Onder-19's sluit liga met goeie sege af
13 October 2012
Die Vodacom Onder-19 span het sy laaste ligawedstryd van die Absa Onder-19 Provinsiale Kampioenskap goed afgesluit deur die Toyota Vrystaat met 45-14 te klop. Carlo Engelbrecht, Christiaan de Bruin, Dean Moolman, Jacques Rossouw, Lwandile Sompontsha, Roelof Smit en Vian Riekert het almal agter die pale gaan kuier. Rossouw was ook suksesvol met vyf doelskoppe.
Die Blou Bulle was 22-7 voor met rustyd.
Die span het tweede op die punteleer klaargemaak met 47 punte. Hulle speel nou volgende naweek in die halfeindstryd teen KwaZulu-Natal, wat derde klaargemaak het (38 punte). WP (50 punte) is bo-aan die punteleer en speel teen die Goue Leeus (34 punte).
Die wenners van die twee wedstryde speel dan in die finaal op die veld waar die Absa Curriebeker-finaal plaasvind.
Please log in at the top of the page to post comments
Comments
|
2
|
Shot, BULLETJIES!! Nou vir groter dinge.
Posted by Ligblou Baron on 14 October 2012 09:13
|
|
1
|
geluk aan die onder-19 blou bul span
Posted by kzn bul on 13 October 2012 17:57
|
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
BIRTHDAYS
| 13 May |
Johan Strydom |
| 14 May |
Christo Bezuidenhout |
| 14 May |
Ludwe Booi |
| 14 May |
Dr. Ernst Dinkelmann |
| 14 May |
Piet Matthys |
| 15 May |
Tobie Kirkham |
| 15 May |
Thys Lourens |
| 15 May |
Wouter Moore |
| 16 May |
Wally Newing |
| 16 May |
Danie Rautenbach |
| 16 May |
Donnovan Twiname |
| 17 May |
Francois Brummer |
| 17 May |
Willem Labuschagne (Oorlede) |
| 17 May |
Pollie Pollard (Oorlede) |
| 17 May |
James Young |
| 18 May |
Michael de Bruyn |
| 18 May |
Prof. Fritz Eloff |
| 18 May |
Burger Geldenhuys |
| 20 May |
Pieter de Haas |
| 20 May |
Louiz Holtzhausen |
| 20 May |
Clive Terre Blanche |
| 21 May |
|