Limpopo to play in Vodacom Cup
08 January 2013

Limpopo will play in the Vodacom Cup as a separate team for the first time when this 16-team competition kicks off on the second weekend of March.

The region, which is a sub-union of the Blue Bulls Rugby Union, has been granted a place in the tournament in its own rights to help foster rugby in South Africa’s far north. They join the 14 provincial unions as well as the returning Pampas XV from Argentina in the tournament, which concludes in mid-May.

The Polokwane-based Limpopo team will play in the North Section of the Vodacom Cup, along with the Vodacom Blue Bulls, MTN Golden Lions, Griffons, Leopards, Ford Pumas, Valke and GWK Griquas, runners up in 2012. They are scheduled to play their mother body Vodacom Blue Bulls in Polokwane on Saturday, 20 April.

The South Section contains defending champions, DHL Western Province, as well as Border Bulldogs, Regent Boland Kavaliers, Eastern Province Kings, Toyota Free State XV, the Sharks XV, South Western Districts and the Pampas XV from Argentina.

Teams will each play seven group matches within their own section. Thereafter the top four teams from each section will progress to the quarter-final round, which will be contested across the two sections.

Vodacom Cup 2013 fixtures for the two northern sides:

Round 1 – 8/9 March:

GWK Griquas v Vodacom Blue Bulls
Limpopo v Griffons

Round 2 – 15/16 March:

Vodacom Blue Bulls v Ford Pumas
Leopards v Limpopo

Round 3 – 22/23 March:

MTN Golden Lions v Vodacom Blue Bulls
Limpopo v GWK Griquas

Round 4 – 5/6 April:

Vodacom Blue Bulls v Leopards
Limpopo v Valke

Round 5 – 12/13 April:

Valke v Vodacom Blue Bulls
Ford Pumas v Limpopo

Round 6 – 19/20 April:

Limpopo v Vodacom Blue Bulls

Round 7 – 26/27 April:

Vodacom Blue Bulls v Griffons
MTN Golden Lions v Limpopo

Quarter-finals – 3/4 May:

North 1 v South 4
South 1 v North 4
North 2 v South 3
South 2 v North 3

Semi-finals – 10/11 May

Final – 17/18 May

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
44
Stem saam met @42 en @43. Die webblad is die afgelope 6 weke aan die slaap. Ons wil graag weet wat aangaan met al die spelers,vordering, planne vir die jaar, kommentaar van die afrigters ens. Het meer inligting oor die ander spanne op 365 Rugby gesien en hulle hou mens op hoogte. Jake White en sy span het gereeld inligting deurgegeee maar ons eie span nie. Ons het eers nou die dag die speellys op die blad gesien. Swak.
Posted by Ruffus on 14 January 2013 09:18
43
@42 ja ons is almal al honger vir -om te hoor wat aan gaan
Posted by louisk on 14 January 2013 09:32
42
Wanneer gaan ons bietjie inligting hier sien van wat aangaan met die span en hulle voorbereidings en veral hoe dit gaan met die spelers wat beseer is/was??
Posted by Bulle vir ewig on 14 January 2013 07:55
41
GOOI MIELIES!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 12 January 2013 01:21
40
There goes my baby she knows how to Rock n' roll she drives me crazy she gives me hot and cold fever then she leaves me in a cool cool sweat… Crazy Little Thing Called Love - Queen
Posted by Jimmy on 12 January 2013 01:14
39
Another one bites the dust another one bites the dust and another one gone, and another one gone another one bites the dust. Hey, I'm gonna get you too another one bites the dust… Another One Bites The Dust – Queen
Posted by Jimmy on 12 January 2013 01:09
38
I'd sit alone and watch your light my only friend through teenage nights and everything I had to know, I heard it on my radio radio… All we hear is Radio ga ga radio goo goo radio ga ga… Radio Ga Ga – Queen
Posted by Jimmy on 12 January 2013 01:06
37
But life still goes on I can't get used to, living without, living without, living without you by my side I don't want to live alone, hey, God knows, got to make it on my own… I Want To Break Free – Queen
Posted by Jimmy on 12 January 2013 01:02
36
Buddy you’re a boy make a big noise, playin’ in the street gonna be a big man some day. You got mud on you’re face, you big disgrace, kickin’ your can all over the place… We Will Rock You - Queen
Posted by Jimmy on 12 January 2013 00:55
35
Is this the real life? Is this just fantasy? Caught in a landslide no escape from reality, open your eyes look up to the skies and see, I'm just a poor boy I need no sympathy… Bohemian Rhapsody - Queen

Posted by Jimmy on 12 January 2013 00:51
34
Can anybody find me somebody to love? Each morning I get up I die a little, can barely stand on my feet. Take a look in the mirror and cry, Lord what you're doing to me… Somebody to Love – Queen
Posted by Jimmy on 12 January 2013 00:47
33
We are the champions my friends and we'll keep on fighting till the end. We are the champions, we are the champions, no time for losers ‘cause we are the champions of the world… We Are The Champions – Queen
Posted by Jimmy on 12 January 2013 00:44
32
'n Paar Queen songs vir die laatnag...
Posted by Jimmy on 12 January 2013 00:43
31
ENn blommetjies het baie meer spoed
Posted by kzn bul on 11 January 2013 19:37
30
@29 Ek dink weer blommetjies is beter as visser. Hoekom se ek so!
Hy is veilig onder die hoe bal
Hy is baie goed op die aanval
Hy het n goeie skop voet
Hy verdedig goed
En gaan kyk na sy spel in die cc laas jaar toe hy visser vervang het op heelagter was dit net sy besering wat visser terug gebring het in die span en hy kan driee druk
dit is regtig n plesier om na die outjie te kyk
en hy is nie bang vir kontak nie iets wat visser wegskrum van
Dis net my opinie
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 11 January 2013 19:35
29
#25 Jurgens het my nog altyd beindruk as bestendig en dapper onder die hangskoppe. Zane se aanval van die lyn is effe?? Ek eintlik Jurgens kry bietjie meer speelkans
Posted by bloubefoeterd on 11 January 2013 12:36
28
Baie nuuskierig om ook vir Paul Willemse in aksie te sien in die blou trui. Flip sal moet vinger trek!!
Posted by FRANNABUL on 11 January 2013 12:35
27
Ek dink Wyand is nog steeds ons voorste senter maar dit sal interessant wees om te sien hoe Jan Serfontein gaan vaar! Seisoen is lank, baie jong manne kan hul kans kry die jaar!
Posted by FRANNABUL on 11 January 2013 12:34
26
Wynand kan maar n tydjie nog in Japan bly, hopenlik kan Jan Serfontein nou sy kans kry!!!!!!!!
Posted by Bullebakkies on 11 January 2013 11:40
25
ek wonder of jurgen Visser op heel agter ingespan gaan word om vir Zane bietjie aftelos
Posted by louisk on 11 January 2013 10:53
24
KZN Ek stem. Niemand ken die fynere kunsies van die vories soos Vic nie en duidelil is daar 'n goeie rapoort tussen hom en die spelers. Hier verdien die BBRU 'n groot applous. Die tweede coup sal wees as FdP na sy speeldae (of selfs al speel hy nog) ook betrek kan word. Hy het 'n rugbybrein second to none!

Ek't net 'n gevoel selfs al wen ons nie bekers nie gaan ons hierdie jaar so naby as dammit aan 'n vloekwoord kom!! En JA, ons kan maklik die briesies pak gee in die eerste game. Geen, absoluut geen rede hoekom nie.

Posted by bloubefoeterd on 11 January 2013 09:49
23
is n wen oor die stormers te veel gevra vir ons eerste game---kom aan bulle kan nie wag
Posted by louisk on 11 January 2013 07:06
22
Ons sal eers om 21h00 op 22 Februarie weet of die BULLE se seisoen suksesvol gaan wees of nie. Tot dan kan ons net hoop, bid en spekuleer.

GEE DIT HORINGS BULLE!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 11 January 2013 00:23
21
Ek is bly die span maats en coach kom so lekker oor die weg ek dink die atmosveer is die beste in jare as ek so na die blue bulls tweets kyk
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 10 January 2013 21:02
20
Sjoe sien regtig uit na die seisoen!

Is net nie seker of ons dalk te veel verwag van Vic en kie nie want gewoonlik vat dit maar 'n jaar of wat vir alles om te kliek. As die span net speel met trots en passie en commitment soos ware BULLE sal hulle ons trots maak.

Dis ook jammer 'n senior speler soos Wynand O kan nie nou al deel wees van die voorbereiding nie want hy sou baie leiding kon gee maar nou ja dit gee weer geleentheid vir ander manne

#16 Ek stem saam dat as Morne seerkry ons probleme het want LF het nie juis S15 speelkans gekry laasjaar nie. Die middeveld bekommer my minder want ons het soveel talent wat deurkom daar dis om van senuagtig te raak oor hoe jy die talent gaan behou.

All in all wag 'n beter seisoen op ons en met Pine betrokke by die S15 is daar ook meer kontinuiteit CC toe.

GO BULLS!!
Posted by bloubefoeterd on 10 January 2013 13:29
19
2 reels wat ek graag sou wou sien streng toegepas word is
1 skrumskakel gooi die bal reguit in by die skrum
2 die haker se voet agter die lyn by n lyn staan ingooi -kyk maar hoeveel wat ingooi se helfte van die voet is oor die lyn
Posted by louisk on 10 January 2013 12:20
18
Heyneke se besluit om oorsese spelers vir bokke te kies het alreeds die effek dat senior spelers nou hul franchises sal verlaat want daar is geen vrees dat dit hulle sal benadeel nie. dit beteken ons gaan die juandre krugers al moeiliker kan behou want ons kan nie meeding met euro's nie. Aan die ander kant verstaan ek ook habana se besluit of iemand soos hy wat alreeds soveel bereik het maar steeds goed genoeg is om vir bokke te kan speel. hy beweeg nou in die laaste somer van sy loopbaan in en bly hy kan hy dalk stadiger word of jonger ouens kan deurkom en hy het nooit sy kans aangegryp om meer te verdien nie.

Dan wonder ek ook hoeveel spelers regtig beter word oorsee?

dit hou egter die voordeel in dat jonger mannne die kans kry om te ontwikkel. maar dit hou ook die nadeel in dat sodra die jong belowende speler soos cj stander naam begin maak hy oorsee gaan wyk. vir enihe afrihter is kontinuiteit belangrik om lang termyn sukses te bou.

so sal maar sien wat
Posted by bloukaap2 on 10 January 2013 12:16
17
Lees op supersport dat habana na die super reeks frankryk toe gaan
die eerste ding wat seker deur sy gedagtis gegaan het was FINALY
Posted by kzn bul on 10 January 2013 11:58
16
@12 G-whiss, kan nie wag. As die spel patroon en peil weer kan wees soos in 2009 en 2010, ou matie gaan niemand aan ons vat.

My enigste bekommernis in ons Bull groep in geheel is wie gaan deurkom as Morne Steyn en ons middeveld beserings optel. Ons is maar arm in ondervinding op die sleutel posisies tans.
Posted by Richie Bloumasjien on 10 January 2013 10:57
15
Griekwas speel 13 Feb teen die OP Kings. Mmm... Ek wonder of die uitslag vooraf bepaal gaan word.
Posted by Bloumens on 10 January 2013 10:50
14
Ek sien van die manne is in Kaapstad vir `n fotosessie. Ai plaas oefen hulle liewer, los die fotos vir die Stormer primadonnas!
Posted by Bloumens on 10 January 2013 10:44
13
More almal
Ek lees in beeld dat die wedstryd tussrn die bulls en lions in soweto wel uitgesaai sal word op supersport
Dit is goeie nuus.
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 10 January 2013 10:04
12
dalk kan BB23 vir ons se is daar al dinge van verbetering met victor wat die voorspelers afrig -sien uit om te sien wat big Vic na die partie toe bring
Posted by louisk on 10 January 2013 09:51
11
Ons het vanjaar n GROOT jaar nodig!! Ons het laas in 2010 iets gewen! Ek glo ons kan baie goed doen vanjaar mits die regte spelers in regte posisies gekies word en ons n regte wedstrydplan ook speel!

Baie sterkte aan die spelers en afrigters vir 2013! Maak ons trots!
Posted by Bullebakkies on 10 January 2013 09:26
10
@9 dankie vir al die terugvoer van almal weet jy of die wedstryd teen die lions uitgesaai word op ss
Posted by kzn bul on 09 January 2013 10:32
9
@7: Clayton is deel van die groter groep.

In terme van die huidige players profiles, daar is slegs 34 spelers op, so dit is seker nog nie die volledige senior groep nie. Behalwe Wynand en Pierre mis ek ook Marcel(le) van der Merwe en Dawie Steyn. Miskien is die laaste twee agv van besering vir Marcel(le) en dalk will hulle Dawie slegs in die Vodacom Cup gebruik.

Ten spyte daarvan kort ons nog steeds 'n paar spelers om tot by 40 te kom, so die senior groep is sekere nog nie volledig nie.,,
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 09 January 2013 09:45
8
Baie bly oor dit. Welgedaan aan die BB23 en sy bestuur.

Met club rugby wat nou 'n amplike toernooi het dus ook 'n lekker borg - Is daar nog plek vir die Vodacom Cup?
Posted by Richie Bloumasjien on 09 January 2013 09:40
7
@6 jammer ek moes getik het @4 dankie jy het beter opgelet as ek , Wat is die voorspellings onder die mense daar in die kaap?
Posted by kzn bul on 09 January 2013 09:35
6
Ek sien pierre spies ook nie daar nie en ook nie vir wynand nie. so ek dink nie die lys is volledig nie.
Posted by bloukaap2 on 09 January 2013 09:21
5
@2 dankie sal so maak
Posted by kzn bul on 09 January 2013 09:15
4
Great vir rugby innie noorde.

kzn miskien moet jy kyk na vergrote groep spelers wat verlede jaar ingesluit is so rondom november.
Posted by bloukaap2 on 09 January 2013 09:09
3
More bb23
ek wil net weet of blommetjies nog by die bulle is, is hy beseer ? ek sien hy is nie by die player profile nie.
Hoop jy en die ander bestuurslede, afrigters en spelers het n wonderlike 2013
Groete
KZN BUL
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 09 January 2013 08:49
2
sien uit na die rugby en om nuwe spane te he is altyd goed nuwe gesigte en nuwe uitdagings hoop die jaar is n great jaar seblief Bulle maak ons harte weer bly
Posted by louisk on 09 January 2013 07:56
1
ek dink dit is great miskien sal hulle beter spelers ontwikkel as die op kings
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 08 January 2013 17:56
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
13 May Johan Strydom
14 May Christo Bezuidenhout
14 May Ludwe Booi
14 May Dr. Ernst Dinkelmann
14 May Piet Matthys
15 May Tobie Kirkham
15 May Thys Lourens
15 May Wouter Moore
16 May Wally Newing
16 May Danie Rautenbach
16 May Donnovan Twiname
17 May Francois Brummer
17 May Willem Labuschagne (Oorlede)
17 May Pollie Pollard (Oorlede)
17 May James Young
18 May Michael de Bruyn
18 May Prof. Fritz Eloff
18 May Burger Geldenhuys
20 May Pieter de Haas
20 May Louiz Holtzhausen
20 May Clive Terre Blanche
21 May
JOIN US ON FACEBOOK