BBC wishes Bafana Bafana the best of luck at Afcon 2013
18 January 2013

As Bafana Bafana make their final preparations for the 29th edition of the Orange Africa Cup of Nations, the Blue Bulls Company’s staff, management and players would like to wish Gordon Igesund and his team the best of luck at the continental showpiece.

Barend van Graan, Blue Bulls Company CEO, offered encouraging words to Bafana Bafana.

“The nation is 100% behind you and wants you to succeed. Go out there, enjoy yourselves and make us proud.”

The Vodacom Bulls are all too familiar with public expectation and associated pressures in international competition, having used home support to their advantage during the 2010 Vodacom Super 14 competition.

“Nothing has more power to inspire youngsters than seeing South Africa’s best sportsmen competing at the very pinnacle of their sport. Bafana Bafana, you inspire, motivate and encourage millions of South Africans. Take to the field knowing that we support you 100% and are tremendously proud of you,” said Vodacom Bulls captain Pierre Spies.

Vodacom Bulls head coach Frans Ludeke said his team is rooting for Bafana Bafana.

“Good luck boys, we wish you the very best at Afcon 2013. Win or lose, just have fun and give it your all.”

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
12
Gelukkig support ek glad nie vir Bafana Bafana nie.Go BULLE
Posted by Anti Province on 22 January 2013 09:20
11
@10 Jan het twee driee gedruk en Handre se taktiese skoppe was nie sleg nie.Die super groep kan nie oukies in he wat van tyd tot tyd ander verantwoorlikhede het nie. Dit maak die twee net soveel meer gereed vir volgende jaar.
Ulrich en F Venter het my baie beindruk laas jaar. Ek weet nie waar het ek hul mis gekyk nie LOL
Hierdie jongsters gaan nog groot rugby speel hou hulle net dop.
Dan sie ek ook die Junior bok kappie is al weer n BUL. Soveel leiers in die kraal dis wonderlik!!!
Posted by blouest on 21 January 2013 17:27
10
@7 cronje was omtrent elke game van die cc laas jaar op die bank en het omtrent net 30min se rugby gespeel van af die bank want pine wou hom nie n kans gegee het in die begin span nie.Die junior bokke word weer vrygestel om na hul privinsies toe te gaan sodra die opwarmings wedsryde wat hul speel afgehandel is. Ek lees ook dat jan en handre goed in hul game vrydag gespeel het
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 21 January 2013 16:53
9
LBC@1 Baie goeie kennis van Bulls en die ander spanne! Kan nie veel fout sien nie.Ignoreer@2asb. Dit is duidelik dat die Lions se leenspelers en kopies diepte gee aan die Stormers en Sharks.Stegman,Jaquies Potgieter en Dewald sal moet veg vir die ander flank posisie.
Posted by Pieter Blou on 21 January 2013 16:44
8
ons kan n jong opwindende span in die veld stoot ,hoop net hulle kombineer goed
Posted by louisk on 21 January 2013 15:08
7
@1 Handre en Jan kan nie in die span wees nie weens die feit dat hulle weer in die o/20 wb span is. Darom sal ek Jan met Venter of U Beyers vervang en Handre met Fouche. Plek vir J Potgieter moet daar ook wees maar sal hom met die rotasie prooooogram speel.
@6 LionelC is/was n groot los vir die Bulle en ek was nie bly om te gesien het hy teken by die Leeus nie. Hy was laasjaar omtrent die heel jaar beseer. Marnitz en Tekkies het albei Saterdag goeie rugby gespeel maar ongelukkig is ons diepte van so aard dat hulle nie noodwendig baie speeltyd sou gekry het nie.
Posted by blouest on 21 January 2013 14:27
6
As ek saterdag se game tussen die Lions en Rusland vat,kon ons darem vir Lionel Cronje baie beter gebruik het as wat ons het.Hy sou n groot verskil gemaak het.@2 nou hoe sal jou Bulle span lyk,ek sou net 2 verander het aan @1 se span--Callie Visagie en Dewald Potgieter inbring in die begin 15 tal
Posted by Anti Province on 21 January 2013 13:18
5
5th Avenue Bold Muck?
Posted by Ligblou Baron on 20 January 2013 11:25
4
# verskoon 2 maar hy was nog nooit gewoond aan n wen kultuur
Posted by louisk on 20 January 2013 07:44
3
@2 - Wat is so snaaks aan die Bulle se span? Die kots is 'n verwysing na die Kings se kaptein, Luke Watson, wat op 'n Springbok trui wou kots en die klein letters van die span se naam is om minagting te wys, maar ek is jammer as dit bo jou IK beroofde denkwyse is!! Gaan maak jou naam gat op 'n ander plek - Ek kan in elk geval nog nooit een van jou skrywes onthou wat 'n bydrae gemaak het nie.
Posted by Les Bleus Cocardier on 20 January 2013 04:51
2
Les Bleus Cocardier Jy is 'n regte grapjas met die Bulle se span! Wat is "(kots)" is dit wat tussen jou ore is?
Posted by Varsity Street 5 on 19 January 2013 11:31
1
Die vyf SA begin 22's as al die spelers fiks is en die kings (kots) toegelaat word om meer as 2 buitelanders te gebruik. Die magtige Bulle hoef vir niemand terug te staan nie solank hulle speel soos hulle teen die Cheetahs/Reds laasjaar gespeel het - Bal in die hand, goeie taktiese skopwerk, Steyn op sy kop, 55% balbesit, tackle soos Trojane en min beserings)
Bulle
15 Zane Kirchner
14 JJ Engelbrecht
13 Lionel Mapoe
12 Wynand Olivier
11 Bjorn Basson
10 Morne Steyn
09 Francois Hougaard
08 Pierre Spies
07 Arno Botha
06 Deon Stegman
05 Juandre Kruger
04 Flip van der Merwe
03 Frik Kirsten
02 Chilliboy Ralepelle
01 Dean Greyling

16 Callie Visagie
17 Werner Kruger
18 Wilhelm Steenkamp
19 Dewaldt Potgieter
20 Jano Vermaak
21 Handre Pollard
22 Jan Serfontein

Sharks
Louis Ludik
JP Pietersen
Tim Whitehead
Francois Steyn
Lwazi Mvovo
Patrick Lambie
Charl McLeod
Ryan Kankowski
Willem Alberts
Keegan Daniel
Franco v der Merwe
Anton Bresler
Jannie Du Plessis
Bismarck Du Plessis
Beast Mtawarira

Craig Burden
Dale Chadwick
Pieter-Steph Du Toit
Marcell Coetzee
Cobus Reinach
Butch James
Odwa Ndungane

stormers
Jaco Taute
Gio Aplon
Juan De Jongh
Jean De Villiers
Bryan Habana
Elton Jantjies
Dewaldt Duvenhage
Duane Vermeulen
Rynhardt Elstadt
Schalk Burger
Andries Bekker
Eben Etzebeth
Patric Cilliers
Deon Fourie
Steven Kitshoff

Tiaan Liebenberg
Frans Malherbe
Michael Rhodes
Siya Kolisi
Louis Schreuder
Peter Grant
Joe Pietersen

kings
SP Marais
Marcello Sampson
Waylon Murray
Andries Strauss
Michael Killian
Demetri Catrakilis
Nicolas Vergallo
Luke Watson
Daniel Adongo
Tomas Leonardi
Darron Nell
Steven Sykes
Ross Geldenhuys
Bandise Maku
Kevin Buys

Boetie Britz
Schalk Ferreira
David Bulbring
Mpho Mbiyozo
Scott Mathie
Wesley Dunlop
Elric van Vuuren

Cheetahs
Willie le Roux
Jannie Boshoff
Johan Sadie
Robert Ebersohn
Raymond Rhule
Johan Goosen
Piet van Zyl
Boom Prinsloo
Lappies Labuschagne
Heinrich Brussouw
Ligtoring Landman
Andries Ferreira
Rossouw De Klerk
Adriaan Strauss
Coenie Oosthuizen

Ryno Barnes
Caylib Oosthuizen
Philip van der Walt
Marnus Schoeman
Sarel Pretorius
Francois Brummer
Riaan Smit
Posted by Les Bleus Cocardier on 19 January 2013 08:10
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK