Spies aiming to extend his 50 caps
25 January 2013

Vodacom Bulls captain Pierre Spies is always up for a challenge, and has set his sights on regaining his Springbok starting place now that he is fit and ready for action again. He spoke to Brenden Nel of SuperSport.com about this.

Thrust with the responsibility of leading the Bulls into battle in the Vodacom Super Rugby tournament in 2012, Spies managed to steer them into the playoffs, but most would argue his form suffered as a result.

A few lacklustre tests and a broken thumb later, and the rest of the year was spent recovering from an operation, and time to reflect and realise just what he was missing while being injured.

Anyone who knows the bold Bulls No 8 will know it’s not the type of thing that he will simply accept.

Now, just weeks ahead of the start of the 2013 season, Spies looks fitter, stronger and more determined than ever. He will assume the leadership mantle again, knowing that this year the Bulls have few excuses left to use.

If 2012 was the question-mark over their abilities after losing so many Boks, 2013 will have to be the year where they move forward or stagnate; where they accept the changes in the game, or where they will continue to slog forward and hope their execution trumps the playing style of their opposition.

“It’s true,” Spies told supersport.com when faced with this scenario, “everyone is a year older now and we have a lot more experience. We know each other better and we’re in a good space at the moment as a team.

“Last year was a difficult year for everyone, but we’ve had a good break and have returned more mature. We’re really looking forward to the battles that await us.” Spies knows his personal form is under scrutiny, and knows he has to up his game if he wants to convince coach Heyneke Meyer he deserves a starting spot with the Boks once again.

“I learnt a lot last year as captain. There is a lot of support in the team to make my job easier and it will be that way this year as well,” Spies adds.

“But competition is always good. My injury came at the right time and it gave me a lot more perspective, as well as a decent rest. It allowed me to recharge, to find a renewed focus and vision for the year ahead.

“It reminded me how much I want to play for the Springboks again. You always have to prove yourself, whether it is to the public, the coach or to yourself. I know I owe myself a good season and I’m looking forward to the challenge.

Spies is excited at some of the talent at the Bulls, especially the likes of Arno Botha, Jan Serfontein and Handre Pollard, all who are expected to fulfill their potential in Pretoria.

“You have to have a good squad in this competition, and we have a lot of depth this year which we will use.” One thing that Spies smiles about, and is rather coy about, is whether the Bulls will play a different game plan or keep with their current aerial assault.

“I think it will be a new year with new energy,” Spies smiles, “It will be a lot of the same, with a few changes here and there.” If that isn’t clear enough, then what is?

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
69
Is dit net ek of voel die ander ook dat die webmaster en of BB23 asseblief tog vir Shark Eat Bull , moet blok op die site? As jy nie rugby kan praat nie , klim van ons site af!
Posted by IRC on 29 January 2013 06:39
68
64 IRC Ek sien pappardelle se seuntjies is weer in sy span! Geniet jouself!
Posted by Shark-eat-Bulls on 28 January 2013 19:54
67
hierdie is Morne steyn se 2 de jaar sonder fourie du preez ek dink fourie het vir steyn al die ruimte en tyd gegee -gesien die span het fouroe baie gemis -so hoop die jaar besef morne hy is die senior speler agter
Posted by louisk on 28 January 2013 11:05
66
Shark eat Bulls,gaan praat jou k....op n ander site,jy klink in elk geval na n moroon
Posted by Anti Province on 28 January 2013 08:05
65
@59 en 60,ek stem saam met julle oor Lionel Cronje.Ek sal vir Callie Visagie laat begin in die Bulle span
Posted by Anti Province on 28 January 2013 08:03
64
My span teen Stormers, in ag geneem almal is besering vry:15. Ulrich Beyers14. JJ, Akona 13. Lionel Mapoe12. Wynand, ek sien hy is terug, dankie tog 11. Bjorn 10. Morne 9. Houg 8. Pierre 7. Arno 6. Stegman 5. Juandre 4. Flip 3. Werner 2. Chilli 1. Mone Mellet 16. Willie Wepner 17. Dean, Dawie Steyn 18. Jacq Potgieter 19. Dewald Potgieter20. Jano 21. Serfontein 22. Pollard
Posted by IRC on 28 January 2013 05:51
63
@62 hou van jou span
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 27 January 2013 14:09
62
My Bulls Span as almal reg is!

15.Kurchner
14.JJ
13.Olivier
12.Venter
11.Basson
10.Morne
9.Hougie
8.Spies
7.Arno
6.Dewald Potgieter
5.Kruger
4.Flip
3.Kruger
2.Chilli
1.Mallet

16.Willie
17.Dean
18.willemse
19.Potgieter
20.Vermaak
21.Pollard
22.Serfontein
Posted by BullsFan26 on 27 January 2013 12:02
61
Gelukkig se Lionel se terme van release dat die Bulls hom heel eerste kan oproep vir die Sup 15 as hulle sou wou! So as hy kook, dan kan ons hom kies want die Lions speel nei Sup 15 nie en die Bulls het eerste opsie op sy dienste in die Sup 15,so no problem!
Posted by IRC on 27 January 2013 09:27
60
Die Bulle gaan nog lang trane huil oor Lionel Cronje - Kom Bulle julle het dit in julle!! My vroulief skree Bulle en nou en dan moet ek ook maar:-)
Posted by Druk'nDrie on 27 January 2013 01:47
59
Kyk die bulle sal moet uithaal en speel die lions span wil rugby speel hulle voorry le die platvorm en man o man watter GROOT FOUT van die bulle om lionel cronje te laat gaan vandat hy op gekom het was die lions se agterlyn kook water hy is my man of the match.Ek hoop ons afrigters en spelers het na die wedstryd gekyk want dis definetief game on saterdag
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 26 January 2013 18:53
58
kzn bul Jy is reg kyk wat doen die Lions se Jong spelers Die bulle moet beslis jou O/19 en O/21 vir Super Rugby !
Posted by Shark-eat-Bulls on 26 January 2013 18:46
57
Die lions se scrum lyk goed hul agterlyn lyk net n bietjie stadig die cheathas verdedig baie goed was sover n lekker 1ste helfde om te kyk
Posted by kzn bul on 26 January 2013 17:50
56
54 IRC Jy knz bul en Bullebakkies kuier seker saam by Trademark Ek moet met julle saamstem Serfontein en Arno sal nogal goed kombineer Ek weet net nie of Serfontein noual flank of agsteman moet speel nie?
Posted by Shark-eat-Bulls on 26 January 2013 16:42
55
54 IRC Jy knz bul en Bullebakkies kuier seker saam by Trademark Ek moet met julle saamstem Serfontein en Arno sal nogal goed kombineer Ek weet net nie of Serfontein noual flank of agsteman moet speel nie?
Posted by Shark-eat-Bulls on 26 January 2013 16:42
54
Dis eenvoudig tyd dat die manne soos Pierre, Juandre, Flip, Chilli, Steg, Werner en Dean hulle deel doen of oorskuif dat die jong manne hulel plek vat, selfde geld vir Hougaard, as hy nie sy spel met 30% lig nie ,moet hy ook uitskuif. Jong manne soos Arno Botha, Jan Serfontein , moet kans kry, selfde met Willemse. Dit sou wonderlik wees om iemand soos Guthro te kon terugkry, maar ons moet die ouens wat ons het reg aanwend. Dis eintlik heel eenvoudig, reputasie wen nie wedstryde nie, performance doen! Of jy nou Hougaard is of Wynand is, as jou spel peil nie goed is nie, moet jy dit maar gaan terugkry in die Vodacom Cup! Kies manne op vorm en wat WIL jol! Talent bring jou net so ver, daarna is dit net NO GUTS, NO GLORY!
Posted by IRC on 26 January 2013 12:37
53
@ 51 of jy soek aandag of jy het n baber brein as jy iets se maak net sence asb
Posted by kzn bul on 26 January 2013 11:50
52
51 kzn bul Jy boer mos met jou blonde kop bulletjie op die blog! Gee weer vir Ons sy stats!
Posted by Shark-eat-Bulls on 26 January 2013 11:42
51
@50 watse boerdery ?
Posted by kzn bul on 26 January 2013 09:11
50
kzn bul mod nie worry jy is nie die enigste pappardelle wat dit doen nie Jy het 'n Mattie en sy naam is Bullebakkies!
Posted by Shark-eat-Bulls on 26 January 2013 08:03
49
kzn bul lyk my jy is uitgevang Hoe gaan dit met jou boerdery en sien jou weer by Trademark!
Posted by Shark-eat-Bulls on 26 January 2013 07:58
48
Min dae.... GEE DIT HORINGS BULLE!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 26 January 2013 02:09
47
HI MUZI CHRIS MASSYN CAN RATHER PLAY FULLBACK FOR THE BULLS HIS GOING TO BE THE NEXT LUMO AT 189M AND 103KG HAHAHAHAHAHA HE WILL SCORE TRIES AT A FENOMENAL RATE
Posted by kzn bul on 25 January 2013 18:56
46
Hi muzi is it realy 2013 you dont say mate well happy new year thene
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 25 January 2013 17:37
45
@ kzn bul and varsity street 5 forget about last year this is 2013......
Chris Massyn Bulls under 19s......189m and 103kgs
Clyde Davids bulls under 21s 1.94m and 103kgs
Bernie Roux 1.96m and 112kgs
Jacques du Plessis 2.01m and 116ks
Roelof Smit 1.92m and 107kgs
Nardus van Der Walt 1.92m and 103kgs
Nicolaas Immelman 1.90m and 102kgs

Posted by Muzi on 25 January 2013 17:21
44
@40 ek het geen kinders nie, dit sou lekker gewees het om n seun te gehad het veral as hy vir die bulle gespeel het
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 25 January 2013 16:47
43
Ek hoop Chilliboy gaan sielkundig reg wees vir die seisoen.Hy was n gereelde lid van die bok 22 tal toe hy baie beseer was en nie sy beste rugby gespeel het.Verlede jaar toe hy van sy beste rugby begin speel het hy al verder in die orde van HM geval.Glo Callie Visagie kan dalk net die verassing pakket van die jaar wees.Mits hy sy ingooie kan bemeester.Hy skrum baie goed en is woelig in die los.

Grootste kopseer bly tweede losskakel.Fouche?Jantjies.Pollard betrokke by jong Bokkies.
Posted by Lekkerblou on 25 January 2013 15:02
42
Frans Steyn het op 20 of 21 jarige ouderdom al sy 1ste RWC gewen, as die jong ouens goed genoeg is, speel hulle!!!!!
Posted by Bullebakkies on 25 January 2013 14:39
41
Ek moet erken die kommentare wat ek vandag hier gelees het was van uitstaande gehalte en alhoewel ek met Shannow saam oor omtrent alles is daar van die ander manne wat ook baie waarhede kwyt geraak het.

Ek weet ons wil op eie bodem ontwikkel en dit is reg so maar as die situasie dit noodsaak moet mens soms wyer gaan kyk.

Onthou die stormers met Jack van die ALL BLACKS en die sharks met Michilak op nr 10. Daai tipe ouens bring soveel ondervinding en kennis na die span toe dat die hele span en die jonger spelers in dieselfde posisie daarby baat vind.

Wens net daar was 'n Stut of twee van top internasionale gehalte beskikbaar. Soos daai Italjaner wat Guthro opgeskrum het so jaar of wat terug.

As mens 'n rugbyspan kies begin jy eintlik by die vasskop so krities is 'n goeie voorry alhoewel die nommers op die rug mens soms anders laat dink!
Posted by bloubefoeterd on 25 January 2013 14:38
40
kzn bul watter van die 0/19 wat jy gelys het is jou seun?

laneve damens 1.85 93kg
clyde davis 1.93 96kg
gerrit engelbrecht 11.90 93kg
ferdie horn 1.92 100kg

Jy weet hulle kan dalk soos slotte lyk maar laat hulle maar deur die blou bulle se "ranks" kom. Hulle kan ook dalk soos Tarzaan lyk maar soos Jane speel.

Hoor gou weer van jou ou maat!
Posted by Varsity Street 5 on 25 January 2013 14:33
39
hahahahaha ja dit was n lelike tik fout daai gelukkig kan mens lag daar oor
Posted by kzn bul on 25 January 2013 14:24
38
@37 selfs heelagter. Met sy lengte kan hy dalk baie balle strafskoppe en skepskoppe afstorm by die pale! Jammer kzn bul!
Posted by Poepindieketel on 25 January 2013 14:13
37
@35 ek sien nogal 'n toekoms vir Engelbrecht op slot, LOL
Posted by BeertjieJan on 25 January 2013 13:29
36
SORRY GERRIT IS 1.90 NIE 11.90 NIE
Posted by kzn bul on 25 January 2013 13:28
35
hier is n vergeluiking tussen n paar o19 en bulls spelers

o19
laneve damens 1.85 93kg
clyde davis 1.93 96kg
gerrit engelbrecht 11.90 93kg
ferdie horn 1.92 100kg

bulls
dewaldt potgieter 1.90 102kg
j potgieter 1.94 112kg
deon stegman 1.80 100kg
spies 1.94 107 kg

ek persoonlik dink as pine meer van ons op komende sterre meer gereeld speel kans gegee het in die cc sou daai spelers beter voorbery gewees het vir super rugby want is dit nie waar ons talent begin en dan op skyf super rugby toe nie. Die vodacom BEKER is weer vir die o21 spelers om n bietjie meer ervaring op te doen en so oor te dra na die o21 beker en ingeval hulle opgeroep word vir cc ek dink net ons bestuur ons spelers verkeerd as ons net die beste spelerss ongeag ouderdom sal speel bv vodacom beker en currie beker is ons al klaar besig om die fondasie te le vir die beste bulls super rugby span.Toe ons in 2002 die cc teen die leeus gewen het was daar 4 o21 spelers in die begin span hoekom doen ons dit nie meer nie?
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 25 January 2013 13:27
34
ons sal eenvoudig meer innoverend moet wees. ek stem saam met Shannow.

ons het spelers gekry om x-faktors te wees maar gaan hulle innovasie ruimte kry by die Bulle se patroon? Hougaard gaan sukkel om 'n tweede Fourie du Preez te wees maar hy gaan uitstekend vaar as Hougaard. Pierre Spies het ruimte nodig om ons oor voordeellyn t ebring (en beter besluitneming). Ons kan nie bekostig om Pollard in verbeeldinglose stampkar of blote skakel tussne voor en agter te verander nie. Ons kan ooknie bekostig om Morne se adjudante onderspeeltyd te gee nie. Ek wil sien wat kan Jantjes, Fouche en Pollard doen. Ditto vir Jan Serfontein, Claytin Blommetjies en JJ Engelbrecht. Ons leenspeler Mapoe plaas ek ook in hierdie kategorie.

Ons sla eenvoudig die enjinkamer weer met baie mer intensie aan die gang moet kry. daar was sekere tye in 2012 dat ons nie uit 2e rat kon kom nie en dat kombinasies nie tot hul reg kon kom nie. as ons dit kan leverage sal vele ander legkaart ein plek val.
Posted by bloukaap2 on 25 January 2013 13:04
33
Ek sal Greyling en Werner Kruger hoogstens vanaf die bank speel. Hulle het niks meer om te bewys nie. Die Bulle moet aanbeweeg en 'n ander voorry kry. Stegman moet eers weer fiks word en hom bewys in die Vodacombeker. Vermaak is 'n beter skrumskakel as Hougaard, maar Hougaard het die X-faktor. Hy moet net nie probeer skop nie! Dewald sal moet roer. Hy is geneig om te verdwyn in harde wedstryde en word te maklik deur groter spelers geboelie. Adendorf is 'n bietjie klein, maar hy is rof en behoort sy man te staan as die vaste 5 kan oorheers. Callie Visagie is 'n yster. Slim hardwerkend en hy kan skrum. Sy ingooie in die lynstane is egter sy swakpunt en ek hoop Victor kan dit verbeter. Flippie is in dieselfde katergorie as Greyling. Ek kry eintlik skaam vir hulle. Beweeg aan en gebruik vir Willemse.

Ek hoop Zane het geleer om lang studs in te sit op nat velde. Ek kraam as ek hom weer moet sien gly as hy wil systap.
Posted by Poepindieketel on 25 January 2013 12:57
32
Glo en vertrou die manne sal beter doen, maar The proof is in the pudding.....
Posted by Honibal on 25 January 2013 12:57
31
@ 27: Dankie BeertjieJan, ek dog ek sal my polse moet afsny.
Posted by Jimmy on 25 January 2013 12:53
30
My span as almal fiks is:
Zane
JJ Engelbrecht
Basson
Mapoe
Olivier
Steyn
Hougaard/Vermaak
Spies
Botha
Dewald Potgieter / Adendorf
Juandre Kruger
Paul Willemse
Frik Kirsten
Callie Visagie
Morne Mellet
Posted by Poepindieketel on 25 January 2013 12:49
29
@16 - Ek dink nie Paul Willemse en Van Der Merwe sal 'n goeie kombinasie wees, hulle is te eenders,
Liewers;
Willemse/Kruger
Van Merwe/Kruger
Willemse/Steenkamp
Van Der Merwe/Steenkamp

Ek dink nogsteeds Steenkamp het goeie leier eienskappe.

Net nie Grant Hatting.

Varsity bekker sal weer 'n slot of twee tevore bring.
Posted by Richie Bloumasjien on 25 January 2013 12:43
28
Shannow Thanks you are very realistic in your thinking. To develop into a Super Rugby player you need to play more that 2 and 4 Vodacom games.
Posted by Varsity Street 5 on 25 January 2013 12:37
27
@Shannow - Ek dink jy maak 'n paar geldige punte, maar ek dink jy is dalk te pessimisties.

Ek sê vir geen oomblik ons span het goed gespeel laasjaar nie, maar ten spyte van alles, as Morne Steyn beter geskop het, was dit 'n heel ander seisoen. Ons het twee tuiswedstryde verloor en met beter skopwerk kon ons altwee gewen het. Om die waarheid te sê, noudat mens kan terugkyk op die hele seison, was die veloor teen die Blues absoluut onverskoonmbaar. Dit het niks met spelers se grootte of vermoë te doen gehad nie. Sit daai twee wenne by en ons was waarskynlik top of the log. Die punt wat ek wil maak is nie dat ons kon die beker gewen het nie, maar net dat die ander spanne nie so goed is wat voorgehou word nie en ons beslis nie so sleg is nie.

Een ding waaraan ons beslis moet werk is on skrumwerk. Weereens voel ek nie ons is so oordonder nie, as wat ons te veel tegniese strafskoppe afgestaan het.

As 'n mens daaraan dink dat as jy twee onnodige skrumstrafskoppe afstaan en jou skopper misluk met twee redelike maklike skoppe , is dit 'n twaalfpunt verskil wat opgemaak moet word. Ons het bykans al ons wedstryde wat ons verloor het, met minder as sewe punte verloor ...

Weereens ek sê nie ons is die Bulspan van 'n paar seisone terug nie, maar ten spyte van die huidige spelers se tekortkominge (vergeleke met spanne van vroeër) kan ons beslis heelwat beter speel as laasjaar deur net 'n klomp tegniese probleme uit te stryk en ook dalk 'n meer positiewe wedstrydplan te implementeer. Daar is ook nou weer stabiliteit wat die afrigtingspan betref.

Kan die Stormers en Sharks beter speel as laasjaar?
Posted by BeertjieJan on 25 January 2013 12:36
26
Ek persoonlik dink Stegman se tyd is verby. Hy is baie beseer en verder maak hy nie veel impak op wedstryde nie. CJ het bv laasjaar baie baie beter vertoon as Stegman toe hy ons oopkantflank was, jammer ons het hom aan die Iere afgestaan.

Spies kan weer 2009 se hoogtes bereik, maar dan sal hy meer fisies moet raak en ophou om bang te wees! Hy sukkel ook nou al vir hoeveel jaar om balle uit die lug te vang en lyk nie of hulle daaraan werk nie. Ek hou van Spies, maar hy was afgelope 3 jaar baie ver van sy beste af!

Shannow jy maak baie geldige punte! Ander spanne soos die Sharks en Stormers was nie bang om hul jong spelers kans te gee nie, nou pluk hul die vrugte! Dis hoekom ek nou nog nie kan verstaan hoekom Serfontein nie in 2012 se Curriebeker speelkans gegee is nie? Hy is defnetief beter as Venter en Beyers!

Posted by Bullebakkies on 25 January 2013 11:42
25
Lekkerblou

Jy slaan die spyker op die kop.

In besigheidsterme voel ek dat die Bulle innovasie en vernug aan die dag gele het in die vroee en middel 2000's om ons na n ongekende groeifase te versnel.

Maar toe ons die toppunt bereik voel ek het dinge begin stagneer. Ons het in n "cash cow" fase ingegaan, waar die produk sy piek bereik het, en die beleggers nou hulle "returns" inpalm.

So n fase kan net solank duur as wat die kompetisie jou nie inhaal met hul eie groeiplanne nie. En dis presies wat gebeur het. Die cash cow fase het in 2010 tot n einde gekom, die kompetisie het ons met hulle vernuf - wat baie op ons eie model gebasseer was - verbygevat, en ons het eenvouding nie planne gehad om die nuwe groeifase betyds aan die gang te kry nie.

So die siklus het ons met n onnodige skok getref, en ons sukkel nou om die kompetisie in te haal, om nie eers te praat van n nuwe groeifase om weer die voortou te neem nie.

Jy sien dit met baie groot organisasies, kyk maar vir Apple, IBM etc. Eens magtig, dan raak die innovasie minder soos daar op vorige suksesse staat gemaak word, en dan tref die skok wanneer nuwe deelnemers soos Microsoft etc. jou verbyneem.

Dan verg dit eers weer n kopskuif en vernuwing, nuwe idees en innovasie, voordat jy weer die voortou kan neem. Indien dit nie gebeur nie, is die afdraande soms onkeerbaar. Kyk maar na die Leeus se uiteinde.

Dis waar ons ons nou bevind. Ons moet aanvaar ons is weer terug waar ons was in 2001, en met alle mag en n mate van "angstigheid en dringendheid" radikale idees oorweeg om die skip om te keer.
Posted by Shannow on 25 January 2013 11:11
24
@18 ek stem die vaste vyf is die antwoord, ons het gesien Pierre sukkel as die vaste vyf sukkel, selfs by die bokke het Vermeulen gesukkel. Pierre sal sy werkverrigting moet lig. Hy is geneig om te veel staan-staan by die afbreekpunte te kom.
In elk geval ek die breek het hom goed gedoen en hy sal die jaar syne maak. - ons soek weer man-of-match vertonings.
Posted by Kaap'se bul on 25 January 2013 11:09
23
Shannow

Ek hoop maar met Matfield se aanstelling dat hy hulle kan leer om slimmer te speel,want ons gaan definitief nie die ander spanne met fisieke krag tot oorgawe kan dwing nie.Die groot vraag is gaan die afrigtingspan die waagmoed he om spelers soos Stegman,D Potgieter,Werner,Flip te pos as hulle aanhou onder under perform?
Posted by Lekkerblou on 25 January 2013 11:04
22
Muzi

My point is that the transitional period is longer than it had to be. If we accept that we could stand a chance at winning a Super Rugby trophy again when the current crop of youngsters like Willemse, Pollard, Serftoentein etc. are in their prime, then that's another 3 years way at least.

That would be 2016. That would be 6 years since our last trophy. While that's still better than any other SA team - who have NEVER won anything - I feel that given the resources and winning culture built up in the Matfield era - proper planning should have been able to limit the rebuilding phase to 3 years at most.

Posted by Shannow on 25 January 2013 11:03
21
So kry ons Fourie du Preez terug die jaar of is daar geen kans nie?

Hy sal n REUSE verskil maak. Ek weet Heyneke het op n stadium in hom belang gestel vir die Bokke. Geen kans dat die Bulle hom kan teruglok nie?
Posted by Shannow on 25 January 2013 10:59
20
@Lekkerblou en @Shannow
All will be revealed against the Stormers at loftus it's been a depressing transitional period for the Bulls cheers gentleman.
Posted by Muzi on 25 January 2013 10:58
19
Lekkerblou

Maar mens kannie jou sokkies hoog optrek as jy kort bene het nie.

Die punt is, die huidige ouens het n plafon, en daardie plafon is laer as die van die span waarmee jy hulle vergelyk.

Toewyding en wilskrag kan jou net so ver bring. Maar daarna is fisiese talent die beperkende faktor.
Posted by Shannow on 25 January 2013 10:49
18
Die Bulle se probleem le by die vaste vyf.

Kees/Guthro
Danie Coetzee/Gary Botha
Bands/Human/Gerber
Bakkies/Danie
Matfield/G Cronje

Ons huidige vaste vyf

Dean/Mellett
Chilliboy/Wepener/Callie
Werner/Marcelle
Flip
Kruger

Dit maak nie watter kombinasie ons op lostrio kies nie.Die vaste vyf gaan hulle sokkies moet optrek die jaar.Anders sal Spies weer nie floreer nie.

Posted by Lekkerblou on 25 January 2013 10:45
17
@Shannow agree regarding comment sadly some of the current astablished senior players are simply not good enough.
If we continue to fall behind the Sharks and Stormers than i would seriously gamble with the Pollards,Serfonteins and co.
Posted by Muzi on 25 January 2013 10:43
16
Just to make you happy @Shannow haha this is a mean pack:

1.Morne Mellet
2.Chilliboy Ralepele
3.Marcell vd Merwer when he's 100% fit.
4.Paul Willemse
5.Flip vd Merwer
6.Arno Botha
7.Juandre Kruger - he can play the Juan Smith role.
8.Pierre Spies

Those two young props can scrum something Dean and Werner struggle to do on a consistent basis.
Posted by Muzi on 25 January 2013 10:39
15
As we saw recently, the Young Bokkies got beaten by Maties in a training match. There is a world of difference between performing at Age group level and transitioning to senior rugby.

I expect all the younsters to take a few years still to find their feet. In the meantime, we'll have to make do largely with the senior guys. And that's where the challenge lies, in my view.
Posted by Shannow on 25 January 2013 10:39
14
Muzi

While I have high hopes for Willemse's future, I think it is very irresponsible to place so much hope on youngsters like Willemse, Pollard, Jan Serfontein, Arno Botha etc. etc.

We need established superstars to even have a sniff at a Super Rugby trophy. And we won't have that again for another 2-3 years at the current rate. And that's IF the promising youngsters live up to their potential.

Posted by Shannow on 25 January 2013 10:32
13
People have no idea what a big difference a fit Marcell van der Merwer and Paul Willemse would make in our tight.
Posted by Muzi on 25 January 2013 10:30
12
Sorry Muzi, I don't buy it.

How big are Wiaan Liebenberg, Adendorf and Cook? They are all pretty small. None of them are new Wanneburgs, Rossouws, Jacques Cronje's or Anton Leonards.

The Bulls have been struggling with a weak pack for the last 2 years now. And with a weak front row for even longer.

I cringe everytime I hear Joel Stransky or Andy Capastagnio say that the Sharks or Stormers are dominating the Bulls forwards and "this is not something you see every day". Well, that's incorrect, because it IS something you see every day. For some time now.

Our reputation for dominant forward play has been just that - an empty reputation - for a long time now. A reputation that hasn't been lived up to in recent years.

We need to relook at our entire contracting strategy, because I just don't think we have been recruiting the right players for a long time. And once the superstars like Matfield, Bakkies and Rossouw left, this deficiency became very apparent.

The deficiency was there while the veterans were still around, but their brilliance just managed to cover it up. But after they left, there was nowhere left to hide.
Posted by Shannow on 25 January 2013 10:28
11
@Nitronic,Blouest and Shannow
The issue is depth in quality for the Bulls loose forwards i hate to say this but the Sharks and Stormers have by far better loose forwards than us.
It's not being negative but we all saw how ineffective Dewaldt and Jacques were last year in the tight games.It's no surprise Pierre Spies was at his best when the Bulls used to have big ball carriers like Danie and co.
I believe the key for the Bulls IMHO is young Paul Willemse he may not be experienced but wht he has is massive bulk something the current crop of locks lack.
The Bulls supporters need to be patient we have some of the best up and coming young loose forwards like Jacques du Plessis,Arno Botha,Wiaan Liebenberg and Jean Cook but i'm afraid they're not yet ready to play this year they need time.
Posted by Muzi on 25 January 2013 10:19
10
@4 I think dewald potgieter played well in every cc game since pine moved him to 6. Steggies will be more evective as an impact player. I will play
6 dewald potgieter
7 arno botha
8 pierre spies
For me that is our best and and our most exiting combenation
TO OUR CAPTIAN I HOPE U HAVE THE MOST SUPER YEAR
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 25 January 2013 10:12
9
Shannow: Ek stem 100% saam met jou! Die Sharks en Stormers se pakke gaan te sterk wees vir ons, veral ook omdat ons nie meer n enforcer in ons pak het nie. Ek hoop en bid die jong Willemse kan n soortgelyke impak maak soos Etsebeth laasjaar, want Flip van Der Merwe is defnetief nie ons opvolger vir Bakkies nie!!!!!
Posted by Bullebakkies on 25 January 2013 10:11
8
@4 Muzi, you got that spot on with Spies he is not a Danie or Bakkies. All he need is quick bal and space, then the line brakes will happen and put the centres in space to get speedsters going!
Posted by blouest on 25 January 2013 10:03
7
Ek hoop regtig dat Spies n bevange 2013 sal he. Jy skuld ons en die Bokke n groot een Spies. Ons weet jy kan, die vraag is of jy gaan en wil?
Posted by Nitronic on 25 January 2013 10:02
6
Kom ons lys gou die top 5 fisieste losvoorspelers in SA op die oomblik:

Willem Alberts
Schalk Burger
Duane Vermeulen
Jean Deysel
Marcel Coetzee

CJ Stander en Arno Botha is opkomende jong manne, maar die een het ons verlaat, en die ander is not 2 jaar van sy beste ouderdom.

En hakers?

Bismark du Plessis en Adriaan Strauss

En slotte?

Eben Etsebeth

Die Bulle se pak is so bietjie van alles, maar meester van niks op die oomblik. Nie die vrotste nie, maar ook nie die beste nie. Dis nie negatiwiteit nie. Net realiteit.

Dus - ons gaan onsself nie verneder die jaar nie. Maar ons gaan waarskynlik ook nie die koppie wen nie.

Top 6 is waarskynlik weer ons voorland. Totdat ons weer n dominante pak voorspelers het.
Posted by Shannow on 25 January 2013 10:01
5
Heyneke het gewys by die Bokke dat die antwoord groot, fisiese losvoorspelers is. Met n Danie Rossouw, Pedrie Wannenburg, Anton Leonard, Jacques Cronje tipe kombinasie kan Pierre meer in die oop spel gebruik word.

As ons egter konstant deur die groter manne by die Sharks en Stormers fisies oorheers word is dit vanselfsprekend dat Pierre ook totaal oneffektief sal wees.

Dus, ons benodig reuse om hom aan te vul. Ek dink nie ons pak is fisies sterk genoeg om die ding te doen nie.

Nie met Bakkies, Daniesaurus, Gurthro, Wannenburg en nou CJ Stander nie meer deel van die setup nie.

Ten beste kan ons met bomenslike pogings net-net ons man staan teen die groot pakke soos die Sharks en Stormers. Maar om hulle te domineer is onmoontlik, met ons huidige pak voorspelers.

En dit is hoekom ons hulle nie kan wen nie. En hoekom ons 3rde in die SA konferensie behoort te eindig in 2013.
Posted by Shannow on 25 January 2013 09:57
4
Concerning Pierre's form i sincerley plead with Frans Ludeke,Vicor Matfield and Pieter Rossouw to get the best out of his game breaking abilities.For the past 2 seasons we have been using him as a crash ball player he doesn't have the bulk to perform that job.The Bulls need to learn how to let the ball to the talking...put Pierre into space use his speed to good effect.
I've been crying out for a big ball carrier like Willem Alberts to take of the pressure from our captain.That is why CJ Stander leaving is bitter pill to swallow.The two Potgieters have a lot to prove we can't be bullied again in the pack.
My worry is the kick and chase game plan when it goes wrong all hell breaks loose.We have such talented athletes like JJ Engelbrecht,Bjorn Basson and co let's give the ball some air please.
Maybe a loose trio like this has potential....
6.Deon Stegmann - he's our best out and out fetcher when 100% fit we need balance.
7.Arno Botha
8.Pierre Spies

My Blood is Blue!!!!
Posted by Muzi on 25 January 2013 09:47
3
@1 Lekker om te hoor jy so positief. Het op ESPN classic die 2009 Tri-Nations uitsending gedurende my Desember vakansie gekyk, ou maat Spies was 'n dodlike baldraer toe.... Ek vertou hy gaan hierdie jaar dieselfde spelpeil toon.
Posted by Richie Bloumasjien on 25 January 2013 09:29
2
Pierre is a man of absolute integrity he will do an outstanding job as captain. He's not everyone's cup of tea but i know he will bounce back.
It's good to have you back good luck for the new season!!
Posted by Muzi on 25 January 2013 09:27
1
Sterkte Pierre.

Ek weet jy gaan weer ALLES uithaal in die jaar.
Posted by Bl@de Runner on 25 January 2013 09:19
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK