BLUE BULLS COMPANY ANNOUNCES “EXPERIENCE PLUS PACKAGES” FOR 2013 SEASON
13 November 2012

In line with the build-up to the Blue Bulls Rugby Union’s 75th Anniversary celebrations and leading up to the 2013 Vodacom Super Rugby season, we took the time to listen to our supporters and are proud to announce the launch of our NEW Experience PLUS Package. This new offering gives supporters access to season tickets coupled with great additional benefits while paying monthly instalments over a 10 month period.

The NEW Experience PLUS Package, with easy monthly payments ranging from as little as R235 to R630 for a 10-month period, offers an affordable monthly payment alternative with members still able to select the Experience seat location at Loftus Versfeld that suits their budget.

The Blue Bulls Company’s new Experience PLUS Package includes season tickets, various sports, travel and retail benefits, restaurant discounts, preferential treatment and a host of other perks in its Daisy, Silver, Gold and Platinum season ticket packages.

For existing season ticket holders, the deadline for renewals was 12 November 2012, meaning greater access to better seats for new Experience package applicants. Fans that pay before the end of 30 November will automatically be entered into a draw to win a weekend for two to watch the Vodacom Bulls face off with the DHL Stormers in Cape Town, a hospitality package for two, Smart cellphone and an autographed Blue Bulls jersey plus several great prizes.

The Experience PLUS Package includes all the benefits previously enjoyed PLUS a host of new additional sports’ discounts at World of Golf, Jackal Creek, Golf Village and a Gary Player Experience, sports and hospitality packages from eduSport Travel; airtime discounts, retail discounts at Tekkie Town, Pro Shop, Col’Cacchio, Keg, Piatto, Dros, Excalibur and from Jetmaster braais and fireplaces; as well as travel vouchers, flight, lodge and sanctuary retreat discounts,

The monthly repayments for the packages are R235 (Daisy), R280 (Silver), R325 (Gold) and R630 (Platinum). Other benefits for these respective packages include test match tickets, monthly e-newsletter; preferential booking for additional test tickets; preferential ticketing for other events hosted by Loftus Versfeld, partner discounts, free tickets to non-derby Super Rugby matches, autographed jerseys, Limited edition 75th Anniversary souvenirs, Blou Magazine subscription, Captain’s Run function and free VIP Hospitality.

If supporters buy or renew their season ticket package now, they can prepare themselves for a memorable season ahead that includes an impressive list of celebrations for our 75th Anniversary, the start of the 2013 Vodacom Super Rugby tournament and the hotly-contested Absa Currie Cup competition.

Be it on the field of play or off, the Blue Bulls Company is going to make 2013 an unforgettable year!

For more information on bookings or renewals, dial 0860 021 090 or go to www.thebulls.co.za.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
32
ok het maar net gevra
Posted by kzn bul on 17 November 2012 09:42
31
Nee, jy verstaan glad nie.
Posted by Jimmy on 17 November 2012 09:33
30
soon solank almal saam stem met als is hul welkom en bul ondersteners maar as hul verskil is hul nie welkom nie en ook anti bul verstaan ek nou reg
Posted by kzn bul on 16 November 2012 17:08
29
Stem saam Jimmy, ons moet almal meer positief wees. Maar oor Stapper, as ons hom nooit weer op die blog sien nie is dit ook te vroeg!
Posted by FRANNABUL on 16 November 2012 07:57
28
Een goeie ding van vryheid van spraak is dat dit elke mens se goeie reg is. So, Bull Perd, my wens vir 2013 is dat jy of jou attitude sal verander of eerder ‘n ander span sal loop ondersteun. Jy bring absoluut niks positiefs by tot hierdie blog nie, nog minder tot die Bulle. En jy noem jouself ‘n Bloubulondersteuner, dis net ‘n gekerm van die oggend tot die aand. En, ek hoop die Stapper sal weer sy regmatige plek hier in neem.
Posted by Jimmy on 15 November 2012 23:53
27
@26 het so pas die artikel gelees en stem nie saam met hom nie in elke toets wat juandre gespeel het was hy goed veral met sy counter rucking en lynstane hy is nie n ou wat lyf wegsteek nie en is vir my n baie beter slot as bekker. ek dink hy verdien dit ook om meer toets ervaring te kry. wat eben aanbetref sal ek se je HM moet hom meer gebruik soos ons bakkies gebruik het waar hy meer agresie by die los moet tenyoon stel
Posted by kzn bul on 15 November 2012 16:53
26
Interessante artikel oor Eben Etzebeth op rugby 365 (http://www.rugby365.com/article/50681-etzebeth-being-set-up-for-a-fall en ook op Sport 24 http://www.sport24.co.za/Rugby/SpringboksintheUK/Eben-Etzebeth-not-doing-his-job-20121115).

Interessant wat Mark Andrews daar noem, maar eerder wat ek aan wil raak is Andrews se kommentaar oor Juandre Kruger.

“You can’t fault his game. I just don’t think – and it’s a hard thing to say and it’s a hard thing for a player to hear and I hope I get proven wrong – but I don’t think he will be a world-class player. He just doesn’t have the size and enough of those world-class attributes in his game but he’s a good, solid player. He’ll give you 100 percent for 80 minutes.”

Enige kommentaar hieroor?
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 15 November 2012 16:25
25
As die blou maatskappy nie eens n poging aanwend om die getommel van hierdie jaar te probeer reg maak nie gaan volgende jaar maar net n herhaling wees. (Spelers uit posisie, spelers wat wedstryd na wedstryd swak is maar bly gekies word, skop-skop wedstryd plan en geen vededeginga patroon nie is maar net n paar) Wat gaan nou eintlik verander. Sal maar wag en kyk en dan maar eeder in die tuin werk as hulle niks verander nie want stress voor die TV of langs die veld is nou genoeg.
Posted by Bull perd on 15 November 2012 14:26
24
mense kan maar moan en aan gaan soos hulle wil--maar jy vervang nie n super 15 wen span en personeel in n seisoen of 2 nie -en ons het geweet dit gaan moelik gaan -maar nog steeds doen die bulle goed --dink net as ons heel laaste was die heeltyd -ondersteun die span deur dik en dun---dit gaan nou bietjie dun ja
Posted by louisk on 15 November 2012 14:22
23
Wat sê die spreekwoord nou weer? "Wie talm om te begin is reeds te laat".
As jy `n Blou Bul ondersteuner is, jy bly naby Pretoria, en jy kan dit bekostig; koop jou kaartjie en kry klaar.

NOU (vir 2013) DIE BLOU!!!!!!!!!
Posted by Rifrug on 15 November 2012 11:17
22
"They never promised us a rose garden" ;) Niemand het ooit gese dis maklik om n Bulle-ondersteuner te wees nie, maar as die bloed blou vloei in jou are is dit maklik - jy's of met hulle, of teen hulle - net my beskeie opinie :)
Posted by Little Blue Bull on 15 November 2012 10:32
21
@19: Ja ou Jimmy, dis eintlik heel eenvoudig. Of jy kies om die Bulle te ondersteun of nie. En ek verstaan die frustrasie as dit nie altyd 100% gaan nie, maar dis nou juis waar die ondersteuning tel as dit so gaan...
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 15 November 2012 08:49
20
Hierdie is tog `n professionele sport. Ek dink die BBRU is sekerlik een van die mees professionele instansies in SA sport vandag. Ongelukkig kan prestasie nou nie meer net gemeet word aan punte op die bord of trofee in die kas nie. Ek dink hierdie is `n goeie inisiatief!! Ek weer, verpes bv. hierdie Voltbet betrokkenheid, maar ons moet maar daarmee saamleef. Nou die BLOU!!!
Posted by Bloumens on 15 November 2012 08:45
19
Praat van vermetelheid.. Sorry, wys eers julle planne en of dit die moeite werd gaan wees om julle te ondersteun? Diegene wat so argumenteer is nie 'n ondersteuner se gat werd nie, kom vinnig by. Moenie dink wat die Bulle vir julle kan doen nie, dink tog asseblief wat julle vir die Bulle kan doen..
Posted by Jimmy on 15 November 2012 01:37
18
Post 15 & 16........... Dankie vir kwaliteit kommentaar!
Posted by Ligblou Baron on 14 November 2012 13:41
17
@15 kyk na29 se berig en na @14 se berig
niemand word gedwing nie jy is reg maar sekerlik raak n mens moedeloos met swak diens die span wat nie presteer ens ens. die bulle het my die afgelope 2 jaar nie vermaak nie, is ek n slegte bul ondersteuner nee niemand gaan my vertel ek is nie want dis ook my span. AS DIE BBRU NIE KOMMERWEKKEND is dat daar so baie lee sitplekke was in die cc nie dan dan weet ek nie, selfde met die span ek lewer hier komentaar omdat ek n vol bloed blou bul ondersteuner is wat BEKOMMERD IS OOR HOE SAKE STAAN BY DIE BBRU. ek wens ek kan weer by loftus wees maar ek is tevrede met die 3 keer n jaar wat ek my span sien speel. met die onder 21 final was ek daar in my blou bul try en die sharks wp manne het my gas gegee maar ek het dit gevat en what a final. negatiewe komentaar sal daar wees nes positiewe komentaar dis up to ons om mekaar se opinie te respekteer en om in gesprek te tree met dit waarmee ons nie saam stem nie geniet jou dag groete
Posted by kzn bul on 14 November 2012 12:35
16
Blou Karnallie,

So bek kort jam!

Ek staan telkens in afgryse as ek sien hoe negatief mense raak oor die Bulle en die Bokke.

Ek sal ook by elke Loftus game wees... dis my span, deur dik en dun!
Posted by grootblousmile on 14 November 2012 11:21
15
Niemand word gedwing om n seisoen kaartjie te koop nie so hou op kla. Ek het myne hernu en gee my geld met liefde vir die span wat my al jare elke naweek vermaak.
Posted by Blou Karnallie on 14 November 2012 11:01
14
Môre almal, miskien sal dit raadsaam wees om te wag VOORDAT ons seisoenkaartjies koop sodat ons kan sien of die geploeter gaan voortduur indien die huidige afrigterskorps behou word. Ons weet alreeds dat Derrick Hougaard gaan aansluit by die Bulle, nou gaan hy hulle hopelik leer om akkuraat te "kick and chase". Ons gaan definitief wag voordat ons gesin seisoenkaartjies koop!!! Die BBRU moet maar sien hoe mooi lyk Loftus as dit leeg is!!!!!
Posted by KemptonBlouBul on 14 November 2012 08:27
13
Sal maar selfde ou storie wees. FL rig af met Pine as hulp. Skop, skop, en storm en hoop vir die beste. Die ander een is kies ouens uit posisie en hou ouens in die span ongeag hoe swak hulle presteer. Dit is al wat FL en Pine kan doen anyway. Die laaste twee is dit die stategie en hulle gaan of kan dit nie verander
Posted by Bull perd on 14 November 2012 07:45
12
Jammer bendiebul,

Dis my fout gewees, EK het gedog die Perskonferensie is vandag... maar toe het ek die datum verkeerd gelees... en ons weet mos wat het DOG gedoen...

Die perskonferensie vir aankondiging van die Bulle se Afrigtingskorps en Super Rugby Groep is eers volgende Dinsdag, 20 November nie Dinsdag (vandag) nie.

So hou moed manne, die nuus kom... Dinsdag om 11:00
Posted by grootblousmile on 13 November 2012 22:00
11
Be it on the field of play or off, the Blue Bulls Company is going to make 2013 an unforgettable year!

Dit klink nie goed nie, dis ononderhandelbaar dat 2013 OP die veld 'n sukses sal wees. Miskien moet die BBM eerder daarop fokus en nie op allerhande sideshows nie.
Posted by Jimmy on 13 November 2012 21:30
10
Nee wat so gan hulle my nie vang nie ek koop niks voor ek nie weet wat gaan aan met ons s15 span en afrigters
Posted by BB1 on 13 November 2012 18:51
9
just went online to buy NEW season tickets ie not renew them, cant do that!!!!! then called the number and the lady could not tell me which tickets were available to buy. What a disaster. would love to do this job for them.
Posted by Rob on 13 November 2012 14:45
8
Ek dink ook ons nuwe afrigters is reeds hard aan die werk! Kom ons hoop net hul verander ons uitgediende wedtsrydplan! As ons weer vlg jaar hierdie skop en jaag rugby speel gaan ek baie teleurgesteld wees! Ek hoop verder dat Serfontein kans gaan kry in die S15 al wou die CC afrigters hom nie kans gee in die CC nie! Dit was Sondag so lekker om die All Blacks dop te hou, dis hoe mens rugby speel!!
Posted by Bullebakkies on 13 November 2012 12:54
7
Wanneer die nuwe afrigters aangekondig gaan word sal ons dit seker op 'n ander webwerf eerste lees. Ons webbie is nog nie terug van sy vakansie af nie.
Posted by blou.sakkie on 13 November 2012 12:53
6
@met so n groep kan die cheetas gevaarlik wees-veral met die opskuding na die relegasie wedstryd sal hul,hul self reg ruk
Posted by louisk on 13 November 2012 11:12
5
Hier is nuus van die Cheetahs:

Forwards: Steph Roberts, Caylib Oosthuizen, Trevor Nyakane, Coenie Oosthuizen, Lourens Adriaanse, Rossouw de Klerk, Ryno Barnes, Adriaan Strauss, Hercu Liebenberg, Torsten van Jaarsveld, Ligtoring Landman, Francois Uys, Andries Ferreira, Edwin Hewitt, Martin Muller, Waltie Vermeulen, Lodewyk de Jager, Marnus Schoeman, Lappies Labuschagné, Heinrich Brüssow, Boom Prinsloo, Justin Downey, Davon Raubenheimer, Philip van der Walt, Leon­ Karemaker, Tertius Daniller.

Backs: Marnus Hugo, Sarel Pretorius, Pieter van Zyl, Tewis de Bruyn, Johan Goosen, Francois Brummer, Hansie Graaff, Elgar Watts, Barry Geel, Robert Ebersohn, Joubert Engelbrecht, Jean Stemmet, Johann Sadie, JP Nel, Rocco Jansen, Raymond Rhule, Cornal Hendricks, Jannie Boshoff, Dusty Noble, Rayno Benjamin, Nico Scheepers, Willie le Roux, Hennie Daniller, Riaan Smit. (Players in bold text have no Super rugby experience)

New faces in the Cheetahs squad are Caylib Oosthuizen (Lions), Torsten van Jaarveld (Pumas), Rossouw de Klerk (Bulls), Lodewyk de Jager (Leopards), Tertius Daniller (WP), Elgar Watts (Boland), Joubert Engelbrecht (Leopards), Cornal Hendricks (Bok 7's and Boland), JP Nel (NTT Communica­tions in Japan), Hansie Graaff (Tshwane-universiteit van Tegnologie) and Johann Sadie (Bulls).

Injured players are Coenie Oosthuizen (back), Andries Ferreira (knee), Johan Goosen (knee), Heinrich Brüssow (shoulder), Philip van der Walt (knee) and Lappies Labuschagné (ankel).

There is still no indication that Juan Smit is part of the Cheetahs plans.
Posted by bendiebul on 13 November 2012 11:08
4
hoop die bulle speel so positoef soos die artikel is
Posted by louisk on 13 November 2012 11:06
3
Ek het gehoor daar is vanoggend 'n perskonferensie waar die afrigtingspan en spelers vir 2013 afgekondig gaan word. Hopelik hoor ons netnou meer.
Posted by bendiebul on 13 November 2012 11:05
2
@1: ek probeer ook hierdie een uitwerk, maar miskien is dit nie so 'n groot ding vir die BBRU nie. Ek kan nie dink dat hulle met hulle broeke op hulle kniege gevang sal word met dit nie, so die planne is seker reeds in plek en ons moet maar wag vir die tyd wanneer hulle dit gaan aankondig.

Ek sien Cheetahs het hulle voorseisoen ook reeds begin...
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 13 November 2012 10:51
1
ok nou verstaan ek nie. die bulle announces experience plus package for 2013 season, maar geen afrigters nie.nee wat volgende jaar is ons ver agter die res ek kan dit nie glo nie
Posted by kzn bul on 13 November 2012 10:27
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK