Blue Bulls Under-21s get the double
29 October 2012
The Vodacom Blue Bulls Under-21 side retained their Absa Under-21 Provincial Championship title in Durban on Saturday when they beat DHL Western Province Under-21 by 22-13.
The Blue Bulls had a 12-6 lead at the break, with flyhalf Tian Schoeman punishing the Cape side's efforts to kill the ball at breakdowns and rucks.
A 49th minute try by rightwing Damian van Wyk put the Blue Bulls ahead by 19-6, but the visitors were by no means out of it - until a 69th minute Tony Jantjies penalty put the Blue Bulls two scores ahead going into the final ten minutes.
To their credit, Province refused to give up - a late try by replacement Clearance Khumalo, from a Godlen Masimla kick-ahead, giving them some hope. However, with just four minutes left on the clock there was not time for the WP youngsters to score twice.
This win gives coach Nollis Marais back-to-back wins in the competition.
Scorers:
VodacomBlue Bulls Under-21:Try: Damian van Wyk. Conversion: Tian Schoeman. Penalties: Schoeman (4), Tony Jantjies
DHL Western Province Under-21:Try: Clearance Khumalo. Conversion: Cheslyn Kolbe. Penalties: Kolbe (2).
Please log in at the top of the page to post comments
Comments
|
26
|
more almal wat gaan julle die saterdag doen ,geen blou bul game om na te kyk ,lees in beeld dat wikus van heerden impala rustenburg rugby klub se nuwe hoof afrigter is en dat naas olivier hul loskakel is
Posted by kzn bul on 31 October 2012 09:27
|
|
25
|
maar sien uit na 2013
Posted by louisk on 31 October 2012 09:02
|
|
24
|
ek dink serfontuin en kie moet stadig in die super15 gebruik word --gee kans die ander ouens wat so vroeg in gegooi word gaan met beserings sukkel
Posted by louisk on 31 October 2012 09:02
|
|
23
|
Hoe verder D Hougaard weg bly van rugby af hoe beter! Goeie spelers maak selde indien ooit goeie afrigters! Vlok moet by die Bokke wees, veral as Morne en Zane en F Hougaard by die Bokke is, hy is wat kort gekom het, dit maak net sin dat die Springbokke se skoppers deur hulle gereelde skop afrigter afgerig word, nie n wanna be wat self nie eers behoorlik kon sklop nie. D Hougaard het probeer om weer te speel maar sy hakskeen besering wil net nie herstel nie. Ek hoop regtig nie die BBM het hom in diens geneem nie , dit sal net nog n swak voorbeeld wees van boetie, boetie mentaliteit wat ons die jaar al klaar aan die gat begin byt het! Het gehoop Kagiso Media sal dinge reg ruk maar as dit eers so begin......!
Posted by IRC on 31 October 2012 05:57
|
|
22
|
#16 DH is skaars 30, is sy speeldae dan verby?
Posted by bloubefoeterd on 30 October 2012 16:51
|
|
21
|
Bulle was vanjaar kwyt:
Direkteur van afrigting tegniese raadgewer en voorspeler afrigter verdedigingsafrigter kondisioneringsafrigter.
Kondisioneringspos word klaar gevul deur andre volsteedt.
Posted by bloukaap2 on 30 October 2012 15:55
|
|
20
|
@16 dalk gaan hy ons loskakels leer wat dit beteken om n ware nr10 te wees
Posted by kzn bul on 30 October 2012 14:11
|
|
19
|
Wie weet hoeveel van die huidige 0/21 span is nog volgende jaar by die BULLE?
Is ons regtig 100% seker daar kom veranderinge by die coaching staff of is dit maar net enkele hulp-afrigters soos een defence coach en een forwards coach wat aangestel gaan word?
Posted by bloubefoeterd on 30 October 2012 13:54
|
|
18
|
Mag dit so wees swaer..
WOZA 2013!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 30 October 2012 13:35
|
|
17
|
Ek dink (hoop) ook alles is agtermekaar met die afrigters, en dat ons binnekort 'n aankondiging sal sien. Die BBM moes dalk net wag tot na die CB om aankondigings te maak, aangesien kontrakte gewoonlik op 31 Okt verstryk. Ek hoop regtig nie die vertraging is agv die BBM se nuwe eienaars nie, dit sal 'n nuwe stok in die speke wees. Met die regte span om die Bulle te lei gaan ons gat skop in die nuwe jaar.
Posted by Undertaker on 30 October 2012 13:29
|
|
16
|
Jacaranda het gister met Derick Hougaard gepraat, blykbaar het hy n afrigtingspos by die Bulle gevat. Weet nie of dit op super 15 vlak is nie. Al wat ek kan dink is dat dit die skopafrigter kan wees, glo nie hy het ander vaardighede soos verdediging of voorspelers ervaring nie. Maar as dit so is, wat word dan van Vlok?
Posted by Blou Spike on 30 October 2012 13:11
|
|
15
|
@13: Stem nogal saam met jou senters. Wonder wat gaan hulle met JJ doen? Hy is 'n vleuel, so moet seker oorneem by Akona, maar weet nie of dit gaan gebeur nie. Miskien sal hy dan soos Venter diens doen van die bank af.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 30 October 2012 10:12
|
|
14
|
Ek laat my nie vertel dat die afrigters nog nie aangewys is nie, die BBRU en BBM het lankal moes plan maak om die regte manne te nader, as dit nou nog nie gedoen is nie is dit te laat! Ek is seker dis n kwessie van n week op die langste dan sal die skok aanstellings bevestig word! Ek sien die Brumbies oefen al , Jake White se dinge is agter mekaar! Frans as Hoof afrigter is 100% aanvaarbaar, hy moet net oopkop wees om hulp by die regte manne te vra, soos weereens, Balie Swart, Nick Mallet, Nollis Marais. Daar is oorgenoeg talent onder die spelers, wend dit reg aan en daar is net mooi dinge wat wag!
Posted by IRC on 30 October 2012 09:45
|
|
13
|
more ek dink ons vc senters sal serfontein en small smith wees met wynand en mapoe ons s15 senters en venter op die bench @8 stem saam met jou dit maak my baie bekommerd dat die afrigting span nog nie aan gekondig is nie hopelik doen hul dit gou en ek hoop dat hulle s15 en cc sal afrig
Posted by kzn bul on 30 October 2012 09:20
|
|
12
|
@8: Undertaker, ek is seker die planne is baie naby aan voltooid vir die nuwe bestuurspan, en dat die betrokke partye reeds weet wat aangaan in die binnekringe. Dit sal seker op die regte geleentheid aangekondig word. Ek kan ook nie wag om te sien wat gebeur nie. Hierdie is seker die grootste bepalende faktor van hoe ons seisoen gaan uitdraai volgende jaar.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 30 October 2012 09:18
|
|
11
|
kan die bulle lekker rus
Posted by louisk on 30 October 2012 09:15
|
|
10
|
Dag almal, Blykbaar is dit nou amptelik dat Lionel Mapoe aan die Bulle geleen word. Selfs met die hele Springbokspan in Blou truie en met die huidige spelpatroon sal hulle verloor. Ek wens net iemand by die BBRU wil wakker skrik en die afrigters aanspreek oor hul spelpatroon of verkieslik hul afdank weens hul swak prestasies die laaste 2 jaar!!!!!!! As iemand in die Bestuur skrik, skrik net wakker asseblief, julle skuld ons as ondersteuners dit!!!!!!!!
Posted by KemptonBlouBul on 30 October 2012 09:03
|
|
9
|
Ons almal kan sien dat die Bulle se spelpatroon drasties aangepas moet word en dat n diepstaande losskakel wat 70-80% van die bal wat hy kry skop net nie meer werk nie! Die vraag is of ons afrigters dit ook al gesnap het...? Ons gaan al hoe verder agter raak en met groter tellings begin verloor as dit nie ophou nie!
Posted by Bullebakkies on 30 October 2012 08:09
|
|
8
|
Waar is die afrigters vir volgende jaar? Die spelers het 4 weke af dan oefen hulle weer. Die nuwe afrigters sou al lankal aangekondig gewees het. Hoe gaan hulle saam met Mnr. L en die ander afrigters werk as hulle minder as 4 weke het om in te skakel? Wanneer gaan ons iets hoor? Of kan ons maar regmaak vir nog 'n ongeorganiseerde jaar waar ons spelers sukkel?
Posted by Undertaker on 29 October 2012 22:27
|
|
7
|
Excuse the typos
Posted by Greatest Team Ever on 29 October 2012 18:39
|
|
6
|
Blue Moon. Exacly my thoughts. However, I would not go as far as to say Dippenaar and Brummer is playing any beter. Brummer will fail 9/10 under severe pressure but at GW the pressure is a bit less. Even more I have to admit the sharks and stomers have the better players. The sharks also have this ability to produce exceptional younsters that can play at the top at 18/19. I have predicted a 2/3 season slump for the Bulls but in the S15 they have surprised me somewhat and if they had a better captain the Bulls could have ended S15 at the top. The teams identity needs to grow. New team and we should play to this new teams strenghts. Concidering this year, bulls brought through, and let go Stander, and Arno Botha in places I think we lacked the go foward previously that the sharks and wp have. D Potgieter must settle on 6 if he wants a future. (And Spies must be moved back to openside, pitty CK goind and we could not sell Spies for millions to french club). A player that also hopefully look the part is small smith. But please get the boy to pass the ball more. Geesh do we not have one centre that that pass. Then I do not know how but bulls need to sort out flyhalf and the penalty kings mr greyling and vd Merwe. In fact, here we need attention. Jeandre is excellent but in front????? Then other Kruger is to long for tighthead,klaar. Bulls clearly are lacking the mental capacity or belief at present which province instill in their youngsters, I think there is your difference. Don't wait 5 years to play a young guy, play him now in some games and try and instill that believe. But in the end, Ludike needs to realise he doesn't have a pack that dominate anymore, that is why we are losing the top teams. Du preez and his accuracy is also not there anymore. Then will also not be too keen to take on 2.04 and 2.08 locks for too mutch of the time so concentrate on scrumming (get pops then) and running, if you kick you may keep your up and charge but accurate. Think of another plan Frans, you have the perfect scrumhalves to build a fast game around just teach (if at all possible, even at 21level) the playes to hold onto the flippen ball and get you ruck play in order. Learn to tacle and wala you will win again.
Posted by Greatest Team Ever on 29 October 2012 18:38
|
|
5
|
Dan nie eers te praat van hulle super 15 veldtog nie!!!!!
Posted by Frik on 29 October 2012 18:23
|
|
4
|
Wel manne, my twee sente se kommentaar!
Die WEEPEE het 3 van die vier belangrike kompetisies gewen, en in die finaal van die vierde verloor( ook nie sommer om n goeie fight op te sit nie), wanneer laas kon die Bulle dit regkry??
Iemand in Pretoria sal sy vinger uit sy uitlaatpyp moet trek!! Dit is nie aangenaam nie!!!!
Sterkte vir volgende jaar manne, en maak hierdie stats ons sin!!
BULLE BO!!!
Posted by Frik on 29 October 2012 18:17
|
|
3
|
What I left out is that although the WP side provided 20 players to the senior ranks they still pushed us till the last second of the season.
Posted by Blue Blue Moon on 29 October 2012 16:37
|
|
2
|
Congratultions to the U21 team you had a very good season as did the 2011 U21 team. Back to back champions amazing isn't it? Well my concern is what do we do with these players that has made us the the nr 1 U21 side in the country. Let's look at 2011 and compare our 2011 champion team with the province team of last year who lost in the semi's against the Sharks. Our champion team produced 9 players who played in the 2012 Currie Cup (cc) of those 9 5 also did duty in Super Rugby (sr) not too shabby? Well of the WP U21 side of 2011 17 played in this year's currie cup for them 3 others Hattingh ( Bulls) Sam Lane (Reds) Herring ( L Irish) also played senior rugby that makes it 20 of their 2011 U21 team played CC in 2012, of those 10 played Super Rugby. That team also produced a Springbok in 2012 in Etsebeth. Maybe these are are just meaningless stats, but just maybe it says that we have a problem identifying the exceptional talent at U21 level and exposing them to senior rugby. If that is indeed the case we are in for some very barren years to come.......
Posted by Blue Blue Moon on 29 October 2012 16:35
|
|
1
|
Ek het die o21 game live gesien en toe weer op TV. Wat my absoluut mal maak ( en dit was so by die o19's ook) is die feit dat die spelers net vir hulle self speel. Die eerste reaksie is moenie pass nie of die 2e reaksie is skop die bal. Dit is n BB ding wat my stomslaan. Hulle koop die land se beste junior spelers en dan maak hulle die nr 12's crash en bash spesialiste en die nr 13's tacklers en cleaners by die losskrums. Die vleuels word toeskouers. Die flanke en voorrye word flyhalves. Channel 1 crash en bash. Magtig dis jong briljante spelers wat so afgestomp word. Kyk maar hoe het die gekooptes soos JJ en Sadie gefaal. En die wat gewaai het great rugby speel soos Brummer en Dippenaar. Ek vergelyk die BB o21 span met die Junior bokkies - soveel van dieselfde spelers - maar toet en tale ander spelpatroon wat gecoach word. Telkemale Saterdag sou die laaste pass op n drie uitgeloop het - maar nee - probeer self score. Moet net nie dat n ander speler moontlik die shine vang nie. Nouja die mannetjies het gewen - dis seker al wat tel. Maar dit was nie mooi nie. Die o19's het hulle eie graf gegrawe met die patroon - skop die bal vir die WP dat hulle kan jol. Ek wens daar word tot ander insigte gekom by BB rugby. Die les van die hoofspan wat seker die swakste seisoen ooit gehad het, lyk nie geleer nie. Losskakels wat diep staan en skop. Morne of Fouche - net dieselfde. Asseblief laat Pollard kom en hulle wys hoe speel mens vlak - soos met die junior Bokkies. Alhoewel hy sal seker tot diepstaan gecoach word. Terloops my MOM Saterdag was Marvin Orie. Die seun is nog 19. n Bulletjie! En as ek dit nie mis het nie het hy een van die passes gemaak na Venter na Damian om te score. Meeste van die ander forwards sou weer crash en bash!!!!
Posted by passdiebal on 29 October 2012 16:21
|
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
BIRTHDAYS
| 13 May |
Johan Strydom |
| 14 May |
Christo Bezuidenhout |
| 14 May |
Ludwe Booi |
| 14 May |
Dr. Ernst Dinkelmann |
| 14 May |
Piet Matthys |
| 15 May |
Tobie Kirkham |
| 15 May |
Thys Lourens |
| 15 May |
Wouter Moore |
| 16 May |
Wally Newing |
| 16 May |
Danie Rautenbach |
| 16 May |
Donnovan Twiname |
| 17 May |
Francois Brummer |
| 17 May |
Willem Labuschagne (Oorlede) |
| 17 May |
Pollie Pollard (Oorlede) |
| 17 May |
James Young |
| 18 May |
Michael de Bruyn |
| 18 May |
Prof. Fritz Eloff |
| 18 May |
Burger Geldenhuys |
| 20 May |
Pieter de Haas |
| 20 May |
Louiz Holtzhausen |
| 20 May |
Clive Terre Blanche |
| 21 May |
|