Backs beat forwards in cricket
23 January 2013
The annual day/night cricket match between the forwards and backs resulted in a convincing 30 runs win for the latter at Loftus Versfeld on Tuesday, with Vodacom Bulls captain, Pierre Spies, admitting that’ the backs have more talent’.
This fun-filled event has become a regular fixture now for the Vodacom Bulls and provides a perfect foil for the serious preparations ahead of the Vodacom Super Rugby competition.
The first match was held in 2007 and has grown in stature and popularity ever since. The backs scored 115 runs and then managed to bowl out the forwards for 85.
On a more serious note, the Vodacom Bulls will play their first friendly match of the season against the MTN Lions at Orlando Stadium in Soweto on February 2nd and the Toyota Cheetahs in Polokwane a week later.
Tickets for both matches are available, as is season tickets for 2013.
Please log in at the top of the page to post comments
Comments
|
25
|
Hi julle ou Blou Bul bloggers Julle is net soos die ANC baie sensitief as julle 'n bietjie reggehelp word Julle kore mekaar lekker warm op die blog Kzn bul yip ek sien jou junior is terug Ek hoop Reggie hulle en al julle over raided junior gaan Super Rugby speel sodat Ons vir julle 'n "Marie" Pam kan gee Hoop om gou weer van julle te hoor Buy!!
Posted by Shark-eat-Bulls on 24 January 2013 17:13
|
|
24
|
Jimmy--natuurlik is my ander span die blou masjien
Posted by Anti Province on 24 January 2013 15:50
|
|
23
|
elke mens het sekker maar sy regte maar dan ook weer -ander span se supporters op die bul cite -ek gaan gesels nie by die ander se cites as hulle sulke dinge het -wonder maar net is dit jaloesie om dat die bloubul cite so goed is
Posted by louisk on 24 January 2013 14:22
|
|
22
|
Aan shark eat bulls het jou post van vorige post gelees en dit maak regtig nie sin nie kan jy verduidelik wat jy bedoel? Die gevoel wat ek kry is dat jy my uitdaag of is ek kan verkeerd wees maar wil jou net se ons duld nie sulke gedrag van ander spanne se ondersteeners op blog nie ons bul ouens redeneer onder mekaar maar dit gee jou nie die reg om my of enige ander een van die mede bul ondersteeners aan te vat sleg te se of wat ook al nie as jy hier wil blog doen dit ordenklik en met goee gees. En as jy gedink het dat dit saak maak dat jy n shark supporter is wil ek net se DIT MAAK NIE SAAK DAT JY DINK DIT IS BELANGRIK DAT JY N shark supporter IS NIE AL WAT SAAK MAAK IS IS ONS DIE BULLS SUPPORTERS. As my aflyding verkeerd is en jou verduideliking stel dit so dan kan ons weer daar oor praat groete KZN BUL HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 24 January 2013 12:02
|
|
21
|
@11 die bokkies het verloorteen die maties en het twee driee gedruk in die laaste 5min. Die grootste sondaar was hul man op man verdediging en afbreek punte. JAN en HANDRE het na die game terug gevlieg en is van vandag af terug om saam mat die bulls te oefen HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 24 January 2013 11:41
|
|
20
|
Willemse stats lengte 2 en 127kg Flip vd 1.98 117 kg J kruger 1.98 110kg Steenkamp 2.00 110 kg Etzebeth 2.03 120kg Bekke 2.08 120kg dis waar ons skrum probleme begin by die slotte. Dis duidelik sigbaar wanneer Steenkamp opgaan as impak speler, hy is te lig teen n span soos die stormers het hulle n 20kg voordeel.
Posted by Kaap'se bul on 24 January 2013 11:32
|
|
19
|
Paul Willemse moet asb sy kans met albie hande en die bal aangryp. Hy het die potential om ook in n bakkies en nou Etsebeth te ontwikkel. Die besering aan Steenkamp kan dalk net tot ons voordeel wees. As ek reg onthou is Willemse lank en swaar om weer n behoorlike toevoeging te wees as in pak speler.
Posted by Kaap'se bul on 24 January 2013 11:21
|
|
18
|
Ons kan goed doen vanjaar mits ons ophou met die skop en jaag gemors EN as ons verdedig! Ons het bv laasjaar baie wedstryde verloor agv slapgat verdediging, dink maar aan daardie duikslag op Kolisi wat gemis is en ons die wedtsryd teen die Stormers gekos het! Ons het die spelers om goed te doen, hoop net die commitment gaan daar wees!
Die Cheetahs is n span wat hierdie jaar n hele paar groot spanne gaan skrikmaak! Meeste van hul beseerde spelers is reg, insl Juan Smit, Brussouw en Johan Goosen!
Posted by Bullebakkies on 24 January 2013 10:05
|
|
17
|
hoop die bulle dien goed -ons bou jaar of 2 is mos verby so kom ons kyk wat kan die mane doen --kom die blou
Posted by louisk on 24 January 2013 09:45
|
|
16
|
@ 15: Ek hoop regtig een van jou ander gunstelinge om die Super 15 te wen is die BULLE.
Posted by Jimmy on 24 January 2013 08:53
|
|
15
|
Ek dink ons het n goeie kans teen die Stormers---hulle mag ons dalk net onderskat.Een van my gunstelinge om die S15 te wen is die Brumbies---hou hulle maar dop die jaar
Posted by Anti Province on 24 January 2013 08:36
|
|
14
|
Blou Dino
Met die vyf sekonde reel het die trein ontspoor.Dit gaan die rol van die skakelpaar nog belangriker maak.Vinnige besluitneming.Anders gaan die hele span onder druk wees.Voorspelers gaan ook moet wakker wees vir die"pick and go".
Posted by Lekkerblou on 24 January 2013 08:18
|
|
13
|
Nee, nuts nie..........
Posted by Ligblou Baron on 24 January 2013 08:08
|
|
12
|
Eerste baber vir die jaar. Shame, lyk my hy het 'n hele paar keer teen die Sarie Marais in Durban se hawe vasgeswem..
VOETSEK JOU GEMORS!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 24 January 2013 07:48
|
|
11
|
6 kzn bul Enige nuts oor die Bokkies?
Posted by Shark-eat-Bulls on 24 January 2013 03:04
|
|
10
|
Ek hoop vir jou onthalwe jy is reg Blou Dino, jy sukkel darem nou al baie jare met Superbru.
Posted by Jimmy on 23 January 2013 22:15
|
|
9
|
Bulle,ek sien baie uit na dai Kings en Crusader game,my Superbru gaan vir die eerste keer uit drie nommers bestaan vir n punte verskil,he he
Posted by Blou Dino on 23 January 2013 20:16
|
|
8
|
Halo die Blou. Ek dink nie dit sit in die Bulle se broek om die Stormers te klop nie,dit was verlede jaar n erge vernedering om dai Stormers op eie bodem te hoor sing.WP jou lekker ding.Die Bulle kan maar net nie gesag afdwing soos in die verlede nie,2007-2008,en dis so vir my asof die bbru nie nie veel gepla is oor hoe vrot ons vaar nie.Pine kon nie pyp rook nie en dit het hulle min geskeel dat ons week na week pak kry.Ons het vrek swaar gekry op skrum skakel,dai moerse trein gebou en nog steeds is Hougie se balle afgestorm,hoop nie ek hoef weer dai trein te beleef nie.Daar isdarem n lig punt ....Wynand is terug.
Posted by Blou Dino on 23 January 2013 20:04
|
|
7
|
@4 ek het dieselfde vir Vlok gevra en die antwoord was dat Victor eers na die foto opgedaag het - so alles nog reg daar...
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 23 January 2013 17:33
|
|
6
|
GELUK MET JOU VERJAARSDAG WERNER KRUGER HOOP JY HET N GOEIE JAAR HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 23 January 2013 14:04
|
|
5
|
Ek hoop regtig dat meeste van ons beseerdes reg gaan wees as die seisoen begin!
Ek is baie bekommerd oor ons eerste wedstryd teen die Stormers, dit gaan maar sukkel as van ons beter spelers beseer is!!
Posted by Bullebakkies on 23 January 2013 13:24
|
|
4
|
Was Victor, hy is nie in die foto.
Posted by Richie Bloumasjien on 23 January 2013 12:45
|
|
3
|
en dat hy "understudy" is vir S Britz LOL
Posted by blouest on 23 January 2013 12:18
|
|
2
|
Sien John Smit gaan miskien n draai maak by die Stormers.Net Deon Fourie is fiks.Kort glo n tweede haker.
Posted by Lekkerblou on 23 January 2013 11:00
|
|
1
|
Hoop die backline score driee soos hulle lopies slaan die jaar Ek hoop die ouens geniet die jaar en speel hul harte uit HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 23 January 2013 09:05
|
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Toyota Cheetahs and Vodacom Bulls from Free State Rugby Stadium, Bloemfontein.
BIRTHDAYS
| 11 Junie |
Hilton Lobberts |
| 11 Junie |
Ricardo Loubscher |
| 11 Junie |
Wynand Olivier |
| 12 Junie |
Stephan Britz |
| 12 Junie |
Delarey du Preez |
| 12 Junie |
Bryan Habana |
| 12 Junie |
Gurthro Steenkamp |
| 13 Junie |
Willie Esterhuizen |
| 13 Junie |
Fudge Mabeta |
| 13 Junie |
Günder Williamson |
| 14 Junie |
André Booysen |
| 14 Junie |
Hennie Harding |
| 15 Junie |
Hansie Brewis (Oorlede) |
| 15 Junie |
Antonie Gronum |
| 16 Junie |
Zane Kirchner |
| 17 Junie |
Koos Bezuidenhout |
| 18 Junie |
Martin Knoetze |
| 19 Junie |
Reg Marchant |
| 19 Junie |
Hempas Rademeyer |
| 19 Junie |
Hannes Smit |
| 20 Junie |
Darius Botha |
| 20 Junie |
Tiger Mangweni |
| 20 Junie |
Oswin Mentoor |