Pienaar bring in big guns to go Lions hunting
10 October 2012

Vodacom Blue Bulls coach Pine Pienaar has named all his returning Springboks involved in the Castle Rugby Championship for Saturday’s crucial Absa Currie Cup clash against the MTN Lions in Johannesburg.

The Blue Bulls need to win at Coca-Cola Park, most probably with a bonus point, in order to qualify for an away semi-final spot.

Zane Kirchner, Mornè Steyn, Flip van der Merwe, Juandrè Kruger and Francois Hougaard will all play in the competition for the first time this year.

Kirchner will start at fullback, Steyn will play at flyhalf and Kruger and Van der Merwe will lock the pack. Hougaard starts off the bench in a utility role which also allowed Pienaar the option of having five forwards on the bench.

Arno Botha, who joined the Springboks last week and missed the win over DHL Western Province, is back at No 8 and will be joined by a returning Jacques Potgieter, who played for the Blue Bulls in a solitary start three weeks ago.

Pienaar was very pleased on his selection options, but emphasized that the returning players do not guarantee success against the defending champions on their home turf.

“All the teams will use their returning Springboks this weekend, so we are not in a unique or fortunate position. We are privileged though to have guys back who really care about the daisy, the team and each other. We had no problem with the returning players slotting back in and I really look forward to the weekend. It is no secret that we are in dire straits in the competition, but if ever there were players I would have nominated to help, I have just named them in the team,” the coach said.

The team is: Zane Kirchner, Akona Ndungane, JJ Engelbrecht, Francois Venter, Bjorn Basson, Mornè Steyn, Jano Vermaak, Arno Botha, Jacques Potgieter, Dewald Potgieter (c), Flip van der Merwe, Juandrè Kruger, Werner Kruger, Willie Wepener, Mornè Mellett. REPLACEMENTS: Chiliboy Ralepelle, Frik Kirsten, Wilhelm Steenkamp, CJ Stander, Francois Hougaard, Louis Fouchè, Dean Greyling.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
130
nee heng ek is rerig deurmekaar gereen dis die pumas teen kings en dis eers more aai sowwy
Posted by louisk on 12 October 2012 11:33
129
sowwy pumas dan
Posted by louisk on 12 October 2012 11:30
128
Dit is die Pumas en nie die Valke.
Posted by Lekkerblou on 12 October 2012 11:19
127
Chiliboy Rallepele 1.8m 108kg 26 yrs 31 days
Willie Wepener 1.79m 108kg 31 yrs 193 days
Bongi Mbonambi 1.76m 99kg 21 yrs 279 days
Callie Visagie 1.8m 103kg 24 yrs 95 days

Ek is nie seker van Bongi se stats nie, maar dis hoe die profiles dit tans aanwys. Ek verbeel my een of ander artikel toe hy die Crusader wedstryd sou speel het sy gewig ook nader aan 106kg gegee. Nieteenstaande, Callie blyk tans nader aan Chilliboy se stats te wees as Bongi.

Dit daar gelaat, ek wonder of Willie se goeie CB seisoen iets te doen het met die kontrak-swaard wat oor sy kop hang soos ons nader aan die jaareinde kom... Hoop nie Callie se insluiting vir volgende jaar beteken nou slegte ding vir hom nie - ons het steeds 'n goeie wedstryd van hom nodig op Saterdag - maak nie saak wat volgende jaar gebeur nie.

Inteendeel, dit kan moontlik net 'n interessante kop-aan-kop wees met Wille vs Callie in Saterdag se wedstryd...
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 12 October 2012 11:15
126
almal gaan aan oor die cc uitspeel teen die kings wat as die valke wen --iemand al daar aan gedink?????
Posted by louisk on 12 October 2012 11:14
125
lag nog die valke wen die kings vanmiddag
Posted by louisk on 12 October 2012 11:13
124
@123 ek stem saam taute is nog jonk en hy sal def nie voor zane by die bulle begin en ons het jj wat ons op 13 grootmaak so ja laat hy eersder wp toe gaan waar hy speel kans kan kry -sy tackling is ook maar ondervirdenking nienaber kan hom dalk help by die wp --is maar n fonds vir toekoms
Posted by louisk on 12 October 2012 10:52
123
@120, Ek mag dalk die enigste een wees wat so dink, maar ek is van mening dat taute bietjie ge-"overate" is.

Ons het baie beter heelagters by die bulle as hy. Ulrich het skitterend gespeel vir o21 laas week daar en dan is daar nog Riaan Brits ook. Die outjie wat vir Bulls cravenweek gespeel het was ook uitstekend en as ek reg is, is hy ook volgende jaar by ons. Zane is Mr Reliable en Jurgen begin my meer en meer beindruk, en moet nie van Blommetjies vergeet nie.

Ek stem egter 100% saam met jou oor Wepener. Wat ek sover gesien het van Visagie, beindruk hy my glad nie. Ek kan nie sien hoekom die bulls hom wil hê nie. Al 3 ons hakers is beter as hy.
Posted by Old Blue Eyes on 12 October 2012 10:33
122
@120 stem saam met jou hy was dan man of the match teen griekwas speel elke game sy hart uit het di bul bestuur heeltamal kop verloor?
Posted by kzn bul on 12 October 2012 10:23
121
sien uit na die spellers ons span gaan lekker goed nog raak
Posted by louisk on 12 October 2012 10:11
120
Lekker positief vir die naweek.Maar is effens suur na n artikel wat ek nou op rugby365 gelees het.Volgens die agent van Jantjies,Taute en Visagie.Taute se opsie was glo tussen die Stormers en Bulls.Taute wil heelagter speel en die was net bereid om as senter aan te wend.Die Stormers waarborg hom die nommer 15 trui en daar gaan hy.Jantjies gaan Stormers,want hulle waarborg hom speel kans bo Grant.En Visagie kom Bulls toe sonder n waar borg ,maar gaan glo met Chilli en Bongi kopeteer vir n plek in die 22tal.Volgens die agent is die Bulle nie tevrede met Wepener se bydrae die jaar nie en sukkel om kontrak vir 2013 te kry!Volgens my is Wepener een van die min spelers wat hulle kant die jaar gebring het!Wat gaan aan in ons bestuur?
Posted by Lekkerblou on 12 October 2012 09:14
119
@117 - Ag nee wat, nes Morne is Hougaard maar net bietjie uitvorm.
Posted by Richie Bloumasjien on 12 October 2012 07:24
118
Ek het my Blou trui aan vandag vir goodluck. Al stink my trui van sweet na my daaglikse arbeid, gaan ek hom more ook aantrek.

Lank lewe die BULLE !!!!

Gaffel die Leeus MANNE!!!!
Posted by Richie Bloumasjien on 12 October 2012 07:22
117
#72 = Ek sê dit al drie jaar lank! Hy't dit bewys deur eendag vir die Bulle senter te speel teen Boland - het my baie herrinner aan Ettienne Botha se spel.

Toe Hennie le Roux nog losskakel gespeel het vir OP, het ek ook gesê speel hom binne-senter vir die Bokke - waar hy in die 1995 WB gespeel het, met groot sukses.
Posted by James Bond on 12 October 2012 00:19
116
Ek sou dink mens kyk TEN MINSTE na wie die meeste games gewen het voordat jy 'n coin sou flip... Moes seker die vergadering gewees het toe die Kings issue bespreek is. Breindood.
Posted by Jimmy on 11 October 2012 23:22
115
Eerstens punteverskil dan meeste drieë, dan meeste punte aangeteken tydens wegwedstryde, dan minste rooikaarte en dan laastens as spanne nog steeds gelyk is… Flip van ‘n coin!
Posted by Jimmy on 11 October 2012 23:07
114
@ Bloubefoeterd: Volg die volgende link, dit word verduidelik op bladsy 15.

http://images.supersport.com/Competition%20Format%20and%20General%20Rules%202012.pdf
Posted by Jimmy on 11 October 2012 22:59
113
@112. Daai reel van meer wenne geld net in die S15 in die Conference. Calie Visagie is 'n goeie speler. Jy het 3 baie goeie hakers nodig as jy 'n kans in Superrugby wil staan. Bongi is 'n yster en het 'n blink toekoms. Hy is so "explosive" soos Burden. Onthou net hy is nog O'21, sy kans sal kom. Onthou maar hoe disaster was Chilli toe hy te vroeg gedruk is. Ons (en die spelers) moet ophou met die obsessie om op 20/21 in die beginspan van Superrugby te wees. Dis te vroeg. Ons het Bongi nodig by die Vodacom span. Ons kan 'n ysterspan bou met die huidige O'21's as basis. Dis 'n belangrike kompetisie om diepte te bou. Dis waar die Bulspan van 10 jaar gelede begin het!
Posted by Blou Vlam on 11 October 2012 19:23
112
Ek vra steeds die vraag en hoop iemand kan my antwoord. volgens die log het die BULLE een meer wedstryd as die cheetahs gewen. Hoe kan dit wees dat punteverskil belangriker is as games gewen vs verloor wanneer logposisies bepaal word.

Dit kan mos nie waar wees nie. Games gewen behoort baie meer gewig te dra in my opinie?
Posted by bloubefoeterd on 11 October 2012 17:57
111
is daar gekyk of brussouw beskikbaar is om hom te lok bulle toe?
Posted by kzn bul on 11 October 2012 17:35
110
@108 en Tecklenburg gaan leeus toe boonop ook. Hy nog 'n fetcher.

Die Debaat sal aanhou - Is 'n fetcher in 'n span hoe risiko mbt die aantal strafskoppe wat so 'n speller afstaan? Wel dis Heyneke Meyer se opinie voor sy kritiek - toe vervang hy Marcell Coetzee met Frans Louw?

In my opinie is dit 'n moet dat alle spellers moet kan kompeteer op die vloer !!!!
Posted by Richie Bloumasjien on 11 October 2012 16:39
109
Is CJ really a fetcher or more of a ball carrier, don't get me wrong i agree with you on the fetcher position. Stegmann probably needs to step up again, but Dewald could also be effective in that roll. I was quite impressed with Jean Cook against the mountain goats i thought he was very effective as a ball carrier. Arno Botha could also probably be quite effective in the fetcher roll. We could also see Adendorff start knocking on that door next year. I wonder if there is a chance to see Marnis Schoeman back in Blue?
Posted by Blue Blue Moon on 11 October 2012 16:18
108
of nog 'n fecther, aangesien CJ wegggaa en Stegman meer beseer is as wat hy speel.
Posted by bloukaap2 on 11 October 2012 16:05
107
Baie vreemde kopie. ek sou eerder dink 'n adjudant vir Morne Steyn want beide Fouche en Cronje was goed genoeg om die bank warm te hou sonder dat een van hulle verder ontwikkel het. Wepener het baie goed gedoen hierdie seisoen sover.

Posted by bloukaap2 on 11 October 2012 16:04
106
e4k wil bietjie daai paul willemse dop hou
Posted by louisk on 11 October 2012 15:42
105
@102 stem volkome saam
Posted by louisk on 11 October 2012 15:41
104
weet ok nie die spellers leen om hulle te versekker van speeltyd sal maar sien hoe die storie werk
Posted by louisk on 11 October 2012 15:39
103
wepner is ons voorste haker en speel goeie rugby eek dink ons kon egter spelers kry wat ons diepte in volgende jaar se cc sal versterk
Posted by kzn bul on 11 October 2012 15:32
102
Die Bulle het meer as genoeg jong "local blou bul" talent vir vlg jaar!
Posted by DIE BLOU BAAS on 11 October 2012 15:15
101
Dit maak geen sin nie.
Posted by Jimmy on 11 October 2012 15:09
100
Ek dink nie die Bulle moet "geleende" spelers kry nie, dit gaan net ons ander manne wat besig is om te groei weg dryf?
Posted by DIE BLOU BAAS on 11 October 2012 15:09
99
@96 He he blameer die joernalis van sport24 vir die blaps. He he 'n baie groot slot dat hy 2 posisisie kan speel.
Posted by BK(Pretoria) on 11 October 2012 15:08
98
MTN Lions hooker Callie Visagie has become the latest player to leave the union on a loan agreement and will play for the Vodacom Bulls in next year’s Super Rugby competition.

Visagie’s agent Eduard Kelder confirmed the move and that Visagie had agreed to extend his contract with the Lions for the next year.

Visagie will rejoin the Lions two weeks before their promotion-relegation match.

But while the move has increased the depth at the Bulls, there are serious questionmarks as to why they need another hooker? With Springbok Chiliboy Ralepelle and Willie Wepener their main two hookers, and SA under-20 hooker Bongi Mbonambi as back up, it is a strange move on behalf of the team.

Lions Ceo Ruben Moggee said a week ago when talking about the release of players they would only loan out players if they are part of a match 22 and not as part of an extended squad.

“We have to make sure the player is comfortable with any move. The other factor is to make sure he is in the starting 22 and to ensure the player brings some experience of a Super Rugby campaign back with him.

"We’re not going to send our players to be part of an extended squad or be on the bench the whole time, they will need to get game time,”

Moggee explained.

“If he isn’t part of the setup then we feel we have good enough rugby to play here at the Lions next year.”

With this in mind, it means that Visagie is likely to leapfrog both Wepener and Mbonambi and be part of the match 22, which is an interesting message to send to the other hookers in the squad.

While Wepener is a veteran, Mbonambi made his Super Rugby debut this year and is widely seen as one of the stars of the future. It also doesn’t send a good message out in terms of promoting top young talent, especially players of colour.

The Bulls are set to lose former SA schools star Andile Jho, who has spent a frustrating season without much game time.

The Bulls also lost Kenyan born Daniel Adongo earlier in the season after he became frustrated and left for Counties-Manakau in New Zealand after failing to get any game time at the Bulls. Adongo has been one of the stars for Counties in the ITM Cup.
Posted by Nitronic on 11 October 2012 15:01
97
dis dalk nie die leeus se eerste keuses maar dit bly n goei span nie veel no name manne in die span
Posted by louisk on 11 October 2012 14:54
96
@88 Ek sien Michael Rhodes vul sommer twee posisies, dis seker die eerste keer in geskiendenis wat dit gebeur...
Posted by Richie Bloumasjien on 11 October 2012 14:15
95
Ek dink span is oriaat vir saterdag, is dalk net Visser wat ongelukkig kan wees.

Met bal in hand kan ons baie vermag, maar met doelose skoppe sal ons niks vermag.

Hou net die bal in besit saterdag asseblief.
Posted by Richie Bloumasjien on 11 October 2012 14:12
94
@93 Sport24 sê ook dit is 'n "weakend" span.
Posted by BK(Pretoria) on 11 October 2012 14:00
93
@88 daai is defnitief nie die Lions se sterkste span nie. So as ons nie saterdag se game kan deurtrek nie, verdien ons dan om uittespeel.
Posted by Nitronic on 11 October 2012 13:54
92
Webbie, kan jy asseblief die "pop-up" afhaal wat verskyn as mens die webbladsy oopmaak. Dit neuk rond met die mobile web, enige link wat mens oopmaak gaan reguit Ticketpros toe.
Posted by Jimmy on 11 October 2012 13:52
91
Taute sal goed vaar by WP. Die Bulle se wedstrydplan maak nie voorsiening vir n sterk aanvallende heelagter nie.
Posted by Bullebakkies on 11 October 2012 13:35
90
@87 BrBest - Always a pleasure to help where possible. Please let me know should you require any ortho equipment before laying out cash - I have access to "an Angel" in that field (you can e mail me at gobulls@telkomsa.net
Posted by Little Blue Bull on 11 October 2012 13:26
89
weet iemand op watter internet site ek ou ntvl span fotos kan kry asb? het gegoogle maar kon net 1974 se foto kry
Posted by kzn bul on 11 October 2012 13:26
88
Hier is die Lions se span:

15 Ruan Combrinck, 14 Deon Helberg, 13 Deon Van Rensburg, 12 Alwyn Hollenbach, 11 Anthony Volmink, 10 Butch James (captain), 9 Ross Cronje, 8 Willie Britz, 7 Jaco Kriel, 6 Paul Willemse, 5 Michael Rhodes, 4 Michael Rhodes, 3 Pat Cilliers, 2 Callie Visagie, 1 CJ van der Linde

Substitutes: 16 Bandise Maku, 17 Jacobie Adriaanse, 18 Franco van der Merwe, 19 Warren Whiteley, 20 Whestley Moolman, 21 Elton Jantjies, 22 Lionel Mapoe



Posted by BK(Pretoria) on 11 October 2012 13:14
87
@Little Blue Bull - thanks so much but we now also have to try and help out with an operation to fuse her vertabrae cos when she fell she slipped one of her vertabrae. I think the best thing for us at this stage would be to try and sell the flag - you are a star for asking anyway. Thanks a ton!!
Posted by BullsRbest on 11 October 2012 12:56
86
@85 stem ons verdediging is nogals goed die laaste 2 games, maar wonder wat ons met ons besit gaan maak wat ons gaan kry?
Posted by Nitronic on 11 October 2012 12:54
85
Ek dink hierdie gaan 'n baie goeie wedstryd wees. Bulle sal net baie druk op Jantjes moet sit. As daai mannetjie begin spasie kry en hy sit sy agterlyn weg gaan dit 'n lang dag raak vir ons.

Ek glo ons sal hulle voorlangs maniere leer, maar as hulle agter spasie kry kan hulle met min en swak besit nogal lelik raak.

Hoop ons verdedeging is op "par" met die laaste 2 games.
Posted by Old Blue Eyes on 11 October 2012 12:36
84
ek lees taute is naby oppad wp toe--neem hom nie kwalik hy wil heel agter speel en daar het hy meer kans as by die bulle sekker sy besluit beinvloed -net jammer hy join nie n wen franchise nie --lol
Posted by louisk on 11 October 2012 12:14
83
@ 81 BullsRbest - can you give some details why the wheelchair is required? I might be able to be of some assistance.
Posted by Little Blue Bull on 11 October 2012 11:46
82
So tot wanneer gaan die Bokke beskikbaar wees? Seker nie tot en met die finaal op 27 Oktober nie......
Posted by GeenBloutjieNetBlou on 11 October 2012 11:27
81
To all my Blou Buddies - we have a Springbok flag signed by the 2007 world cup winning team which we are trying to sell in order to raise funds for a much needed wheelchair. With it is the book "Mauled" signed by a couple of players who played in the British Lions matches (Blue Bulls signatures). Please let me know if you or anyone you know might be interested. Only asking R2,500.00 for both. The flag has been valued at about R4,000.00 as some of these guys are realy legends and wont be playing again.
Posted by BullsRbest on 11 October 2012 11:20
80
Soos met al die Bul spanne - wonderlik op papier, maar tussen die 4 lyne gebeur nie die verwagte nie.
Dit was nog heeltyd die afgelope paar jaar ons ouens hier se opvatting, se klaery, kritiek ensovoorts wat die afrigting span nie hoor of nie wil hoor nie.
So ja mens voel opgewonde oor die talent op papier, maar gaan die gameplan, die attitude reg wees?? Dit is waar die vrae en twyfel is.

Anti Province @ 73 - Jy is reg - Bezuidenhout, Kahts, Du Plessis - ysters.
Posted by Paarlbul on 11 October 2012 10:56
79
Hi P.I.K you are right about exposure but there is also another aspect that needs to go with an 8 team Currie Cup and that is centralized contracting of the National players. SARU should contract a certain number of players which it pays and which it can place with any franchise they want. In this way the work load of national players can be managed and smaller provinces can be assisted with short term loans of national players if required.
Posted by Blue Blue Moon on 11 October 2012 10:27
78
@70, Ek dink 8 spanne in die Curriebeker is die aangewese ding. Die Curriebeker is lankal nie meer ons nommer 1 kompetisie nie (plaaslik maar in internasionaal nie) en ek dink 8 spanne sal baie meer spelers blootstelling gee. Die huidige formaat van 6 spanne is nie regverdig teen die groot unies nie. Die groot unies is ook so bang om te verloor dat hulle nommer 1 spelers (bokke uitgesluit) in die afgrond in speel en die volgende inlyn spelers nie die nodige kanse gee nie. Agt spanne is meer rugby, maar ek twyfel of die huidige formaat werk. Ek sal bv. graag die Pumas en Kings teen die Bulle wil sien en dit kan baie vir rugby in Nelspruit en PE beteken. Die spelers van die Pumas en Kings sal net so graag op 'n Loftus of 'n Nuweland wil speel.
Posted by Poepindieketel on 11 October 2012 10:04
77
Môre Almal
het nou nog nie die Leeus span gesien nie, maar praat vanoggend met 'n stoere Leeu onderteuner en hy sê toe dat die Leeus hulle sleutel spelers laat rus vir die naweek se game en dat hy persoonlik dink dis 'n groot fout, want hy geee eerder die Bulle geen kans om die uitspeel wedstryde te speel nie. Want hoeveel keer het hulle al daar gekom van agter af en dan die CC gewen.

So Bulle as die ander spanne se ondersteuners dit kan raaksien moet ons as Bul ondersteuners hulle ten volle vertrou.

Kom Bulle ons weet waartoe julle in staat is en weet wat julle kan vermag. Gaan Saterdag op die veld en gaan speel die Leeus van die veld af. Ons weet julle kan.

Blou Bul Groete
Posted by Nog altyd Blou Bul on 11 October 2012 09:59
76
Sorry my formatting didn't stay the same as in the comment box. Message the same though
Posted by Blue Blue Moon on 11 October 2012 09:54
75
Thinking about Shannow's team this team is not only better than the current Bulls team they will probably smash the current Bok team as well, which highlights Heyneke Meyer's current nightmare.

2007 Bulls 2012 Boks Verdict
Johan Roets Kirchner I call this a draw
Bryan Habana (jonk en vinnig) Habana The young Blue Habana
Akona Ndungane (jonk en vinnig) Hougaard Young fit Akhona probably ( he is a wing)
JP Nel Taute / De Villiers JP was an outside centre at least
Wynand Olivier De Villiers / Steyn This one goes to the 2012 Boks
Derick Hougaard Steyn / Goosen Liefling (on Steyn's current form)
Fourie du Preez Pienaar No contest FDP
Pierre Spies (jonk,sterk,vinnig) Duanne No contest Pierre
Pedrie Wannenburg Alberts Pedrie as strong but quicker and more skill
Wikus van Heerden Louw Wikus o Wikus what a legend
Victor Bekker King Vic no contest
Bakkies Etsebeth Bakkies Bakkies Bakkies
Richard Bands Jannie Dup Could be close Bands shading it
Danie Coetsee Strauss Tought don't really know probably Tokkolos
Kees Lensing Beast Kees not as mobile but stronger probably

Reserwes:
Andries Human Cilliers another draw
Gary Botha Tiaan Gary any day
Danie Rossouw Flip Is there any doubt
Jacques Cronje Marcell See above
Heinie Adams
Morne Steyn Lambie Maybe Lambie - versatility

If you compare it like that it is only at inside centre and the reserve backs where the 2012 Boks are clearly stronger. The 2007 Bulls are clearly stronger on the wings, the half backs, the entire loose trio, the locks as well as the reserve forwards. I know on which of these 2 teams i'll put my money.
Posted by Blue Blue Moon on 11 October 2012 09:53
74
more almal
dit gaan n klip harde game wees ek dink ons sal 4de eindig en in di semi teen die sharks op kings park speel
blou bulle 31 - 26 lions
Posted by kzn bul on 11 October 2012 09:31
73
@47 stem saam met die voorry dat hulle baie goed was,maar vir my was Mof Myburgh,Gys Pitzer en Ronnie Potgieter--asook Nick Bezuidenhout,Willie Khats en Daan du Plessis yster voorrye gewees

Tellings vir Saterdag?

Bulls 36 - 18 Lions - Juba
Bulle 35 - 19 Lions - Die Blou Baas
Bulle 27 - 21 Lions - Nitronic
Bulle 28 - 24 Lions - Anti Province
Posted by Anti Province on 11 October 2012 09:17
72
Dit is ongelooflik om te dink so n jaar terug het ons hier op die blog gesweet oor Hougaard se toekoms by die Bulle.Nou n jaar daarna kan hy nie die begin span vir die Curriebeker haal nie?Ek is bly ek is nie die Bulls se bestuurspan of Hougaard homself nie.Moeilike besluite le voor.Gaan n super impak speler word?Is hy beter as Vermaak op 9 of beter as Basson,Akona,JJ op vleuel?Of het die tyd dalk aangebreek dat hy hom probeer toespits op buitesenter?As daar n leemte is by die Bulls en die Bokke is dit buitesenter.Hy het die voete, hande,spoed en voorgevoel vir buitesenter.Een ding is verseker.N Hougaard op vorm is n moet vir n span.Bulls of Bokke.Go Bulls!!!!!!
Posted by Lekkerblou on 11 October 2012 09:09
71
At least our returning Boks seems OK about playing in THE BLUE again, Jean De Villiers could not have sounded more disappointed when asked about playing for the goats on the weekend. He replied something about it being part of the job?
Posted by Blue Blue Moon on 11 October 2012 08:17
70
ag wat dink volgende jaar se CC sal weer 8 spane wees?
Posted by louisk on 11 October 2012 07:47
69
sien die wp speel ook meeste van hulle boks -bang vir die kings wedstryd
Posted by louisk on 11 October 2012 07:46
68
Tellings vir Saterdag?

Bulls 36 - 18 Lions - Juba
Bulle 35 - 19 Lions - Die Blou Baas
Bulle 27 - 21 Lions - Nitronic
Posted by Nitronic on 11 October 2012 07:40
67
Tellings vir Saterdag?

Bulls 36 - 18 Lions - Juba
Bulle 35 - 19 Lions - Die Blou Baas
Posted by Juba7 on 11 October 2012 07:30
66
Bring die Beker huistoe!

GEE DIT HORINGS BLOU BULLE!!!!!!!!!!!!
Posted by Jimmy on 11 October 2012 01:41
65
We are the champions my friends and we'll keep on fighting till the end. We are the champions we are the champions no time for losers 'cause we are the champions of the world ... We Are The Champions - Queen.
Posted by Jimmy on 11 October 2012 01:40
64
Kaptein, Kaptein, Kaptein.. Span die seile... Kurt Darren. Dit was 2009 absoluut amazing, thanks BillyO.
Posted by Jimmy on 11 October 2012 01:28
63
Hoop regtig hierdie game help Morne Steyn se selfvertroue, ek sal nie glo hy is so swak as wat die kritici dit wil hê nie
Posted by BillyO on 11 October 2012 01:23
62
@59 Liefling gaan seker nie werk nie so kom ons hou by "Kaptein span die seile" lol:-)
Posted by BillyO on 11 October 2012 01:20
61
Skuus, BillyO..
Posted by Jimmy on 11 October 2012 01:19
60
Sterkte Bulle! Ek gaan n voorspelling waag en sê, dit moet DIE WEDSTRYD van die naweek wees:-)
Posted by BillyO on 11 October 2012 01:19
59
Net betyds BillO, 'n song vir die laatnag?
Posted by Jimmy on 11 October 2012 01:18
58
Sterkte Bulle! Ek gaan n voorspelling waag en sê, dit moet DIE WEDSTRYD van die naweek wees:-)
Posted by BillyO on 11 October 2012 01:18
57
@53, thanx Met Eish Ja, dit was Christo Bezuidenhout, as ek reg is het hy een of twee keer die Bokspan gehaal.
Posted by BillyO on 11 October 2012 01:15
56
@37 & 38
Stem saam, dit is 'n briljante 22 span!
Sal dit nogsteeds moet bring om die Leeus te klop.
Bly om te hoor die wil om te wen is onder die ouens, dit maak dit baie makliker.
Ek glo ons het nou 'n span om die koppie weer Jakarandastad toe te vat- waar hy hoort!
Go Boys!!!
Posted by Pottie 5 on 10 October 2012 22:09
55
I don't agree with the replacements! There are so many good players like Chiliboy Ralepelle, CJ Stander, Francois Hougaard, Louis Fouchè, Dean Greyling, that shouldn't be on the bench but in the field! But we have a very big and strong team!!!!!!

Goooooooooooooo bullssssssss!
Posted by jcbull on 10 October 2012 19:32
54
Ek is vol hoop vir Saterdagaand. Hierdie is 'n goeie span. ons behoortvoor te domineer en met Hougie Dean en CJ AS IMPAK spelers. Ek kry koue rillings!
Posted by bloubefoeterd on 10 October 2012 18:10
53
@39 BillyO, ek dink die loskopstut waarna jy verwys was Christo Bezuidenhout.
Posted by Met Eish Ja on 10 October 2012 17:16
52
Verseker Dolfie was die rustiger een maar Adrie was yster drie keer erger as Bakkies.
Posted by Summies Bul on 10 October 2012 15:54
51
Sterkte Bule-'n moet wen en hierdie span sal dit kan deurtrek.
P10. Skitterende span Shannow! Johan Heunis op 15 sal geen span in die steek laat nie,ne.
Posted by Bloubosvelder on 10 October 2012 15:54
50
Verseker Dolfie was die rustiger een maar Adrie was yster drie keer erger as Bakkies.
Posted by Summies Bul on 10 October 2012 15:53
49
summies bul, jy moenie die slotte vergeet nie. Adolf Malan en Adrie Geldenhuys.
Posted by Bl@de Runner on 10 October 2012 15:49
48
nitronic, Hy kon in spasies hardloop, en as daar nie n spasie was nie het hy sommer drie gemaak.
Posted by Bl@de Runner on 10 October 2012 15:48
47
Gepraat van n voorry, Jan Lock Uli Schmidt en Heinrich Rodgers, ek dink tot op hede was dit ons beste voorry nog. Great Morne welkom terug, Kan nie wag om jou weer te sien speel nie. Goosen nog net nie daar nie. Bly Arno is ook terug, hier kom n groot springbok. Go boys maak daai welpies mal.
Posted by Summies Bul on 10 October 2012 15:47
46
@45 blade hoe kry ek nou n knop in my keel. Ettiene sal ons nooit vergeet nie! Legendary!!!
Posted by Nitronic on 10 October 2012 15:15
45
So gepraat van senters. Hierdie man was n LEGEND.

http://www.youtube.com/watch?feature=endscreen&NR=1&v=8e6HjLPYxzs
Posted by Bl@de Runner on 10 October 2012 15:10
44
Wat lekker is , is dat ons laaste saterdag aand speel en sal presies weet hoeveel punte om te vat, sterkte bulle ons kan
Posted by Corneluis on 10 October 2012 15:05
43
ek wil net se sterkte aan die span kan nie wag vir die game nie
Posted by kzn bul on 10 October 2012 15:05
42
Ek dink die Leeus behoort nog die gunsteling te wees omdat die Bokke wat terug is nie juis op goeie vorm is nie, maar die span kan hulle wen. Hou net asb vir Dean Plank op die bank. Dink ook Werner gaan sy storie moet ken teen Janse van Rensburg.
Posted by Nitronic on 10 October 2012 14:41
41
better wees net solank dit n goei game is --vir ons
Posted by louisk on 10 October 2012 14:36
40
@37, ek glo die Bulle verstaan die erns van die game en ek weet die attitude sal reg wees. Helfte van n wen is in die kop:-)
Posted by BillyO on 10 October 2012 14:11
39
Die Bulle het n baie goeie loskop stut in die middel 90's gehad, ek dink sy naam was Christo, kan nie meer die van onthou nie??
Posted by BillyO on 10 October 2012 14:09
38
beslis @37 mens daag nie net op dan is wedstryd gewen nie maar sien al by ons span die trots en die wil om te wen is weer bespeerbaar gaan nie net deur die motions nie
Posted by louisk on 10 October 2012 14:06
37
Ek kry die aller verskriklike bewerasies as ek net dink aan die debakel in Kimberley verlede jaar. Goeie span of nie, as die Bulle nie hulle heel beste spel gaan lewer nie is ons in ons maai.
Posted by Jimmy on 10 October 2012 14:03
36
@32 ek laai dit kwaai!!!! Ek dink die Stormer oefen net om die Bulle te Stop, dan gebruik hulle game plan vir die ander wedstryde. Dit sal ons Bulle goed doen as hulle die CC WEN!!!

GOOOO BULLSS!!
Posted by maxwax on 10 October 2012 14:03
35
Die span KAN die Lions klop, eks oortuig:-) CJ Stander en Hougaard op die bank kan die Lions die doodskoot gee in die laaste 20minute. Het al amper vergeet van n voorry soos Richard Bands, Danie Coetzee en Kees Lessing, dit was nou regtig n BUL voorry!
Posted by BillyO on 10 October 2012 14:02
34
maar die bulle sal die naweek wys
Posted by louisk on 10 October 2012 13:58
33
die spanne is maar sharks en leeus
om te wen
Posted by louisk on 10 October 2012 13:57
32
ek dink weer die stormers is nie so goed soos wat mense hulle maak nie -hulle was net lucky
Posted by louisk on 10 October 2012 13:56
31
Baie bly vir Jano wat op skrummie is. Sou vir Hougaard op vleuel gesit het en Visser op die bank in Fouche se plek. Hy kan heelagter, vleuel en losskakel dek
Posted by Bul van die Kaap on 10 October 2012 13:55
30
ek is bly morne speel die span sal goed doen teen lions ek dink as ons voor spelers oorheers saterdag dan is die game gewen
Posted by kzn bul on 10 October 2012 13:49
29
In elk geval.

Ons span lyk ok. Ek dink ons is goed genoeg om die Leeus, Vrystaat en Griekwas te wen, en is omtrent op n gelyke vlak met die Stormers.

Die Sharks span is egter gelaai met eerste keuse Bokke en is eenvoudig net van beter kwaliteit as die beste Bul span wat ons huidiglik in die veld kan stoot.
Posted by Shannow on 10 October 2012 13:45
28
maar sal sien met flipie en jaundre op slot sal die scrum better wees ook
Posted by louisk on 10 October 2012 13:43
27
gooi net nog vir guthro steenkamp daarvoor in hy kon ook sy man staan in die scrum
Posted by louisk on 10 October 2012 13:42
26
Blue Blue Moon

Richard Bands, Danie Coetzee and Kees Lensing could scrum any opposing team to smithereens.

It's been 5 years since the Bulls have had a dominant front row, in fact, we haven't had a dominant front row since Bands and Lensing left, and the myth of a powerful Bulls pack is largely just perpetuated by the Supersport commentators who are always amazed when the Sharks dominate us up front, year after year. (This year, we suffered the ultimate humiliation when the Stormers dominated us up front too.)

Fact is, our scrum penalties are among the highest in the S15, every year, and our loose trio among the lightest.

That's where the Bulls have fallen short for some time now.

Looking at that 2007 team highlights these deficiencies most starkly.
Posted by Shannow on 10 October 2012 13:36
25
@21 jy reg Maar ons moet ook ons eie spelers opbou, as ons aanhou om die span saam te laat speel sal hulle mekaar beter en beter leer ken. Ons foundation was altyd ons voorspelers. Dis hoe ons die meeste troffee gewen het.as die voor speler saam goed speel kan ons agter lyn vorentoe gaan. En met venter wat so sterk begin speel en vinning jj aan sy kant, gaan dit net 'n rukkie nog vat voor hulle beide springbok senters raak.
Posted by maxwax on 10 October 2012 13:35
24
wat 'n span - wow!! nou die blou!!!!! sterkte morne!
Posted by Andre Jnr on 10 October 2012 13:29
23
I get nervous just reading through the names in Shannow's team. Looking back this was absolute Blue Royalty every single one of them a character and a legend. Almost the entire bench will walk into the current starting line-up the only one that wouldn't is Heinie and that is only because of the quality of Jano and Houghies.
Posted by Blue Blue Moon on 10 October 2012 13:27
22
Arno op 8. Maak my dag!
Posted by Juba7 on 10 October 2012 13:24
21
Maxwax

Daar is altyd hoop vir die toekoms, maar na 2 bekerlose jare, is dit tyd die die "toekoms" in die hede verander.

As n intellektuele experiment, kom ons vergelyk maar net die huidige span met hierdie een:

Johan Roets
Bryan Habana (jonk en vinnig)
Akona Ndungane (jonk en vinnig)
JP Nel
Wynand Olivier
Derick Hougaard
Fourie du Preez
Pierre Spies (jonk, sterk, vinnig, en n fenomeen)
Pedrie Wannenburg
Wikus van Heerden
Victor
Bakkies
Kees Lensing
Danie Coetsee
Richard Bands

Reserwes:

Andries Human
Gary Botha
Danie Rossouw
Jacques Cronje
Heinie Adams
Morne Steyn

Dit was min of meer ons 2007 span.

Ek dink die vergelyking spreek vanself. Daar le baie aankope voor om weer so n span te he.
Posted by Shannow on 10 October 2012 13:20
20
Boet wat rook jy@16???? Ons voor Pak is perfect CJ stander end Arno Raak net better en better. Ons Het 'n Goeie Agterlyn ook. Ons het die jaar die meeste drie gedruk in die s15, maar ons het ons gameplan verander en dit het ons gekos.

Marcel vd merwe wat volgend jaar vir ons kom speel is net so sterk en vinning so Coenie
Posted by maxwax on 10 October 2012 13:13
19
Goeie span! Ons behoort die Leeus te wen, hoop net nie ons verloor te veel momentum nie! Bly Jano is behou op nr 9!

Go bulle go!!

Posted by Bullebakkies on 10 October 2012 13:13
18
jy gaan saterdag sien en nee dis nie super 15 nie-waars die hulpafrigters waars piere wynand wat trug kom daai 2 maak verskil en hulp afrigters ook maar soos ek se kan net vorentoe gaan met die span
Posted by louisk on 10 October 2012 13:11
17
Goeie span. Sou eerder vir Visser op die bench gehad het as Fouche. Lionel ideaal, maar het nooit gespeel nie!
Ook eerder vir Hatting as Steenkamp. Hy's besig en was die beste in die lynstane die laaste paar weke. Bly Mellet begin! Ons het slegs 'n bonuspunt nodig as die Griekwas wen. Hulle kon nog nooit die Sharks in Durban wen nie, so dit sal nie gebeur nie. Ons kan wel derde eindig met 'n bonuspunt as WP verloor. Sonder Johan Goosen en Brussow is die Cheetahs bra Tanneloos!
Posted by Blou Vlam on 10 October 2012 13:10
16
Die vraag is nie hoe goed hierdie span in die Curriebeker kan doen nie, maar eerder hoe goed dit in die S15 kan doen, want dit is ons hele S15 span.

En gebasseer op die afgelope S15 toernooi is die antwoord dat hierdie span omtrent 3-4 wereldklas sterre kort om realisties vir die S15 trofee mee te ding.

Voeg Coenie Oosthuizen, Fourie du Preez, Marcell Coetzee, Willem Alberts en n ster senter by, dan is ons kompeterend op S15 vlak. Sonder hierdie klas ouens, is kompeteer ons vir n away semifinal ten beste.

Posted by Shannow on 10 October 2012 13:08
15
Goeie span sou net J Potgieter vervang het met Stander
Posted by Nitronic on 10 October 2012 13:07
14
Die bulle is besig om weer dominat te raak voor!!!!!! Go Bulls!!!
Posted by maxwax on 10 October 2012 13:00
13
chili het ook verroes gelyk laasweek maar al wat help is game time
Posted by louisk on 10 October 2012 12:58
12
kan sien hoekom cj op die bank is daai laaste 20min n reuse inpak --hoop net wors hou kop goei span -gaan GROOT BULLE
Posted by louisk on 10 October 2012 12:50
11
G wizz, Visser ongelukkig.
Posted by Richie Bloumasjien on 10 October 2012 12:48
10
Sjoe!!!!! dankie tog!!

op die vorige thread het Wynand Olivier (Weet nie of dit die regte WO is of net 'n skuilnaam nie) geblog dat Fouche op 12 speel. Dis sy span, maar vir 'n oomblik was ek flippen bekommerd dat dit die regte WO is en hy dalk inside info het.

Ek dink dis 'n goeie span. Baie bly oor Jano en Mellet. Dink net Visser of Lionel sou ;n beter opsie op die bench gewees het as Fouche. Ek sou ook eerder met CJ begin het, met JP op die bank.

Wys hulle Morne. Ons weet jy kan , jy hoef niks aan ons te bewys nie.
Posted by Old Blue Eyes on 10 October 2012 12:41
9
Hier kom n ding !!!!!

NOU DIE BLOU !!!!!!!
Posted by Bl@de Runner on 10 October 2012 12:31
8
Bulle 35 Lions 19
Posted by DIE BLOU BAAS on 10 October 2012 12:31
7
This is the best we can pick if they can't bring it of ...............
Posted by Blue Blue Moon on 10 October 2012 12:24
6
Ek dink dis die beste lostrio insluitende Pierre Spies wat die Bulle kan kies.
Ons gaan hulle eet soos 'n mielie!!!
Posted by Bomskok on 10 October 2012 12:20
5
Dit is heel eenvoudig, as ons met hierdie span die Leeuwelpies kan wen nie, verdien ons dit om promosie relagasie te speel!! Dit is feitlik 'n volle bulspan!

GO BLOU BULLE!! Die kerrie koppie hoort in PRETORIA!!!!!!!!!!
Posted by Frik on 10 October 2012 12:19
4
YEs @3 Go Morne and if you do make mistake we know you are human and you r playing not stop. I would like it if HM let you rest till next year just to have a break. Great team we can do it BULLSSS!!!!!!

Go Bulls!!!!!!!
Posted by maxwax on 10 October 2012 12:15
3
YESSSSSSSSSSSSSS what a fantastic team - I am one very happy Blue Bulls fanatic. Morne we are all right behind you - you are still "SIMPLY THE BEST". GO BOYS - GO BULLS !!!!!
Posted by BullsRbest on 10 October 2012 12:11
2
Baie goeie span vir Saterdag. Die bank lyk ook goed. Ek glo Morne gaan sy staal Satersag wys. Sterkte aan die manne. Sien julle op Saterdag op Ellispark.
Posted by langslang on 10 October 2012 12:09
1
Nou watse BIG GUNS het hy nou ingebring behalwe vir Flip, Juandre en Arno???
Posted by Paarlbul on 10 October 2012 12:07
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK