Steyn suspended for a week
23 October 2012

Vodacom Blue Bulls player Mornè Steyn has been suspended for one week of rugby after being found guilty by a SARU Judicial Officer on Tuesday.

Steyn was cited for allegedly breaching law, 10.4 (a), which deals with the striking of an opponent with, for instance the arm, following the Vodacom Blue Bulls’ semi-final clash against The Sharks in Durban on Saturday.

Judicial Officer Louis Booyse suspended Steyn from all forms of rugby until 28 October 2012.

Vodacom Blue Bulls player Mornè Mellett was cited for tripping Sharks flyhalf Patrick Lambie, contrary to law 10.4 (d) in the 29th minute of the same match. Booyse found that the yellow card issued was sufficient punishment under the circumstances.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
26
25. Bloukaap, ek dink jy en die afrigting span verstaan nie wat 'n ondersteuner soos ek seg nie - Ja die Sharks het meer geskop en die All Blacks skop meer as die Bokke ook... Die Bulle ongelukkig skop doeloos bal besit weg. As die Sharks skop was dit doeltreffend en hulle kon weer kompeteer vir die bal. Die Bokke en Bulle skop en skop en skop omdat skop, skop is. Jammer kan nie saam jou stem.
Posted by Richie Bloumasjien on 24 October 2012 13:39
25
diegene watdink die Bulle het Saterdg net geskop moet weer die game kyk - die sharks het meer geskop as ons. Ons het geswig onder die druk van die skoptaktiek en ons ie skoppe was swak. wannee rons wou hardloop met die bal het ons senters drooggemaak.
Posted by bloukaap2 on 24 October 2012 12:49
24
#19

Die skrywer weerspreek homself en kyk nie regtig in detail na die Bulle nie:

hor wat se hy oor die sharks: "Then this weekend they were out muscled, out thought, out played, out kicked by a very good Sharks team in dreadful weather."

As jy dewald Potgieter se "lees" van die Bulls patroon van nader bekyk sal dit so wees: :die geheim is gebediesvoordeel. Daarvoor moet jy voorlangs domineer en jou skoppe moet akkuraatwees - pale toe, takties en hangskoppe. Dit verksil in wese m.a.w niks met wat die sharks goed reggekry het nie. As hy wil he ons moet soos die sharks wees dna moet ons dus Blou bul rugby perfek uitvoer!

My waarneming is dat ons saterdag met tye voorlangs domineer het en met tye nie. Ons is soms vers in die lysnatne maar oor die algemeen was ons in die game.

Die bUlle se groot "stuck in the past" dink ek le by die agterspelers en hul selfvertroue om meer as een soort game te speel. Daarom die magdom hanteerfoute. Dit is wat die Sharks onderksei van al die ander spanne: hulle kan meer as een patroon by aanpas. Ek dink dis omdat Plumtree as NSeelander loshande die enigste coach is wat 'n holistiese benadering volg soos omstandighede verander.

Ek stem wel saam dat ons baie talentvolle jong footballers gekoop het maar dat hulle ondoeltreffend lyk in ons patroon. Dis crucial dat die Jan Serfonteins en Ulrichs Beyers sal deurkom. Ons kan nie x-faktor persoonlikhede in stampkarre omskep nie.

Een van die redes hoekom Steyn is swaarkry is omdat ons net een stelskopper in die span het. Een of ander tyd moet dit teen Zane begin tel.
Posted by bloukaap2 on 24 October 2012 12:47
23
I believe our biggest chance of silverware for 2012 will be on our U21's they are an amazing side with the type of depth that our senior side could do with.
Posted by Blue Blue Moon on 24 October 2012 11:22
22
@19 Bomskok, ek hou vetral van die volgende stukkie wat die blogger in die kommentaar later gesit het:

"I have no doubt the Bulls can turn it around but they to will have to wake-up and realize that with the new laws (even more so next season) ball in hand tactics overshadow ball in air tactics."

Dis nie soseer asof ons die hele dam onder die eend wil uitruk nie - ons wil slegs sien dat daar groei is in hoe die Bulle die game speel; en meer bal in hand is een van die aspekte daarvan!
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 24 October 2012 09:49
21
as alles goed gaan is die o/19 en onder21 beker by loftus en alles nog better gaan wen die wp niks
Posted by louisk on 24 October 2012 09:46
20
Een mannetjie van WP wat my beindruk het saterdag te hy opgekom het was daai Allende kerel. Hy het opgekom as senter. Baie goed.
Posted by Bomskok on 24 October 2012 09:38
19
Goeie artikel die:
http://blogs.sport24.co.za/therugbybrain/2012/10/22/bulls-stuck-in-the-previous-decade/

Plaas het hulle vir steyn 'n maand geskors dat hy nie hoef te gaan toer nie
Posted by Bomskok on 24 October 2012 09:32
18
Ai toggie. hier is die confusion oor Oelof de Meyer opgelos. Dink hy is ook Olaf de Meyer genoem. Voor my tyd.

‘Simbool van ’n rots’
2012-06-22 22:08
Artikelopsies Deel Kry Beeld op

Tom van Vollenhoven
Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's
Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou foto's
Verwante skakels
Mof Myburgh (75) sterf
Frik: ‘G’n skrum het geval met Mof daar’
Sarel van der Walt
Dit was asof talle van die oorlewende Springbokke uit Chris Greyvenstein se bekende geskiedenisboek Springbok-sage geklim het om ’n dankdiens vir die oud-Springbok-stut Mof Myburgh (75) in Pretoria by te woon.

Myburgh is verlede week oorlede.

Verskeie van die grotes van weleer was in hul Springbok-baadjies in die stampvol NG kerk Rietfontein-suid, terwyl die legendes Frik du Preez en Thys Lourens sy kis help dra het.

Onder die oud-Bokke wat by die diens gesien is, was ook Tom van Vollenhoven, Syd Nomis, Avril Malan, Dawie Ackermann, Hennie van Zyl, Fanie Kühn, Lofty Nel, Willie Kahts en Moaner van Heerden.

Van Vollenhoven, Nomis, Lourens en Van Heerden het hul Springbok-baadjies gedra.

Ander bekendes wat saam of teen hom gespeel het, was onder andere sy goeie vriend Katmuis Conradie, Toy Dannhauser, Fourie du Preez (sr.) en Oelof de Meyer.

Die oud-bokser Kallie Knoetze, wat ook vir Noord-Transvaal uitgedraf het, was ook by die diens.
Posted by bloukaap2 on 24 October 2012 09:05
17
I suggest you a touch sensitive about that post Baron sir. It probably says more about the person posting it than what was said. You related to Mr De Meyer?
Posted by Blue Blue Moon on 24 October 2012 08:45
16
Morne Steyn hit Louis Ludik in the face intentionally it was probably out of character for him, he was sighted and he was justly banned for a week. a Cynical act was sighted and rightfully sanctioned. No problem
Posted by Blue Blue Moon on 24 October 2012 08:41
15
LW! Sien Post 5 - vorige draad. Hierdie is n voorbeeld van hoekom stoere en intelligente bloggers nie meer hier gedagtes wil uitruil nie. Ek het lanklaas sulke twak op n publieke forum gesien! En daar word eers DAARNA ondersoek ingestel (ge-google) of die stelling wat gemaak is, waar is. n Mens kan net nie verstaan hoe sulke domheid in die openbaar die lig kan sien nie! Gaan nou maar eers weer volgende jaar hier kuier..... kan net beter gaan.
Posted by Ligblou Baron on 24 October 2012 08:27
14
Die ander insident wat 5 minute geduur het was die belaglike (kniestamp) wat die lynregter opgetel het en Juandre Kruger beskuldig het.
Posted by bloukaap2 on 24 October 2012 07:23
13
gee die ouens n breuk -en sal sien spies sal die volgende jaar goed trug wees-onthou die was sy jaar as kaptein ook so ekstra druk hy nou genoeg tyd gehad om dit gewoond te raak
Posted by louisk on 24 October 2012 07:21
12
#11 Hulle slaap laat woon funksies by en speel gholf. FH jol 'n hond uit 'n bos uit die wereld vol. Gaan vir fisio. Doen openbare optredes. Chill sommer net.
Posted by bloubefoeterd on 24 October 2012 07:07
11
Hello mense, kan iemand my asb laat weet wat doen die blou bul spelers die week?
Posted by REDHOT on 24 October 2012 06:48
10
Stem saam, Morne vat n goeie break en kom terug om al jou kritici se monde te snoer vir sommer n laaaaang tyd hoop ek:-)
Posted by BillyO on 23 October 2012 21:08
9
Jammer Morne - geniet die "vakansie" !
Form is temporary,class is permanent - en dit is wat Morne Steyn is; absoluut klas!

P3. Couldn't agree more.
Posted by Bloubosvelder on 23 October 2012 20:56
8
@7 Volgens nuus berigte was sy Pa nog boonop betrokke by 'n motor hek sindikaat en Morne is ook ingeloop met 'n belegging wat hy gemaak het. 2013 is jou better jaar buddy.
Posted by Richie Bloumasjien on 23 October 2012 17:41
7
@4 Richie, net die wat deur die aankoms van hul eerstelinge gegaan het weet waardeur hierdie ou gegaan het hierdie jaar. Ek weet jou persoonlike omstandighede behoort sekerlik nie jou professionele verrigting te beinvloed nie, maar ons is ook net mense. Ek reken dit saam met die jaar in en jaar uit van op die pad wees en wedstryd na wedstryd het nou maar net sy tol ge-eis. Ek sou eerder wou het dat sy straf ietwat erger gewees het sodat hy sommer die volgende paar weke heeltemal sou mis by die Bokke en lekker kon rus vir volgende jaar.
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 23 October 2012 17:17
6
Lets face it hy is gelukkig om net n week te kry
Posted by Anti Province on 23 October 2012 17:13
5
Imagine the Bulls manage to adapt their game-plan to be more open and Morne finds (doubtless that will be through great effort) his original attacking flair back as well as get his old kicking prowess back too. One can only dream...
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 23 October 2012 17:12
4
Hierdie ou het dam net bad luck gehad in 2012.
Posted by Richie Bloumasjien on 23 October 2012 17:05
3
Biggest load of sh.. I have ever known. I saw the whole thing - it was at the end and Morne just put his arm up and accidently knocked that idiot Sharks player in the face. There was absolutely NOTHING malicious in it or intentional. I just wish everyone would get off Morne's case I am getting more than tired of it - when he was playing so well for SA he was everyone's hero now all the other unions idiotic ignorant fans are getting off on slating Morne to pieces.

Morne is in my opinion still the greatest - he is having a bit of a slump and its about time everyone got over it. Morne you are the best and to hell with everyone else. :)))
Posted by BullsRbest on 23 October 2012 17:02
2
lekker rus morne.
Posted by bloukaap2 on 23 October 2012 16:52
1
Dis ook al wat hy die hele game gedoen het om gesien te word!
Posted by passdiebal on 23 October 2012 16:46
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK