Under 19's lose out to Western Province
27 October 2012

The Vodacom Blue Bulls Under-19 lost their Absa Under-19 Provincial Final in Durban 22-18 to Western Province.

They trailed Western Province 10-3 at halftime, before coming back into the match and taking the lead halfway though the second half, following tries by Burger Odendaal and Jan Serfontein.

The 18-15 lead was overhauled in the last couple of minutes when Province scored their third try to win 22-18.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
20
Geluk Bulle, nie mooi nie, maar wen is wen. Twee opmerkings oor die wedstryd:

- WP se verdediging is baie goed, ons sal moet plan maak om dit te kan uitoorlê.
- Bulle rugby is te een dimensioneel, daar word nie ge-offload in die tackles nie, ons probeer bloot bo oor ander spanne hardloop. Ons spanne moet weet: ander unies het ook gyms, so 'ek is sterker as jy' rugby werk nie meer nie, veral nie in senior rugby nie.

Voorstel om te help: kry video van ITM Cup final vanoggend tussen Saders en Auckland, en sien hoe rugby in die toekoms gespeel moet word. Ons het die spelers, kort nou net 'n wedstrydplan van 'bal in hand-offload in die tackle' vir die toekoms.

Wie Ludeke as sy losskakel gaan kies vir die super 15 volgende jaar, gaan ons hele seisoen en toekoms bepaal.
Posted by bendiebul on 27 October 2012 15:37
19
Hoera, uiteindelik 'n drie, 19-6, goeie skopwerk ook deur Schoeman.
Posted by bendiebul on 27 October 2012 14:57
18
2 skoppe gemis, hierdie game verloop soos die Bulle vs Stormers wedstryd op Loftus in vroeer vanjaar. Al die besit, al die gebiedsvoordeel maar net-net voor. Kom Bulle, eerste 10 minute van 2de helfte moet julle druk.
Posted by bendiebul on 27 October 2012 14:37
17
Bulle sal iewers 'n afrigter moet aanstel om die WP se verdediging struktuur goed te ontleed en te kan deurbreek. Die afgelope twee jaar sukkel ons om driee te druk teen hulle.
Posted by bendiebul on 27 October 2012 14:30
16
En die soveelste aanval wat nie afgerond kan word nie, eish.
Posted by bendiebul on 27 October 2012 14:25
15
Lyk nie goed nie, 30 minute verby, ons het gebiedsvoordeel en balbesit van 70 teen 30, en die telling is 9-6 ?
Posted by bendiebul on 27 October 2012 14:22
14
Ulrich Beyers het in 20 minute meer gaps geslaan as Zane die hele jaar, beter hom speel volgende jaar.
Posted by bendiebul on 27 October 2012 14:15
13
Lyk baie beter as Bulle bal in hand hou, strafskop vir ons. 3 elk
Posted by bendiebul on 27 October 2012 14:04
12
En, die bulle volg dit op met 'n afskop wat direk uit is.
Posted by bendiebul on 27 October 2012 13:57
11
En raai wat, die 0/21's begin deur .... die bal in die lug weg te skop = WP vat die bal deur 3 fases en kry 'n strafskop voor die pale.

3-0

So 1 nul vir balbesit rugby teen doellose balbesit dwase wegskop rugby.
Posted by bendiebul on 27 October 2012 13:56
10
Die game begin 14h00 en word lewendig uitgesaai op ss1 , so ons kan die aksie volg.
Posted by Stampkar on 27 October 2012 13:40
9
EEn beker is beter as niks, doen dit vir ons o 21 span en coach Nollis. GO BULLS.
Posted by Stampkar on 27 October 2012 13:34
8
As ek reg onthou, is dit die 3de keer in 'n ry dat ons 0/19's teen die WP verloor in die laaste 10 minute. Lyk of hul mentally 'n houvas op ons manne het, en as dit nie gou afgeskud word nie, sal dit voortduur tot in die senior rugby, nie goeie teken nie. Lyk al meer of ons spanne BMT verloor het ?

Sterkte aan die 0/21's daar is geen verskonings nie - 6 van WP se 0/21's speel nie, as ons daar verloor is dit 'n skande.
Posted by bendiebul on 27 October 2012 13:30
7
Hoop ons kan die onder 21 sien.
Posted by Blou Karnallie on 27 October 2012 13:25
6
Is daar enige amptelike nuus of die 0/21's se wedstryd ook geskuif gaan word en of dit uitgesaai gaan word ?
Posted by bendiebul on 27 October 2012 13:21
5
Kom Bulle, net 'n drie nodig in die laaste sekondes .....
Posted by bendiebul on 27 October 2012 13:18
4
eish, 4 minute oor, klink nie goed nie.
Posted by bendiebul on 27 October 2012 13:17
3
2: veld is glo 'n gemors met al die reens, daarom is die wedstryd verskuif. Hoop ons sien die 0/21's.
Posted by bendiebul on 27 October 2012 13:16
2
Swak dat die wedstryd nie uitgesaai word nie.
Posted by Blou Karnallie on 27 October 2012 13:13
1
Dankie julle, altyd goeie diens hier.
Posted by bendiebul on 27 October 2012 13:12
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
13 May Johan Strydom
14 May Christo Bezuidenhout
14 May Ludwe Booi
14 May Dr. Ernst Dinkelmann
14 May Piet Matthys
15 May Tobie Kirkham
15 May Thys Lourens
15 May Wouter Moore
16 May Wally Newing
16 May Danie Rautenbach
16 May Donnovan Twiname
17 May Francois Brummer
17 May Willem Labuschagne (Oorlede)
17 May Pollie Pollard (Oorlede)
17 May James Young
18 May Michael de Bruyn
18 May Prof. Fritz Eloff
18 May Burger Geldenhuys
20 May Pieter de Haas
20 May Louiz Holtzhausen
20 May Clive Terre Blanche
21 May
JOIN US ON FACEBOOK