Blue Bulls to host interprovincial sevens
31 October 2012

The Blue Bulls Rugby Union will play host to the 2012 national interprovincial sevens tournament on 2 – 3 November 2012 when the fourteen SARU provinces will be joined by Lowveld and Limpopo in the men's competition to be played at Loftus Versfeld.

Eighteen teams will also contest the women's competition at the same venue, with the fourteen unions joined by teams from SANDF, Border B, Limpopo and Correctional Services.

Pool A will certainly provide some early fireworks in the men's competition, where the Golden Lions and Western Province will be challenged by the Pumas and Griffons. The progress of Limpopo will be measured in pool B, where KZN, Leopards and Griquas will also feature, while the hosting Blue Bulls will face Border, Valke and Lowveld in pool C.

The toughest pool could easily be pool D, where Free State, Eastern Province, Boland and SWD will all fancy their chances.

Eyes will be on the women's competition as well, where hosts Blue Bulls play in pool B against old foe Eastern Province, SANDF and Valke.

Pool A will see Border, Pumas, Boland, Leopards and Griffons clash, while fifteens champions Western Province will play in pool C alongside Border B, Limpopo, SWD and Free State. In pool D, Correctional Services would be keep to keep the doors shut in their matches against KZN, Griquas and Golden Lions.

Commenting on the tournament, Blue Bulls Rugby Union CEO dr. Eugene Hare, welcomed the opportunity to play host to the other provinces.

"The Blue Bulls are no strangers to hosting big events and we are confident that all the teams will enjoy the tournament. I would like to thank all those involved with the organising of this tournament for the many hours they have put in. We certainly are looking forward to a weekend of good sevens rugby."

The pools for the men’s competition are:

A: Golden Lions, Western Province, Pumas, Griffons.
B: Leopards, KZN, Limpopo, Griquas.
C: Blue Bulls, Border, Valke, Lowveld.
D: Free State, Eastern Province, Boland, SWD.

The pools for the women's competition are:

A: Border, Boland, Pumas, Leopards, Griffons.
B: SANDF, Blue Bulls, Eastern Province, Valke
C:Border B, Limpopo, Free State, SWD, Western Province.
D: Correctional Services, KZN, Griquas, Golden Lions.

Play is scheduled to start at 09h00 on Friday November 2nd on both the A-field and B-fields. The last matches of day one will be played at 18h00.

On Saturday, play starts at 09h00 and the men’s final, will be played at 14h10 to conclude the tournament.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
13
@12: Ek hoor jou, maar my mening is solank as wat die wedstrydplan meer bal-in-hand spel verhoed is die GLY onafwendbaar
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 01 November 2012 16:03
12
My mening: Solank Frans Ludeke by Bulle bly is die GLY onafwendbaar
Posted by Paarlbul on 01 November 2012 15:52
11
Bloukaap2 #%: 'n Kollega van my vertel dat hy JJ Harmse verlede week by 'n rugbyontbyt in Pretoria raakgeloop het. Hy was daar saam met Jurie Roux, wat die gasspreker by die geleentheid was. JJ is glo weg by Beeld/Rapport en hy werk glo nou as mediabeampte vir SA Rugby.

Ek verstaan Marco Botha was ook by die ontbyt. Hy is glo nog 'n boedjong knaap waarskynlik iewers in sy laat twintigs, volgens my kollega.
Posted by Houtoog on 01 November 2012 14:25
10
@9: Jammer laaste twee rondtes wat ons toer is 6 en 7, nie 7 en 8 nie....
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 01 November 2012 13:36
9
@7: Ten minste was dit 2 uit 4 hierdie jaar en ook 11 log punte daaruit. Volgende jaar gaan nogal 'n uitdaging wees. Eerstens is die toer reeds vroeg in die seisoen (rondtes 4 tot 7), maar ons begin soos die Stormers hierdie jaar met die NZ deel eerste en dan die Aus deel.

Rondte 4: Blues
Hierdie kan dalk payback tyd wees vir hierdie jaar. Hulle het 'n redelike jong span, maar nuwe afrigters, en moet na verlede jaar van onder af bou, so hy kan enige rigting draai. Ek sou reken dis die makliker een van die twee NZ wedstryde, en hoekom nie 'n wen nie? Die veld is nog nie bepaal nie, so dit kan ook 'n rol speel. 'n Ander faktor is dat dit 'n Sondag wedstryd is - gaan die Bulle verby dit kyk en die ekstra dag kan gebruik om beter te akklimatiseer?

Rondte 5: Crusaders
Die Bulle meot nog bewys hulle kan die Crusaders tuis wen. Verlede jaar se uitspeelwestryd spook seker nog bietjie by die manne, maar wie weet, dit kan dalk net die motivering wees om dit om te draai. En met McCaw op vakansie, kom ons hoop die res van die span is ook nie op hulle hoede nie. Hierdie een sal ek wel minder maklik as 'n Bulle oorwinning voorspel.

Rondte 7: Reds
Nog 'n tawwe een waar die Bulle sukkel om hulle op hulle tuisveld te wen. Onssal maar sien hoe die Reds verlede jaar se probleme verwerk het, maar as die Stormers dit hierdie jaar kon doen, hoekom nie gaan vir 'n wen nie?

Rondte 8: Brumbies
Dit was byna of daardie jong spennetjie het die Bulle verlede jaar kafgedraf. Steeds, seker een van die makliker wedstryde op toer, so hopelik is dit 'n wen vir die Bulle...

Als en als kan ons dalk harde bene hierdie jaar kou op oorsese toer, maar ek reken dat niks die Bulle verhoed om te gaan vir 'n full-house nie. Vergelyk ons toer met die Stormers se (in volgorde) van Hurricanes, Blues, Waratahs en Rebels, dan lyk hulle toer in rondtes 11 tot 14 'n makliker een te wees, alhoewel dis meer soos ons toer hier in die middel van die seisoen voor die Internasionale breuk. Die Sharks se besoekie aan die Chiefs, Highlanders, Reds en Force lyk darem heelwat strawwer en is ook in dieselfde rondtes 11 tot 14 soos die Stormers. Die Cheetahs kry die Chiefs, Highlanders, Waratahs en Force vanaf rondtes 3 tot 6, so hulle is baie soos die Sharks, maar een rondte vinniger nog as ons op toer. Die Kings kry relatief makliker uitdaging oorsee, maar die Crusaders, Hurricanes, Brumbies en Rebels is nou ook nie 'n walk-over nie. Hulle toer is vanaf rondte 6 tot 9, weer twee later as ons sin.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 01 November 2012 13:34
8
sien uit na die nuwe seisoen ons mos geweet dit gaan nie maklik wees die jaar--nou net ons self weer n krag van rugby maak -ek like nie in die bondel wees soos die jaar
Posted by louisk on 01 November 2012 13:02
7
Daar is niks nuuts onder die son nie..

Ludeke kan maar gerus slaap

2008-04-04

Morris Gilbert

Frans Ludeke ry nie. Hy bly.

Die Blou Bulle-Maatskappy (BBM) staan steeds bankvas agter die beleërde rugby-afrigter van die Bulls, wat ná hul vierde toernederlaag gister teen die Western Force derde laaste op die puntelys is.

Dit sal egter nie verbaas nie as die Bulls se ondersteuners nou nog harder sal skreeu dat Ludeke onmiddellik ontslaan moet word.

“Hy is ons afrigter en van almal moet ons juis nou by hom staan. Daar is geen sprake dat hy afgedank of enige tugstappe teen hom geneem sal word nie,” het Barend van Graan, die uitvoerende hoof van die BBM, gister gesê.

Volgens hom was daar op die Bulls se rampspoedige toer in Australië die “gewone, roetine-gesprekvoering” met Ludeke. Dit sal voortgesit word wanneer die Bulls Maandag met hul voorbereiding vir die wedstryd teen die Hurricanes op Loftus Versfeld begin.

Van Graan sê hy het begrip vir die frustrasie en ontevredenheid wat daar by Bulls-ondersteuners is. – Morris Gilbert
Posted by Jimmy on 01 November 2012 12:37
6
@4: Dis nou nie asof ek my naels afkou of selfs 'n maagsweer daaroor ontwikkel nie, maar dit is nogal 'n redelike op die punt van jou sitplek affere daai ja...

Ek reken die kombinasie van die nuwe bestuurspan kan volgende jaar maak of breek, so verseker 'n game-breaker vir my.

Seker nie meer te lank nie - ek verstaan die voorseisoen begin rondom die 18 /19 November vanjaar...
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 01 November 2012 11:43
5
Iemand wat gad nie meer skryf nie - in elke geval die koerante wat ek lees, is JJ Harmse. Hy het destyyds by Morris Gilbert oorgeneem. Deesdae skryf Marco Botha oor die Bulle.

Wat het van JJ geword?
Posted by bloukaap2 on 01 November 2012 11:27
4
Dis vandag November.

Wanneer gaan nuwe afrigters aangekondig word? BB23 het hier tydens die diskussie forum gese dat nuus binnekort sal volg in die pers. Dit was in September. Come on peoples!
Posted by bloukaap2 on 01 November 2012 11:25
3
sterkte bulle
Posted by kzn bul on 01 November 2012 09:48
2
nou vir die bokke
Posted by louisk on 01 November 2012 07:16
1
I'm just the pieces of the man I used to be, too many bitter tears are raining down on me. I'm far away from home
and I've been facing this alone. For much too long I feel like no-one ever told the truth to me....Too Much Love Will Kill You.... Queen
Posted by Jimmy on 01 November 2012 01:49
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
13 May Johan Strydom
14 May Christo Bezuidenhout
14 May Ludwe Booi
14 May Dr. Ernst Dinkelmann
14 May Piet Matthys
15 May Tobie Kirkham
15 May Thys Lourens
15 May Wouter Moore
16 May Wally Newing
16 May Danie Rautenbach
16 May Donnovan Twiname
17 May Francois Brummer
17 May Willem Labuschagne (Oorlede)
17 May Pollie Pollard (Oorlede)
17 May James Young
18 May Michael de Bruyn
18 May Prof. Fritz Eloff
18 May Burger Geldenhuys
20 May Pieter de Haas
20 May Louiz Holtzhausen
20 May Clive Terre Blanche
21 May
JOIN US ON FACEBOOK