BBC reveals exciting year ahead at sponsors’ forum
16 January 2013

2013 promises to be the most exciting and memorable year yet for the Bulls’ faithful who will be treated to a host of events and activities in celebration of the Blue Bulls Rugby Union’s 75 year history. Fans will also have plenty to look forward to on the field of play when Frans Ludeke and his new-look management team go all guns blazing to secure Vodacom Super Rugby glory. These were just some of the topics discussed during the Sponsors’ Forum hosted at the Loftus Versfeld Auditorium attended by Blue Bulls Company (BBC) management, team personnel and sponsors including Vodacom, Puma, Avis, Proline Computers and Oasis.

Sponsors also had the opporutunity to interact with Vodacom Bulls head coach Frans Ludeke, captain Pierre Spies and team manager Wynie Strydom in a Q&A session that tackled various aspects of the game including memorable moments, changing momentum, tactics and mindset for the different formats of the game from international tests to Vodacom Super Rugby and the Absa Currie Cup competition. Sponsors also gained insight into the pressures and expectation associated with individual endorsements.

Barend van Graan, Blue Bulls Company CEO, said it was a successful and enlightening Sponsors’ Forum.

“The Sponsors’ Forum forms a crucial part of our business model, to engage with our stakeholders, inform them of our plans and activities for the year ahead while also ascertaining how they can further contribute with regard to specific events. This year is a special one for the Blue Bulls Rugby Union because we will be celebrating our 75th anniversary and our team has been working tirelessly to roll out a host of activities to honour our legends and members of the past, while also paying special tribute to our current players, staff and fans.”

The Vodacom Bulls play their first pre-season match on 2 February at Orlando Stadium against the MTN Lions in the Gauteng Rugby Cup, followed by a clash against the Toyota Cheetahs at the Peter Mokaba Stadium on 9 February. The team officially kicks off their 2013 Vodacom Super Rugby season against the DHL Stormers on 22 February at 7:10pm.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
41
@39 Ek dink nie ons truie verander die jaar nie. Die stormers se truie het nie laasjaar verander nie en daarom het dit dan die jaar.
Posted by blouest on 18 January 2013 10:30
40
1. Geniet die 14de en waardeer dit want jy gaan dit eers weer met jou verjaarsdag en kersfees ervaar.
2. Vanaf 15 Februarie begin die rugby en geld die volgende reëls.

a. Hou die honde en kinders een kant want hulle versteur sy roetine.
b. Moet nie tussen die toeskouer en sy TV beweeg nie.
c. Jy mag inkopies gaan doen maar jy moet biltong en bier koop en mag nie meer as R100 spandeer nie.
d. Al dans jy kaal voor hom terwyl hy rugby kyk, niks gaan gebeur nie.
e. As jy sy dag wil maak, trek daai g-string aan as sy span gewen het.(maar na die wedstryd)
f. Wees rustig, as sy span gaan verloor en hy is kwaad, dis nie persoonlik nie, dis net nou moet hy daai ouens by die werk gaan face.
g. Sondae en die week word gebruik vir besprekings van spelers en skeidsregters want gedurende die wedstryd is daar nie tyd nie.
h. Span keuses vir die springbok span in Junie is n teer sakie, ons gaan dit bespreek met elke braai so wees geduldig daar gaan verskille wees, die manne is nie kwaad nie, elke man wil net sy spelers in die span sien. Dis belangrik vir die land.
i. Die laaste punt, daai g-string met sy span se trui, sal jou inkopie begroting verdubbel.

Groete sien julle weer in Desember
Getroue Leunestoel Rugby ondersteuner
Posted by Kaap'se bul on 18 January 2013 09:54
39
Enige nuus oor Bulls 2013 truie? Sien die Stormers het al lankal hulle sin bekend gestel en verkoop alreeds. Voel vir my of ons weer heel laaste is - Hoop nie dit gan dieslefde wees op die log nie.
Posted by Andre Jnr on 18 January 2013 08:39
38
Muzi, Iagree with you - the coaches are to conservative and to banggat.
Ulrich Beyers is a problem, he must play. If the coaches think he is still to young then it confirm what you are saying. Same with alot of other young talent at the Bulls. Ulrich did very well last year, he is quick, aggressive and has the natural instinct to do the right things at the right time. I have a gut feel that Ulrich might just be a very good flyhalf, so why not phase him in. As far as I am is concerned is Morné pass his sell by date, last season already.
Another thing that I would have start doing as a coach is to implement a bigger rotanional system. A full season of S15 rugby takes too much. DIE OUENS brand UIT. The Bulls DO HAVE enough talent to do that. For example rotate Paul Willemse with Flip, Millet with Greyling, Pierre Spies with Arno, Hougaard with Jano, Jan serfontein with Frans Venter. Except for the uit brand, you promote a healthy competition between the players to be better than the other one. Look what is happening with the Proteas!!!
What rotational meant for Ludecke in the past does not make sense at all.
Posted by Paarlbul on 18 January 2013 07:44
37
@36 en dalk ook Dewald bo Steggies - Dewald is ons beste verdediger.
Posted by Richie Bloumasjien on 18 January 2013 07:43
36
@31 - Ek hou van jou span, jonk en vars. Dalk net Paul Willemse bo Flip in die begin span.
Posted by Richie Bloumasjien on 18 January 2013 07:41
35
@32 - Oud
Posted by Richie Bloumasjien on 18 January 2013 07:34
34
my lipies water al vir die eerste game
Posted by louisk on 18 January 2013 07:06
33
A revolutionary decision to choose Francois on both scrummie and centre Muzi, rather keep things conservative Boet.. :)
Posted by Jimmy on 18 January 2013 01:17
32
18# Tel Francois Venter onder die jong spelers of is hy al te oud?
Posted by Varsity Street 5 on 17 January 2013 21:31
31
Sadly our coaches are too conservative this could have been a great match 22.......

15.Ulrich Beyers
14.JJ Engelbrecht
13.Lionel Mapoe
12.Francois Venter
11.Bjorn Basson
10.Morne Steyn
9.Francois Venter
8.Pierre Spies
7.Arno Botha
6.Deon Stegmann
5.Juandre Kruger
4.Flip Vd Merwer
3.Marcell Vd Merwer - when he's fully fit
2.Chilliboy Ralepele
1.Morne Mellet

16.Callie Visagie
17.Dean Greyling
18.Paul Willemse
19.Dewaldt Potgieter
20.Jacques Potgieter
21.Jano Vermaak
22.Jurgen Visser - we are talking about versatility he can play 10 and 15.

Posted by Muzi on 17 January 2013 18:43
30
15) Zane
14) Akona
13) Mapoe
12) Venter
11) Basson
10) Steyn
9) Hougaard
8) Spies
7) J Potgieter
6) D Potgieter
5) Kruger
4) Flip
3) Kruger
2) Chilliboy
1) Dean

16) Visagie
17) Mellet
18) Steenkamp
19) Stegman
20) Arno
21) L fouche
22) JJ
Posted by Frickey B on 17 January 2013 17:31
29
@20 Jammer maar ek dink jou Bul span se voorry is nie goed genoeg vir S15 nie. Nie as eerste keuse nie. Ek sal vir Mellet, Visagie en Kirsten wil sien. Sal ook vir Basson bo Akona kies.
Posted by Poepindieketel on 17 January 2013 15:59
28
So bek kort Jam Jimmy
Posted by Frickey B on 17 January 2013 14:58
27
Die Stormers kry hopeloos te veel krediet op hierdie blog, 'n spul moegoes as jy my vra.
Posted by Jimmy on 17 January 2013 14:42
26
Bulle middeveld baie dun, so 10 man skoppende wedstrydplan gaan herhaal word en verwag baie driee van die op die punte indie skop patroon korrek uitgeoefen word.

Hoop maar Morne is die die kol vanjaar en ons verdedigings patroon word korrek uitgeoefen. Pine is immers ons verdedigings afrigter.

Hoe wen mens WP - Val die kanaal aan van die Volgende Rickie Januarie nl. Die speler met boude soos 'n patata dief.
Posted by Richie Bloumasjien on 17 January 2013 14:05
25
Serfontein en Pollard speel die jaar nog o/20 wereldbker. Daarom sal hulle gelaat word om daarop te fokus maar ten tyde van CC sal Morne dalk agter sitplek moet inneem sodat Handre kan oorvat en Jan by Mapoe!

Einde CC was die bulle meer van n span met strukture as in n lang tyd. Games wat ons verloor het, het ons nie sleg gespeel nie, net SLEG verdedig. Pine het ingegryp en dit was stukke beter toe die manne eers begin verstaan as ek dit so kan stel.

Ek kan nie sien dat Arno nie sal speel nie.
GO Boys just do your best and show the world why you are the best!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Frickey B on 17 January 2013 13:41
24
Ek glo Basson en JJ sal vleuels wees. Ek hou ook NIKS van die Stormers nie, maar as hulle nie vanjaar die S15 wen nie, gaan hulle dit nooit wen nie! Vergelyk bv hulle nr 15-11 met ons s'n! Taute is n baie goeie heelagter, jammer ons sou hom net as n senter oorweeg as loan player!

Ons moet wraak neem vir daardie verloor op Loftus verlede jaar teen d Stormers!!!!
Posted by Bullebakkies on 17 January 2013 13:27
23
@22

Oeps.
Posted by Lekkerblou on 17 January 2013 13:26
22
@20 as ek daai 2 spanne so kyk wag daar moeilikheid op ons.GO DIE BULLE.Daai Barnard moet seker Pat Celleirs wees
Posted by Anti Province on 17 January 2013 13:20
21
Hoe lyk die bulls se truie hierdie jaar???
Posted by Andre Jnr on 17 January 2013 12:58
20
Vergelyk die spanne soos hulle omtrent sal lyk vir eerste wedstryd.

Stormers

15) J Taute
14) G Aplon
13) J De Jongh
12) J De Villiers
11) B Habana
10) E Jantjies
9) Groom/Duvenhage/Shreuder
8) Vermeulen
7) Kolise
6)Burger
5)Bekker
4)Etsebeth
3)Barnard
2)Fourie
1)Kitshoff

Bulls

15) Zane
14) Akona
13) Mapoe
12) Olivier(As hy terug is)
11) JJ
10) Steyn
9) Hougaard
8) Spies
7) Arno(My keuse)
6) D Potgieter
5) Kruger
4) Flip
3) Kruger
2) Chilliboy
1) Dean(As hy reg is)

Selfs ek wat die Stormers haat.Moet erken dat die span die Super 15 kan wen.By gese.Hoop die Bulls kan een on ander wonderwerk verrig!!!Go Bulls!!!!!!
Posted by Lekkerblou on 17 January 2013 12:51
19
@18

Kom ons hoop hul kry speelkans! Arno Botha is laasjaar deur Heyneke opgeroep, so hy moet defnetief in ons 22tal wees elke game, en helfde van die games sal ek hom begin ook! Tyd dat ons ophou om ouer spelers te kies bloot omdat hul langer by die unie is! Ek wed jou by geen ander unie sou DP en Stegman bo n Arno Botha of CJ Stander plek gekry het nie!! WP/Stormers het n jong Etsebeth speelkans gegee laasjaar S15 en vandag is hy beste Nr 4 Slot in die wereld!!! Serfontein selfde storie!!
Posted by Bullebakkies on 17 January 2013 12:42
18
@15

Jy is 100% korrek.Ek sidder om te dink as Serfontein en Arno nie genoeg speeltyd gaan kry nie.As hulle moet waai!
Posted by Lekkerblou on 17 January 2013 12:04
17
wag vir die 22 feb
Posted by louisk on 17 January 2013 11:43
16
Morne's move to France is not confirmed - come on Bulls you cant let him go - get on with the contract already!!! GO BULLS
Posted by BullsRbest on 17 January 2013 11:35
15
ek lees dat JASON KRIEL die bulle verlaat om sewes rugby te speel hy is maar 19 jaar oud wonder wat is regtig aan die gebeur by die bulle want ons verloor weer baie spelers die jaar?
Posted by kzn bul on 17 January 2013 10:35
14
Mooi so Jimmy!!!!!
Posted by Paarlbul on 17 January 2013 10:27
13
GEE DIT HORINGS MY BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 17 January 2013 01:30
12
Die Bloubul eet nie van die vloer af nie, die Bloubul weet nie van verloor af nie. Die Bloubul sukkel nie sy roer af nie nou vra jy my vir wie ek skree... Ek skree nie Stormers nie ek bly `n Bul… Die Bloubul.
Posted by Jimmy on 17 January 2013 01:26
11
Gee die kaalkopleeu lokke, leen die Sharks hengelstokke, skenk die Stormers al jou rokke. Maak die fluitjies almal klokke want die ref is mos n bogger, maar maak die Bulle almal Bokke… Maak Die Bulle Almal Bokke
Posted by Jimmy on 17 January 2013 01:16
10
As jy horings dra is jy min gepla, as jy horings dra dan lyk die ander vaal…. As jy horings dra gee jy ander vet, as jy horings dra dan bly die Bloubul wet… As Jy Horings Dra.
Posted by Jimmy on 17 January 2013 01:13
9
My cherry skree vir WP maar sy bly in Noord-Transvaal, ons praat nie met mekaar nie maar ons praat in vinger taal. Ek wys haar los die WP maar sy hou haar stom en doof… Loftus (Los my nie)
Posted by Jimmy on 17 January 2013 01:10
8
Pretoria se strate is almal Blou, my ouma se Peugeot hy was ook Blou, die speed cops se ligte hulle is Blou, my meisie se oge altyd nog Blou… Go Bulle Go.
Posted by Jimmy on 17 January 2013 01:07
7
BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 17 January 2013 01:02
6
Ek ken jou soms in die nag as ek bang vir more wag, ek ken jou soms as ek huil want jou weg is soms so steil, jy ken my as ek vir jou wag… Ek Ken Jou Soms.
Posted by Jimmy on 17 January 2013 00:58
5
Sonder jou tjoklitbeksoentjies so sag soos katoentjies, is my hart weer in stukke gekneus. Jou tjoklitbeksoentjies, so rond soos pampoentjies, so nat soos n worshond se neus… Tjoklitbeksoentjies
Posted by Jimmy on 17 January 2013 00:55
4
Bring, bring daai goedjies wat jou pla en ek, maak n ring van ogies draad. Ek spaar nog vir die diamant en n donkiekar vir die predikant, ek sal moet blomme leen, tot dit eendag reen… Pampoen
Posted by Jimmy on 17 January 2013 00:52
3
Daar`s n vrou wat weet wat aangaan, agter elke man. Al staan sy daar en die trane loop, saggies oor haar wang. Almal maak tog foute, maar saam maak ons n span, solank as daar n vrou staan, agter elke man… Agter elke Man
Posted by Jimmy on 17 January 2013 00:49
2
Thanks Steve...
Posted by Jimmy on 17 January 2013 00:48
1
EK HOOP REGTIG DAT DIE BBC AL ONS SUPPORTERS SE GRIEWE EN AL VAN LAAS JAAR TER HARTE GENEEM HET EN DAT DIE SPONSORS OOK VRA OF DIE FOUTE UIT GESORT IS EK HOOP ALMAL IN DIE BBC VAN AFRIGTERS TOT SKOON MAKERS EN SUPPORTERS HET DIE BESTE JAAR OOIT
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 16 January 2013 18:39
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK