Eight Blue Bulls in Bok squad
28 October 2012

Eight players from the Vodacom Blue Bulls have been included in the Springbok squad to tour Ireland, Scotland and England in November. Uncapped Jano Vermaak and Arno Botha has been part of the Springbok squad earlier this year, but is yet to play in a test match, while Lionel Mapoe, who will be on loan to the Vodacom Bulls in next year's Super Rugby series, is also included.

Chiliboy Ralepellle, who missed the entire Castle Rugby Championship because of injury, is back in the squad.

Springbok coach Heyneke Meyer, whose squad assembles in Cape Town on Wednesday, said it was not easy to select the squad in the light of the high number of players unavailable due to injury.

Injured players that had been part of the Springbok squad thus far this year, but were not considered for selection, are Coenie Oosthuizen, Bismarck du Plessis, Tiaan Liebenberg, Andries Bekker, Siya Kolisi,Jacques Potgieter, Pierre Spies, Johan Goosen, Frans Steyn and Bryan Habana. Furthermore, Schalk Burger, Juan Smith and Heinrich Brüssow are still out injured.

“We’ve got a settled core of players that did the job during the England series and The Castle Rugby Championship and we decided to stick with them,” said Meyer.

“Obviously losing so many players to injury, the latest being Coenie, Tiaan, Andries, Jacques and Bryan during the Absa Currie Cup, makes it difficult, but this now provides opportunities for other players.

The Springbok squad for the Castle Outgoing Tour to Ireland, Scotland and England:

Willem Alberts (The Sharks) - Loose forward, 17 Tests
Arno Botha (Vodacom Blue Bulls) - Loose forward, 0
Schalk Brits (Saracens, England) - Hooker, 3
Pat Cilliers (MTN Golden Lions) - Prop, 3
Marcell Coetzee (The Sharks) - Loose forward, 9
Juan de Jongh (DHL Western Province) - Centre, 12
Jean de Villiers (captain, DHL Western Province) - Centre, 81
Jannie du Plessis (The Sharks) - Prop, 39
Eben Etzebeth (DHL Western Province) - Lock, 8
Francois Hougaard (Vodacom Blue Bulls) - Scrumhalf / Wing, 24
Elton Jantjies (MTN Golden Lions) - Flyhalf, 2
Zane Kirchner (Vodacom Blue Bulls) - Fullback, 21
Juandré Kruger (Vodacom Blue Bulls) - Lock , 5
Pat Lambie (The Sharks) - Fullback / Flyhalf, 17
Francois Louw (Bath, England) - Loose forward, 14
Lionel Mapoe (MTN Golden Lions) - Wing / Centre, 0
Tendai Mtawarira (The Sharks) - Prop, 41
Lwazi Mvovo (The Sharks) - Wing, 7
Ruan Pienaar (Ulster, N Ireland) - Scrumhalf, 60
JP Pietersen (The Sharks) - Wing / Centre, 45
Chiliboy Ralepelle (Vodacom Blue Bulls) - Hooker, 21
Raymond Rhule (Toyota FS Cheetahs) - Wing, 0
Gurthrö Steenkamp (Toulouse, France) - Prop, 38
Morné Steyn (Vodacom Blue Bulls) - Flyhalf, 41
Adriaan Strauss (Toyota FS Cheetahs) - Hooker, 18
Jaco Taute (MTN Golden Lions) - Utility back, 2
CJ van der Linde (MTN Golden Lions) - Prop, 73
Flip van der Merwe (Vodacom Blue Bulls) - Lock, 20
Franco van der Merwe (MTN Golden Lions) - Lock, 0
Jano Vermaak (Vodacom Blue Bulls) - Scrumhalf, 0
Duane Vermeulen (DHL Western Province) - No 8, 4

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
42
Why is Bjorn not in the squad ?? My biggest dream for this season coming up is for Morne and Zane to shut their critics up for once and for all and I will be the happiest rugby fan in SA. Good to have Gurthro back :))

Posted by BullsRbest on 30 October 2012 13:05
41
Jammer om te se maak Springbok rugby lyk donker vergelyking met die All blacks en Bulls rugby die selfde vergelyking met die ander provinsies. Een dimensineel "skop, storm en hoop vir die beste". Simply not good enough!!!!!!!!!!
Posted by Bull perd on 30 October 2012 08:20
40
Lê die probleem nie nog al die tyd by HM nie? Kan dit wees dat die BB steeds deur HM en sy spelpatroon beinvloed word? Weet ons dat HM geen invloed meer het by BB rugby nie? HM klou vas aan 'n uitgediende spelpatroon en snaaks, dis dieselfde by die Bulle? Ek sal nie verbaas wees nie as die topstruktuur steeds deur HM voorgesê word omdat HM nog altyd baie hoog geag word in BB rugby. Solank hy met sy spelpatroon voortgaan. solank sal die BB dit ook toepas. Hoeveel BB spelers is in die SB groep? Huule moet mos die spel kan speel wat inpas by sy patroon.
Ek wonder maar net.

Posted by Buller on 29 October 2012 16:26
39
ek dink nie noodwendig die wp sal onoorwinbaar wees in die volgend epaa rjare nie. ek dink die kompetisie gaan geweldig sterk wees tussen die shrarks, wp en die Bulle, wat goed is vir ons rugby. die leeus is in die moeilikheid met hul superstatus kwyt en die cheetahs verloor ook spelers.

Dat wp wel besonderse klomp spelers het wat baie karakter getoon het met soveel beserings. hul rugby akademie sorg defitif vir volwassenheid by die spelers en daardie spelers maak die step-up baie suksesvol. Die WP afrigterspan van Coetzee, Proudfoot en Fleck kom nou al saam sedert 2008 en hulle harde werk wys beslis. MAAR, die WP het net soveel wedstryde soos die bulle vanjaar gewen in die liga fases en het eintlik in die laaste 5 wedstryde maar so-so gevaar. die Bulle het al die groot spanne kon klop in die 2e fase, met 'n ongelukkige verloor in urban. ons het beide die Leeus en die WP baie oortigend geklop en 'n swak semifinaal gehad. In retrospek gaan 'n eindstryd oor hoe jy op die dag druk hanteer en is nie altyd refelksie vd seisoen wat verby is nie.

Die Bulle moet nou seker maak die jong spelers kom deur. ek hoop regtig ons kan dit doen.
Posted by bloukaap2 on 29 October 2012 16:14
38
@35 ek stem saam met jou,dat WP dit nou moes wen.Ons praat baie oordie WP wat lanklaas die CC gewen het,die Bulle het sedert 2004 die Beker 1 gewen en 1 keer gedeel,vir 3jr in n ry kon ons nie die eindstryd haal nie,hulle 2 keer.Ons sal vinnig ons strukture ens in plek moet kry.Die Bulle was gelabel as die Manchester United van rugby maar ons is besig om uit die Bus uit te val.Ek kan maar gekritiseer word maar dit is feite en ek se weer wat ek al baie gese het,hoe kan omtrent al die Bloggers die Bulle se foute sien behalwe die afrigters.Vir altyd n BUL
Posted by Anti Province on 29 October 2012 16:10
37
almal het geweet die jaar gaan veranderings wees so gee die bulle n goei rus dan kom hulle volgende jaar met hul span te vore hoop net nie baie veranderings in elke game
Posted by louisk on 29 October 2012 13:37
36
Bulle se probleem is die gameplan en dat hulle nie jong spelers kans gee nie, kyk maar vir Etzebeth 21 vandag en word al kla basies gesien as een van die wereld se bestes.
Posted by Nitronic on 29 October 2012 12:49
35
Watter bad dag is dit nie - dat WP die Curriebeker moes wen. WP van alle spanne!!!
Wat wel duidelik was is dat 'n klomp average ouens as span speel en baie committed is dan klop hulle gewoonlik 'n span met groot name en min commitement - dit is waaroor rugby meesal gaan - span en commitment!!!
Iets moet die afrigting by WP reg doen, want baie average spelers word ewe skielik as Springbokke gesien - EEN voorbeeld - Scarra Ngubeni die haker (as dit reg is).
Voorbeelde waar mens kan sien die WP spelers is 100% oorgehaal in wat hulle MOET doen
1. Verdediging - dit is opvallend dat hulle nie ophou met die tackle as hulle die teenstander vasgevat het nie, nee hulle fokus daarop om die teenstander terug en grond toe te dryf en support met die tackle is altyd daar. Ek ken amper nie eers die WP se nr 7 flank nie, maar hy is een van hulle sterre.
2. Bal in hand - Hulle konsentreer daarop om nog steeds veld te wen al word hulle vasgevat, nie net af te gaan grond toe en is geisolleerd nie, nee hulle dryf vorentoe en hulle sorg dat hulle maat wat die bal dra NIE alleen is nie. Ander spanne gaan te gou alleen grond toe. Keegan Daniel het homself geisoleer, bal vasgehou en is gestraf wat die game geswaai het.
3. Hulle hou nooit op nie - kyk hoe het Beast en company hulle vermorsel in een skrum en teen die einde het die Sharks geknor in die skrums!!!

Wat ek eintlik wil sê is, is dat afrigting speel 'n geweldige groot rol en dat BB23 en bestuur in spieël moet gaan kyk en hulle self afvra: Is ons op die regte pad met ons afrigting span???

Die TV het statistiek gewys van Curriebeker: Die Bulle het LAAS in 2009 gewen, voor dit in 2007 gedeel met Cheetahs! DIT KAN NIE GOED GENOEG WEES VIR DIE BULLE NIE!!!!
Indien span in S15 EN Curriebeker goed doen wys dit die rugby strukture in 'n groot unie is reg.
Die feit dat die juniors elke jaar goed doen en verval sodra hulle na seniors toe gaan, wys tog duidelik daar is groot fout!!

Geluk aan die o/21's - julle het ons gewys waroor Bulls rugby gaan.
Jammer van o/19's - julle was in die finaal! Dit is jammer die game moes skuif en toe nie ge-TV nie, maar dit klink asof hulle moes gewen het. Heelwat strafskoppe gemis en drie reg teen einde afgestaan.

Hou goeie vergadering Blou Bul bestuur en maak nou die regte besluite!!!
Posted by Paarlbul on 29 October 2012 12:30
34
@33: And maybe we are fortunate that Wynand's Japanese coach helped him to find line breaks and he now has a mean off-load that will keep the ball going...

AND more than that, the Bulls coaches allow him to play that way!!!
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 29 October 2012 12:26
33
The Bulls will play with Wynand at 12 and Lionel at 13. Bjorn will be the one wing and who knows who the other wing will be. Lionel Mapoe will not have signed a loan deal without assurances about game time. We can at best hope for one of the young stars to warm the bench, I would like to suggest that it could be JJ if he is not in the starting 15 with Francois Venter next in line and then Jan or Ullrich depending on the composition. Most likely Ullrich due to versatality.
Posted by Blue Blue Moon on 29 October 2012 12:20
32
@28: JJ is 'n vleuel en nie 'n senter nie - dit het sy keuse vir die Bokke verseker beinvloed sou ek reken. Hopelik kan hy meer daar speel volgende jaar en vir Lionel Mapoe en William Small-Smith die buitesenter posisie los om te vul.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 29 October 2012 12:14
31
Morning All
This win on Saturday is a huge mind shift for Western Province not only did they win as total underdogs they also won convincingly away from home. WP teams the last couple of years has always had good players but probably lacked self-belief. I would like to suggest that might now be something of the past. This is probably the beginning of a very strong WP dominated period. They have very good young players who is already some of the best in their respective positions in the senior ranks. Their U19 and U21 teams also know how to win and the next generations in those teams know how good they will have to be to make the step-up. The scary thing is that they will be quite a bit stronger as the Stormers next year with returning injured players as well as some shrewd loan players arriving. The other thing that was confirmed on Saturday is that the Sharks are the second biggest play-off chokers in SA closely behind the Protea cricket team.
Posted by Blue Blue Moon on 29 October 2012 12:13
30
Ons almal voel maar dieselfde. Dis BITTER om dit te moet erken maar Alistair C doen iets reg. Die manne tackle vir daai disa asof hulle lewens daarvan afhang. Ek wens die Bulle het so vir die daisie getackle.

Niemand is onoorwinlik nie maar dit gaan neuk om die WP/Stormers te wen vir die volgende 5 jaar of so want hierdie spannetjie van hulle gaan nog lank oorheers.

Ek wens ek was verkeerd maar my bloed sal altyd blou bly.
Posted by bloubefoeterd on 29 October 2012 12:11
29
Volgende jaar se Super 15 gaan nie sommer speletjies wees nie.

Ons eerste wedstryd is teen die Stormers op Loftus ja, verseker 'n moet wen.

Ons toer vroeg reeds (rondtes 4 tot 7) en speel teen Blues, Crusaders, Reds en Brumbies. Almal redelike moeilike wedstryde, maar steeds nie onoorkombaar nie. Dit sal 'n GROOT positief wees as ons die Crusaders daar kan wen, en ten minste een van die Australie wedstryde. Sal maar moet sien hoe gaan die Blues wees, maar hulle sal verseker nie dieselfde span as verlede jaar wees nie - nie dat dit saak maak nie, ons moes nie verlede jaar teen hulle verloor het nie.

Ons mis die Rebels en Chiefs volgende jaar (weet ook nie hoe hulle gaan wees sonder SBW nie...), so payback vir die Stormers wat verlede jaar die Chiefs gemis het. ;-)

Die moeilike tuiswedstryde gaan sekerlik die eerste een teen die Stormers wees en dan weer rondtes 11 en 12 teen Waratahs en Hurricanes en dan ook rondte 14 teen Highlanders.

Die laaste wedstryd van die gewone wedstryde is wer teen die Stormers, net soos 2010, en hopelik kan dit dalk dieselfde geval wees dat ons dan nie meer bekommerd is oor die punte nie, maar nou na mens weet nie.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 29 October 2012 12:11
28
het jj dan aangesig by hm veloor?
Posted by kzn bul on 29 October 2012 12:03
27
# 26 Is dit nie die Kings op Loftus nie?
Posted by bloubefoeterd on 29 October 2012 12:00
26
Ek dink amper ons 1ste S15 wedstryd vlg jaar is die Stormers op Loftus, ons MOET hom wen, anders kan ons maar los!
Posted by Bullebakkies on 29 October 2012 11:45
25
@17 en @19: Verdere positiewes wat ons uit die jaar kan neem is die relatiewe goeie kondisionering van die span, veral in die Super seisoen. Ons het relatief min beserings gehad agv dit.

Ek stem saam - in my boeke is die grootste negatiewe die gebrek aan kontinuiteit wat mens kon sien in die verandering van die speelpatroon so halfpad deur die Super seisoen en die verdediging wat heeltemal weggeval het. My opinie oor die rede daarvoor was sekerlik HM wat Bokke toe is en dan ook die bestuurspan wat ook saam is.

In terme van Pine en die afrigters wat verskil het, ek glo die idee was reg met die feit dat HM die direkteur van afrigting was, maar die pap het maar goed op die grond geval toe hy weg is.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 29 October 2012 11:06
24
Ek dink ons 9/10/15's het verleer om die situasie te lees. Hulle weet nie meer wanneer om te skop en wanneer om te hardloop nie. Ek ondersteun die beginsel om te skop vir posisie en dan aan te val. Skop vir posisie werk net as jy die bal uitskop en kompeteer in die lynstaan of druk kan plaas op die ou wat die bal vang en die bal afneem of hom uitduik. Baie van ons skoppe val nie in een van die kategoriee nie. Ons skop net om te skop - ongeag hoeveel ouens kan jaag of hoeveel ondersteuning die oposisie heelagter het. Ons het in meeste wedstryde genoeg balbesit ten spyte daarvan dat ons vaste vyf nie meer domineer nie. Ongelukkig is ons gebruik van daai besit baie swak en daarom kan spanne wat goed verdedig die druk verwerk en score as hulle die bal afvat. Rugby kan nie volgens 'n patroon gespeel word nie aangesien die bal nie rond is nie en daar 30 spelers op die veld is - daar is heeltemal te veel veranderlikes. Speel die situasie - dis wat iemand soos Naas Botha en Fourie du Preez besonders gemaak het.
Posted by Blou Vlam on 29 October 2012 10:54
23
More manne, ek lees hier onder van die afrigters wat verkeerde "game plan" gebruik, as ek julle kan vra wat sou julle game plan gewees het?
Ek dink myne sou 1ste 20min hoe skop en jaag.
Volgende 20min bal 3 fase druif en dan bal vleus toe stuur en oor die veld beweeg.
2de helfde: Taktiese skoppe vir so 10-15min dan weer 3-4 bal by die voorspelers hou en bal wyd speel vleus toe oor die veld!
Laat ek hoor van julle manne!
Posted by REDHOT on 29 October 2012 10:45
22
20: stem saam, sal goed wees om Visser op losskakel te probeer, selfs Beyers (of op heelagter), hulle is nog nie heeltemal ge-indoktrineer om 'skop die bal weg' rugby te speel nie, en dan kan hul ons gevaarlike agterlyn aan die gang sit. Kom ons hoop !
Posted by bendiebul on 29 October 2012 10:29
21
Vraag aan Barend: Biede die 2 spanne in die Currie Beker finaal is ook die Super 15 afrigters (wat ook albei die playoffs gemaak het.Albei het reeds momentum vir Super 15 in 2013.Wanneer gaan jy erken dat die eksperiment om Pine Pienaar die CC te laat afgrig klaaglik misluk het? Wat het Frans Ludeke gedoen/geleer of voorberei vir Super 15 2013 ?
Posted by Pieter Blou on 29 October 2012 10:06
20
Wat Saterdag met die Sharks gebeur het laat my terugdink aan daai baie pynlike dag in 2005 toe die Cheetahs die Curriebeker kom steel het op Loftus. Weer het 'n span met 'n 50% wen rekord in die ligafase die totaal dominerende, oorweldigende gunsteling op hul tuisveld geklop. Laat maar 'n wrang smaak in die mond, tsv die feit dat ek nie eintlik van die Sharks hou nie. Ek kan nie verstaan wat Morne in die groep soek nie. Ongelukkig het Louis Ludik die Curriebeker weggegooi en so ook sy hoop op die Springbok trui, so Zane behou sy plek. Ons het regtig 'n groep spelers wat die Sharks en Stormers kan aanvat, maar dan moet die spankeuses en afrigting reg wees. Bietjie waagmoed en aanpassing van die wedstrydplan! Dit sal seker 'n jaar of twee vat, maar ons kan net beter doen as die jaar. Morne moet of regkom na die dae van 2009/10 of hy moet gedrop word. Selfde met Zane. Ulrich Beyers het wel 'n paar foutjies gemaak Sa, maar hy is duidelik 'n baie talentvolle speler en behoort die langtermyn oplossing te wees. Jurgen Visser moet losskakel speel.
Posted by Blou Vlam on 29 October 2012 10:04
19
Bendie bul stem saam.Hoogtepunte van 2012: Onder 21's; Wen die Sharks,Crusaders en Reds in Super 15, Wen Sharks en WP in Currie Cup,CJ Stander en Arno Botha.Signings van Pollard en Willemse
Laagtepunte: Veloor teen verswakte WP op Loftus; Pienk truie, Pine Pienaar, Bestuur van Lionel Cronje,Veloor teen Griekwas, Morne Steyn en Hougaard se verlies aan vorm, geen goeie "signings" onder vaste 5 .Enigste span in Currie Beker wat ander afrigters as super 15 gebruik.
Teleurstellings; Sadie,Engelbrecht,Adongo,CJ Stander wat weggaan.Geen Super 15 losskakel op vorm vir 2013 nie.

Posted by Pieter Blou on 29 October 2012 10:00
18
17: "kan verbeter in 2012" = verbeter in 2013.
Posted by bendiebul on 29 October 2012 09:34
17
SA rugby 2012 se verskillende kampioene:

Cravenweek laerskole: Bulle
Cravenweek hoërskole: Bulle
Varsity Cup: Tuks (Bulle)
Club champs: Rovers ? (Sharks)
0/19 CB: WP
0/21 CB: Bulle
Vodacom Cup: WP
Curriebeker: WP

Het ek enige bekers gemis ?

As ek so daarna kyk, lyk dit vir my asof die Bulle en WP se junior strukture mooi in plek is, en kan dit dalk in komende jare weer groot gevegte afgee.

Probleme by Bulle:
- buite ons beheer: HM en afrigters na bokke; 6 topspelers in een jaar verloor
- binne ons beheer: pienk truie flop; verskillende afrigters vir CB en superrugby; vashou aan spelers wat uit vorm is; skop en storm - wedstrydplan wat flop en jonger spelers kan dit nie uitvoer nie (ek neem hul nie kwalik nie); vaste vyf wat nie kon oorheers nie; sleutelspelers wat nie van voor gelei het nie.

Geluk aan die spanne en afrigters wat wel sukses behaal het, welgedaan. Sterkte vir die 2013 seisoen, hopelik leer ons uit die foute, en kan verbeter in 2012, dalk in die finale speel van VC, CB en super 15 ?
Posted by bendiebul on 29 October 2012 09:32
16
WP/Stormers 2012:

Super 15 Semi Final - Conference Winners
Currie Cup: Winners
o/21 's: Finalists
o/19's : Winners

Een ding is virseker hulle doen iets reg, vanaf Juniors tot in met Senior span.
Posted by Nitronic on 29 October 2012 08:23
15
Ek hou ook nie daarvan om dit te se nie, maar well done WP! Ons o/21's het die o/21 finaal gewen, WP se o/21's het die Currie Cup finaal gewen. Etsebeth gaan nog n groter speler as Bakkies word, mark my words!

Ek hoop ook ons jong spelers kan by WP leer hoe om guts te wys en jou alles te gee.

Ons gaan inderdaad weer maer jare binnegaan as ons afrigters nie tot hul sinne kom nie!



Posted by Bullebakkies on 29 October 2012 08:07
14
@12 ek moet se ek was n groot aanhanger van Daniel, maar net soos jy se hyt heeltemal "gedissapear" en dink dis hoekom hy ook nie saam gaan toer nie.
Posted by Nitronic on 29 October 2012 08:06
13
ek kyk nou net na die injured list hier bo, sjoe maar daai is mos groot name wat nog beseer is. Ek is effens exited die die bok groep hope jong talent. uit die squad sal my begin span wees.

15) Kirchner
14) JP
13) De Jongh
12) De Villiers
11) Rhule
10) Lambie
9) Pienaar
8) Vermeulen
7) Botha
6) Louw
5) Flip
4) Eben
3) Jannie
2) Strauss
1) Guthro

16) Beast , 17) Brits, 18) Franco 19) Alberts 20) Hougaard 21) Jantjies 22) Taute
Posted by Nitronic on 29 October 2012 08:04
12
En toe dit rerig saak maak toe verdwyn Keegan Daniel weer...
Posted by FRANNABUL on 29 October 2012 08:01
11
Baie geluk WP, julle het dit verdien. WP moet vir Eben Etsebeth 'n monument bou! Hy het man alleen die Sharks voorspelers besig gehou.

Met Mark Lawrence nie daar om die druk te verlig met strafskoppe nie het die Sharks weer gechoke.
Posted by FRANNABUL on 29 October 2012 08:00
10
Hard vir my om te se,maar geluk aan WP julle het dit verdien.Vir die Bulle--boys ek weet julle gaan 2013 n groot jaar maak,julle het alles om dit te doen.As die Viskoppe dit kan doen kan julle ook.Geniet die ruskans.Blou Bul for life
Posted by Anti Province on 29 October 2012 07:54
9
Ek hoop die Bulle het na saterdag se game gekyk,hulle sal vinnig aanpassings moet maak en WP se verdediging begin ontleed.As ons nie gaan aanpas nie gaan maer jare ons voorland wees.Begin n slag speel as of julle wil wen.Die Blou trui moet net aan spelers toegeken word wat vir die BULLE WIL SPEEL en WIL WEN.Dan Jaco Peyper--hy word nou deur die Sharks beskuldig dat hy teen hulle geblaas het,ek dink eerder dit was net mooi andersom en ek haat die WP.BULLE rus nou lekker en kom met n "Groot Bang"terug volgende jaar.Vir altyd n BULLE man
Posted by Koningbull on 29 October 2012 07:48
8
Weet nie wat om oor die groep te sê nie, sou net wou gehad het dat Morne 'n rus kans gekry het. Met Jantjies, Lambie en selfs Pienaar wat daar kon uitgehelp het as nr 10, sou hy genoeg diepte gehad het as hy dit sou benodig het.

Bly oor Arno se insluiting ook, maar hy het soms teveel gesukkel met 'n lastige dyspier besering. Rus sou hom dalk ook net goed kon gedoen het.

Maar nou ja, ek is nie die bok afrigter en kies nie spanne nie, so, al wat ek kan sê is sterkte Bokke......
Posted by Honibal on 29 October 2012 07:19
7
Ek dink dis n goeie groep splers, ja baie ouens het baie rugby gespeel die jaar, maar baie is ook nog jonk en het n lus en ywer wat nie gedemp kan word nie! As Mnr Meyer die regte kombinasies kies behoort dit n baie suksesvolle toer te wees. Dit is jammer oor JC janse van Rensburg, hy verdien regtig n kans, hy dien die Lions en SA rugby al solank en het werklik n goeie seisoen agter die rug as speler en kaptein. Ek dink egter Guthro se ondervinding in die nat Europese seisoen het hom n kort kop voor JC geplaas, ek is egter nie n voorstander van oorsese splelers in die Bok span nie ek voel manne wat lojaal is teenoor hulle provinsies en die Bokke moet eerder kans kry, daar is genoeg talent in SA om nogsteeds almal op te donder sonder om die money chasers in Europa te kies. Arno is n jong, nie klein nie, maar jong yster HM moet hom net nie te vroeg gebruik en in die proses sy selfvertroue opneuk nie.
Posted by IRC on 29 October 2012 06:57
6
I hate to say it maar geluk WP, meestal het julle onderskat. Met 6 spelers wat O/21 is WOW!

Bulle ek hoop retig julle leer uit die jaar se patetiese seisoen.
Posted by Nitronic on 29 October 2012 06:51
5
Geluk aan Botha verdien dit.
Posted by Nitronic on 29 October 2012 06:12
4
Waar, o waar is JC Janse van Rensburg?? Die beste lopskop in Suid-Afrika 'by a country mile'!! En waar is die fetchers? Onthou, ons speel in Europa. Leer Meyer dan nooit? Het hy nie gister weer gesien hoe Deon Fourie die Sharks se "groot sterk baldraers" geëlimineer het by die afbreekpunte nie?

Hoeveel skoolgeld wil jy nóg betaal, Heyneke?
Posted by Houtoog on 28 October 2012 21:21
3
Ek dink ook hulle moes Morne Steyn laat rus het. JC Janse v Rensburg en Jacobie Adriaanse was twee voorrye wat regtig hulle harte uitgespeel het die seisoen en ek dink eerder n plek verdien as CJ v d Linde en Pat Cilliers.
Die junior spanne het werklik n probleem met kontinuiteit en ek voel daai selfde probleem het kop uitgesteek by ons senior span in helfte van hulle wedstryde. Hoop Pierre Spies se terugkeur volgende jaar sal stabiliteit bring. Wynand Olivier behoort ook meer slaankrag te gee op senter, maar niks weggevat van Francois Venter nie hy het as n onder 21 speler in die senior span regtig hart gewys. Dan is daar ook spelers soos Morne Mellet wat sy stempel nog gaan afdruk volgende jaar. Ek hoop van die jonger spelers bring meer diepte vir ons op slot want Juandre Kruger en Flip vd Merwe gaan nog baie diens doen vir die Bokke. Dan was daar ook uitstaande jong spelers wat ek glo volgende jaar sterk sal deurkom en daar moet ek uitsonder Jan Serfontein en William Small Smith, ek glo hulle twee gaan die volgende paar jaar sterk aanspraak makers word vir Bok senterpaar. Hopelik sien ons volgende jaar af van hierdie stampkar tipe rugby en doellose skoppe wat net besit weggee. Ek dink nie ons hoef ons koppe te lank in skaamte te laat sak nie, ons moet net vroeer volgende jaar besluite neem oor kombinasies en daar by hou sodat die spelers meer kans kan kry om mekaar te leer verstaan. Dit bring kontinuiteit in n span. Baie geluk aan al die die Bulle se spelers in die Bokspan, mag ons volgende minder beseerde spelers hê en mag die Blouspan in al sy glorie herreis volgende jaar. Go Bulle!!!!
Posted by BillyO on 28 October 2012 20:25
2
Ek sien baie mense is bekommerd omdat die WP so vooruitgaan. En hierdie week sal hulle baie grootmond wees.

Daar is egter altyd perspektief ook nodig:
-Op die dag was die WP die underdogs en hulle het 'n 3-12 agterstand uitgewis en skitterend teruggekom. Juan de Jongh se drie het die momentum geswaai. Die Sharks se bench was te paniekerig. Op die dag was die WP uiteindelik hongerder en die laaste 20 minute het aan hulle behoort. Dit vra baie om Durban toe te gaan en te wen soos die WP daar gewen het.

- Wat die seisoen aan betref dink ek sluit die Sharks af as SA se sterkste span. WP se jong spelers kom baie goed deur en dit wil blyk of daar kontinuiteit is tussen juniors en senior vlak afrigting. Die Bulle se juniors staan baie sterk maar ek het op hierdie stadium wel vrae of die kontinuiteit daar is om hierdie jong manne deur te bring.

- Die fondse van ons seisoen was Arno Botha, CJ Stander en teen die einde, Morne Mellet. Jeandre het in sy eerste jaar as Matfield se opvolger uitstekend gevaar en verdien ook 'n pluimpie. Ons grootste verleise was Bakkies, Danie Rossouw, Fourie du Preez en Guthro en dan die vorm van Morne Steyn en Francois Hougaard. Hier le baie dink werk vir die Bulle voor. Ek het so gehoop Morne sou nou ruskans kry, maar nou ja....
Posted by bloukaap2 on 28 October 2012 19:35
1
Baie bly vir Arno Botha! Hy is ons eie Etzebeth. Bly om ok te sien guthro word nader getrek

Onverstaanbaar waarom heyneke vir Morne Steyn kies nadat die speler self te kenne gegee het sy liggaam wil maar sielkundig het hy rus nodig. Morne moes nou gerus het. Hy word steeds verkeerd bestuur.
Posted by bloukaap2 on 28 October 2012 19:26
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK