Blue Bulls lose family member
04 November 2012
Nico van Vuuren, Blue Bulls Under-21 prop and hooker, recruited from Hoërskool Nelspruit, sadly passed away yesterday in Komatipoort. Our thoughts and prayers are with his parents, brother, family and friends.
Nico van Vuuren, lid van die 2012 Vodacom Blou Bulle Onder-21 rugbyspan het afgelope naweek in 'n motorongeluk gesterf. Die BBRU se gebede en gedagtes is by sy ouers en familie.
Please log in at the top of the page to post comments
Comments
|
31
|
@29 wie dink jy sal beter wees? ek dink ook stonehoese is n beter keuse as pine
Posted by kzn bul on 07 November 2012 16:19
|
|
30
|
ons geweet dit gaan nie maklik wees so gee die ouens nog n seisoen ,sien wat maak hulle
Posted by louisk on 07 November 2012 09:32
|
|
29
|
Dagse Getroue Bloues (en ander gematigdes) @28 kzn bul - kan nie met jou saamstem oor Mallet nie - hy "like" ons geliefde span net mooi niks, maak ook geen geheim van sy anti-Bulle gevoelens nie. Nee dankie, "pass" maar eerder imo ;)
Posted by Little Blue Bull on 07 November 2012 08:39
|
|
28
|
@26 sekerlik kan ek maar my woorde skryf soos ek dit wil stel as dit reg so is met jou. @18 stem saam hy sal dissipline terug bring en geen luihuid duld van spelers nie. ek dink onder hom sal die regte spelers ook gekies word want hy is nie bang om jong talent te gebryk nie die ouens sal ook weer trots wys vir ons geliefde trui dis maar my opinie maar ek dink nie die bulle sal hom koop nie. my tweede kanidaat vir afrigter is mallet hy is nes michell baie streng en ken sy rugby
Posted by kzn bul on 07 November 2012 08:00
|
|
27
|
@22 - stem saam - Bulle is familie maar dan moet daar die regte PA wees. Pa wat die skip vorentoe vat en dit is die probleem!!
Sterkte aan Nico se familie.
Posted by Paarlbul on 06 November 2012 15:23
|
|
26
|
Bloggers asb soos per # 22 Hou asb by die artikel.
Posted by SUIDKAAPBUL on 06 November 2012 15:15
|
|
25
|
Maties nuwe bestuur:
Freddie (Boetie Bun) Ferreira nuwe Maties Rugby president. Voormalige WP- en Matie-kaptein Charl Cronjé nuwe vise-president. Chris Rossouw nuwe hoofafrigter. Jacques Hanekom nuwe voorspeler-afrigter. Quintin van Rooyen nuwe klubbestuurder.
Chean Roux se bewegings nog onbekend.
Posted by Met Eish Ja on 06 November 2012 14:56
|
|
24
|
Ek wonder waarheen Chean Roux oppad is? Dis die man wat Maties die afgelope paar jaar afgerig het en onder wie Maties 3 Varsity Bekers en verskeie ander kompetisies ook gewen het.
Posted by Bullebakkies on 06 November 2012 14:02
|
|
23
|
Ons bid vir Nico se familie en vriende
@18, 21 & 22: dan eerder Johan Ackerman. Laat Mitchell by die Lions bly.
Posted by Bul Se Ma on 06 November 2012 13:50
|
|
22
|
@18 en @21: Ek vind dit regtig snaaks dat julle juis nou op hierdie artikel die spesifieke gesprek moet voer. Die titel van die artikel ondervat (dis nou slegs my eie opinie) die kern van hoekom ek reken die Bulle nooit iemand soos John Mitchell sal kry nie. "Blue Bulls lose family member" som die filosofie van die unie nogal goed op. Die manne is deel van 'n familie hier.
Die familie het 'n paar pa's verloor hierdie jaar en ook 'n paar ouboete verlede jaar, maar ek reken dat die jonger boeties vinnig leer en een van die dae sal hulle ouboet se plekke begin inneem en as ons wer die regte pa's kry om die familie reg te rig en lei, dan sal die familie weer binnekort die familie silwerware begin meer maak.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 06 November 2012 13:16
|
|
21
|
# 18 - Ek stem,nuwe klomp spelers met nuwe afrigters sal n goeie ding wees,maar ons weet dit sal nie gebeur nie.Frans Ludeke is daar om te bly en Pine gaan een van sy hulp afrigters wees.Ek glo wel Mitchell kan die bulle in n nuwe rigting stuur met ons klomp jong talenvolle spelers wat spelpatroon aan betref.En hy vat nie nonsens nie.
Posted by SUIDKAAPBUL on 06 November 2012 12:19
|
|
20
|
@19 dis tragies wat geneur het en mens voel saam sy familie --maar die lewe gaan aan en mens gesels mos
Posted by louisk on 06 November 2012 07:12
|
|
19
|
Wat het John Mitchell met die tragiese verlies te doen van n jong man wat doodgery is deur drie heidene?
Posted by Soutpansberg on 05 November 2012 19:59
|
|
18
|
John Mitchell sal n goeie kopie wees. Al hierdie spelers wat nie nou perform nie sal heel ommekeer maak. Sy wedstryd plan bring die talent uit die spelers en smoor dit nie soos die huidige afrigting plan wat die spelers se swak piunte uit bring.
Posted by Bull perd on 05 November 2012 16:50
|
|
17
|
mens sou gesien het die leeus sou die komende jaar n faktor in super 15 gewees het -moet nie n fout maak mitchel het die leeus gevat waar hulle vandag is
Posted by louisk on 05 November 2012 16:16
|
|
16
|
sterkte aan die familie
Posted by louisk on 05 November 2012 16:15
|
|
15
|
As daar nou een iemand is wat die Bulle sal goed doen - dan is dit John Mitchell. Die Bulle kort net iemand wat al hierdie talent reg te manage. Kyk wat het hy by Leeus met baie minder talent reggekry. Ek sê nog altyd - as 'n Suid Afrikaner (Blou Bul) deur 'n All Black afgerig word, gaan jy nie sommer 'n beter rugby speler kry nie. Hulle glo aan dieselfde dissipline en rugby waardes met net 'n klomp rugby eenvoud daarby.
Posted by Paarlbul on 05 November 2012 16:12
|
|
14
|
@10 Bullperd Ek het gelees dat Mitchell na Sale Sharks toe sou gaan vir 'n 'leadership position'. Hy het egter na die vryspraak van sy saak teen die GLRU gese hy wil graag weer die Lions se hoofafrigter word want daar is "unfinished business" wat die Lions moet klaar maak.
Posted by blou.sakkie on 05 November 2012 15:02
|
|
13
|
aan die van vuuren familie jammer om te hoor van u seun mag u sterk staan saam met die here in die tyd ons almal in die blou bul familie bid vir julle
Posted by kzn bul on 05 November 2012 14:35
|
|
12
|
@7 Het hom gemis.
Posted by 123Hannes321 on 05 November 2012 12:43
|
|
11
|
dit was rowers wat weggejaag het en toe in hom vas is. Goeie friend van my se friend. Baie sad.
Posted by 123Hannes321 on 05 November 2012 12:42
|
|
10
|
Hy is nou al die hoeveelse speler by die Bulls wat sterf in motor ongelukke. Botha, Swart, Grobeler,en ek dink ek het die ander vergeet. Dit is so sad en hulle was almal nog jonk. BBRU nou wat John Michelle onshuldig bevind is stel die man aan asb. Die Leeus will hom nie he nie en dit ons kans om die top span volgende jaar te raak!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Bull perd on 05 November 2012 12:20
|
|
9
|
Werklik tragies, Sterkte aan familie en vriende, julle is in ons gebede.
Posted by sblou on 05 November 2012 08:02
|
|
8
|
I see on Rugby365 that he was in a car accident - so sad - our prayers and thoughts are with the family at this time.
Posted by BullsRbest on 05 November 2012 07:44
|
|
7
|
More Mede Bul ondersteuners.
Nico is tragies in 'n kop aan kop botsing oorlede. 3 Mans het 'n winkel in die dorp beroof en in 'n voertuig weggejaag wat Nico se motor van voor getref het.
Baie hartseer. Ons gebede is met die familie
Posted by Blou seisoen on 05 November 2012 07:43
|
|
6
|
RIP young Bull - can anyone tell us what happened. So sad to someone so young.
Posted by BullsRbest on 05 November 2012 07:36
|
|
5
|
Baie jammer om te hoor, maar dit is nie in ons hande. RIP
Posted by Paarlbul on 05 November 2012 07:20
|
|
4
|
Baie sad, sterkte aan sy familie en geliefdes.
Posted by Nitronic on 05 November 2012 06:17
|
|
3
|
@2: Wat ek verstaan is dit 'n motor ongeluk in Komatipoort.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 04 November 2012 17:32
|
|
2
|
ai. dis baie hartseer. so jonk... hoe is hy dood?
Posted by bloukaap2 on 04 November 2012 15:45
|
|
1
|
R.I.P. Nico
Posted by Jimmy on 04 November 2012 13:26
|
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
BIRTHDAYS
| 13 May |
Johan Strydom |
| 14 May |
Christo Bezuidenhout |
| 14 May |
Ludwe Booi |
| 14 May |
Dr. Ernst Dinkelmann |
| 14 May |
Piet Matthys |
| 15 May |
Tobie Kirkham |
| 15 May |
Thys Lourens |
| 15 May |
Wouter Moore |
| 16 May |
Wally Newing |
| 16 May |
Danie Rautenbach |
| 16 May |
Donnovan Twiname |
| 17 May |
Francois Brummer |
| 17 May |
Willem Labuschagne (Oorlede) |
| 17 May |
Pollie Pollard (Oorlede) |
| 17 May |
James Young |
| 18 May |
Michael de Bruyn |
| 18 May |
Prof. Fritz Eloff |
| 18 May |
Burger Geldenhuys |
| 20 May |
Pieter de Haas |
| 20 May |
Louiz Holtzhausen |
| 20 May |
Clive Terre Blanche |
| 21 May |
|