The Voltbet Sports Desk
16 November 2012

While the Blue Bulls get ready for their 2013 rugby season, the Springboks are filling the gap with their outgoing tour. Last weekend saw a narrow defeat over Ireland in a game that most would describe as scrappy and a very lucky win for the Boks. It was a poor 1st half but they regrouped and tightened up defensively in the 2nd period which set the platform for their win. This weekend we are in for another action filled rugby weekend with multiple year-end tours being played.

This weekend sees the Boks take on the Scotts. Although the Scotts were taken down by the All Blacks last weekend they managed to cross the try-line three times, the first time this year a team has been able to do so against the All Blacks. And they will be looking to carry on this try scoring form against the Boks.

Looking at the Head to Head stats in Scotland between these two teams:

20 Nov 2010 – Scotland 21 South Africa 17

15 Nov 2008 – Scotland 10 South Africa 14

25 Aug 2007 – Scotland 3 South Africa 27

The Springboks have made two changes from last weekend; Juan de Jongh gets his chance at 13 for Jaco Taute and Guthro Steenkamp gets a rare start in the front row with CJ van der Linde on the bench. Scotland have made a few changes themselves with Euan Murray back in the front row replacing Cross and David Denton slots in for Ross Rennie in the back row.

Looking at this clash, the Scotts are going to make the Boks work for a win. The Boks will need to keep it tight especially in the second half as the last two matches between the sides have been won by the side that dominates the second half.

The Boks are currently sitting second in the IRB world rankings thanks to their win against the Irish last weekend, managing to push the Wallabies into third. These are crucial games for all international teams because the IRB rankings on 3 December will determine their seeding positions for the 2015 Rugby World Cup draw that will be done on the day in London.

Visit the Voltbet Sports Desk http://ow.ly/fkPZT for all the upcoming games this weekend, predictions and statistics. Follow us on Facebook www.facebook.com/Voltbet and twitter www.twitter.com/Voltbet to receive all this information on the go. With Voltbet you’ll always be ahead of the game.

If you would like to find out more about Voltbet and how to register contact the Sales team Lee Scott, Mpumelelo Lembede and Justin Button on 087 940 6079.

Brought to you by The Voltbet Team

The Official Sports Betting Partner of the Blue Bulls.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
20
ek hou weer van zane se hare dit beinvloed nie sy spel nie. kan nie wag om te sien wie die nuwe bestuur is nie
Posted by kzn bul on 20 November 2012 10:24
19
Ek sien Etzebeth is gecite oor oog krapery, dis die grootste klomp snert en nogals uitgewys deur n Pommie. Maar stem saam die Bokke sal waarskynlik hulle beste toets moet speel om die Ingelse te klop
Posted by Nitronic on 20 November 2012 06:23
18
CJ v d Linde en Jeandre Kruger was Saterdag terleurstellend. Etsebeth was briljant. Engeland gaan moeilik wees veral om hulle teen die Ossies verloor het. Ons sal ons game moet lig anders gaan ons probleme he.
Stem saam oor Kirsnher se hare, hel dit lyk nie goed nie.
Posted by Bull perd on 19 November 2012 17:16
17
Ek sien die mense in Die Burger (koerant) praat van Niks Naks mannetjie. Nogal 'n goeie beskrywing. Wens Zane wil daai lokke van hom afsny.
Posted by Bul van die Kaap on 19 November 2012 13:23
16
wanneer begin super15 oefeningkamp vor 2013?
Posted by louisk on 19 November 2012 12:21
15
Groot besluite gaan geneem moet word in die volgende twee maande.

1)Besluite kan nou geneem word sonder Heyneke Meyer.Tye het verander.Stamp kar rugby werk nie meer nie.
2)Wie die nommer een haker gaan wees.Daar moet nie proewe gehou word in S15 nie.
3)As Spies kaptein gaan wees.Moet asb nie vir Botha van die bank af speel.Hy moet speel!Daar is plek vir al twee.
4)My lostrio sal wees
8.Botha(Totale agsteman)
7.Spies
6.D Potgieter

5)Maak nou n besluit oor Hougaard.Besluit wie gaan 9 speel.
6)En dan waag n bietjie in die af seisoen met kombinasies in agterlyn.Bv.

15)Basson 15)Zane 15)Cronje 15)Zane
14)Akona 14)Mapoe 14)JJ 14)Akona
13)Serfontein 13)Wynand 13)Mapoe 13)Mapoe
12)Wynand 12)Serfontein 12)Olivier 12)Serfontein
11)JJ 11)Basson 11)Basson 11)Basson
10)Steyn 10)Steyn 10)Steyn 10)Steyn
9)Vermaak 9)Hougaard 9)Hougaard 9)Vermaak

Probeer dinge.Ons het net te voorspelbaar geraak.Ons het die spelers.Wend hulle net reg aan.



Posted by Lekkerblou on 19 November 2012 11:32
14
Ek begryp mense se frustrasie met Pine Pienaar en het self 'n paar vrae gehad in die CC seisoen wat verby is. Maar Pine was volgens my in die steek gelaat deur die sisteem wat hom sonder kind/kraai gelaat het. Die span het na die Chhetahs game begin omdraai en beter intenser rugby begin speel met veral die inslutings van Franco Mostert, Arno Botha en Morne Mellet. Dewald kon sy meer natuurliker spel speel met aRNO DAAR EN die bulle het begin momentum kry.

Die Bulle het vanjaar groot kopsorge gehad met spelers wat nie op vorm was nie, veral in die losskakel area. Dir groter probleem was dat ons almal tydens die cC gesien het dat die diepte nooit ontwikkel is nie. Of die Bulle was bang om die risisko te loop of hulle weet self die spelers is nie goed genoeg nie. Hierdie pyn gaan ons agtervolg in die nuwe jaar. Ek het 'n paar ysterkanonskoppe van ons CClosskakel gesien maar verder is hy nie veel beter as die bulle se gesukkel in die 90's met Roland de Marigny, Lance Sherrel, Luke Smith en Rynard van as NIE. Voorst is die rooigesig startegie met Lionel Cronje ' totale misterie in die gange van Loftus. Ons ander probleme is dat ons volhou met Zane Kirchner (van wie ek baie hou) maar ons het geen back-up skopper vir Morne nie. Die wat daar is, vertrou ons nie genoeg nie. Ons kan nie weer so fout maak nie.

Ons al moet voorlangs domineer en die afbreekpunte moet oorheers as ons enigsins erens wil kom. 'n ordentlike voorspeler afrigter in die mould van John Plumtree, Pote Human of Mathew Proudfoot. Ons sit met baie belowende voorrye wat nie daardie talent deurvoer nie. Ek is baie besorg oor die weggaan van cj stander, loshand eons beste losvoorspeler by die Bulle. Sy voorganger in wie die Bulle ook nie belang getsel het om te hou nie was Marnus Schoeman. Steggies en Dewald, was nie naastenby in een van hierdie twee spelers se skaduwee vanjaar nie. Die hierargiestelsel met senior spelers maak dit vir die jonger manne baie moeilik. Ons durf nie vir Arno Botha verloor nie.

Ek twyfel nie daaraan dat ons kompeterende span in die veld sal kan stoot nie. Ek dink nie ons is die superspan van 2/3 jaar terug nie, maar as ons as 'n span dieselfde guts en determinasie van die WP en Leeus vanjaar kan ontwikkel sal ons weer bo uitkom. die 0'21's en 0'19's het gewys die Bulle kan die ding doen, maar nou moet hierdie jong manne deurgebring word op dieslefde vlak as wat die WP, Sharks en Leeus se jong spelers ryp lyk op die senior velde.



John Mitchell gaan NIE by die Bulle se kultuur 'n verskil maak nie. Sy mense vaardighede laat hom in die steek.
Posted by bloukaap2 on 19 November 2012 10:03
13
Moet my nou nie skiet nie maar ek dink Jean Roux wat klaargemaak het by die Maties sou 'n goeie aanwins wees. Ek persoonlik dink hy is baie beter as Pine. As hy sou kom is dit nog 'n WP man na Pieter en Vlokkie. Seker te veel WP manne dan, maar enige iets net om weer aan die wenkant te kom. Kan nie meer wag vir die aankondigings nie. Dit sal seker afrigters van van O/19 tot Super 15-span wees. Ek dink ook dat die afrigters wat die klein Bokkies gecoach het is baie goed. Kan nie nou op hul name kom nie - die hoofafrigter het vir Griekwas voorry gespeel en die agterlyn afrigter is Brendan Venter. Ons hoop maar net dat die bestuur die regte mense sal aanstel en dat ons meer sal speel met die bal en minder sal skop. Die wedstryd tussen Frankryk en Argentinie was nogallekker om te kyk. Selfs Argentinie speel al beter as wat ons speel. Ek dink die feit dat die gewese All Black afrigter hand bysit daar het baie daarmee te doen. Wys net wat afrigting kan doen.

Oor die Bokke kan ek net se dat Lambie nog nie die wereld aan die brand gespeelhet nie. Hy is niks beter as Morne. Ek sal hom egter nog speelkans gee. Ek dink dat Goosen seker maar ons antwoord op losskakel is
Posted by Bul van die Kaap on 19 November 2012 09:43
12
lees in beeld dat ons bestuurspan more aangekondig sal word.
die eending wat vir my uit gestaan het in die berig is dat pine die verdedigings afrigter was van die baba bokke toe hy nog juniors afgerig het nou my vraag is hoekom het ons verdediging so gefail as hy n spesialis is in verdediging die storie dat mcfairland by die bokke is maak nou nog minder sin dat dit n gemors was soos ek die heel jaar se as jy n hoof afrigter is moet jy weet van voorry agterlyn en verdediging. ek hoop regtig dat ons nie net n nuew vodacom afrigter kry nie maar ook iemand wat ons currie cup span na groter hoogtes kan neem. ek hoop dat al die ouens en ek glo pine sal aanbly as ons cc afrigter te minste iets sal doen om ons weer n span sal maak vir wie almal vrees en dat hul nie net loftus toe kom en wen nie. dit is n jammerte dat michelle op pad is engeland toe dit skaars n week terug by die leeus as die bulle hom net by die span even as n konsultant betrokke kon kry sou dit gehelp het. wie ook al gekies word more sal ek hul ondersteun in die strewe om ons weer champions te maak maar asb doen net wat reg is vir die span en nie soos die jaar waar hardkoppigheid tenkoste van wat goed is vir die span geseevier het nie
Posted by kzn bul on 19 November 2012 08:11
11
boke het gewen is al wat tel -is al klaar n lang seisoen -ons rugby sal eers meer aanvalend word as goosen speel-lambie is n loskakel meer in morne steyn se rigting -maar kan nie kla n wen is n wen en dis wat tel -so net saterdag kan die ouens so breuk vat
Posted by louisk on 19 November 2012 08:03
10
Someone told me long ago there's a calm before the storm, I know; it’s been comin’ for some time. When it's over, so they say, it'll rain a sunny day, I know; Shinin' down like water… Have You Ever Seen The Rain – CCR

GO BULLE GO!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 18 November 2012 02:25
9
ek wil net se geluk bokke. dan
1) lambie is nie n taktiese goeie loskakel nie, ons kry vry skoppe dan skop hy reg voor hom uit die skot loskakel het sy span laat voorentoe speel en dit was net ons goeie verdediging wat ons gered het soon my opinie is lambie is nie die antw op loskakel nie.
2) gee maar vir elton n kaans op loskakel teen engeland hy hou ook van aanval en het n beter boot as lambie.
3) jaun de villiers is n buite senter ons het n goeie nr 12 nodig wat sy 13 in spasies kan sit
4) die voorry is nou gevorm bismark, scalk gaan dit baie moeilik vind om span te kry
5) ons weet nog nie wie is ons beste nr 9,10 , 13 nie ons sal vinnig daar moet settle
Posted by kzn bul on 17 November 2012 19:18
8
Laat ek sommer nou al my nuwejaars wense gee, kan nie wag vir Januarie nie:

1. Geen pienktruie nie, groot asb. Kan alles vat, selfs 'n goeie pakslae vat van die WP, maar pienktruie, nooit.
2. Dat Zane 'n ordentlike boereseun haarsny sal kry.
3. ?
Posted by bendiebul on 17 November 2012 13:53
7
5; Jimmy, nou praat jy !

Dit is seker so dat enige blog is vrywillig en elkeen kan kom en gaan soos hy wil, maar ons mense moet maar pasop om te oorgevoelig te wees as iemand nie met jou expert opinie saamstem of jou gunstelinge speler nie so ophemel nie (net Stegmonster mag nie aangeraak word nie, die res is oop vir opbouende kritiek - Op Las!).

Natuurlik is beledigings en persoonlik raak nie goed nie, maar moet jouself nie te ernstig opvat nie, dan sal jy ook nie ander te ernstig opvat nie. Gesels saam, banter saam, kuier saam, baklei saam, drink saam .... en maak dan weer vriende.

Snaaks dat baie meen die huidige Bulle is nie tuff genoeg, en is nie hard genoeg nie ..... maar as dit kom met die gesprekke en lekker skoon fights hier op die blog, dan is daar sekeres wat sommer vinnig stert tussen die bene hasepad kies. Nee man, ons is nie 'n klomp wiepies nie, kom staan saam, ook deur die swaarder tye vir ons unie. Ekself is skuldig om lekker die ..... in te word vir ons span en afrigters, maar ek sal deur dik en dun by hul staan, die kanse is beter dat hulle my gaan afsweer as ek hulle, hehe.

Nou ja, dit is my expert opinie, wie gaan dit durf waag om met my te verskil !?

O ja: sterkte aan HM en die Bokke !

En aan die Bulle se aankondigings en oefengroep volgende week.
Posted by bendiebul on 17 November 2012 13:48
6
@5 ek dink die meeste ouens mis die pint van die blog. dis eerstens om jou opinie te gee en tweedens om kominiekasie tussen mede bul suporters te bewerk stellig derdens om ander se opinies te lees en daar oor te praat.
maar party wil net he almal moet met hul opinies saam stem en as hul nie dan is daar n groot woordewisseling en speelgoed word uit gegooi.
dan is daar ook n paar wat dink die blog behoort aan hulle en dat hulle die baas is.
sekerlik moet almal se opinies verwelkom word op die blog want ons is tog almal deel van die blou bulle
Posted by kzn bul on 17 November 2012 10:36
5
Ek mis ook Sooi Brandt en Houtbaaibul se bydraes. Dis ongelukkig so dat almal nie mans genoeg is om ‘n ander opinie te absorbeer soos Nitronic nie. As ons 'n probleem met mekaar het dan sê mens dit vir mekaar en dan gaan ons aan… Hoekom is Houtbaaibul en Sooi Brandt regtig nie meer hier nie? Het dit regtig vir hulle gegaan oor die Bulle of was dit nie net maar ego trips nie? Een ding is seker, as dit vir hulle belangrik was sou hulle nog hier gewees het.
Posted by Jimmy on 17 November 2012 09:52
4
aan die bokke en al die bestuur sterkte vir more se game. aan al die ondersteuners hoop jul geniet dit en hoor van julle na die game
Posted by kzn bul on 16 November 2012 17:05
3
Frannabul, ek het nou bietjie vergeet. Het Stegmonster begin swakker speel toe Stapper ophou blog? Of het Stapper ophou blog omdat Stegosaurus nie meer so goed gespeel het nie?
Moet sê ek sal persoonlik nie omgee as Sooibrandt en Mosselbaaibul weer hier kom blog nie, ek mis hulle bydraes.
Posted by Rifrug on 16 November 2012 13:40
2
Ek kry die gevoel dat Skotland 'n baie groot skok gaan kry. Hulle word te veel opgehemel omdat hulle teen die All Blacks 3 driee kon aanteken. Hulle was baie gelukkig dat die score nie nog groter was teen hulle nie.
Posted by blou.sakkie on 16 November 2012 13:03
1
go boke -dink die roes is nou af geskud na laas week
Posted by louisk on 16 November 2012 10:31
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK