Blue Bulls u-19 an u.21 in finals, to meet Western Province
20 October 2012
The Vodacom Blue Bulls Under-19 side beat KZN 46-35 in their Absa Under-19 Provincial Championship semi-final at Loftus Versfeld.
The Vodacom Blue Bulls Under-19 side had a 24-21 lead at the break.
They will now face Western Province in the final in Durban, who knocked the MTN Golden Lions out in Stellenbosch on Saturday.
Tries: Ruan Steenkamp (2), Justin Forwood (2), Francois Tredoux (2). Conversions: Tredoux, Jaques Rossouw (4). Penalties: Rossouw (2).
The Under-21 team beat Free State 50-24, and will also face WP in Durban next weekend. WP edged out the Sharks in their semi in Durban.
Please log in at the top of the page to post comments
Comments
|
17
|
Die o/19 span het twee keer hierdie jaar teen die WP verloor en die o/21 het tuis ook teen die WP verloor. Arno Botha het in die eerste wedstryd teen die WP gespeel en ek hoop hulle kies hom vir die eindstryd. Ons het hom nodig. Dit gaan nie 'n maklike wedstryd wees nie. Stel julle voor die WP wen die o/19, o/21 en Curriebeker titels. Onthou, hulle het reeds die Vodacombeker gewen. Ek sal in my broek bollie as dit gebeur!
Posted by Poepindieketel on 22 October 2012 13:18
|
|
16
|
Gebruik die talent......
Posted by Carel Support on 22 October 2012 08:00
|
|
15
|
Al wat ek wil se is veranderinge is drasties nodig. Indien nie gaan die resultate volgende jaar die selde bly en die spelers gaan ander weivelde soek. Cheers tot volgende jaar.
Posted by Leslie on 22 October 2012 06:21
|
|
14
|
en miskien moet on 'n petisie begin om LOFTUS vol te kry, Dan kan ons dalk kla en moan as die Bulle of bestuur nie so goed doen nie. Dit is wat ek so LIKES om 'n BLOU BUL supporter te wees, hulle mag dalk nou swaar trek, maar ek weet hulle sal weer opstaan en dan gaan hulle nie net halfpad nie, maar voluit tot BO. En met die nodige suppoert van al die BLOU BLOED BLOU BUL Supporters kan hulle dalk net gouer daar BO uitkom.
Posted by VolbloedBul on 21 October 2012 21:42
|
|
13
|
Ek was ook een van die manne wat gekla en die span en coach sleg gesê het oor baie dinge, maar ek is 'n BLOU BUL supporter en sal altyd een wees. Miskien moet ons almal ophou kla en wanneer die seison weer begin die stadium gaan vol sit. Ons wat so kla en sleg sê is nog slegter miskien moet ons onself as BLOU BUL suporters FIRE.
Posted by VolbloedBul on 21 October 2012 21:34
|
|
12
|
Baie geluk die o/19's en o/21 - ongelukkig kon ons nie julle rugby sien nie, maar aan die tellings lui mens af - Julle speel rugby!!!!!
Posted by Paarlbul on 21 October 2012 11:40
|
|
11
|
Shot BULLetjies!! Gaan sort daai twinkies nou uit!
Posted by Ligblou Baron on 21 October 2012 10:22
|
|
10
|
Victorlabok, jy maak sommer ligtelik voorstelle wat ook nie gaan werk nie. Jimmy Stonehouse ~ die pumas kan nie eers die kings wen nie. Pote Human ~ die griekwas vaar slegter as die bulle, hulle het n tuisveld wat vir ander spanne baie moeilik is om op te wen. As hulle nie daardie voordeel gehad het nie sou hulle laer af op die log geeindig het. Ek sè nie Pine moet aanbly of afgedank word nie, ek sè die BBRU sal sy prestasies en doelwitte evalueer en dan ingeligte besluite neem. Ek en jy en ander bloggers kan dit nie doen nie. Dit het tyd nodig, daarom my oproep om rustig te wees.
Posted by Pieter#01 on 21 October 2012 06:49
|
|
9
|
#8 Kry 'n ander coach, Barend kan op sy kniee gaan en vir Pote Human smeek om terug te kom of kry vir Jimmy Stonehouse
Gee vir Morne, Spies en Steggies 'n goue handdruk en sê koebaai. Stuur die J Potgieter terug na Cheeky toe en kry vir Marnus terug van Griekwas af
Posted by Victoriabok on 20 October 2012 21:47
|
|
8
|
Victor labok, as jy nie wil rustig wees nie wys vir my hoe sorteer jy als uit voor sons opkoms.
Posted by Pieter#01 on 20 October 2012 21:00
|
|
7
|
#6 Hoe lank wil jy nog rustig wees? Tot ons vir die Sport Pienaar trofee meeding?
Posted by Victoriabok on 20 October 2012 18:50
|
|
6
|
As die spelers ongedisipleneerd is, is dit die afrigter se skuld? Ons moet net rustig wees, die bestuur sal na al die sake kyk en dan n volledige afrigting span aanstel.
Posted by Pieter#01 on 20 October 2012 18:44
|
|
5
|
Stop one eyed Bryce Lawrence to ever cheat the Bulls again
!
Posted by Lekke Rugby on 20 October 2012 18:40
|
|
4
|
Pine Pienaar, doen die eerbare ding en vat jou baadjie en loop, vat sommer Barend van Graan saam met jou!!!!!!!!!!
Posted by KemptonBlouBul on 20 October 2012 18:04
|
|
3
|
Gaan dit help om 'n petisie te begin (soos die een teen Bryce Lawrence) sodat die BBRU van Pine Pienaar ontslae kan raak!!!!!!!!!
Posted by KemptonBlouBul on 20 October 2012 17:56
|
|
2
|
Ai Bulle!!!!!!! Ek hoop die Bestuur skrik NOU wakker en fire vir Pine Pienaar. Hy is USELESS!!!!!!!!!!!!!
Posted by KemptonBlouBul on 20 October 2012 17:50
|
|
1
|
Iemand moet vir die bulle se die bal is ovaal en rooi en wit want hulle soek hom nou al vir 35 min.
Posted by SUIDKAAPBUL on 20 October 2012 17:04
|
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
BIRTHDAYS
| 20 Mei |
Pieter de Haas |
| 20 Mei |
Louiz Holtzhausen |
| 20 Mei |
|
| 21 Mei |
Henry Rheeders |
| 22 Mei |
Barries Barnard |
| 23 Mei |
Jean du Randt |
| 23 Mei |
Pierre Edwards |
| 23 Mei |
Rassie J van Vuuren |
| 24 Mei |
Draadkar de Lange |
| 25 Mei |
Japie Barnard |
| 26 Mei |
Hennie Jacobs |
| 27 Mei |
Johan Reyneke |
| 27 Mei |
Gert Smit |
| 27 Mei |
Dylan van Bylevelt |
| 28 Mei |
Luther Bakkes |
| 28 Mei |
Johan Marais |
| 28 Mei |
Devin Oosthuizen |
| 28 Mei |
Jean Pieters |
| 29 Mei |
Heini Adams |
| 29 Mei |
Wium Arlow |
| 29 Mei |
Fanie Lombard |
| 31 Mei |
Peet Arnold |
| 31 Mei |
Anton Leonard |
| 31 Mei |
Jacques Schutte |
| 31 Mei |
Alan Zondagh |