Back your Boytjies with Voltbet
09 November 2012

All South Africans have had the last few weeks to look back at the memorable year so far and have a short break in the rugby schedule. This weekend we get back into the swing of things with a host of games lined up. Wales face Argentina, France take on Australia, Scotland have to deal with New Zealand and the most exciting game sees Ireland host our Boytjies, the Springboks.

All South African rugby supporters will be pulling up a seat to watch the Springboks in action since their not too impressive 3rd place in the Castle Rugby Championships with poor performances away at Argentina and at home against New Zealand. As for Ireland, they managed to beat Australia in the RWC last year but have not set the world alight since that result with a disappointing record of just 2 wins in their last 8 matches. The sides have met 6 times since 2000 with the series balanced at 3 wins each.

Springboks have named a side with 3 changes since the All Blacks encounter; Pat Lambie gets the start at flyhalf with JP Pietersen returning from injury and replacing the injured Habana on the wing. Juandre Kruger replaces Andre Bekker at lock in a solid side that looks balanced.

The Irish have been hit hard by injuries, with Captain Brian O’Driscoll, hooker Rory Best, flanker Sean O’Brien and fullback Rob Kearney all set to miss the November internationals entirely. Paul O’Connell was a late withdrawal in midweek. The Irish have named a side with 8 changes to the one that lost out to NZ in June. Jamie Heaslip is named as Captain in the 8th man position while SA born hooker Richardt Strauss makes his debut.

Voltbet is backing the Springboks for this one especially with the inclusion of Pat Lambie that should get the backline going and the fact that the Irish have been hit with countless injuries that make their outlook a bit gloomy.

For more information on the other International matches taking place this weekend visit Voltbets Facebook page at www.facebook.com/Voltbet or the Sport desk at www.voltbet.com/voltbet-sports-desk . Get in on the action and Back your Boytjies.

For any help on placing your first bet or a walk through the Voltbet website, contact the Sales team Lee Scott, Mpumelelo Lembede and Justin Button on 087 940 6079 who are always willing to talk you through the process.

Brought to you by The Voltbet Team

The Official Sports Betting Partner of the Blue Bulls.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
19
Bulperd en Nitronic, kan nie sien waarom julle Flip bo Kruger wil kies nie. Kruger het gesorg dat die bokke 100% lynstane wen en sy werksverigting was die beste onder die voorspelers. Hy's beslis 'n slimmer speler as Flip en Etzebeth saam. Hy bring 'n kalmte oor Ertzebeth. Hulle is 'n goeie kombo saam.... daarom het HM vir Kruger 80 minute op die veld gehou. Ek sal graag vir Jean en Juan saam wil sien en Taute as impak speler. Hulle moet hulle self nog albei op toets vlak bewys egter.
Posted by Blou Bul Kaapstad on 15 November 2012 13:00
18
@17 ek hoop ook so
Posted by Nitronic on 13 November 2012 09:51
17
hoop HM eksperimenteer bietjie sou taute op 15 wou sien
Posted by louisk on 13 November 2012 09:11
16
@5 dis jys ons taktiese skop werk wat ons in die steek gelaat het dat ons n swak 1ste helfde gehad het. dat lambie aanval stem ek maar hy laat nie sy teenstanders omdraai en ons voorentoe speel met sy skoppe nie, ek dink net morne sou dit beter kon doen. hoopelik kry lambie nog n kans om daar te groei
Posted by kzn bul on 12 November 2012 16:45
15
@5 dis jys ons taktiese skop werk wat ons in die steek gelaat het dat ons n swak 1ste helfde gehad het. dat lambie aanval stem ek maar hy laat nie sy teenstanders omdraai en ons voorentoe speel met sy skoppe nie, ek dink net morne sou dit beter kon doen. hoopelik kry lambie nog n kans om daar te groei
Posted by kzn bul on 12 November 2012 16:44
14
11. Stem met Bul perd oor jou span, maar agv Lambie wat meer aanvallend is as Morne Steyn, sal Hougaard op 9 laat speel.
Posted by Richie Bloumasjien on 12 November 2012 15:27
13
11. Ek sien in Beeld is Malherbe opgeroep weens Jannie Du Plessis moontlik n besering het en hulle is natuurlik vaskoppe. JC is n loskop.

Anyway daar is so baie stutte wat speel in Europa tans - Wian Du Preez, WP Nel, Eugene Van Staden, Daan Human, Faan Rautenbach ens ek dink nie eers stutte moet ingevlieg word.
Posted by Richie Bloumasjien on 12 November 2012 15:25
12
# 11jou span lyk goed. Nou moet die ouens net toe gelaat word om te speel wat voor hulle is so dat ons die beste uit elkeen kan kry.
Posted by Bull perd on 12 November 2012 14:51
11
@7 my bok span teen skotte sal so lyk:

15)Taute 14) JP 13) De Jongh 12) JDV 11) Rhule 10) Lambie 9) Pienaar 8) Vermeulen 7) Alberts 6) Louw 5) Etzebeth 4) Flip 3) Jannie 2) Strauss 1) Heinke

16) Cilliers 17) CJ 18) Brits 19) Kruger 20) Coetzee 21) Vermaak 22) Jantjies 23) Hougaard / Mvovo

* Ek sal Rhule speel as dit droee toestande is, anders Hougaard
* Dink nogsteeds Heinke is een van die sterkste loskoppe in wereld rugby
* Sien Malherbe is opgeroep in Beast se plek, IMO moes daai call na JC Janse van Rensburg toe gegaan het
Posted by Nitronic on 12 November 2012 13:57
10
sien met vandag se verdediging wat so goed is moet mense leer om in die kontak die bal aan te gee -kyk hoeveel driee kry die All blacks van daai aangee af -
Posted by louisk on 12 November 2012 13:55
9
Beroep op Frans Ludicke,Pine Pienaar,Hynecke Meyer en BB23----ek weet nie of die coaches dit lees nie,maar asb ,groot asb leer net vir Zane n bal pass as daar n overlap is voor die S15 begin.Ek kan nie verstaan dat nie een coach dit nog nie raak gesien het nie.Zane gaan ons baie driee kos.GROOT ASB
Posted by Anti Province on 12 November 2012 13:44
8
Ek het die TV na 22 minute in die 1ste helfte afgesit - waarom moet mens sit en kyk en jouself opwerk oor sulke gemors. Toe het ek besef hoe keelvol 'n ou is oor die gameplan.
As jy dan na die All Blacks kyk besef jy ook waar die GROOT fout in SA rugby is - COACHING.
Rugby is 'n eenvoudige spel met 'n klompie basiese goed wat net gedoen moet word en dit is wat die All Blacks doen.
SA afrigters overcoach, hulle forseer 'n struktuur en gameplan af en spelers word amper nie meer vryheid gegee om te dink wat hulle met bal in hand, of support of verdediging moet doen nie.
Soos ek voorheen hier gesê het, Heynecke gaan nie lank coach bly AS hy hardkoppig gaan vasklou aan sy gameplan ens.
Posted by Paarlbul on 12 November 2012 13:20
7
Taute klink goed vir my op 15 en dan kan De Jonge in 13 in skuif. Hy was goed op dreef hier die jaar. Die Cheehtas se linker vleuel behoort n kans te kry bokant Hougaard. Bowe het hom 2 keer maklik op die buite kant geklop.
Posted by Bull perd on 12 November 2012 13:04
6
@5 ek stem rakend Lambie, Goosen is defnitief ons beste 10 en dan Lambie. Kirchner het sy werk gedoen , maar ek soek nogsteeds n Dagg tipe speler. Dalk Taute op 15?
Posted by Nitronic on 12 November 2012 12:56
5
@2 Morne sou verseker weer alles weg geskop het. Lambie gaan elke game verbeter nou dat hy weet die coach gee hom kans. Dit is nogal eronies dat die 3 Bulls in die span maar so so games gehad het. Kruger and Hougaard baie average met Kirshner swak. Sekerlik het ons beter heelagters as hy.
Posted by Bull perd on 12 November 2012 12:21
4
@3 dit maak n mens net moedeloos as jy daaraan dink lyk my dit gaan n seisoen wees van swak beplanning dit maak my blou hart somer yskoud
Posted by kzn bul on 12 November 2012 12:02
3
So hier is ons nou, die voor-seisoen begin oor 7 dae en steeds is die openbaringe oor enige veranderinge in die afrigtingskorps en bestuurspanne so duidelik soos 'n Cluedo speletjie...

tick tock... tick tock...

Steeds vertrou ons. Steeds stoere Bul ondertsteuners!
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 12 November 2012 09:16
2
geluk aan die bokke .eerste helfde was swak maar jul ingesteldheid in die tweede was wonderlik. ek is nie oortuig dat lambie ons loskakel toekoms is nie hy is n goeie speler maar het niks gedoen wat morne nie ook kan doen nie. daar was baie foute maar soos hul se n wen is n wen soon geniet dit bokke
Posted by kzn bul on 11 November 2012 08:53
1
mooi boke sulke harde games help baie om die span se voete op aarde te hou-en te werk aan leemtes
Posted by louisk on 11 November 2012 08:15
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK