Action Filled Weekend with Voltbet
23 November 2012

Friday has arrived and once again we have an eventful rugby weekend ahead. This weekend is the final Castle Outgoing Tour match for the Springboks and an end to some of the International matches with next weekend all tours coming to an end. Last weekend saw wins for South Africa, Samoa, New Zealand, Australia, a surprising Ireland 53-0 win over Fiji, Tonga, France and Canada. All teams will be looking for a win to secure their place in the IRB rankings. Currently the Springboks are sitting in second place behind the All Blacks and are followed very closely by the Wallabies who are sitting in third. It is crucial for the Springboks to win against England on Saturday to stay ahead of the Wallabies.

England host South Africa at Twickenham and the Springboks will look to increase their 10 match unbeaten run against England. The Springboks were impressive against Scotland in the opening 40 minutes and it was their superb defence in the final quarter that gave them their win. England was not as lucky against the determined Wallabies even though they had the lead at halftime. England will need to improve if they have a hope to match the Springboks.

Head to Head stats in England

27 Nov 2010 – England 11 South Africa 21

22 Nov 2008 – England 6 South Africa 42

25 Nov 2006 – England 14 South Africa 25

The Springboks will be eyeing their third consecutive win for the first time under Heyneke Meyer’s management who has named an unchanged starting XV although JP Pietersen did have an injury knock during the week. The Bok loose trio of Alberts, Vermuelen and Louw will need to be at their best while the kicking from Lambie and Pienaar will need to be perfect. England have not named their side at the time of writing but changes are expected with Johnson, Waldrom and Sharples all dropped from the squad. England’s danger men are Ben Youngs and Mike Brown in their backline and their performances will be critical to England’s chances. This is going to be a tough one for both teams as rain is expected which will make for an exciting encounter for the forwards. A win for the Boks will be the cherry on top for this end of year tour.

Although this weekend sees the end of the Springboks tour, South Africans can look forward to watching the Blitzbokke in action in the Dubai Sevens taking place next weekend, 30 November and 1 December followed by the SA Sevens in Nelson Mandela Bay, Port Elizabeth on 8 and 9 December. Voltbet will be leading the way ensuring that you are kept up to date on all the details.

Visit the Voltbet Sports Desk http://ow.ly/fkPZT for all the upcoming games this weekend, predictions and statistics. Follow us on Facebook www.facebook.com/Voltbet and twitter www.twitter.com/Voltbet to receive all this information on the go. With Voltbet you’ll always be ahead of the game.

If you would like to find out more about Voltbet and how to register contact the Sales team Lee Scott, Mpumelelo Lembede and Justin Button on 087 940 6079.

Brought to you by The Voltbet Team

The Official Sports Betting Partner of the Blue Bulls.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
15
# 10 Baie goed opgesom. Sou dit nie beter kon stel nie.Hoop maar daar is n change of plan volgende jaar.
Posted by Bull perd on 27 November 2012 14:52
14
Sterk staan, Knoets, ons innige simpatie is met jou en die familie. Word gou gesond Nuan; Oupa is baie lief vir jou!
Posted by Ligblou Baron on 26 November 2012 14:28
13
En blah, blah, blah...........................
Posted by Ligblou Baron on 26 November 2012 10:59
12
die jonger spelers in ander provinsies het meer en deel speel kans gekry deer beserings en het toe goed gespeel -by die bulle is daar ook n paar wat so kans gekry het -dink ek aan Arno en stander wat hulle bewys het-so mens moet mooi gaan kyk hoe en waneer spelers kans kry en dan die kans gebruik
Posted by louisk on 26 November 2012 10:51
11
die jonger spelers in ander provinsies het meer en deel speel kans gekry deer beserings en het toe goed gespeel -by die bulle is daar ook n paar wat so kans gekry het -dink ek aan Arno en stander wat hulle bewys het-so mens moet mooi gaan kyk hoe en waneer spelers kans kry en dan die kans gebruik
Posted by louisk on 26 November 2012 10:51
10
Baie bly vir Heyneke. dink hy wou net die eerste seisoen met meer wenne as verlore afsluit en sy kern spelers bymekaar kry. Hy het egter heelwat dinkwerk vir homself wat voorle. dat rugby baie vernader het en meer tegnies en takties geword het as waarmee ek grootgeword het is beslis. Daar is by ander sportsoorte geleer en oorgedra. soveel so dat 15 man spel se verdedigingslyne feitlik op league geskoei is. Alles gaan oor gebeidsvoordeel en om jou opponente van daar onder druk te plaas. Selfs skrums in jou opponent se halfgebid het eintlik 'n skaakspel geword vir strafskoppe. Myns insiens skiet die bulle t ekort hier teen feitlik al die skeidsregters.
As jy nie goeie taktiese skoppers het nie, moet jy eenvoudig ander sterkpunte ontwerp, soos bv. verdediginsglyne wat die opponente frustreer en balbesit omkeer (Stormers) Maar jy moet uiters dissplineerd wees en jou lostrio en haker moet saam baljaar by die afbreekpunte.

Daar is twee spelers by die Bulle waaroor ek egter wonder, en dis Hougaard en Pierre. Hougaard het nie vanjaar die step-up so vinnig in Fourie se plek gemaak as waarop gehoop is nie. Sy swakpunt, om vinnig genoeg skoongemaak was teen die helfde vd Superrreeks baie duidelik uitgebuit deur opponente. As vleuel het hy my nog nooit teleurgestel nie en hy bly een van ons gevaarmanne rondom die rucks. Maar ek weet nie of die 3-4 seisoene as vleuel onder Fourie du Preez homself benadeel het nie. Hoe die Bulle dit gaan hanteer met Jano Vermaka by, sal baie deurslaggewend vir ons wees. Fourie du Preez as ons grooste verlies in 2012. Ons het gesien wat dit aan Morne se spel doen en hoe die oneindigende speelkans vir Morne uiteindelik sy tol begin eis het met Fourie wat nie meer daar was om die sielkundige druk van Morne af te haal nie.
Dit sal interressant wees om te sien wat vanjaar se ruskans aan Pierre Spies se spelpeil gaan doen. Die tipe patroon waarmee Heyneke vorendag kom bevoordeel spelers soos Duane Vermeuelen en Willem Alberts en selfs Arno Botha, maar ek dink nie Pierre se spel gaan in so patroon gedy nie. Pierre Spies was op sy beste in die 2007-10 seisoen vir die Bulle en hy is in die spasies gebruik. Sedertdien het die Bulle hom nie meer gebruik om diep agter te staan of in die middelveld nie, maar meesal as baldraer direk van vaste fasette af. En, die bulle kon nie meer domineer voorlangs nie (aldus Victor Matfield) so ons momentum is ten minste teen sterk spanne telkens gestuit. Spies gedy in 'n spel waar hy momentum het. As die Bulle dus nie weer gaan domineer voorlangs nie, gaan ons ook nie weer vir Spies op sy beste sien nie. Met Guthro Steenkamp, Danie Rossouw en bakkies Botha weg, het ons heelwat van hierdie momentum ingeboet en kon ons lostrio van Spies, Potgieter en Stegman nog nie weer die hoogtes bereik van 2010 nie.

Die Bulle sit ook met die tammeletjie dat CJ Stander weg is, en dat die jong spelers soos Shaun Adendorf en Wiaan Liebenberg baie jonk is op hierdie vlak en ook die bank kan koud sit of tevrede moet wees met meiocre toernooie soos die Vodacom beker wat minder skares lok as die Varsity Cup. Ek verstaan die Bulle se strategie wa som sedert 2011 op die Varsity Cup te fokus en jong spelers deur te bring (daarom Tukkies se skielike opgang). Die meeste van daardie afrigters is nou of by die Bokke of by die Bulle se strukture ingetrek, so ek verwag dat die Bulle in 2013 weer dieselfde ontwikkelingsrategie sal gebruik.
Ons maak dit egter moeilik vir onsself omdat ons aanhou met 'n hierargie stelsel waar die ouer manne voorrang geniet al is hulle vorm nie naasteby op peil waar die jonger manne is nie. (wat maak ons as Arno Botha wedstryd vir wedstryd beter speel as sy kaptein of Jacq Potgieter? Of as Deon Stegman oorskadu word deur Adendorff en Liebenberg?
As mens kyk hoe ander spanne hul jong manne kanse gegee het soos Kolisi, Marcel Coetzee, Nazeem Car, Warren Whitely, De Allende, Pieter Steph du Toit, dan is hierdie die een area by die Bulle wat my regtig bekommerd maak. Ons het gesien wat dit doen aan ons losskakel diepte ontwikkeling en na die Derick Hougaard/Morne Steyn era het belowende jong SA skole en SA 0'210 spelers net nie deurgekom nie en hopeloos te min speelkans gekry. Spelers soos jan Serfontein en Small Smith durf nie agter raak by hul tydgenote omdat die Bulle se strukture hulle terughou nie. Dit gaan die Bulle op die lang duur benadeel en die spelrs sal baie gou begin kyk na groener weivelde met Euro's wat wink.

Sterkte vir al hierdie uitdagings. ek glo die Bulle sal weer 'n krag wees en dat die span as geheel kan jel en vorentoe gaan. Baie bly Matfield is in die mix en sien uit daarna om te kyk watter impak die afrigtingstrukture op die Bulle sal he.

Posted by bloukaap2 on 26 November 2012 09:59
9
Geluk bokke. Weet iemand dalk wie ek kan kontak om uit te vind oor vlak 1 afrigtings kursusse vlg jaar. ek het 2 boodskappe al gepost op 'CONTACT" hierbo en probeer bel maar telefoon lui net?
Posted by sblou on 26 November 2012 08:18
8
Geluk Bokke, Hougaard het effens beter gelyk maar moet fokus op scrummie. Pienaar is die weak link, meestal kla oor HM se gameplan, maar in the mean time is dit Pienaar wat als wegskop, en nie takties skop nie. Kruger was goed en Etzebeth ook. Spies gaan moet uithaal en wys om daai Bok trui terug te wen van Duane af. Kirchner was weereens stewig.
Posted by Nitronic on 26 November 2012 06:23
7
GELUK BOKKE GAAN RUS EN KOM VARS TERUG OM JUL PROVINSIES IN DIE S15 TE TEENWOORDIG
Posted by kzn bul on 25 November 2012 16:24
6
nou kan die mane so vakansie vat en dan reg maak vir volgende jaar
Posted by louisk on 25 November 2012 08:02
5
More almal
Hoop jul het n wonderlike dag sover
Aan die BOKKE speel jul harte uit en klop die rose ons staan bankvas agter julle vandag
Posted by kzn bul on 24 November 2012 13:59
4
#3 blou.sakkie, Fout laat dit regmaak! Groete
Posted by BB23 on 24 November 2012 10:39
3
Hoekom is daar sokker highlight op die webwerf? Sou die Bokke se wedstryd teen Skotte se highlights nie meer van pas gewees het nie?
Posted by blou.sakkie on 24 November 2012 09:50
2
Lee se bedmaatjie?
Posted by Ligblou Baron on 24 November 2012 07:13
1
Gee enige iemand om wie voltbet is?
Posted by bloukaap2 on 23 November 2012 21:44
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK