TICKETS ON SALE FOR SHARKS V VODACOM BLUE BULLS SHOWDOWN IN DURBAN
16 October 2012

A scintillating display against defending champions the MTN Lions on Saturday afternoon resulted not just in a convincing 50 -29 win but also earned the Vodacom Blue Bulls a semifinal spot against logleaders the Sharks.

Pine Pienaar’s charges will travel to Durban to face off with their nemesis in what promises to be yet another epic Absa Currie Cup battle at Durban’s Mr Price Kings Park Stadium on Saturday, October 20th.

Tickets are now on sale at Computicket for this year’s first Absa Currie Cup semifinal between the Sharks and the Vodacom Blue Bulls. Kickoff is at 4:30pm.

Fans can purchase tickets online at www.computicket.com, by visiting any Computicket outlet countrywide or by calling the Bookings Hotline at 0861 915 8000.

The Blue Bulls Company is encouraging fans to purchase their tickets for Saturday’s semifinal through Computicket as there will be no ticket sales at Loftus Versfeld.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
96
Test
Posted by DSTVO QA on 25 October 2012 10:32
95
9
Posted by maxwax on 17 October 2012 12:32
94
#91. Hoe gaan hulle die nommer op sy trui ingepas kry?
Posted by Rifrug on 17 October 2012 12:07
93
Joe, maar dit was nogal harde werk om al die blogs op hierdie draad te lees. Sal maar liewer nie kommentaar lewer nie.
Bloubefoeterd #83 wens ek kon so positief soos jy wees (Ons gaan wen- dis niks minder as reg so), maar stem saam met die laaste deel, go ook so.
Aan almal wat so ongelooflik optimisties is, onthou net `n pessimis kry baie meer vreugde uit die lewe want hy verwag soveel minder. lol

NOU DIE BLOU!!!!!!
Posted by Rifrug on 17 October 2012 12:06
92
88. My ultimate rugby spellers ooit is - Naas Botha, Richie McCaw, Gus Pichot, Fitzpatick en Martin Johnson. Jy sien duidelik die verskil is hulle nie op die veld is of was nie. Dis ontwrigting omrede ons nie tans oor sulke name beskik. Dus die spel patroon wat benodig word, is 'n span vertooning omrede geen uiterse super individuele talent. Om balbesit af te staan die hele tyd dmv doelose skope, dink ek liewers jy ontwrig jouself.

Ek verstaan dat daar moet 'n balans wees mbt insette van Afrigter en Spellers. Na my mening gedurende die 2012 CC, het dit gelyk of die spellers glad nie belangstelling en vertroue getoon het aan die spel patroon maw geen hart.... Dis nie ontwrigting, dis 'n tekort aan rugby kennis.
Posted by Richie Bloumasjien on 17 October 2012 11:51
91
Don't messsssssssss Hougaard around let him play on NO. 999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999999
Posted by maxwax on 17 October 2012 11:33
90
Hallo Mede Bulle,ek het lanklaas hier geblog,laas toe AK en oom Bergbok nog hier was.(Wel,Bergbok onder sy ou naam:-) Sterkte aan ons span Saterdag.Ons het 'n uitstekende rekord in uitspeelstryde,maar moet onthou dat die Guppies ons laasjaar op Loftus uitgeskakel het in die Super 15 en dat Durban 'n moelike plek kan wees om te wen.Die Sharks ondersteuners is egter bekommerd oor Saterdag,en is skrikkerig vir Morne en die res van die Bokke wat terug is.Gaan baie tight wees,met die voorspelers wat omtrent mekaar in toom sal hou en die wedstryd deur die skoppers beslis sal word.MONSTER SHARKIE,jy's welkom op ons blog,en sterkte met jou span,ek verloor eerder teen Julle as WP,en JIMMY,bly om te sien jy vermaak nog almal op die blog met jou musiek,hou so voort ou maat.ONS BLOED BLY BLOU!!!
Posted by BLOUALLENT on 17 October 2012 11:27
89
85 . Ek was een van hulle.
Posted by Richie Bloumasjien on 17 October 2012 11:27
88
86 Ackerman het dalk daai ouens verloor, maar die meeste van die kern van die Super 15 gehou. Nie soveel ontwrigting daar nie.
Posted by Nog altyd Blou Bul on 17 October 2012 11:18
87
Pine bewys my verkeerd as ondersteuner, en jy het my volle steun.

Gafffel hulle BULLE!!!!!!!

Sondag Rapport hoof opskrif: VRATS BLOU GOLF TREF DURBAN 50 - 0
Posted by Richie Bloumasjien on 17 October 2012 11:13
86
84. Sjoe ek weet dam nie. Pote se eerste seison by Griekwas, so ja n nuwe afrigting span. Johan Ackerman verloor Carlos, John Mitchel, Robert Gumede (sleutel borg), word vervang in super rugby agv politiek .... Ek berus op my argument.
Posted by Richie Bloumasjien on 17 October 2012 11:08
85
@ 82. Ek wonder hoeveel sogenaamde "Ondersteuners" wou in daai super12 seisoen die hele BUL Bestuur wegjaag en fire ????
Posted by Bl@de Runner on 17 October 2012 10:59
84
@50 Kyk ook na die hulpafrigters. Ek wonder wat sou met 'n WP, Haaie, Leeus ens. gebeur het as hulle in die middel van die seisoen 5 senior personeel sou verloor het? Dit is wat ek ontwringting noem, saam met Bokke wat in in uit is. Jano het 'n groot verskil gemaak toe hy vrygestel was (hoop hy begin Saterdag). Ons moes met ons nommer 3/4 skrumskakels sukkel. Die ander bok skrumskakel is Ruan Pienaar en hy was nie deel van een van die unies nie.
Posted by Poepindieketel on 17 October 2012 10:52
83
Great artikel NaBB

Ek het ook 'n gevoel dat ons "long overdue" is vir 'n CC wen in Durban.

En ook dat ons die Leeus selfs op volsterkte op Ellispark kan wiks. Ons kan net verbeter. Hulle het die toppunt bereik.

Die Sharks bly 'n gedugte kombinasie maar is net vlees en bloed en beslis nie onoorwinlik nie. Sonder Bismarck nog meer so.

Ons is die underdogs-dis beter so.

Ons is hongerder- dis beter so

Ons gaan wen- dis niks minder as reg so
Posted by bloubefoeterd on 17 October 2012 10:44
82
‘Ou waardes sal nuwe Bulle dra’
2012-10-16 22:03
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Beeld op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel

Anton Leonard hou die Curriebeker in 2003 triomfantelik omhoog. Foto: Christiaan Kotze

Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's
Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou foto's


Marco Botha
Diegene wat in 2002 in Pretoria was, sal dié slagspreuk op baniere, lamppale en op radio onthou: “The Bulls Force in Full Force”.

Dit was tydens die Super12-reeks die kernboodskap in die duurste bemarkingsveldtog wat die Bulle tot nog toe aangepak het. Tog het hulle daardie jaar al 11 hul Super-wedstryde verloor.

In die daaropvolgende Curriebeker-reeks het die Blou Bulle met heelwat geluk en genade in die vierde plek vir die halfeindronde gekwalifiseer en moes hulle in Durban teen die top-gekeurde Haaie uitspeel – presies wat die Blou Bulle vandeesweek, 10 jaar later, te doen staan.

Die Ligbloues het daardie wedstryd destyds teen alle verwagtinge in met 22-19 gewen en die Goue Leeus ’n week later op Ellispark in die eindstryd met 31-7 geklop. Ook dié situasie kan hom vandeesweek herhaal indien die Bulle in Durban wen en die Leeus die WP op Coca-Colapark klop.

Volgens Anton Leonard, Blou Bul-agtsteman in 2002 en mettertyd ’n gevierde kaptein hier, het daardie Curriebeker-titel die grondslag gelê vir die Bulle se wêreldoorheersing van die volgende agt jaar.

“Ons was ’n klomp jong outjies in die span. Niemand het ons ’n kans gegee nie, maar ons het ter wille van die unie en vir Heyneke Meyer se toekoms as afrigter geen keuse gehad as om vir die halfeindronde te kwalifiseer nie,” het Leonard gesê.

Hy meen daar is heelwat ooreenkomste tussen daardie groep spelers en diegene wat vanjaar as ’n nuwe generasie Bulle hul eie identiteit en toekoms moet skryf.

“Die Bulle werf nog al die jare spelers met karakter. Ouens met ’n psigiese gehardheid. Dit is iets wat Heyneke daar gelos het, wat Frans Ludeke tans voortsit en wat elke Bul-span kenmerk.”
Posted by Nog altyd Blou Bul on 17 October 2012 10:18
81
Vanoggend se artikel in die Beeld van Marco Botha het my baie gemotiveer vir Saterdag se wedstryd!! Gaan lees gerus!
Posted by Bullebakkies on 17 October 2012 10:06
80
Die geluk by die ongeluk is ons behoort hom seker teen die tyd te kan lees soos 'n boek, so selfs dit moet ons kan hanteer en ons selfdissipline op so 'n vlak kry dat hy geen invloed kan he nie. Ek weet vir 'n feit ons manne is gereed en honger nes wat ek weet dit gaan 'n grootse poging neem om as wenners van daardie vekd af te stap- of te swem as die weerburo geglo kan word. Daarin le ons enigste nadeel. Ons waterpolo is nie heeltemal op dieselfde vlak as hulle s'n nie. Dalk moet ou pine vir Ryk, Cameron en Roland as die agterste driehoek kies.
Posted by Crit on 17 October 2012 06:50
79
Teen WP kry ons altyd vir Jonathan (Capetown)Kaplan. En Teen Sharks altyd Mark Lawrence. Geen geniepsigheid van Sharks spelers teenoor Bulle sal raakgesien word. Maar kleinste foutjies van Bulle sal met skril fluitjie geblaas word.
Posted by Lekke Rugby on 17 October 2012 06:39
78
Jammer oor die dubbeldore. Ek herhaal myself nie doelbewus nie. Ek doen seker onbewustelik iets verkeerd.
Posted by Crit on 17 October 2012 06:17
77
Ek verdedig niks. Inteendeel, die keuse van die beeld was baie berekend, juis om uit te lig hoe sensitief hierdie tipe van ding is en hoe liggeraak mense enersyds kan wees oor dinge wat vir hulle kosbaar is en tog sig verloor van hoe maklik hulle aanstoot kan gee oor ander dinge wat vir ander kosbaar is, soos bv. 'n speler of coach se loopbaan, 'n span wat hulle ondersteun se vorm, ens. Maar dis nou maar eenmaal ons ou volkie se klei voetjies, hierdie selektiewe moraliteit wat ons kies om op alle terreine toe te pas en af te wil dwing. Maar genoeg gese. Ek will nie in 'n godsdienstige debat betrokke raak nie, anders as om te se vir sommiges grens hul fanatisme oor hul rugby aan iets soortgelyks aan godsdiens en kom dieselfde sensitiwiteite in spel. Daarom moet ons bedag wees om nie oor die lyn te tree en gevoelens seer te maak of aanstoot te gee met ons kommentaar en opinies nie. Ons is immers almal volwassenes.
Posted by Crit on 17 October 2012 06:14
76
Ek verdedig niks. Inteendeel, die keuse van die beeld was baie berekend, juis om uit te lig hoe sensitief hierdie tipe van ding is en hoe liggeraak mense enersyds kan wees oor dinge wat vir hulle kosbaar is en tog sig verloor van hoe maklik hulle aanstoot kan gee oor ander dinge wat vir ander kosbaar is, soos bv. 'n speler of coach se loopbaan, 'n span wat hulle ondersteun se vorm, ens. Maar dis nou maar eenmaal ons ou volkie se klei voetjies, hierdie selektiewe moraliteit wat ons kies om op alle terreine toe te pas en af te wil dwing. Maar genoeg gese. Ek will nie in 'n godsdienstige debat betrokke raak nie, anders as om te se vir sommiges grens hul fanatisme oor hul rugby aan iets soortgelyks aan godsdiens en kom dieselfde sensitiwiteite in spel. Daarom moet ons bedag wees om nie oor die lyn te tree en gevoelens seer te maak of aanstoot te gee met ons kommentaar en opinies nie. Ons is immers almal volwassenes.
Posted by Crit on 17 October 2012 06:14
75
En nou sien ek Mark Lawrence is die skeidsregter vir Saterdag... ai, ai, ai.
Posted by Loftus123 on 17 October 2012 00:36
74
Ons het goedterug gekom maar die Sharks gaan net te goed vir ons wees op hulle veld Saterdag met hulle hele Bok span. Sorry Bulls but's life is tough, Next year again.
Posted by Leslie on 16 October 2012 22:28
73
Chill Crit. Jy is veels te gespanne. Jy gee jou opinie en 'n ander ou gee syne. Die aanmerking oor Jan Serfontein - in my opinie- was onsmaaklik. Om dit te probeer verdedig is menslik maar ongelukkig het dit die bloggers insluitend myself aanstootgegee. Dis die realiteit. Dis beter om hier te blog en rugby te stry en dit klink of jy jou rugby ken, as om kontroversieel te raak met aanmerkings soos daai. OK Dit was nie met opset nie maar dit het tog gepla. Vermy dit maar in die toekoms. Maar weereens, dis my advies aan jou. Vat dit of los dit.
Posted by bloubefoeterd on 16 October 2012 21:50
72
68. Wie vra verskoning? Mense wil hulself die reg aanmatig om ander hier uit te vat bloot gegrond op hul eie opinie. Het jy al ooit gehoor van beeldspraak? Dit het niks met respek te doen nie. Dit het meer te make met 'n diepgegronde skynheilige aanmatiging van die reg om die werklikheid te verdraai soos wat dit jou agenda pas. My gebruik van daardie beeld was minder ligsinnig as " om Gods water oor Gods akker te laat loop "wat verewig is in die volksmond, en selfs van die kansel af gebruik word as 'n beeld. Ek probeer nie hiermee myself verskoon of verontskuldig nie, ek hou maar net 'n spieel op.
Posted by Crit on 16 October 2012 20:23
71
68. Wie vra verskoning? Mense wil hulself die reg aanmatig om ander hier uit te vat bloot gegrond op hul eie opinie. Het jy al ooit gehoor van beeldspraak? Dit het niks met respek te doen nie. Dit het meer te make met 'n diepgegronde skynheilige aanmatiging van die reg om die werklikheid te verdraai soos wat dit jou agenda pas. My gebruik van daardie beeld was minder ligsinnig as " om Gods water oor Gods akker te laat loop "wat verewig is in die volksmond, en selfs van die kansel af gebruik word as 'n beeld. Ek probeer nie hiermee myself verskoon of verontskuldig nie, ek hou maar net 'n spieel op.
Posted by Crit on 16 October 2012 20:23
70
@68 Ek het nogal gelag toe 'n vorige blogger gese het, dat Andries Bekker se hare en baard ook lank is en dat hy Victor probeer copy. Dit is regtig 'n baie lekker blog. Dinge kan nogal warm raak. Moet egter nou gaan. Moet so paar uurtjies probeer insit met studies.

Lekker aand vir jou ook KZN, Light Blue, Jimmy, Rifrug, Blue Dog en sommer almal.

Groete
Posted by Monster Sharkie on 16 October 2012 20:15
69
@68 ek dink dit gaan die game van die jaar wees.ek is bly jy hou van die blog en ja dinge kan warm raak hier en aan almal as ek te ver gegaan het se ek jammer
Posted by kzn bul on 16 October 2012 20:00
68
Crit-man,

Vrotsige verskoning van jou, my ou. Niemand is perfek nie. Maar as jy 'n fout maak se net jammer. Ek gaan nou baie veralgemeen, maar ons mense in die land het nie meer respek vir die Here nie. Ons weet nie met wie ons "deal" nie. En dan vra ons mense nog hoekom gaan dinge so in hierdie land van ons soos dit gaan.

Aan die ander ouens op die blog. Maak nie saak wie ons support. Dit gaan 'n baie goeie game wees. Beter as 'n action movie by Ster Kinekor. Mag die beste span wen.

Laat ons ook almal se opinie respekteer. Net die feit dat die volgense persoon 'n ander siening het oor 'n speler en om sy kommentaar te lees is vir my "cool"

Laastens, Jimmy as dinge nie so mooi afloop vir die Sharkies nie. Kan ek vra dat jy groot asseblief Bohemian Rhapsody van Queen speel. Ek is nou al net mooi gatvol om na Briels te luister as die Sharkies verloor. Asseblief, Jimmy. So Queen asseblief, "Mama I just killed a man..."
Posted by Monster Sharkie on 16 October 2012 19:47
67
Ou Kwagga3,
Jou gesig gaan kraak. Ek dink Jan is rerig nie so 'n "bad" boetie dat dit godslasterlik is om sy naam te gebruik nie , vra maar vir Willem. En ek sal seker ook nie hel toe gaan daaroor nie. Ek het al baie erger dinge gedoen as dit, soos om te DANS en vrolik te wees!!!!!!!!!! Mag die hemele my behoed. Daar is dit nou. Ek het bely.
Posted by Crit on 16 October 2012 19:30
66
Verskoon my, maar laas wat ek gekyk het was die S15 al weer 'n bietjie vinniger/harder/ taaier as die CB en Eben Etsebeth is dalk 'n uitsondering op die reel op die koop toe, maar dis reg. Vat my aan hier. Ek kan en mag myself verdedig. Pine mag nie. Hy word heel waarskynlik kontraktueel verbind tot stilswye. En vir wat dit werd is, wat ek se is maar net my opinie, so jy mag verskil. En in my opinie sou hy eers 'n jaar later Bok geword het as Bakkies en Danie R tot HM se beskikking was.Hoekom los jy nie jou haatveldtog teen Pine ook maar nie, dan is alles sommer vergewe en vergeet ook, want na Saterdag sal dit geen bestaansreg meer he nie. Ek sal selfs vir jou 'n bier koop by Kings Park na die game.
Posted by Crit on 16 October 2012 19:15
65
Crit, Godslastering is nie nodig om 'n argument te stel nie, moet asseblief nie weer die Here se naam op so ligsinnige manier gebruik nie.
Posted by Kwagga3 on 16 October 2012 19:03
64
@63 weet jy dat esebeth(verskoon my speling as dit ni op standaard is nie) sy cc debut saterdag teen di cheatas gemaak het di afgelope saterdag? hy het n bok geword sonder ervaring net s15 ervaring die jaar soon as jy regtig wil proebeer weer
Posted by kzn bul on 16 October 2012 18:36
63
Al ken hy hulle hoe goed uit die Vodacon Cup is hulle groen in die Currie Cup want dit dis 'n groot tree op. Hoekom dink jy Jan Serfontein wat Liewe Jesus se kleinboet in julle oe is tas bietjie rond in die groter arena op hierdie stadium, Hy het nie skielik slegter geword nie- nee. dinge gebeur net bietjie vinniger,en harder en meer aanhoudend en meer ongenaakbaar en en en.... En die goeie nuus is hy sal weer bo uit kom .... met tyd en harde werk.

Arno Botha het nie 'n dag gesukkel op skool met beserings nie. Nou sukkel hy met diskus letsels en hammies en noem dit maar op. Hoekom? Want dit is blerrie baie harder daar bo, en sy lyf is nognie aangepas by dit alles nie. Dit neem gemiddeld drie seisoene. Jy moet eers 'n paar hammies, quads, kniee en skouers, veral AC's, doen en bietjie bindweefsel pleks van ligamente bykry voor jy rerig daar mag wees. SO GEE TYD. Wat is so moeilik om te verstaan? Dit is die een ding wat Pine vir hulle kan gee. Op 21 is jy mondig -ook in rugby terme. Dan is jy die klaar produk in 'n hoe mate en kan die coach nie veel meer aan jou heil doen as speler as om te tweak hier en skaaf daar nie- tensy jy natuurlik 'n laat ontwikkelaar is, in welke geval kanse goed is dat jy nie by die Bulle sal wees nie. Die moderne afrigter is meer van 'n busbestuurder wat die span by dieselfde eindbestemming moet besorg as wat hy die kondukteur is wat sitplekke moet aan wys en kaartjies knip. Hy moet kyk na die span, nie individue nie. DIE INDIVIDUE MOET NA HULSELF KYK MET DIE HULP VAN DIE HULPAFRIGTERS. En dit kan 'n pynlik stadige proses word, want dit gebeur buite om oefeninge en spanverband. Dit is ekstra werk wat die speler moet doen om by te kom, by te bly en hopelik sy koker van meer pyle te voorsien. Die afrifter kan vir hulle die roetekaart teken, maar die individue moet self die kortpaadjies identifiseer en kies, die hoeke raaksien an hardloop, die bal se trjek lees en hom vang, en so voorts. Daar is bitter min fout met die Bulle se game plan en bitter baie fout met die individuele uitvoering. Wie se skuld is dit? Annvaar nou maar ons het die kern van ons ervaring in ons spelerkorps en afrigtingskorps verloor en moet nou van voor af bou. Meeste waardige kandidate is tans binne kontrakte verbind en dit help nie jy neem net die eerste en die beste nie. Hoe jy nou kies en aanstel en die geduld wat jy aan die dag le is bepalend van hoe jy oor vyf jaar gaan presteer.
Posted by Crit on 16 October 2012 18:21
62
Al ken hy hulle hoe goed uit die Vodacon Cup is hulle groen in die Currie Cup want dit dis 'n groot tree op. Hoekom dink jy Jan Serfontein wat Liewe Jesus se kleinboet in julle oe is tas bietjie rond in die groter arena op hierdie stadium, Hy het nie skielik slegter geword nie- nee. dinge gebeur net bietjie vinniger,en harder en meer aanhoudend en meer ongenaakbaar en en en.... En die goeie nuus is hy sal weer bo uit kom .... met tyd en harde werk.

Arno Botha het nie 'n dag gesukkel op skool met beserings nie. Nou sukkel hy met diskus letsels en hammies en noem dit maar op. Hoekom? Want dit is blerrie baie harder daar bo, en sy lyf is nognie aangepas by dit alles nie. Dit neem gemiddeld drie seisoene. Jy moet eers 'n paar hammies, quads, kniee en skouers, veral AC's, doen en bietjie bindweefsel pleks van ligamente bykry voor jy rerig daar mag wees. SO GEE TYD. Wat is so moeilik om te verstaan? Dit is die een ding wat Pine vir hulle kan gee. Op 21 is jy mondig -ook in rugby terme. Dan is jy die klaar produk in 'n hoe mate en kan die coach nie veel meer aan jou heil doen as speler as om te tweak hier en skaaf daar nie- tensy jy natuurlik 'n laat ontwikkelaar is, in welke geval kanse goed is dat jy nie by die Bulle sal wees nie. Die moderne afrigter is meer van 'n busbestuurder wat die span by dieselfde eindbestemming moet besorg as wat hy die kondukteur is wat sitplekke moet aan wys en kaartjies knip. Hy moet kyk na die span, nie individue nie. DIE INDIVIDUE MOET NA HULSELF KYK MET DIE HULP VAN DIE HULPAFRIGTERS. En dit kan 'n pynlik stadige proses word, want dit gebeur buite om oefeninge en spanverband. Dit is ekstra werk wat die speler moet doen om by te kom, by te bly en hopelik sy koker van meer pyle te voorsien. Die afrifter kan vir hulle die roetekaart teken, maar die individue moet self die kortpaadjies identifiseer en kies, die hoeke raaksien an hardloop, die bal se trjek lees en hom vang, en so voorts. Daar is bitter min fout met die Bulle se game plan en bitter baie fout met die individuele uitvoering. Wie se skuld is dit? Annvaar nou maar ons het die kern van ons ervaring in ons spelerkorps en afrigtingskorps verloor en moet nou van voor af bou. Meeste waardige kandidate is tans binne kontrakte verbind en dit help nie jy neem net die eerste en die beste nie. Hoe jy nou kies en aanstel en die geduld wat jy aan die dag le is bepalend van hoe jy oor vyf jaar gaan presteer.
Posted by Crit on 16 October 2012 18:17
61
Ek wens net ons kan n slag rugby praat en nie oor Pine nie, Pine is deur die BB unie aangestel en doelwitte gegee, hulle sal sy prestasies evalueer en daar volgens optree. Daar is niks wat ons daaraan kan doen nie. In 2011 het ons nie die semi's gehaal nie, so 2012 is reeds n verbetering, indien ons Saterdag wen en moontlik ook die cc, sal dit positief in Pine se guns tel. Die stories dat die spelers nie saam met hom wil werk nie is net kwaadwillige skinderstories. Sedert die cheetah game het die bulle reeds verbeter. Die koms van die bulle bokke het momentum aan aan hierdie verbetering gegee. Dinge lyk goed vir ons, kom ons ondersteun die afrigter en die span, hulle het ONS nou nodig.
Posted by Pieter#01 on 16 October 2012 18:01
60
@56 eerstens almal se opinie is geldig op die blog as jy dit nie wil aan vaar nie moenie jou bek hier kom uit spoel nie. tweedens as jy nie ander se komentaar respekteer nie sal jy seker nooit nie. pine het van laas jaar cc die jaar vc en cc spelers gehad om voor te bery en net n semi wat die bokke hom gee om te wys nee wat boetie proebeer weer
Posted by kzn bul on 16 October 2012 17:54
59
@54 ja frans ludike was ons cc afrigter in 2009
Posted by kzn bul on 16 October 2012 17:46
58
Crit, ek dink jy rook oreagon pine met al jou sentimente.Al die kwansuise onervare spellers speel in die Vodacom Bekker saam met Pine.

Die Griekwas is ook onervare, soos die WP, Sharks ens.
Posted by Richie Bloumasjien on 16 October 2012 17:44
57
Sien Baywatch Grobbelaar kry 'n benefit match teen W.P. die naweek. Dink hy gaan skitter vir Lions. Go Cobus en Lions, en Butch...
Posted by Monster Sharkie on 16 October 2012 17:30
56
38. Eerstens is dit 'n rugby kompetisie en nie 'n spel kompetisie nie, so as jy verwag om hier te kom bek uitspoel oor ander loop leer eers om te spel voor jy dit doen. Tweedens, as jy nie wil verstaan nie sal jy nooit nie. Dit gaan nie oor individue nie.

Dit gaan oor die opsies tot sy beskikking waaruit hy kan kies. As jy net 'n spul jong onervare manne het, maak dit eintlik nie saak wie jy kies nie- jy gaan sukkel. Die groot probleem was- waar die ander spanne uit 'n groep van 22 net so 5 of 6 sonder enige noemenswaardige ervaring gehad het en ten minste 11 manne gehad het wat 'n seisoen of so se CB agter die rug het, plus 'n paar met S15 ervaring, het Pine net vir DP( alhoewel beseerd (twee slegte skouerbeserings na mekaar waardeur hy gespeel het, waarvan een nou blykbaar herhaal het), Steggies (vroeg beseer), Wilhelm Steenkamp, Werner Kruger ( oorspeeld en met niggles), Akona en Willie Wepener gehad om mee te begin.

CJ, Arno en JJ was by die Bokke aan die begin tydens die voorbereidings, Bjorn en Chilli isvroeg beseer, ens. So ons praat van 6 ervares uit 22. Die res was bitter groen, en Pine moes sien en kom klaar. Die ander manne het so drupsgewys een hier een daar teruggekom (CJ, Arno, JJ) en selfs hul goeie bydraes was nie genoeg om die span te help lig nie, want hulle self het nog hier en daar 'n glips gehad met hantering en verdediging. Eers toe Jano en JP teruggekom het was daar 'n noemenswaardige oplewing, behalwe die Sharks tuisgame waar almal bo hulself gespeel het.

Jano en JP - net twee spelers tereg, maar ervare spelers. Dit het help kritiese gate toestop, en die tydverloop tussen foute bietjie uitgerek en kans gegee vir asem skep en tyd gekoop (drie games) vir die span as geheel om nader aan mekaar te kom en te "gel." Dit is waar ons nou is. Die bykoms van die res van die Bokbulle en beseerdes het Saterdag 'n massiewe verskil gemaak al het hulle ook meer as gewoonlik foute gemaak en verkeerde opsies uitgeoefen.

Maar kyk wat het gebeur- nie perfek nie ja, en ons moes uithaal tot die einde, maar ons kon hom deurhaak met die ekstra ervaring. Nou is dit op die dag wie die hongerste is wat sal bepaal wie die finaal gaan maak. Vir Realistix wil ek net se " get real". Ek het ook so 'n lip of twee waarteen ek my oor kan hou as ek so verkies- die (spelers) binnekring, en gerufte van onmin of gevoelens tussen hulle en Pine is nie alleen nonsies nie, dit is gewoon onwaar en onverantwoordelik, veral op hierdie stadium van die geveg. Ja, daar mag dalk die enkeling of twee wees wat voel hy moor hulle, maar dit spreek ook boekdele. Pine doen sy werk en hy gee sy bes. So ook Slaptjips en die res van die ondersteuningspan.

Ja, hy's nie altyd reg nie en ja hy maak ook foute en sal die eerste wees om dit toe te gee, maar mense, julle hap lugborrels as julle dink hy is nie die regte man nie, en as julle nie oppas nie sal al daai borrels as suur winde in jul eie gesigte opgebreek word as gevolg van al die onverantwoordelike snert wat julle kwytraak. You go, Pine!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Maak ons trots ten spyte van die kritiek en bring die CB huistoe waar hy hoort.
Posted by Crit on 16 October 2012 17:21
55
Richie stem saam met jou dit was Super rugby nie CC - ons CC afrigters van Pote tot Pine was in my opinie nog altyd sub standaard - hoe gaan 'n CC afrigter 'n nuwe dimensie inbring en oor FL se kop gaan daarmee - en die dimensie wat Pine hierdie jaar en laasjaar ingebring het was 'n geploeter na niks - geen of min konstruktiewe driee met die regte manskappe wat talent het - nee wat ek kan nie saamstem dat hierdie ou nog 'n jaar kans gegee moet word nie - dit lyk vir my net te planloos dit het die Springbokke gekos met visie en dimensie om ons deur te trek na die CC halfeind
Posted by Realistix on 16 October 2012 16:33
54
Super rugby maar nie CC was dit?
Posted by Richie Bloumasjien on 16 October 2012 16:20
53
@48 ons afrigrer was frans ludeke toe ons in 2009 gewen het.
Posted by kzn bul on 16 October 2012 16:19
52
Ek is nog steeds bekommerd oor een ding - kyk na ons balbesit Saterdag ons het omtrent 60% van die bal gehad en die Leeus het twee driee op 'n skinkbord vir ons gegee - met al die bal moes ons meer konstruktiewe driee gedruk het en twee / drie van die driee het gekom van die Leeus se foute - laat my baie wonder of Pine werklik 'n nuwe dimensie kan inbring - iewers is daar nog goed wat nie reg is nie
Posted by Realistix on 16 October 2012 15:48
51
al wat ek se ne is PP het die jaar sonder baie ondervinding spellers gehad -sy hulp afrigting span is bokke toe---so ja die jaar was die sharks se jaar eindelik want as jy hulle span vat is n span wat al lank saam kom kan julle dink wat die bul span gaan doen na so 3 jaar nog saam --soos ons gese het as die wp nie die super 15 gewen het laas jaar dan sal hulle noit hulle het saam die sharks dei mees ervare spanne gehad -aalles kom met tyd so ja mens kan nie die afrigter na elke 2 jaar wil verander gee die ou sy run en kyk -maar as ek moet eerlik se -PP se spel patroon is ietwat anders as FL sin so PP is nader getrek om die bulle se spel n nuwe demensie te gee en toe waai almal-so ja is maar my opinie
Posted by louisk on 16 October 2012 15:43
50
45 Verder stem ook nie saam met die ontwriting wat na verwys word nie. Behalwe die Bokke en Arno Botha se Hamstring was daar maar min ander.Dis in elke geval die toekoms, jy moet kan kompeteerend wees sonder Bokke en Arno Botha.
Posted by Richie Bloumasjien on 16 October 2012 15:40
49
LMGA!!!
Posted by Jimmy on 16 October 2012 15:24
48
45 Sien 43 se kommentaar want ek is dieselfde tiepe ondersteunder. Ek het nogal gedink toe ek my kommentaar stuur die Pote Blou Bul mislukking sal genoem word. My punt is Pine is al deel van die CC afrigting struktuur vir 2 jaar en dus ken die spellers. Twyfel sterk of die CC en Vodacom spanne verskillend was speller gewys? Pine ken die spellers se vermoe, dus niks nuut vir hom.

Pote het ook gesukkel by Bulle oor skop taktiek wat nie vir hom gewerk het. Maar in 2009 toe Pote by ons was het ons die CC en Vodacom Cup gewen of was dit Nico Serfontein !!!!
Posted by Richie Bloumasjien on 16 October 2012 15:22
47
Manne ek het so bietjie kontak in die binnekringe van die unie (net so bietjie) en gwerigte wil dit he dat die spelers nie gelukkig is met Pine nie - verbaas my glad nie want die spelpatroon wat Saterdag deur die senior spelers gespeel is is FL se patroon nie Pine se patroon nie
Posted by Realistix on 16 October 2012 15:13
46
Moan Richie Moan jou hart uit. Jy mag maar! Dis jou volste reg!
Posted by bloubefoeterd on 16 October 2012 14:53
45
@40 Die Griekwas en Leeus was baie min ontwrig. Pote Human was op 'n tyd die Bulle se afrigter in die Curriebeker en dit het op 'n stadium so swak gegaan dat HM in die middel van die seisoen moes ingryp. Ervaring onder spelers, balans, afrigters en kontinuteit moet nie onderskat word as jy op die langtermyn (langer as 1 jaar) suksesvol wil wees nie.
Ek dink baie keer dat spanne 'n ander span met 'n nuwe afrigter onderskat of weet te min om behoorlik voor te berei en dan lyk die afrigter baie goed in sy eerste jaar. Kom die tweede jaar is dit 'n ander storie. Vra maar vir die gewese AB afrigter van die Leeus!
PP het my ook moedeloos gemaak rondom sy keuse op losskakel, maar dalk weet ons nie alles nie. Gee PP 'n kans. Dit is maar sy tweede jaar en selfs HM het langer as 2 jaar nodig gehad vir sukses. Dit is nou tyd om hom en die span te ondersteun!
Posted by Poepindieketel on 16 October 2012 14:49
44
26 Ek moan nogsteeds !!!!
Posted by Richie Bloumasjien on 16 October 2012 14:34
43
Hi SBLOU It is not about the trophy cabinet it is about leaving nothing on the field. I'll glad accept losses if the Bulls plays with passion and guts. Those years where we dominated one could almost tell beforehand what team arrived for the match, just see what they looked like running onto the field. If they charged out like rabid buffaloes the opponents were up for a whipping. Haven't seen it yet this season.
Posted by Blue Blue Moon on 16 October 2012 14:13
42
Gaffel Hulle BULLE !!!

15. Andries Coetzee, 14. Ruan Combrinck, 13. Jaco Taute, 12. Alwyn Hollenbach/ Dylan des Fountain, 11. Anthony Volmink, 10. Elton Jantjies, 9. Michael Bondesio, 8. Warren Whiteley, 7. Jaco Kriel, 6. Cobus Grobbelaar, 5. Franco van der Merwe, 4. Michael Rhodes, 3. Jacobie Adriaanse, 2. Callie Visagie, 1. JC Janse van Rensburg (kaptein).

Plaasvervangers: Bandise Maku, CJ van der Linde/Pat Cilliers, Hendrik Roodt, Derick Minnie, Ross Cronje, Butch James, Deon Helberg.
Posted by Richie Bloumasjien on 16 October 2012 13:53
41
@40 hoop net hulle bly in opstand tot beker in Loftus kas is. LOL
Posted by sblou on 16 October 2012 13:49
40
Louisk - Defnitief, ek trek my blou trui aan wanneer my span speel, maar duld nie egter afrigter segenskap alleenlik op die speel veld nie. Spellers moet speel volgens hulle vermoe, en nie forseer word in 'n doelose geen plan B spel patroon nie.

Saterdag was nie dieselfde doelose span wat ons aan gewoont was gedurende 2012, so duidelik blyk dit of die senior spellers moontlik in opstand is teen die doelose spel patroon. Marikana op Loftus!!!! ha ha ha

Jammer om aanvallerig te wees - Maar het ongelukkig niks goeds te seg oor Pine, want ek kan nie verstaan hoe Johan Ackerman en Pote Human redelike sukses in hulle eerste jaar het as hoof afrigters maar Pine is kwansuis nuut. Loutere Nonsens, Absolute Snert.
Posted by Richie Bloumasjien on 16 October 2012 13:08
39
ag wat kom saterdag laat ons sien wat gebeur--my seisoen was kla goed ons het nie laaste ge-eindig nie
Posted by louisk on 16 October 2012 12:53
38
37 - Pine was die Vodacom Afrigter - Hou op verskonings soek, jy klink soos 'n politikus. Pine ken defnitief die spellers.
Posted by Richie Bloumasjien on 16 October 2012 12:52
37
Vir diegene wat dink Pine het 'n towerstafie gewaai en toe kom alles netso reg, dink weer. Die herstel met die Bokke terug is net nog 'n bewys die probleem was by die spelers tot sy beskikking en spesifiek hul gebrek aan ervaring en blootstelling aan diep moet vat wanneer dit tel. Ook nie hulle fout nie, maar dit sal regkom met tyd, soos die Bokbulle ook maar deur die ranks moes kom. Jy kan daardie tipe ding nie coach nie. Jy noem dit ervaring en dit word net op die veld gekweek terwyl jy speel. Kom ons bere nou all die strooi oor afrigters wat nie goed genoeg is nie en kom agter ons span soos een man. Hulle het ons ondersteuning bitter nodig vir Saterdag.Al die geneul en gestry kweek net negatiwiteit en dis die laaste ding wat ons nou hier nodig het.
Posted by Crit on 16 October 2012 11:21
36
Or even......... may be with us the stats I hope
Posted by Blue Blue Moon on 16 October 2012 11:10
35
May the stats be with us then.....
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 16 October 2012 11:08
34
If you break it down further it becomes real interesting.

The Bulls and the Sharks have played each other 4 times in semi's the Bulls are 3-1 up

The Bulls have played 7 away semi's and have won 70% of those.

The Sharks have played 14 home semis and have won 57% of those.

Posted by Blue Blue Moon on 16 October 2012 11:05
33
The stats below is what makes every team in the country terrified to face the Bulls in a play-off match. That coupled with the Bulls current rising form makes it an extremely nervous thought for any opponent. The Bulls surely won't underestimate the Sharks either and would love the underdog tag as much as they loved it the past weekend. BRING ON SATURDAY


Here are the appearances of the four teams (plus the Free State Cheetahs) in the 2012 semifinals:

Blue Bulls (a.k.a. Northern Transvaal): 16 semifinals, won 13
Western Province 18 semifinals - won 13
Golden Lions (a.k.a. Transvaal and Gauteng Lions): 15 semifinals - won 8
Sharks (a.k.a. Natal): 17 semifinals - won 8
Free State Cheetahs (a.k.a. Orange Free State): 15 semifinals - won 6
Posted by Blue Blue Moon on 16 October 2012 10:48
32
Pine not good enough for Bull rugby.

Dawie Theron is die Bulle se VOORLAND !!!!!
Posted by Richie Bloumasjien on 16 October 2012 10:40
31
@18 Dwidiboy my wife might come knocking .................. But then again she wouldn't be caught dead on a Blue Bull blog seeing that she is a mountain goat fan.
Posted by Blue Blue Moon on 16 October 2012 10:36
30
KZN Bull a lot about Pine has changed since Big Barend's Q&A. The Bulls actually woke up, a narrow loss against the Sharks in their tank an OK game against the mountain goat and a brilliant away win against the Lions. Did Pine have a good season no, but he did get the team to start winning and in the process he got them playing good rugby again which has to be commended. The first part of the season however remains a disaster.
Posted by Blue Blue Moon on 16 October 2012 10:33
29
@28 ek stem saam, soos ek gese het op vorige draad, die sharks is baie goed met offloads in die tackle en het uitstekende support runners. Ons sal op ons hoede wees want ek dink ook Whitehead sal die bal opvat en dan probeer offload na Jordaan (wat ons weet he spoed en n sidestep wat skrik vir niks).

Ons taktiese skoppe gaan pin point moet wees, maar sal graag wil he ons moet aan die bal vas klou en die sharks min balbesit gee.

As die game baie vas gaan wees, het ons n groter kans, maar openly free game kan die sharks ons dalk aan skerwe hardloop omdat hulle meer skill het ook.
Posted by Nitronic on 16 October 2012 10:10
28
more bloggers
het my kaartjies gister gekoop, hoop om baie blou bul ondersteuners daar te sien. het ook so bietjie met die sharks supporters gepraat, hulle is baie bekommerd noudat ons bokke terug is veral morne steyn. hulle se dat jordaan jj se kanaal met reelmaat gaan aanval aangesien verdediging tussen 12 en 13 nie te waffers is nie, hulle meen ook ludik gaan ons seer maak met sy teen aanvalle wat dink julle
Posted by kzn bul on 16 October 2012 09:58
27
En bloukaap 2. Jy skryf dinge wat sin maak. Jy ken jou ruggas en ek stem saam met jou.
Posted by bloubefoeterd on 16 October 2012 09:20
26
#1. Natuurlik sal die moangatte nou stil wees want die getjommel waaroor hulle gemoan het het opgehou.

Daaris duidelik weet trots vir die trui commitment en 'n plan en ruggraat op die verdediging.

Toe daai goed afwesig was was daar rede om dit uit te wys en daaroor te kla want dis onaanvaarbaar in 'n blou trui.

As dit verander is dit mos duidelik en hou die kritiek daarop op.Om egter te maak of daar niks fout is nie toe die span soos die graad 2's van die plaasskool gelyk het is darem regtig dof.

Genadiglik het die ondersteuners wat kla so hard gekla dat BB23 en die afrigtingspan die boodskap gekry het.

Ek se daarmee glad nie dat die gekla die verandering teweeg gebring het nie maar wel dat die bestuur moet kennis neem as die opndersteuners ontevrede is.

Lyk my die ondersteuners is van twee soorte. Die eerste soort kla dadelik as hulle iets sien wat vir hulle nie reg lyk nie en dan die tweede soort wat nooit wil kla nie.

Al wat ek se albei si BULLE ondersteuners en moet mekaar verduur en verdra. Dit bring ook bietjie spice op die blog want anders as die mense almal dieselfde opinie het sou dit maar moer vervelig gewees het.

Die twee kampe moet net op 'n beskaafde wyse met mekaar omgaan. Wedersydse respek en daai dinge.

Ons almal se bloed is tog immers potdonnersblou. Nie waar nie.
Posted by bloubefoeterd on 16 October 2012 09:17
25
Ek het gisteraand die 1ste keer die game gekyk. Ek sal vir julle 1 ding sê: hierdie Paul Willemse was een van die beter kopies wat die bulle kon doen. oor so 3 na 4 jaar gaan hy skrikbewind in wêreldrugby voer.

Ek dink Chilli was puik toe hy opgekom het en Zane was pure klas. Steyn was na my mening die groot verskil in die span gewees en dit was nie net sy skoppe nie. Sy algemene spel en defence was puik.
Ons sal moet dringend begin werk aan 'n opvolger vir hom. LF is nie die antwoord nie so ek hoop Pollard voldoen aan sy belofte wat hy toon, want die vet weet ons sal seker nooit weet of Lionel Cronje ou Morras se skoene sal kan volstaan nie.

Ek is versigtig optimisties vir die naweek se game. Al hoe ons gaan wen is om die spel vas te maak en te werk met die vories. Keegan raak weg in 'n vaste game en Lambie het my nog nie oortuig dat hy kan domineer onder druk soos wat Steyn al gedoen het nie.

As ons up & unders pinpoint is kan ons hulle daar ook onder druk plaas. Ons agterste 3 is baie beter as hulle sin onder die hoë bal en ons sal veral vir Mvovu mpet peper as hy speel.
Posted by Old Blue Eyes on 16 October 2012 08:59
24
@kzn bul, ek dink nogsteeds Pine is nie die antwoord nie en ou Frans ook nie.
Posted by Nitronic on 16 October 2012 07:44
23
Ek het weer die game teen die Leeus gekyk en so bietjie met ander oe daarna gekyk.

Ek dink die bUlle se balretensie was baie goed,ons lynstane was weer tip-top en ons taktiese skopwerk en opvolgwerk was baie akkuraat en solied. Die grootverksil is dat ons meer bestendigheid op nr. 10 gehad het. Morne se opsies was baie goed bereken. Ons skrums was uitstekend en ons lostrio het baie goed saamgespeel. Die Jano-Morne kombinasie het uitstekend gewerk en ons vleuels was ysters. JJ Engelbrecht lyk al hoe beter. Ek se dit ook weer hier: Dewald se skuif na 6 toe was die beste ding wat met ons en homself vanjaar kon gebeur het. Met Arno Botha daar kan Dewald baie meer betrokke wees by die game self en hy doen dit goed.


Ons sal egter nie by die breakdowns met Saterdag se vertoning kan domineer nie en sal moet verbeter. Ons hakers gaan hier ook groot rol moet speel. Die Leeus was soms net te lui om in te slaan of the cunterruck en ons het baie maklik vanuit lynstane teen hulle gemaaldryf. Die Bulle kon dus baie maklik hier solied lyk. Jannie du Plessis en Beast gaan baie moeilike opponente wees en Marcel Coetzee is op sy eie briljant by die breakdowns.

Ons sal moet meer effektief verdedig, soos die Leeus gebruik die Haaie off load in die tackels en hardloop eerder voordat hul skop. JP Pietersen, Patrick Lambie en Louis Ludick is baie doeltreffend. Na my mening kom Francois Venter nog nie sterk genoeg deur in hierdie afdeling nie.

Ons het Saterdag twee sagte driee gedruk op kritieke stadiums wat die telling gerek het met 14 punte.

Vroeer vanjaar toe ons pak gekry het in Durban in die super 15 het Bismarck en die Fransman gespeel. Dit kan in ons guns tel.
Posted by bloukaap2 on 15 October 2012 22:45
22
Realistix marnus Schoeman sage was aanvanklik bietjie verwarrend. hy is nie geleen aan die Griekwas nie. die bulle kon nie aan hom speeltyd verseker nie en hy het vir homself super 15 speeltyd gesoek. CJ Stander, stegman en Potgieter sou in sy pad staan. hy moes dus keuse maak.
Posted by bloukaap2 on 15 October 2012 22:26
21
Die Bulle moet nooit tevrede wees met 4de plek nie. Ek is verlig dat ons die semi's gemaak het en nie die vernedering het om n promosie-relegasie wedstryd hoef te speel nie. So, baie geluk met 4de plek,Pine, maar daar le harde werk voor om nommer 1 te raak. Klop die Sharks Saterdag, is n goeie begin.
Posted by Loftus123 on 15 October 2012 21:00
20
Hello Jimmy

Na aanleiding van ons skrywes op vorige blog. Natuurlik skreeu ek Saterdag net so hard soos jy vir die Bulle. Daarom hoop ek die Haaie verstik weer. Feit is dat die Haaie die gunsteling is. Die Bulle verkies dit ook so. Vir my het die Bulle baie verbeter die laaste twee wedstryde en ek hoop hul kurwe styg verder.

Tussen die Leeus en WP - ek gun die WP nie eers ys in die winter nie, maar voel ongelukkig die WP gaan dit maak. Hoop ek is verkeerd. Die soetste wen in 'n finaal bly natuurlik teen die WP............op Nuweland.
Posted by James Bond on 15 October 2012 20:56
19
I LOV BLUE.........MOON LIKE I LOVE BLUE BULLS ...................8@ta...............
Posted by dwidwiboy on 15 October 2012 19:58
18
el verstaan nie nou so mooi nie. van die begin tot laas week is hier bloggers wat meen pine is nie die antw nie die ceo het selfs a q&a sessie gehad pine was bespreek en nou waar is daai bloggers?eweskielik is pine die beste.bloggers ek staan vas by dit wat ek heeltyd se pine is nie die antw as ons cc afrigter nie en my siening is nie soos di wind wat eendag so en dan anderdag so waai nie pieter#01 wil jy vir my se die spelers wat in die groep was het hm nie afgerig nie?soon as daar beserings was sou hul niks kon doen nie want hulle was op n shopping spree?ek sal enigetyd pine ondersteun in sy droom om n goeie afrigter te word solank hy dit begin as hulp afrigter en die trieks leer by iemand bv mallet, mitchell, stonehouse
Posted by kzn bul on 15 October 2012 18:21
17
@1 Ou Heuningbal het ietsie op sy hart! Ek kan moan soveel as wat ek wil !!!!! Die Bulle was maar lekker doeloos gedurende die CC seisoen. Ek gaan defnitief nie uit my vel uit spring na een oorwinning nie !!!!! So kom reg heuningbal, daar sal altyd kritiek wees.
Posted by Richie Bloumasjien on 15 October 2012 15:42
16
Ek sien op Rugby 365 'n photo van Tiaan Liebenberg en Andries Bekker dat hul beseer is. Sien Bekker probeer lyk deesdae soos Matfield met a baard en lang hare.
Posted by Richie Bloumasjien on 15 October 2012 15:38
15
Ek stem oor die kommentators. Die beste in die"mooiste en soetste taal" is Hennie Koortzen. In engels hou ek van Warren, Matthew Pearce en Bobby Skinstad (hy gee beter kommentaar as wat hy rugby gespeel het). Hugh Bladen bly natuurlik no 1. Robbie Kempson is ook nogal objektief.

Het julle ouens al vir Werner Swanepoel gehoor? Hy is nou nog moerig dat die bulle destyds vir Joost en Conrad Breytenbach bo hom gekies het.
Posted by Old Blue Eyes on 15 October 2012 15:30
14
ek dink hulle moet die cc na 7 spane verander kan kan 1 span elke naweek n af naweek he
Posted by louisk on 15 October 2012 15:18
13
Die Vrystaat is ook met die rug teen die muur en dit maak hulle 'n baie gevaarlike span - hulle weet ook dat hulle borge kan verloor as hulle nie meer CB speel nie - ek sal glad nie verbaas wees as AS Rugby besluit om die CB na sewe spanne te verander nie en die Kings in alle geval inbring nie
Posted by Realistix on 15 October 2012 14:56
12
Ek dink die Vrystaat gaan met alles kom en dalk net gaan die EP kings besef dit is 'n ander liga as die eerste divisie - miskine dalk net kan hulle met 'n verassing kom maar ek dink werklik die kanse is baie skaars
Posted by Realistix on 15 October 2012 14:55
11
Wat dink julle, sal die Kings die Cheetas klop Vrydag aand?
Posted by Richie Bloumasjien on 15 October 2012 14:35
10
ons het baie diepte op flank so daai nie so ernstig probleem is om die regte kombinasie te kry is wat tel
Posted by louisk on 15 October 2012 14:19
9
Ek neem die Bulle kwalik dat hulle talent soos Marnus Schoeman sin laat gaan het en ook CJ Stander al kon hulle hom nie hou nie
Posted by Realistix on 15 October 2012 14:07
8
kan iemand my se is Marnus Schoeman nog gekontrakteur by die Bulle - hy is laasjaar aan Griekwas geleen - ons het hom werklik nodig
Posted by Realistix on 15 October 2012 14:07
7
Ek glo ons kan volgende jaar JC as vaskop inspan - met Mellet daar het ons nie nog 'n loskop nodig nie - Werner Kruger is nie op vorm nie - en Dean Greyling sal baie vinnig sy kop moet skoon kry
Posted by Realistix on 15 October 2012 14:05
6
Het julle ouens nie na ou Breytie geluister nie. Kyk, daai man kan darem aangaan oor die vorentoe aangee wat nie deur die tv ref gesien is nie, al is dit verwys. En as die wp speel en hul lyk goed, kry hy amper 'n baber...Like meeste van ou John van Rensburg en ou Joost (in die ou dae)
Posted by Blou-is-Baas on 15 October 2012 13:34
5
I agree, Strandsky is n pyn in die ass.. Maar eerlik, deesdae se commentators praat meer oor hulleself as wat hullle oor die game praat.... Dis rerig disappointing.. Hulle moet ons vertel wat met die Game gebeur en nie wat en wie hulle is nie, ons weet wie hulle is en wat hulle doen.. Rerig..... Kyk n goeie voorbeeld is Warren Bros... Hy verteld die game en nie oor homself nie.. Maar soos andergenoemde is rerig nie lekker om na te luister nie.. I agree Poepindie ketel
Posted by Carel Support on 15 October 2012 13:21
4
Dit is dalk beter om 'n kaartjie te koop as om na Joel Stransky se kommentaar te luister. Dit was om van te kots! Met mense soos Stransky het die Bulle nie vyande nodig nie.
Posted by Poepindieketel on 15 October 2012 13:15
3
Weet iemand of die Blue Bulls Company enige voordeel(geldelik) kry uit die kaartjie verkope vir die game teen die sharks en indien wel, wat is die persentasie?
Posted by koedu on 15 October 2012 13:00
2
@Blue Blue Moon

My currie team what do yu think guys///

15.Willie le Roux - he needs to work on his defence big time !
14.Ruan Combrinck
13.Lionel Mapoe/Paul Jordaan - tie
12.Alwyn Hollenbach
11.Raymond Rhule
10.Francois Brummer - he was impressive with 113 points this year.
9.Cobus Reinach
8.Leon Karemaker - He has bounced back in style !
7.Jean Deysel
6.Marnus Schoeman
5.Martin Muller
4.Jandre Marais
3.Lourens Adriaanse - Griquas tighthead
2.Callie Visagie
1.JC Janse van Rensburg


Posted by Muzi on 15 October 2012 12:29
1
...en toe, van nerens na 4de.

Geweet jul kan Bulle.

Hoop die moan gatte is vir eers bietjie stil.
Posted by Honibal on 15 October 2012 12:27
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
13 May Johan Strydom
14 May Christo Bezuidenhout
14 May Ludwe Booi
14 May Dr. Ernst Dinkelmann
14 May Piet Matthys
15 May Tobie Kirkham
15 May Thys Lourens
15 May Wouter Moore
16 May Wally Newing
16 May Danie Rautenbach
16 May Donnovan Twiname
17 May Francois Brummer
17 May Willem Labuschagne (Oorlede)
17 May Pollie Pollard (Oorlede)
17 May James Young
18 May Michael de Bruyn
18 May Prof. Fritz Eloff
18 May Burger Geldenhuys
20 May Pieter de Haas
20 May Louiz Holtzhausen
20 May Clive Terre Blanche
21 May
JOIN US ON FACEBOOK