midfielder Wynand Olivier will not be considered for selection, although he returned from his stint in Japan without injury. He will be rested for a week and will be considered for selection next weekend, when the Bulls take on the Cheetahs in Polokwane.

The Bulls will announce their team to play the Lions on Wednesday.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
31
Waar is die jong sensasie TIAN SCHOEMAN (Losskakel 0/21 Blou Bulle) ?
Posted by bloutante on 30 January 2013 10:19
30
My begin span teen die Stormers
15 Zane
14 JJ
12 Wynand
13 Mapoe
11 Basson
10 Steyn
9 Hougaard
1 Mellet
2 Visagie
3 Kirsten
6 Dewald
5 Kruger
4 Willemse
7 Arno
8 Spies
Posted by Anti Province on 30 January 2013 10:09
29
@28 Stem met jou saam oor blommetjies hy is ons beste aanvallende heelagter hy is goed onder die hoe bal sluit mooi aan by die agterlyn hou van aanval en kan ook skop, vir my is hy net n bietjie meer afgerond as visser en buyers
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 30 January 2013 08:56
28
Sal graag vir Wiaan en Blommetjies ook wil sien speel in s15
Posted by blouest on 30 January 2013 07:24
27
Ek neem aan die groep sal soos volg lyk:

15: Zain, Visser(10), Sampie(11)
14: Akona, JJ(13)
13: Mapoe(11) Ulrich(15)
12: Wynand(13), Venter, Jan
11: Bjorn, SS
10: Morne, Louis, Handre
9: Hougie(11), Jarno, Rudy
8: Spies, Arno(6,7)
6&7: Jacques, Dewald, Steggies
5&4: Juandre, Steenkamp, Flip, Paul(6,7) Hatting(6,7)
3&1: Frik, Dean, Morne, Werner.
2: Chillie, Bongi, Callie

Posted by blouest on 30 January 2013 07:22
26
Ek mag verkeerd wees maar ek dink die toeglate groep is 35 spelers. Op toer is dit 28. So dis twee vol spanne, plus bietjie ekstra. Small Smith gaan nog n groot speler word! Soos julle almal opmerk, genoeg talent, bestuur en ONTSLUIT die talent net reg, in die woorde van n ou losskakel, As jy goed genoeg is, is jy oud genoeg!
Posted by IRC on 30 January 2013 05:07
25
Hoe groot is die toelaatbaare groep vir S15 in 2013
Posted by blouest on 29 January 2013 16:47
24
# 19: FDP??
Posted by bloubefoeterd on 29 January 2013 15:26
23
Ons het goeie jong spelers van 1 tot15 nie net senters nie. Ek se nog dat die s15 groepe groter moet wees met n maksimum speel tyd per speler. Dan sal daar minder talent verlore gaan en selfs dalk meer ontdek word!!
Posted by blouest on 29 January 2013 15:11
22
@21 Ek stem saam met jou dat ons die jonges moet kansgee! Hierdie groep jong senters wat ons tans het is almal briljante aanvallende spelers. Ek is bang as ons volhard met skop en jaag rugby gaan hierdie jong senters ook verander in stampkar senters! Wynand was net so vlugvoetig en opwindend toe hy op die scene gekom het en nou hol hy ook maar net in die teenstanders vas. As jou gameplan bepaal dat jou losskakel die goeie balle wegskop is dit ongelukkig maar wat gaan gebeur.
Posted by Bullebakkies on 29 January 2013 14:04
21
Ek hoor Small-Smith en Riaan Britz het briljant gespeel teen Roodepoort verlede Saterdag. (Vir Tuks)
So n bietjie in die styl van hulle Alma Mater.
Sal nie verbaas wees as SS na n paar games ( hy het min gespeel verlede jaar agv beserings) opgeroep word na S15 toe nie.
So ook hoor ek Dries Swanepoel was uitstekend teen Ikeys vir die Junior Bokkies - op 12!
Maggies ons het ongelooflike talent. Frans/Pine/Victor - gebruik dit net reg asb!
Posted by passdiebal on 29 January 2013 12:34
20
Soos ek in die beeld lees gaan die bulle baie van die jonges speel kans gee teen die leeus en hul sterkste span teen die cheathas
Posted by kzn bul on 29 January 2013 11:08
19
Ek wonder tog of FDP sy sterkste span op die veld sal sit teen die leeus?
Posted by Richie Bloumasjien on 29 January 2013 10:48
18
Hou die jonges dop. Ek stem vir Juan (Husky) op nr 1, en Frik op nr 3!!! Sterkte julle manne vir Saterdag!
Posted by Dedoorn on 29 January 2013 09:54
17
Baie baie beslis. Dalk die kans gegun word teen die Cheetahs. So ook Wiaan, Handre, Small Smit en Paul Wilemse
Posted by blouest on 29 January 2013 09:22
16
sal ook like om ulrich beyers op heel agter te sien
Posted by louisk on 29 January 2013 09:15
15
Ek raak sommer weer kwaad vir SARU en die kings as ek dink aan die game waar Marcel seer gekry het.SOOOO Onodig
Posted by blouest on 29 January 2013 09:10
14
Was nog altyd n Morras fan.....Laasjaar was moelik maar al die ander voor dit was meer as net OK, of hoe!!!

GO MORNE!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by blouest on 29 January 2013 09:07
13
@ blouest al tog wat kan jy tog se is GO MORNE !!!
Posted by BullsRbest on 29 January 2013 08:54
12
15 Jurgens
14 JJ
13 Mapoe
12 Jan
11 Bjorn
10 Morne (ai tog wat kan ek tog se...)
9 Hougie
8 Spies
7 Arno
6 Steggies
5 Juandre
4 Flip
3 Mellet
2 Chillie
1 Frik

16 Bongi
17 ?
18 Grant
19 Jacques
20 Jarno
21 Louis
22 Sampie (moet gou moontlik in gebring word)
Posted by blouest on 29 January 2013 08:52
11
Condolences to Tony and Elton Jantjies - be strong and carry on with your rugby careers at full fore to make your father proud of you. A huge welcome back to Wynand and to the rest of the guys - GO BULLS !!!!!
Posted by BullsRbest on 29 January 2013 07:52
10
net nie uit oog verloor dit sal die leeus se 3 de wedstryd wees en die bulle se eerste so ek verwag bietjie veroestyd
Posted by louisk on 29 January 2013 07:48
9
Ek dink ook Saterdag gaan n taai een wees, maar dis eintlik n goeie ding, ek dink ook Lionel moes meer kans gekry het by die Bulle, gelukkig kan die Bulls hom kies in vanjaar se Sup 15 as hulle sou wou, dit nodig raak, dit was deel van sy vrystellings klousule. Ek hoop dat Morne net sy beste gaan lewer en vergeet om enige iemand te probeer impress of weer die Bok 10 te wees, speel jou game Morne en die Bok trui sal vanself kom. Beserings is n probleem ,maar die seisoen eindig hopelik eers die eerste naweek in Augustus vir ons, so laat die ander manne die kans gebruik, wie weet, die een se dood is dalk die ander se brood, en kom ons wees eerlik dis dalk een van die goed wat die Bulls pooitjie, manne wat dink hulle IS die span en nie IN die span nie!
Posted by IRC on 29 January 2013 06:45
8
Ek stem heelhartig saam met Pieter Blou oor wat hy sê van Lionell Cronje. Dit was sy intelligente spel wat Saterdag die geleenthede geskep het met al vyf die Lions se drieë. Gedurende die 2012 Currie Bewker seisoen het Pine Pienaar heeltyd volhard met Louis Fouche se een demensionele spel. Ten spyte van Lionell se baie besonderse "skillls" het Pine hom heeltyd eenkant toe geskuif.. Fouche het net eenvoudig nie die vermoeë om die bal goed te versprei nie. Ons het briljante snellers soos JJ, Bjorn en Akona wat net eenvoudig nie bal gekry a.g.v Fouche se swak besluitneming nie en juis daarom is die Curriebeker nou in die Kaap. Ek dink Pine het 'n paar vrae om te beantwoord.
Posted by Harry Barnardo on 28 January 2013 18:27
7
@ 6 - Ag nee wat Lionel, ag nee wat...Seker een van die losskakels wat die meeste belofte getoon het U19 en U21 maar glad geen belofte in grootmens rugby nie. Lucky game na mening dieselfde soos Earl Rose en Marius Delport... Dit was 'n goeie besluit om hom te laat toer.
Posted by Richie Bloumasjien on 28 January 2013 16:05
6
Ek hoop Pine Pienaar het na die game tussen die Lions en die Cheetahs gekyk. Lionel Cronje het in een game meer talent en vaardighede gewys as wat Louis Fouche die hele seisoen laas jaar kon doen.Dieselfde talent en vaardighede wat die Bulls hom oorspronklik oor gekoop het maar toe nooit laat speel het nie en toe net laat gaan het!
Posted by Pieter Blou on 28 January 2013 15:40
5
Maak nie saak wie in die span is nie almal sal hulle harte moet uitspeel want die lions het gewys saterdag dat hulle die jaar n punt wil bewys en jy kan sien hulle speel vir mekaar.Ek dink dit gaan n riller van n game wees en ek dink n wen sal soveel momentum aan die bulle gee en dis dalk net n goeie ding dat ons reserwe krag teen die lions kans kry sodat ons kan sien wie kan en wie kan nie die seniors se skoene vol staan nie
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 28 January 2013 14:50
4
lees op supersport moontlik jan en mapoe senters kan intresant wees-hoop net Morne laat die bal die werk doen
Posted by louisk on 28 January 2013 14:08
3
bou is blou
Posted by louisk on 28 January 2013 13:28
2
Mooi so !! Moenie die manne laat speel as hulle nie 100 % reg is nie. Die seisoen is lank en jy kan nie bekostig dat die spelers speel as hulle nie 100 % reg is nie.

Welkom terug Wynand. Hoop jy gaan die ander manne stukkend speel !!!
Posted by Bl@de Runner on 28 January 2013 13:28
1
kom die bulle -sien uit om so voor smakie te kry van die bou trui op die veld
Posted by louisk on 28 January 2013 13:28
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
13 May Johan Strydom
14 May Christo Bezuidenhout
14 May Ludwe Booi
14 May Dr. Ernst Dinkelmann
14 May Piet Matthys
15 May Tobie Kirkham
15 May Thys Lourens
15 May Wouter Moore
16 May Wally Newing
16 May Danie Rautenbach
16 May Donnovan Twiname
17 May Francois Brummer
17 May Willem Labuschagne (Oorlede)
17 May Pollie Pollard (Oorlede)
17 May James Young
18 May Michael de Bruyn
18 May Prof. Fritz Eloff
18 May Burger Geldenhuys
20 May Pieter de Haas
20 May Louiz Holtzhausen
20 May Clive Terre Blanche
21 May
JOIN US ON FACEBOOK