Dag blou bul spanmaats.
Wel, waar begin n mens, die seisoen en jaar was eenvoudig net nie n goeie een nie.ek is net so dissapointed met die result saterdag, maar moet eerlik wees, nie gedink ons kon nie, Ja lawrence het vir my voor gekom asof hy ons straf net omdat hy so voel, en ek glo dat dit n helse klomp momentum van ons af weg geneem het, maar lets be honoust, ons het nie naastby goed genoeg gespeel om te wen nie, nie saterdag nie, en ook nie die hele seisoen nie. ek het al voorheen op die blog gese dat ek reken ons wend nie ons talentvolle spelers reg aan nie, daar is aspekte van die skop en storm tegniek wat wel sin maak,(as iemand wil weet hoekom ek so se vra my, ek sal verduidelik in n ander post) maar dit wil voorkom asof ons nie slim genoeg is of n plan-b het wat ons gebruik as dinge nie werk nie, die result is ons kom onnosel voor, die ouens hol in die verdeigers vas soos n klomp osse, again, ek verstaan hoekom dit somtyds nodig is, maar om die hele tyd met dit voort te gaan is DOM.
ek het al voorheen gese op die blog dat ons baie spesiale spelers het en aankoop, manne soos Johan Sadie en lionel cronje, maar ons gameplan wat ons op die ouens vorseer "Coach" die natuurlikke vernuf uit hulle uit, daai ouens weet hoe om n gap te maak of slaan, maar die game plan se, skop en storm of dwing n ruck af, met die volgende groep forwards wat 2m van die voordeel lyn af die bal van die ruck af kry en ook geen vooreit gang maak nie, hoekom staan hulle so vlak, ek meen, as jy n groot massiewe man soos kruger kry en dat hy van 7m af met spoed op die bal af kom, gaan ons verseker oor die voordeel lyn kom, never mind dalk die tackle breuk nie, maar nie, die ouens staan stil as hulle die bal ontvang.
ons gaan seriously moet kyk na ons spel patroon as ons ooit weer kompeterend wil wees, die hele wereld evolve met die spel, ons nie...,
Posted by MasterDB on 22 October 2012 14:11